Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Aan Jonas
Re: Aan Jonas [boodskap #112310] Ma, 22 Januarie 2007 21:40 na volgende boodskap
Jan Grey  is tans af-lyn  Jan Grey
Boodskappe: 5
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
Dave wrote:
> En nog n ding Jonas - het jy nog petrol in jou BMS se tenk? Ek
> weet ons mense kan nie n job kry nie deesdae so ek het net
> gewonder.
>
> Is jy nog n lid van die AWB? Ek het gehoor dat jy een van ons
> se generaals geword het. Ek is n kaptein in bevel van 100
> mense. Nes die SADF ne.
>
> DD

Jonas met n boep in AWB-uniform, brandy en coke in die had!! Ha,haha!!!!
Re: Aan Jonas [boodskap #112349 is 'n antwoord op boodskap #112310] Di, 23 Januarie 2007 13:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Schorsch  is tans af-lyn  Schorsch
Boodskappe: 96
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Jan Grey wrote:
> Dave wrote:
>> En nog n ding Jonas - het jy nog petrol in jou BMS se tenk? Ek
>> weet ons mense kan nie n job kry nie deesdae so ek het net
>> gewonder.
>>
>> Is jy nog n lid van die AWB? Ek het gehoor dat jy een van ons
>> se generaals geword het. Ek is n kaptein in bevel van 100
>> mense. Nes die SADF ne.
>>
>> DD
>
> Jonas met n boep in AWB-uniform, brandy en coke in die had!! Ha,haha!!!!

Amper so belaglik soos die klomp liberaliste wat 1994 vir almal vertel
het nou gaan 'n goue toekoms kom...
http://praag.org/rubriek263d.htm
http://www.news24.com/Beeld/Opinie/Rubrieke/0,,3-2085-66_204 9623,00.html
Re: Aan Jonas [boodskap #112376 is 'n antwoord op boodskap #112349] Wo, 24 Januarie 2007 06:36 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Slegs op die verlaagde belastingskale en verhoogde kortings, is ons in die
goue toekoms.
Om maar net een klein puntjie te noem.
Daar is baie ander.

Annette

"Schorsch" wrote in message
news:1169558040.217149.20950@k78g2000cwa.googlegroups.com...
>
> Jan Grey wrote:
>> Dave wrote:
>>> En nog n ding Jonas - het jy nog petrol in jou BMS se tenk? Ek
>>> weet ons mense kan nie n job kry nie deesdae so ek het net
>>> gewonder.
>>>
>>> Is jy nog n lid van die AWB? Ek het gehoor dat jy een van ons
>>> se generaals geword het. Ek is n kaptein in bevel van 100
>>> mense. Nes die SADF ne.
>>>
>>> DD

>> Jonas met n boep in AWB-uniform, brandy en coke in die had!! Ha,haha!!!!
>
> Amper so belaglik soos die klomp liberaliste wat 1994 vir almal vertel
> het nou gaan 'n goue toekoms kom...
> http://praag.org/rubriek263d.htm
> http://www.news24.com/Beeld/Opinie/Rubrieke/0,,3-2085-66_204 9623,00.html
>
Vorige onderwerp: Ontstaan van (Zuid-)Afrikaans
Volgende onderwerp: Re: Uitspraak in Tsonga/Shangaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 18:18:24 MGT 2024