Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jonas
Jonas [boodskap #111495] Vr, 03 November 2006 19:25 na volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
On 3 Nov 2006 05:22:27 -0800, "Jonas" wrote:

> Is Duif identies met DD? (Wat Durbs toe is en woonstelle aangeskaf
> het?) Indien wel - hi DD. Goed om jou terug te sien.
> Jonas.

Jonas, hallo vriend:-))) verdomp lekker om jou te sien...:-O

Yep, Duif is soos ek gedoop is deur Soois - laaankal trug.
Sò lekker om te sien jy het ook hierdie Hillbrow-groep se
aanvalle weerstaan. En wat van my dan, vra jy? Ek het dik geword
vir die aanhoudende geskellery en gevloekery hier.

Dik geword vir 'n Gloudina wat, élke keer as iemand in Suid Afrika
bekendheid verwerf, het sy vir hom of haar skool gehou..! Ken
sy daardie een persoonlik en het sy self daardie een se toebroodjies
toegedraai.:-(
En sy stem nog steeds HNP asof hier geen ander party bestaan nie.
En skree nog steeds vir die AWB asof hier geen ander spelers is nie.
Asof hulle nie lankal van die veld af is nie. (Die eerste keer nou,
wat ek oplet dat daar 'n verskil is tussen 'skree' en 'skreeu' :-)))

En die laat aankomeling uit Suid Wes, wat nie eers kan bekostig om
na-ure op Internet te wees nie, en onder 'n skuilnaam vir die ander
vertel van sy 'winkel' en *almal* wat vir hom werk. Die doos vloek
almal met sy vuilbek, en die gekke is te stupid om agter te kom hy
werk vir die spoorweg, en kan net tydens kantoorure op Internet
wees.

Argiewe deurgekyk, lyk dit sterk of Annette ook dik geword het
vir die klomp. Vir my persoonlik is dit jammer, want afgesien dat sy
en ek somtyds so 'n effe'tjie van 'n geskilletjietjie gehad het, moes
ek seker maar somtyds laat deurskemer het dat ek 'n spesiale plekkie
vir haar gehad het. Sy laat 'n groot gap (soos in ghêp).

Ek grou ook in die argiewe briewe raak van Torreke. Jy weet dat ek
en die bhudis(sp) somtyds hier geloofsverkille uitgespook het. Met
daai ou sal ek nie waag om in 'n stryery te raak nie, want behalwe
dat hy (soos Ferdi) altyd die ordentlikheid het om die harpuis
van sy handskoene af te vee voor hy terugslaan, het die man
kennis waarvan hy praat, en bespreek nie 'n 4X4 terwyl hy 'n
in werklikheid 'n '89 Golf ry nie.

Lyk of julle gelukkig genoeg was om van Danielle ontslae te raak,
en dan was daar 'n girl in Aus met wie ek somtyds gevry en somtyds
gestry het. Wat het van (sal nou nou op haar naam kom) geword?
So orraait yankee met meer maniere hier as die ander van ons...

Jonas, vertel meer. Steeds 'n Pretorianer? Oorweeg emigrasie na
Tswane? Wat is nuus?

Dave

ns.
Nou gaan ek doen wat een van my gunsteling doenne is - somtyds.
Ek gaan die brief pos sonder om dit weer te lees, want as ek dit weer
lees, gaan ek dalk dinge verander, en dan is dit nie regtig meer
soos ek bedoel om te sê nie.
Re: Jonas [boodskap #111500 is 'n antwoord op boodskap #111495] So, 05 November 2006 05:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja DD - ek's steeds 'n Pretorianer. (Dis sleg die vrot dele van die
stad wat nou na Tshwane herdoop is... Die manne sukkel steeds om 'n
geskiedenis rondom Hoofman Tshwane op te bou - maar hulle sokkel.
Hoe gaan dit met die eiendomme daar in Durban?
Ja - die nuusgroepie het stil geword. EN ek stem saam dat die Anti se
getokkel op 'n enkel snaar ietwat vervelig geraak het.
Ek wonder ook wat van die Suidwester geword het?
Annette kan gerus weer van haar laat hoor.
Aan die ander kant is daar siele wat gelukkig nie meer hier dwaal nie.
Sterkte daar in my tuisdorp.
Jonas.
Dave wrote:
> On 3 Nov 2006 05:22:27 -0800, "Jonas" wrote:
>
>> Is Duif identies met DD? (Wat Durbs toe is en woonstelle aangeskaf
>> het?) Indien wel - hi DD. Goed om jou terug te sien.
>> Jonas.
>
>
> Jonas, hallo vriend:-))) verdomp lekker om jou te sien...:-O
>
> Yep, Duif is soos ek gedoop is deur Soois - laaankal trug.
> Sò lekker om te sien jy het ook hierdie Hillbrow-groep se
> aanvalle weerstaan. En wat van my dan, vra jy? Ek het dik geword
> vir die aanhoudende geskellery en gevloekery hier.
>
> Dik geword vir 'n Gloudina wat, élke keer as iemand in Suid Afrika
> bekendheid verwerf, het sy vir hom of haar skool gehou..! Ken
> sy daardie een persoonlik en het sy self daardie een se toebroodjies
> toegedraai.:-(
> En sy stem nog steeds HNP asof hier geen ander party bestaan nie.
> En skree nog steeds vir die AWB asof hier geen ander spelers is nie.
> Asof hulle nie lankal van die veld af is nie. (Die eerste keer nou,
> wat ek oplet dat daar 'n verskil is tussen 'skree' en 'skreeu' :-)))
>
> En die laat aankomeling uit Suid Wes, wat nie eers kan bekostig om
> na-ure op Internet te wees nie, en onder 'n skuilnaam vir die ander
> vertel van sy 'winkel' en *almal* wat vir hom werk. Die doos vloek
> almal met sy vuilbek, en die gekke is te stupid om agter te kom hy
> werk vir die spoorweg, en kan net tydens kantoorure op Internet
> wees.
>
> Argiewe deurgekyk, lyk dit sterk of Annette ook dik geword het
> vir die klomp. Vir my persoonlik is dit jammer, want afgesien dat sy
> en ek somtyds so 'n effe'tjie van 'n geskilletjietjie gehad het, moes
> ek seker maar somtyds laat deurskemer het dat ek 'n spesiale plekkie
> vir haar gehad het. Sy laat 'n groot gap (soos in ghêp).
>
> Ek grou ook in die argiewe briewe raak van Torreke. Jy weet dat ek
> en die bhudis(sp) somtyds hier geloofsverkille uitgespook het. Met
> daai ou sal ek nie waag om in 'n stryery te raak nie, want behalwe
> dat hy (soos Ferdi) altyd die ordentlikheid het om die harpuis
> van sy handskoene af te vee voor hy terugslaan, het die man
> kennis waarvan hy praat, en bespreek nie 'n 4X4 terwyl hy 'n
> in werklikheid 'n '89 Golf ry nie.
>
> Lyk of julle gelukkig genoeg was om van Danielle ontslae te raak,
> en dan was daar 'n girl in Aus met wie ek somtyds gevry en somtyds
> gestry het. Wat het van (sal nou nou op haar naam kom) geword?
> So orraait yankee met meer maniere hier as die ander van ons...
>
> Jonas, vertel meer. Steeds 'n Pretorianer? Oorweeg emigrasie na
> Tswane? Wat is nuus?
>
> Dave
>
> ns.
> Nou gaan ek doen wat een van my gunsteling doenne is - somtyds.
> Ek gaan die brief pos sonder om dit weer te lees, want as ek dit weer
> lees, gaan ek dalk dinge verander, en dan is dit nie regtig meer
> soos ek bedoel om te sê nie.
Re: Jonas [boodskap #111501 is 'n antwoord op boodskap #111500] So, 05 November 2006 08:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
On 4 Nov 2006 21:42:57 -0800, "Jonas" wrote:

>> Lyk of julle gelukkig genoeg was om van Danielle ontslae te raak,
>> en dan was daar 'n girl in Aus met wie ek somtyds gevry en somtyds
>> gestry het. Wat het van (sal nou nou op haar naam kom) geword?
>> So orraait yankee met meer maniere hier as die ander van ons...

>> Jonas, vertel meer. Steeds 'n Pretorianer? Oorweeg emigrasie na
>> Tswane? Wat is nuus?

>> Dave

>> ns.
>> Nou gaan ek doen wat een van my gunsteling doenne is - somtyds.
>> Ek gaan die brief pos sonder om dit weer te lees, want as ek dit weer
>> lees, gaan ek dalk dinge verander, en dan is dit nie regtig meer
>> soos ek bedoel om te sê nie.

Ek sien nou dat ek iets geskryf het wat misverstaan kon word, *as jy
nie mooi lees nie*. Ek het nie na Royleen se naam gesoek nie, (sy's
'n Ausie) maar na 'n Yankee s'n. Kan dit Emmie wees?

Jy praat van sommige dele van Pretoria wat herdoop is?
Volgens die SAUK bestaan daar nie meer 'n Pretoria nie,
en dit blyk ook dat julle Tswanese heel verlief daarmee
neem, anders sou julle mos die SAUK opgeskroef het
vir vals inligting.

Ek beoog nie werklik om hier te vertoef nie Jonas,
want my idee van kuier is heelwat anders as die
van die groot gros hier. Maar heelwaarskynlik
sal ek miskien (sjt, heelwaarskynlik- miskien:-)
somtyds hier inloer om die lot op hul tone
te hou.

Hier waar ek woon het ek vrede om my.
Het jy al agtergekom hoe kalmeer water
'n mens - ja jy het. Nou waarom op aarde
sal ek uit my kajak klim, tussen die albatrosse,
meeue en dolfyne uitkom, en in 'n geskellery deur
naamloses betrokke raak.

Jy moet lekker bly.

DD
http://home.intekom.com/davesplace/durban.html
Re: Jonas [boodskap #111505 is 'n antwoord op boodskap #111501] Ma, 06 November 2006 19:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dave skryf

> Ek beoog nie werklik om hier te vertoef nie Jonas,
> want my idee van kuier is heelwat anders as die
> van die groot gros hier. Maar heelwaarskynlik
> sal ek miskien (sjt, heelwaarskynlik- miskien:-)
> somtyds hier inloer om die lot op hul tone
> te hou.

Ag, asseblief tog. Jy was net 'n las en 'n onrus-
stoker op hierdie nuusgroep oorspronklik. Jy
het vir "Wouter Plaasvark" van die nuusgroep
verwilder omdat jy hom verpersoonlik het en
hy hom bloedig vir jou vererg het. Jy het 'n
mens mislik gemaak met jou "gevryery" na
mense, gewoonlik vroumense. ( Dit het my
laat lag oor jou opmerking oor Danielle, wat
my laat dink dat sy later dik vir jou geword
het.) Mens het siek vir jou gespoggery geword
oor die sukses van jou besighede in Durban,
jou admirasie vir jou eie foto's, ensovoorts,
ensovoorts. Dit is slegte nuus dat jy hier
kom "inloer." Ons kan sonder jou klaarkom.
PS. Wanneer probeer jy my weer bel?

Gloudina
Re: Jonas [boodskap #111506 is 'n antwoord op boodskap #111505] Ma, 06 November 2006 21:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom  is tans af-lyn  Drom
Boodskappe: 9
Geregistreer: September 2006
Karma: 0
Junior Lid
Hessie wrote:
> Dave skryf
>
>> Ek beoog nie werklik om hier te vertoef nie Jonas,
>> want my idee van kuier is heelwat anders as die
>> van die groot gros hier. Maar heelwaarskynlik
>> sal ek miskien (sjt, heelwaarskynlik- miskien:-)
>> somtyds hier inloer om die lot op hul tone
>> te hou.
>
> Ag, asseblief tog.

> Gloudina

Toemaar wat Dave, Ta Hessie het maar altyd op jou kop ge-akkies.
Welkom terug, dis goed om jou weer te hier te sien.

Drom
Re: Jonas [boodskap #111507 is 'n antwoord op boodskap #111506] Di, 07 November 2006 04:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
On 6 Nov 2006 13:41:15 -0800, "Drom" wrote:

>
> Hessie wrote:
>> Dave skryf

>>> Ek beoog nie werklik om hier te vertoef nie Jonas,
>>> want my idee van kuier is heelwat anders as die
>>> van die groot gros hier. Maar heelwaarskynlik
>>> sal ek miskien (sjt, heelwaarskynlik- miskien:-)
>>> somtyds hier inloer om die lot op hul tone
>>> te hou.

>> Ag, asseblief tog.
>
>> Gloudina
>
> Toemaar wat Dave, Ta Hessie het maar altyd op jou kop ge-akkies.
> Welkom terug, dis goed om jou weer te hier te sien.
>
> Drom

Yep, en dis lekker om jou stem te hoor, Drom! Jy maak my tuis voel:-)

Ek het vir 'n oomblik moedeloos gaan sit toe sy my probeer cheap maak,
en dìt na byna 'n dekade en 'n half se hegte vriendskap - (!)
maar toe vat ek die kélkulatôr wat hier op my lessenaar lê, en begin
hààr vriende (op hierdie groep) bymekaar tel. En na die' =' teken kon
ek geen syfer kry nie. Tòe weet ek, as sy magte teen my wil bymekaar
skraap, sal sy onder haar vyande moet soek... weet nie
hoeveel lojaliteit sy verwag nie:-)

Drom, ek is bly om te sien jy is steeds hier; omdat hier meer vriende
as byters is, gaan ek bietjie kuier. Sien jou later.

Dave
wat merk dat hier meer vasbyters as byters is ...:-O
Re: Jonas [boodskap #111509 is 'n antwoord op boodskap #111495] Di, 07 November 2006 06:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
En hier skitter ek in my afwesigheid - My ego is in skerwe

Dave wrote:
> On 3 Nov 2006 05:22:27 -0800, "Jonas" wrote:
>
>> Is Duif identies met DD? (Wat Durbs toe is en woonstelle aangeskaf
>> het?) Indien wel - hi DD. Goed om jou terug te sien.
>> Jonas.
>
>
> Jonas, hallo vriend:-))) verdomp lekker om jou te sien...:-O
>
> Yep, Duif is soos ek gedoop is deur Soois - laaankal trug.
> Sò lekker om te sien jy het ook hierdie Hillbrow-groep se
> aanvalle weerstaan. En wat van my dan, vra jy? Ek het dik geword
> vir die aanhoudende geskellery en gevloekery hier.
>
> Dik geword vir 'n Gloudina wat, élke keer as iemand in Suid Afrika
> bekendheid verwerf, het sy vir hom of haar skool gehou..! Ken
> sy daardie een persoonlik en het sy self daardie een se toebroodjies
> toegedraai.:-(
> En sy stem nog steeds HNP asof hier geen ander party bestaan nie.
> En skree nog steeds vir die AWB asof hier geen ander spelers is nie.
> Asof hulle nie lankal van die veld af is nie. (Die eerste keer nou,
> wat ek oplet dat daar 'n verskil is tussen 'skree' en 'skreeu' :-)))
>
> En die laat aankomeling uit Suid Wes, wat nie eers kan bekostig om
> na-ure op Internet te wees nie, en onder 'n skuilnaam vir die ander
> vertel van sy 'winkel' en *almal* wat vir hom werk. Die doos vloek
> almal met sy vuilbek, en die gekke is te stupid om agter te kom hy
> werk vir die spoorweg, en kan net tydens kantoorure op Internet
> wees.
>
> Argiewe deurgekyk, lyk dit sterk of Annette ook dik geword het
> vir die klomp. Vir my persoonlik is dit jammer, want afgesien dat sy
> en ek somtyds so 'n effe'tjie van 'n geskilletjietjie gehad het, moes
> ek seker maar somtyds laat deurskemer het dat ek 'n spesiale plekkie
> vir haar gehad het. Sy laat 'n groot gap (soos in ghêp).
>
> Ek grou ook in die argiewe briewe raak van Torreke. Jy weet dat ek
> en die bhudis(sp) somtyds hier geloofsverkille uitgespook het. Met
> daai ou sal ek nie waag om in 'n stryery te raak nie, want behalwe
> dat hy (soos Ferdi) altyd die ordentlikheid het om die harpuis
> van sy handskoene af te vee voor hy terugslaan, het die man
> kennis waarvan hy praat, en bespreek nie 'n 4X4 terwyl hy 'n
> in werklikheid 'n '89 Golf ry nie.
>
> Lyk of julle gelukkig genoeg was om van Danielle ontslae te raak,
> en dan was daar 'n girl in Aus met wie ek somtyds gevry en somtyds
> gestry het. Wat het van (sal nou nou op haar naam kom) geword?
> So orraait yankee met meer maniere hier as die ander van ons...
>
> Jonas, vertel meer. Steeds 'n Pretorianer? Oorweeg emigrasie na
> Tswane? Wat is nuus?
>
> Dave
>
> ns.
> Nou gaan ek doen wat een van my gunsteling doenne is - somtyds.
> Ek gaan die brief pos sonder om dit weer te lees, want as ek dit weer
> lees, gaan ek dalk dinge verander, en dan is dit nie regtig meer
> soos ek bedoel om te sê nie.
Re: Jonas [boodskap #111511 is 'n antwoord op boodskap #111495] Di, 07 November 2006 07:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 03 Nov 2006 21:25:31 +0200, Dave wrote:

> En sy stem nog steeds HNP asof hier geen ander party bestaan nie.

Dit beteken seker jy stem nie meer nie? Want hulle staan nie meer
nie...

> En skree nog steeds vir die AWB asof hier geen ander spelers is
> nie.

Alleen by die huis? Want die khakies is lankal vir tuinwerk ingespan
en moet teen die tyd al vol gate wees... ET sit en slaap op die stoep
laatoggend...
Re: Jonas [boodskap #111512 is 'n antwoord op boodskap #111509] Di, 07 November 2006 07:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
On 6 Nov 2006 22:19:20 -0800, "Riaan" wrote:

>
> En hier skitter ek in my afwesigheid - My ego is in skerwe
>


LOL... hallo Riaan...:-)))
Groot askies man, die info wat ek hier mee gebrêg het,
het ek uit die argiewe gegrawe. En ek moes Google
daarvoor gebruik, wat effe anders lyk as die nuusleser
waaraan ek gewoond is.
Gaan dit goed Riaan:-) Nou wil dit lyk asof ek verkeerdelik
geraai het dat die nuusgroep gaan lê het. Maar dat dit
beslis aan die sluimer is, blyk nader aan waar te wees.

Toe ek nou terug is argiewe toe, het ek nuus van jou kant af
raakgesien, waarin jy vertel dat daar (blykbaar) 'n inbraak by
jou huis was, waarin jou vrou raak geskiet is. Ek kon geen
inligting meer opspoor daaroor nie. Vertel meer.

Dave (aka DD)
Re: Jonas [boodskap #111513 is 'n antwoord op boodskap #111511] Di, 07 November 2006 08:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 07 Nov 2006 09:52:10 +0200, Ferdi Greyling wrote:

> On Fri, 03 Nov 2006 21:25:31 +0200, Dave wrote:
>
>
>
> Dit beteken seker jy stem nie meer nie? Want hulle staan nie meer
> nie...
>

Iemand (wonder of dit nie TJ was nie) het eendag hier 'n lang en
interessante verduideliking gegee waarom dit tot voordeel is
van die HNP om nie verkiesings te beveg nie. Interessant genoeg
gestel, dat ek dit erens im my argiewe bewaar het. Argiewe wat
bestaan uit soveel DVD's dat ek somtyds na datums kyk en dit
krap en weggooi sonder om te kyk wat daarop is.

In die begin negentigs het ek 'n program (Clean Sweep) op my
rekenaar gehad, wat alles wat jy vir drie maande nie aangeraak het
nie, gedelete het. Wens somtyds ek het so apparaat op my lessenaar
gehad.

> nie.
>
> Alleen by die huis? Want die khakies is lankal vir tuinwerk ingespan
> en moet teen die tyd al vol gate wees... ET sit en slaap op die stoep
> laatoggend...

Yep, jy's reg. Hy is nie deur die minister van polisie en meer
kabinetslede voor die tronk ingewag en met trane koebaai
gesê toe die traliedeure agter hom toegemaak het nie.
Ook het hy geen besondere behandeling en afslag
op sy vonnis gekry nie. Al het hy met 'n perd en
nie met 'n afslag duur 4X4 (?) daar aangekom.

DD
Re: Jonas [boodskap #111514 is 'n antwoord op boodskap #111513] Di, 07 November 2006 09:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 07 Nov 2006 10:14:47 +0200, Dave wrote:

> Iemand (wonder of dit nie TJ was nie) het eendag hier 'n lang en
> interessante verduideliking gegee waarom dit tot voordeel is
> van die HNP om nie verkiesings te beveg nie.

Dit "defeats the purpose" so bietjie?
Re: Jonas [boodskap #111515 is 'n antwoord op boodskap #111512] Di, 07 November 2006 10:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
So twee weke voor die voorval, het 'n rondloper kat elke aand die
huis ingekom en ons kat se kos kom opeet. Dan het ons worshond en Jack
Russell verskriklik tekere gegaan.

Die aand van die voorval was weer so geval (of so het ons gedink). Ons
3 jarige dogtertjie het by ons geslaap die aand want sy wat bietjie
olik gewees, en hier by 2 uur die oggend het die worshond en die Jack
Russell verskriklik begin blaf.

My vrou het opgestaan, maar tot haar verbasing nie die ander kat gesien
nie. Die twee honde het egter aanhoudend by die skuifdeur gestaan en
blaf en my vrou het aangeneem die kat is by die een venster uit wat ons
vir ons kat oophou in die aand.

Sy het toe besluit dat aangesien sy nou op is, sy net sowel die honde
kan laat uitgaan vir 'n draai aangesien die Jack Russell nog
kleinerig was en gereeld glipse in die huis het. Daar is nie in wese
'n gevaar om die skuifdeur oop te maak nie aangesien ons baie sterk
diefwering het met 'n klein opening net groot genoeg vir die honde om
deur te kan gaan.

Toe my vrou egter by die skuifdeur kom (voor sy nog kon begin om die
deur oop te sluit) sien sy 'n nuwe Suid Afrikaner besig om die
diefwering te inspekteur. Maar voordat sy enige iets verder kon doen,
word sy toe geskiet deur een van die ou se twee handlangers wat so
gestaan het sodat sy hom nie kon sien nie

Die koeël is deur haar long, en het in haar rug vasgeslaan -
millimeters van haar rugmurg af.

Op die oomblik is ek in 'n regsgeding betrokke met ABSA Devco (die
eienaars van die Amberfield ontwikkeling in Centurion) en alle
aanduidings is daar dat ons 'n baie sterk saak het. Ek wens regtig
'n program soos Carte Blanche will 'n program doen oor die
sogenaamde sekuriteit estates in SA wat wragtig in sommige gevalle
eerder die broeiplek van misdadigers is, en glad nie instaat is om
misdadigers uit te hou nie

Ons was 5 jaar terug ook in 'n kaping drama, hierdie keer het hulle
gelukkig op my geskied en nie op my vrou nie. Dit was gelukkig mis en
hulle kon nie daarin slaag om die kar te steel nie, maar ek onthou hoe
lekker was dit daai aand om net weer terug te wees by die huis waar ons
veilig gevoel het. Die voorval met my vrou het by die huis gebeur, die
"veiligheid gevoel" is nie meer daar nie, nou is dit sielkundige
sessies, elektriese heinings, extra diefwering, armed response, en
ligte buitekant wat die erf belig soos Loftus tydens 'n aand wedstryd
as dit beweging optel.


> Dave wrote:

> Ek kon geen inligting meer opspoor daaroor nie. Vertel meer.

> Dave (aka DD)
Re: Jonas [boodskap #111517 is 'n antwoord op boodskap #111515] Di, 07 November 2006 19:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On 7 Nov 2006 02:49:41 -0800, "Riaan" wrote:

> So twee weke voor die voorval, het 'n rondloper kat elke aand die
> huis ingekom en ons kat se kos kom opeet. Dan het ons worshond en Jack
> Russell verskriklik tekere gegaan.

> Ons was 5 jaar terug ook in 'n kaping drama, hierdie keer het hulle
> gelukkig op my geskied en nie op my vrou nie. Dit was gelukkig mis en
> hulle kon nie daarin slaag om die kar te steel nie, maar ek onthou hoe
> lekker was dit daai aand om net weer terug te wees by die huis waar ons
> veilig gevoel het. Die voorval met my vrou het by die huis gebeur, die
> "veiligheid gevoel" is nie meer daar nie, nou is dit sielkundige
> sessies, elektriese heinings, extra diefwering, armed response, en
> ligte buitekant wat die erf belig soos Loftus tydens 'n aand wedstryd
> as dit beweging optel.
>

Skokkend, om die minste daarvan te sê. Volgens jou skrywe lei ek af
dat jou vrou gelukkig geen liggaamlike skade oorgehou het nie.
Geestelike letsels wel, want julle voel nie meer veilig in jul eie
huis nie, sowel as finansiële letsels.

Die gemors het absoluut geen waarde vir'n medemens se lewe nie.
Sonder dat sy hom gesien het, en sonder dat sy enige ooglopende
bedreiging was, het hy geskiet.

Myns insiens, is die mense wat die doodstraf teenstaan,
nie werklik so afkeurend gesind daaroor as wat hulle voorgee nie.

Ek sien jy sê dat jy sowat 5 jaar gelede in 'n kapingsdrama was,
maar gelukkig genoeg was om jou kar te behou.

Ek was ook in 'n kapingsdrama betrokke, omdat ek stil gehou het
om mense te help wat langs die pad gestaan het langs 'n kar.
Gelukkig was ek alleen in my kar en ek het ook my kar behou.

Voorspoed

DD
Re: Jonas [boodskap #111519 is 'n antwoord op boodskap #111515] Wo, 08 November 2006 04:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Riaan waar is Amberfield ? Bou hulle nog baie daar binne ?

"Riaan" wrote in message
news:1162896581.459420.307560@i42g2000cwa.googlegroups.com.. .
So twee weke voor die voorval, het 'n rondloper kat elke aand die
huis ingekom en ons kat se kos kom opeet. Dan het ons worshond en Jack
Russell verskriklik tekere gegaan.

Die aand van die voorval was weer so geval (of so het ons gedink). Ons
3 jarige dogtertjie het by ons geslaap die aand want sy wat bietjie
olik gewees, en hier by 2 uur die oggend het die worshond en die Jack
Russell verskriklik begin blaf.

My vrou het opgestaan, maar tot haar verbasing nie die ander kat gesien
nie. Die twee honde het egter aanhoudend by die skuifdeur gestaan en
blaf en my vrou het aangeneem die kat is by die een venster uit wat ons
vir ons kat oophou in die aand.

Sy het toe besluit dat aangesien sy nou op is, sy net sowel die honde
kan laat uitgaan vir 'n draai aangesien die Jack Russell nog
kleinerig was en gereeld glipse in die huis het. Daar is nie in wese
'n gevaar om die skuifdeur oop te maak nie aangesien ons baie sterk
diefwering het met 'n klein opening net groot genoeg vir die honde om
deur te kan gaan.

Toe my vrou egter by die skuifdeur kom (voor sy nog kon begin om die
deur oop te sluit) sien sy 'n nuwe Suid Afrikaner besig om die
diefwering te inspekteur. Maar voordat sy enige iets verder kon doen,
word sy toe geskiet deur een van die ou se twee handlangers wat so
gestaan het sodat sy hom nie kon sien nie

Die koeël is deur haar long, en het in haar rug vasgeslaan -
millimeters van haar rugmurg af.

Op die oomblik is ek in 'n regsgeding betrokke met ABSA Devco (die
eienaars van die Amberfield ontwikkeling in Centurion) en alle
aanduidings is daar dat ons 'n baie sterk saak het. Ek wens regtig
'n program soos Carte Blanche will 'n program doen oor die
sogenaamde sekuriteit estates in SA wat wragtig in sommige gevalle
eerder die broeiplek van misdadigers is, en glad nie instaat is om
misdadigers uit te hou nie

Ons was 5 jaar terug ook in 'n kaping drama, hierdie keer het hulle
gelukkig op my geskied en nie op my vrou nie. Dit was gelukkig mis en
hulle kon nie daarin slaag om die kar te steel nie, maar ek onthou hoe
lekker was dit daai aand om net weer terug te wees by die huis waar ons
veilig gevoel het. Die voorval met my vrou het by die huis gebeur, die
"veiligheid gevoel" is nie meer daar nie, nou is dit sielkundige
sessies, elektriese heinings, extra diefwering, armed response, en
ligte buitekant wat die erf belig soos Loftus tydens 'n aand wedstryd
as dit beweging optel.

> Dave wrote:

> Ek kon geen inligting meer opspoor daaroor nie. Vertel meer.

> Dave (aka DD)
Re: Jonas [boodskap #111520 is 'n antwoord op boodskap #111519] Wo, 08 November 2006 06:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Otterkop wrote:
> Riaan waar is Amberfield ? Bou hulle nog baie daar binne ?

Amberfield is teenaan Wierda Park. As jy op die Rooihuiskraal pad ry,
dan kry jy die Amberfield Shell petrol stasie en die Mall of Redds. Al
die nuwe uitbreidings na die Weste kant van die Mall word Amberfield
genoem, alhoewel die seker meer tegnies korrek Rooihuiskraal Noord X16
behoort te wees

Die meeste bouery in die estate waarin ek bly is amper verby.
Re: Jonas [boodskap #111522 is 'n antwoord op boodskap #111514] Wo, 08 November 2006 18:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 07 Nov 2006 11:31:18 +0200, Ferdi Greyling wrote:
> On Tue, 07 Nov 2006 10:14:47 +0200, Dave wrote:
>
><<>Iemand (wonder of dit nie TJ was nie) het eendag hier 'n lang en
>>interessante verduideliking gegee waarom dit tot voordeel is
>>van die HNP om nie verkiesings te beveg nie.>>
>
>Dit "defeats the purpose" so bietjie?
>

nie volgens wat hy beduie het nie (miskien moet ons vir TJ vra of dit
hy was). Dit het 'n verduideliking behels waarom hulle volgens watter
wet, omdat hulle nie verkiesings beveg het en uitgestem is nie, die
regering sal kan oorneem en spesifieke dinge doen omdat...

Ek weet ek het niks hier verduidelik nie, behalwe dat sommige mense
glo dat die HNP deur 'n periskoop sit en kyk wat gaan aan.

Jy sal oplet dat ek van 'hulle' en nie van 'ons' nie gepraat het.

O ja, die periskoop - blykbaar is dit ook nader aan die bekende
dimensie as Dr Albert en Oom Jaap
Re: Jonas [boodskap #111523 is 'n antwoord op boodskap #111522] Do, 09 November 2006 05:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dave wrote:
>> <<>Iemand (wonder of dit nie TJ was nie) het eendag hier 'n lang en
>>interessante verduideliking gegee waarom dit tot voordeel is
>>van die HNP om nie verkiesings te beveg nie.>>

Ek onthou dit ook so vaagweg. Ek dink dit wat die persoon geplaas het
was min of meer dit wat op die oomblik op die HNP se website is oor
hoekom hulle so stil is en nie aan verkiesings deelneem nie
Re: Jonas [boodskap #111525 is 'n antwoord op boodskap #111523] Do, 09 November 2006 07:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On 8 Nov 2006 21:35:51 -0800, "Riaan" wrote:
>
> Dave wrote:
>> ><<>Iemand (wonder of dit nie TJ was nie) het eendag hier 'n lang en
>> >>interessante verduideliking gegee waarom dit tot voordeel is
>> >>van die HNP om nie verkiesings te beveg nie.>>
>
> Ek onthou dit ook so vaagweg. Ek dink dit wat die persoon geplaas het
> was min of meer dit wat op die oomblik op die HNP se website is oor
> hoekom hulle so stil is en nie aan verkiesings deelneem nie

Miskien is dit nog erens op een van my ou CD's of DVD's,
maar hier maak jy dit makliker; ek het nie daaraan gedink om op hul
website te gaan kyk nie.
Re: Jonas [boodskap #111538 is 'n antwoord op boodskap #111525] Vr, 10 November 2006 19:03 Na vorige boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wat is die kanse dat die HNP 'n website het? Ek dag hulle dink
elektrisiteit is van die bose, aangesien dit nie deur 'n "Afrikaner"
uitgevind is nie?

Soois (tong innie kies)

"Dave" skryf in boodskap news:8om5l25mvg21tajc231ts1i64657cek96b@4ax.com...
> On 8 Nov 2006 21:35:51 -0800, "Riaan"
> wrote:
>
>> Dave wrote:
><<>Iemand (wonder of dit nie TJ was nie) het eendag hier 'n lang en
>>> >>interessante verduideliking gegee waarom dit tot voordeel is
>>> >>van die HNP om nie verkiesings te beveg nie.>>
>>
>>Ek onthou dit ook so vaagweg. Ek dink dit wat die persoon geplaas het
>>was min of meer dit wat op die oomblik op die HNP se website is oor
>>hoekom hulle so stil is en nie aan verkiesings deelneem nie
>
> Miskien is dit nog erens op een van my ou CD's of DVD's,
> maar hier maak jy dit makliker; ek het nie daaraan gedink om op hul
> website te gaan kyk nie.
Vorige onderwerp: Ferdi - Is dit eg of net 'n bol stront
Volgende onderwerp: " Bevrydende vervreemding" deur DEON MAAS (uit Beeld)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 18:14:05 MGT 2024