Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Adriaan Vlok kniel en was die voete van Frank Chikane
Adriaan Vlok kniel en was die voete van Frank Chikane [boodskap #110979] Sa, 26 Augustus 2006 20:58 na volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Volgens Rapport het die 80 jarige Adriaan Vlok, berugte apartheidsminister
van polisie, kort gelede eerw. Frank Chikane se voete gewas en aan hom 'n
Bybel oorhandig waarin hy geskryf het dat hy teenoor Chikane en God gesondig
het en dat hy om vergifnis vra.
Re: Adriaan Vlok kniel en was die voete van Frank Chikane [boodskap #110980 is 'n antwoord op boodskap #110979] So, 27 Augustus 2006 22:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Francois Human skryf

> Volgens Rapport het die 80 jarige Adriaan Vlok, berugte apartheidsminister
> van polisie, kort gelede eerw. Frank Chikane se voete gewas en aan hom 'n
> Bybel oorhandig waarin hy geskryf het dat hy teenoor Chikane en God gesondig
> het en dat hy om vergifnis vra.

Tenminste een "hoër-op" wat die lig sien.
In "Country of my Skull" vertel Antjie Krog
van een vrou wat vir haar vertel het hoe haar man,
wat "bevele uitgevoer" het en verskriklike dade
gedurende die apartheids-jare moes uitvoer onder
die bevel van "hoër-ops," besig was om te ly.
Deels as gevolg van vrees dat al die dinge wat
hy gedoen het, sou uitkom. En deels uit
wroeging oor al die bloed op sy hande.
Hierdie vrou, met 'n Afrikaanse naam, was
intens bitter oor die feit dat geeneen van
dié wat die bevele gegee het, voor die dag
wou kom en verantwoordelikheid wou neem
vir "wat gebeur het" nie.

Gloudina
Re: Adriaan Vlok kniel en was die voete van Frank Chikane [boodskap #110981 is 'n antwoord op boodskap #110980] Ma, 28 Augustus 2006 07:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:1156718743.114627.76130@i42g2000cwa.googlegroups.com...

Hierdie vrou, met 'n Afrikaanse naam, was
intens bitter oor die feit dat geeneen van
dié wat die bevele gegee het, voor die dag
wou kom en verantwoordelikheid wou neem
vir "wat gebeur het" nie.

----Foeitog ja, en watter een van die ANC het skuld aanvaar vir die
onskuldige mense wat hulle vermoor het met straatbomme, ens. Wat van die
swart mense wat in die 'townships' met 'necklaces' vermoor is om die mense
te intimideer? Het enige van hulle al om verskoning gevra?
Re: Adriaan Vlok kniel en was die voete van Frank Chikane [boodskap #110982 is 'n antwoord op boodskap #110980] Ma, 28 Augustus 2006 07:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:1156718743.114627.76130@i42g2000cwa.googlegroups.com...

> Tenminste een "hoër-op" wat die lig sien.

Ek wonder of hy die naderkomende chaos wat gaan losbars ook kan sien (veral
noudat die "lig aan is") en die ANC nie eers meer probeer om hulle ware
agendas weg te steek nie.

> In "Country of my Skull" vertel Antjie Krog
> van een vrou wat vir haar vertel het hoe haar man,
> wat "bevele uitgevoer" het en verskriklike dade
> gedurende die apartheids-jare moes uitvoer onder
> die bevel van "hoër-ops," besig was om te ly.
> Deels as gevolg van vrees dat al die dinge wat
> hy gedoen het, sou uitkom. En deels uit
> wroeging oor al die bloed op sy hande.

Dink jy 'n Amerikaanse soldaat "ly" oor dit wat hy in Irak gedoen het?. Ek
glo nie. Die enigste ding waaroor sleg gevoel moet word is omdat ons nie in
daai jare die vyand in totaal vernietig het nie.

> Hierdie vrou, met 'n Afrikaanse naam, was
> intens bitter oor die feit dat geeneen van
> dié wat die bevele gegee het, voor die dag
> wou kom en verantwoordelikheid wou neem
> vir "wat gebeur het" nie.

Ek glo sy in net so suur omdat 99% van die ANC / PAC / SACP / ens ook nie
kom verantwoording doen nie.

** Nogal interesant hoe baie Afrikaanse letterkundiges hulle self met die
politiek ophou **
Re: Adriaan Vlok kniel en was die voete van Frank Chikane [boodskap #110984 is 'n antwoord op boodskap #110982] Ma, 28 Augustus 2006 12:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Riaan skryf

> Ek glo sy in net so suur omdat 99% van die ANC / PAC / SACP / ens ook nie
> kom verantwoording doen nie.

Het jy al ooit "Country of my Skull" gelees? Het jy
die VWK se openbaringe met aandag gevolg? Of
was jy maar een van daardie mense wat gesit en
kla het dat die Rekonsiliasie-kommissie nie sy werk
doen en nooit begin moes word nie? Hoekom gaan
praat jy nie met diesulke soos Adriaan Vlok en vra
vir hom waarom hy so stupid is nie? Hoekom hy nou
skielik 'n verraaier geword het nie? Ek dink Adriaan
Vlok het gedoen wat hy gedoen het, omdat hy vir
die eerste keer werklik 'n Christen geword het, en
die diepte van Frank Chikane se Christelikheid
besef het.
Terloops, ek dink Frank Chikane, net soos
Tutu, is ook seker 'n doring in die ANC se vlees
as daar dinge is wat nie reg gedoen word nie.

Gloudina
Re: Adriaan Vlok kniel en was die voete van Frank Chikane [boodskap #110985 is 'n antwoord op boodskap #110984] Ma, 28 Augustus 2006 13:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" Ek dink Adriaan[/color]
> Vlok het gedoen wat hy gedoen het, omdat hy vir
> die eerste keer werklik 'n Christen geword het, en
> die diepte van Frank Chikane se Christelikheid
> besef het.

Ek dink hy het dit gedoen omdat hy werklik 'n Christen is en tot watter
uiterstes hy bereid is om as Christen versoening te soek. Hy het wat my aan
betref iets gedoen wat miskien nie in die geskiedenisboeke aandag sal kry
nie, maar die soort ding wat groot bydrae kan lewer om ons te versoen en die
samelewing te normaliseer.

Terloops ek is oortuig dat Verwoerd en Vorster ook diep en innige gelowige
Christene was. Christensakp beteken nie dat mens nie aan "delusions" kan
lei en nie baie diep kan sondig nie. Dink aan maar net aan Dawid... 'n Man
na God's hart - owerspel, pogings tot bedrog en uiteindelik moord op die
mees lafhartige wyse.
Re: Adriaan Vlok kniel en was die voete van Frank Chikane [boodskap #110987 is 'n antwoord op boodskap #110984] Ma, 28 Augustus 2006 16:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:1156767361.383542.165590@m73g2000cwd.googlegroups.com.. .
Het jy die VWK se openbaringe met aandag gevolg? Of
> was jy maar een van daardie mense wat gesit en
> kla het dat die Rekonsiliasie-kommissie nie sy werk
> doen en nooit begin moes word nie?
------Van al die mense wat ek mee gewerk het, het nie 'n enkele een by die
waarheidskommissie aansoek gedoen om vrystelling nie. Daar is 'n paar wat
wel getuig het omdat hulle verplig was, maar niemand het ooit die werklike
waarheid vertel nie. Soldate in spesiale take word sekerheidsgeklaar en
mag dit volgens wet nie voor 15 jaar verby is sy mond daaroor oopmaak nie.
In SA, die VSA, oral. Die manne wat daar gaan sit en bieg het, was nie
weinige werklik groot honde. Mense wat 'n geleentheid gesien het vir so 'n
bietjie sonlig, duidelik ja.

Hoekom gaan
> praat jy nie met diesulke soos Adriaan Vlok en vra
> vir hom waarom hy so stupid is nie?
-----Maar hy is onnosel, of soek aandag. Seker maar alleen so in aftrede?
Enige iemand wat so 'n gebaar van sy voormalige vyand aanvaar, moet ook sy
kop laat lees. Dis nie normaal nie. Ek sal so 'n gebaar met uiterste
agterdog bejeen en die ou met sy skottel en sy handoek senter in sy moer in
stuur.
Re: Adriaan Vlok kniel en was die voete van Frank Chikane [boodskap #110988 is 'n antwoord op boodskap #110987] Di, 29 Augustus 2006 01:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester skryf

> ------Van al die mense wat ek mee gewerk het, het nie 'n enkele een by die
> waarheidskommissie aansoek gedoen om vrystelling nie. Daar is 'n paar wat
> wel getuig het omdat hulle verplig was, maar niemand het ooit die werklike
> waarheid vertel nie.

Snaaks genoeg, ek het 'n familielid wat by die VWK gaan
verskoning vra het. Hy en 'n groep ander vorige Prokureur-
Generaals. Hy het onlangs hier gekuier, en het vertel dat
hy nogal intens ondervra is, asook gevra is of hy ooit uit
Pretoria direksie gekry het van hoe 'n saak gedryf moes
word. Miskien, Suidwester, het jy net nie genoeg in kringe
beweeg waarin die WVK geinteresseerd gewees het nie.

Gloudina
Re: Adriaan Vlok kniel en was die voete van Frank Chikane [boodskap #110995 is 'n antwoord op boodskap #110984] Di, 29 Augustus 2006 11:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On 28 Aug 2006 05:16:01 -0700, "Hessie" wrote:

> Terloops, ek dink Frank Chikane, net soos
> Tutu, is ook seker 'n doring in die ANC se vlees
> as daar dinge is wat nie reg gedoen word nie.

Actually nie. Laaaank reeds geco-opt in die presidensie. Leef (baie
goed) op Thabo se patronage.

Ek kan ie onthou dat ek ooit 'n woord van kritiek, teregwysing of
rigting-gewing van hom gehoor het nie.

"He is no Tutu".
Re: Adriaan Vlok kniel en was die voete van Frank Chikane [boodskap #110996 is 'n antwoord op boodskap #110985] Di, 29 Augustus 2006 11:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 28 Aug 2006 15:43:33 +0200, "Torreke" wrote:

> Ek dink hy het dit gedoen omdat hy werklik 'n Christen is en tot watter
> uiterstes hy bereid is om as Christen versoening te soek. Hy het wat my aan
> betref iets gedoen wat miskien nie in die geskiedenisboeke aandag sal kry
> nie, maar die soort ding wat groot bydrae kan lewer om ons te versoen en die
> samelewing te normaliseer.

Wat van die volgende: Die nasionale vervolgingsgesag maak ernstige
geluide om mense te vervolg wat nie clean gekom het by die TRC nie en
aan wie onregmatige dade toegeskryf kan word.

Vlok is waarskynlik een.
Thabo actually ook omdat hy die lynhoof was vir die plasing van die
Pretoria-bom.
Maar Thabo sal nooit aangekla word nie.
Maar ons is 'n regstaat en die nasionale vervolgingsgesag het die nare
gewoonte om aan te kla maak nie saak wie dit is nie.
Dus: Thabo moet kwytskelding kry. Daar gaan dus n amnestie-lys vanuit
die presidensie kom.
Vlok wil op die lys wees....

Bostaande is maar net my siniese argumentering.

Ek hoor Vlok lei glo ernstig aan kanker. As dit waar is, is sy motiewe
waarskynlik bo verdenking.

En daar gaan my lekker siniese argument...
Re: Adriaan Vlok kniel en was die voete van Frank Chikane [boodskap #110997 is 'n antwoord op boodskap #110988] Di, 29 Augustus 2006 12:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:1156814149.607240.310480@74g2000cwt.googlegroups.com...
Miskien, Suidwester, het jy net nie genoeg in kringe beweeg waarin die WVK
geinteresseerd gewees het nie.

-------Die is moontlik so, maar dan gaan ek jou ook nie sê nie want jy kry
nie 'n sekerheidsklaring net vir die pret nie. Dit is egter so, uit
werklike ondervinding uit, dat die mense wat gaan bieg het by die
waarheidskommissie, selde die mense was wat in die hitte van die stryd was.
Net soos jy graag sit en skryf oor die ongeregtighede wat in die verlede
plaasgevind het, het jy ook maar self weinig ondervind. Jy teoretiseer en
fantasseer oor die situasie en so het dit vir jou 'n werklikheid geword.
Het jy al ooit 300km in die vyand se gebied beweeg wel wetend dat as jy
gevang sou word, dan word die gordyne toegetrek? Net so het jy al
bygestaan as 'n voertuig deur 'n landmyn getref word en die stukkies vleis
hang in die doringbome se takke rond? Was jy al naby 'n plek gewees soos
die Pretoriase straatbom toe stukke van die mense se lyke wyd verspreid gelê
het? En dit alles in opdrag van die ANC en Nelson Mandela! Maar die ANC
is mos aan bewind en hulle word vergewe deur mense soos jy. Jy wil liewers
witmense aanvat wat volgens jou teorie, in die verlede die swart mense
benadeel het.
Laat ek jou 'n geheimpie vertel, ou antie. Mense wat wel in 'n oorlog
betrokke was ken die 'score' en loop nie en tjank na die tyd daaroor nie.
'Cowboys don't cry' is mos die spreekwoord. Dit is van toepassing op enige
werklike soldaat. Die tjankery is van die politici en die mense soos jy
wat op die Internet lê en praat oor dinge waarvan julle eintlik niks weet
nie.
En, Vlok se voete was. Hy's 'n politikus. Politici doen niks sonder
rede nie.........en sonder dat hy iets vir eie gewin daaruit sal kry nie.
Re: Adriaan Vlok kniel en was die voete van Frank Chikane [boodskap #110998 is 'n antwoord op boodskap #110996] Di, 29 Augustus 2006 17:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
ly ? of lei?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:h0a8f297cguon2j8mqoujgcfrjqgphfp11@4ax.com...
> On Mon, 28 Aug 2006 15:43:33 +0200, "Torreke" wrote:
>
>
> gewoonte om aan te kla maak nie saak wie dit is nie.
> Dus: Thabo moet kwytskelding kry. Daar gaan dus n amnestie-lys vanuit
> die presidensie kom.
> Vlok wil op die lys wees....
>
> Bostaande is maar net my siniese argumentering.
>
> Ek hoor Vlok lei glo ernstig aan kanker. As dit waar is, is sy motiewe
> waarskynlik bo verdenking.
>
> En daar gaan my lekker siniese argument...
>
Re: Adriaan Vlok kniel en was die voete van Frank Chikane [boodskap #110999 is 'n antwoord op boodskap #110979] Di, 29 Augustus 2006 20:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja Sjeim.
Hoekom hy Chikane se voete loop was het en nie sy kar nie is een ding wat ek
wil weet.
Hoekom hy nie Judy Gunn, wat fisies baie meer gely het as Chikane, se voete
loop was het nie, is 'n ander vraag.

Politieke opportunisme, nog steeds.

Annette

"Francois Human" skryf in boodskap news:ecqcme$1ia2$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Volgens Rapport het die 80 jarige Adriaan Vlok, berugte apartheidsminister
> van polisie, kort gelede eerw. Frank Chikane se voete gewas en aan hom 'n
> Bybel oorhandig waarin hy geskryf het dat hy teenoor Chikane en God
> gesondig het en dat hy om vergifnis vra.
>
Re: Adriaan Vlok kniel en was die voete van Frank Chikane [boodskap #111001 is 'n antwoord op boodskap #110981] Wo, 30 Augustus 2006 05:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja en vandag doen hulle nog presies dieselfde, die naam het net verander na
MOP-JUSTICE !!!!!

"Suidwester" skryf in boodskap news:g-mdnRxyyoA3EG_ZnZ2dnUVZ_tWdnZ2d@is.co.za...

>
> ----Foeitog ja, en watter een van die ANC het skuld aanvaar vir die
> onskuldige mense wat hulle vermoor het met straatbomme, ens. Wat van die
> swart mense wat in die 'townships' met 'necklaces' vermoor is om die mense
> te intimideer? Het enige van hulle al om verskoning gevra?
>
Re: Adriaan Vlok kniel en was die voete van Frank Chikane [boodskap #111004 is 'n antwoord op boodskap #110984] Wo, 30 Augustus 2006 09:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:1156767361.383542.165590@m73g2000cwd.googlegroups.com.. .

> die diepte van Frank Chikane se Christelikheid
> besef het.

Spaar my dit, selfs Stevie Wonder kan sien dit is nie feitlik waar nie

> Terloops, ek dink Frank Chikane, net soos
> Tutu, is ook seker 'n doring in die ANC se vlees
> as daar dinge is wat nie reg gedoen word nie.

Dink jy regtig ou Thabo luister enigsins vir Tutu - ek twyfel
Re: Adriaan Vlok kniel en was die voete van Frank Chikane [boodskap #111005 is 'n antwoord op boodskap #110980] Wo, 30 Augustus 2006 10:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:1156718743.114627.76130@i42g2000cwa.googlegroups.com...

> In "Country of my Skull" vertel Antjie Krog

En op die volgende 2 websites vertel mense wat HIER bly (nie in Kanada nie)
hulle saak.

http://www.crimexposouthafrica.org/
http://www.southafricaiscrap.blogspot.com/

Het jy al daar ingeloer Gloudina. Het jy die verhale gelees van dit wat
GISTER met mense in SA gebeur het. Is dit jou idee van 'n reenboog nasie.

Ek is seker daarvan jy het nie, want jy is te slapgat om te wil sien wat op
grondvlak in die land aangaan. Indien jy tog die moeite gedoen het hoekom
praat jy nie so bietjie oor dit wat die mense daar skryf nie, of reageer jy
net op die ANC gatkruipers soos so baie van die sogenaamde Afrikaanse
letterkundiges
Re: Adriaan Vlok kniel en was die voete van Frank Chikane [boodskap #111006 is 'n antwoord op boodskap #110996] Wo, 30 Augustus 2006 11:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" Maar ons is 'n regstaat en die nasionale vervolgingsgesag het die nare[/color]
> gewoonte om aan te kla maak nie saak wie dit is nie.
> Dus: Thabo moet kwytskelding kry. Daar gaan dus n amnestie-lys vanuit
> die presidensie kom.
> Vlok wil op die lys wees....
>
> Bostaande is maar net my siniese argumentering.

As hulle 'n nare gewoonte het om aan te kla maak nie saak wie dit is nie,
wat sal Vlok se voetwassery van Chikane help? Waarom nie eerder Thabo se
voete was nie?
>
> Ek hoor Vlok lei glo ernstig aan kanker. As dit waar is, is sy motiewe
> waarskynlik bo verdenking.
>
> En daar gaan my lekker siniese argument...

Daar is nog 'n ander probleempie met jou argument, dit is, ek dink dit is
nog emosioneel nog fisies maklik om iemand ander se stink voete te loop was.
Die verg nie net jouself baie diep verneder nie, dit verg moed!

Maar hoe opreg hy is, dink ek, sal bepaal word wat hy gaan doen met Judy
Gunn? Sy het op RSG Monitor verduidelik waarom sy sy opregtheid in twyfel
trek, wat Vlok en sy polisie-"bendes" met haar aangevang het, hoe hulle haar
vir die Khotso bom verantwoordelik wou maak en probeer het om haar, toe dit
nie slaag nie, uit die weg probeer ruim het. Sy maak dit duidelik dat sy
nie in die openbare media met Vlok gesprek wil voer nie, sy wil hê hy moet
oorkant haar kom sit, haar in die oë kyk, en vir haar vertel wat eintlik
agter alles gesit het wat met haar gebeur het...

Ek moet sê: Ek wag om te sien of hy die moed het om dit te doen! Indien
wel, dan was die voetery net dit - opregte boetedoening! Indien hy Judy
Gunn bly vermy, gaan die vraag tekens bly! en sal ek ook aan sy opregtheid
begin twyfel.
Re: Adriaan Vlok kniel en was die voete van Frank Chikane [boodskap #111007 is 'n antwoord op boodskap #111005] Wo, 30 Augustus 2006 11:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Riaan skryf

> Het jy al daar ingeloer Gloudina. Het jy die verhale gelees van dit wat
> GISTER met mense in SA gebeur het. Is dit jou idee van 'n reenboog nasie.
>
> Ek is seker daarvan jy het nie, want jy is te slapgat om te wil sien wat op
> grondvlak in die land aangaan. Indien jy tog die moeite gedoen het hoekom
> praat jy nie so bietjie oor dit wat die mense daar skryf nie, of reageer jy
> net op die ANC gatkruipers soos so baie van die sogenaamde Afrikaanse
> letterkundiges

Man, Riaan, jy lewe in 'n wêreld wat net bestaan uit
die slegte wat in SA gebeur. En waar die slegte SA
in jou gedagtes omring is met die perfekte buiteland
waar niks gebeur nie behalwe positiewe dinge. Ek
daarteenoor, sien die wêreld in baie breër terme.
Ek besef daar gebeur baie slegte misdaad in SA.
Maar ek sien ook hoe ons familie vryelik rondry
in hierdie rigting en daardie rigting, hoe hulle hul
jaarlikse besoeke aan die Kruger Wildtuin herhaal.
Hoe 'n professor aan 'n Universiteit op sy motorfiets
vryelik lang distansies afry en as ons hom vra of hy
dan nie bang is vir die "misdaad" nie, dan glimlag
hy net. Ek kan vir jou, vir elke gruwel wat op een
van jou blogspots verskyn, gruwels vertel wat om my
hier in Ontario gebeur. Ek is seker die karstelery
wat kronies in Montreal aangaan, is ver meer
gesofistikeerd as dit wat in Johannesburg aangaan.

Gloudina
Re: Adriaan Vlok kniel en was die voete van Frank Chikane [boodskap #111008 is 'n antwoord op boodskap #111001] Wo, 30 Augustus 2006 12:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Frikkie skryf

> Ja en vandag doen hulle nog presies dieselfde, die naam het net verander na
> MOP-JUSTICE !!!!!

Ag, RSAboy, wanneer doen jy tog iets aan
die Engels wat jy so graag gooi, jou
verraaier van Afrikaans, jou moordenaar
van jou moedertaal. As jy Engels wil
gebruik, raadpleeg tog eers 'n woordeboek.

Penkop van die Derde Republiek
Re: Adriaan Vlok kniel en was die voete van Frank Chikane [boodskap #111010 is 'n antwoord op boodskap #111008] Wo, 30 Augustus 2006 13:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hey jou sleg bitch fok jy nog steeds hier rond tussen die wit base.
Gaan maak skoon jou kombuis teef.....

"Hessie" skryf in boodskap news:1156939328.664979.71580@e3g2000cwe.googlegroups.com...
>
> Frikkie skryf
>
>> Ja en vandag doen hulle nog presies dieselfde, die naam het net verander
>> na
>> MOP-JUSTICE !!!!!
>
> Ag, RSAboy, wanneer doen jy tog iets aan
> die Engels wat jy so graag gooi, jou
> verraaier van Afrikaans, jou moordenaar
> van jou moedertaal. As jy Engels wil
> gebruik, raadpleeg tog eers 'n woordeboek.
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
Re: Adriaan Vlok kniel en was die voete van Frank Chikane [boodskap #111011 is 'n antwoord op boodskap #111007] Wo, 30 Augustus 2006 13:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:1156939093.971008.50320@m79g2000cwm.googlegroups.com...

Man, Riaan, jy lewe in 'n wêreld wat net bestaan uit
die slegte wat in SA gebeur. En waar die slegte SA
in jou gedagtes omring is met die perfekte buiteland
waar niks gebeur nie behalwe positiewe dinge.

Nee oudste van dae, ek is bewus van die goeie dinge in SA. Dit is juis
hoekom ek so keel opsit, want as die regering gaan aanhou soos hulle doen,
dan gaan daar van die goeie goed ook binnekort niks meer oor wees nie

Ek daarteenoor, sien die wêreld in baie breër terme.

Jou bree terme lyk vir my baie soos tonnelvisie.

Ek besef daar gebeur baie slegte misdaad in SA.

Snaaks jy praat nooit daaroor nie. Maar 10 minute nadat jy hierdie "reply"
vir my getik het, het jy 'n nuwe draad geskep onder die opskrif "Van wanneer
af kry mens Van Wyk-swartvelle".

Soos ek tevore al aan jou gesê het ... NIEMAND van ons sogenaamde "regses"
betwyfel die feit dat daar in die wit gemeenskap ook kriminele is nie. Wat
jy egter nie wil hoor nie is die feit dat persentasie gewys die meeste
kriminele SWART is.

Maar ek sien ook hoe ons familie vryelik rondry
in hierdie rigting en daardie rigting, hoe hulle hul
jaarlikse besoeke aan die Kruger Wildtuin herhaal.
Hoe 'n professor aan 'n Universiteit op sy motorfiets
vryelik lang distansies afry en as ons hom vra of hy
dan nie bang is vir die "misdaad" nie, dan glimlag
hy net.

Miskien is die Prof soos baie van hulle is, so bietjie verstrooid. Of
miskien is dit 'n sarkastiese glimlag van 'n intelligente man wat weet dat
dit tydmors is om met 'n eenogige Gloudina oor 'n ding te praat waarin daar
GEEN kans is om haar van mening te laat verander nie, nie eens al donner jy
haar tot in 'n koma met die feite nie

Ek kan vir jou, vir elke gruwel wat op een
van jou blogspots verskyn, gruwels vertel wat om my
hier in Ontario gebeur. Ek is seker die karstelery
wat kronies in Montreal aangaan, is ver meer
gesofistikeerd as dit wat in Johannesburg aangaan.

Ja asb maak so. En verduidelik asb ook sommer hoekom dit nie alombekend is
dat Kanada so "uiters gevaarlike" plek is nie - Seker omdat dit NIE IS NIE.
Re: Adriaan Vlok kniel en was die voete van Frank Chikane [boodskap #111012 is 'n antwoord op boodskap #111004] Wo, 30 Augustus 2006 14:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 30 Aug 2006 11:48:44 +0200, "Riaan" wrote:

Dink jy regtig ou Thabo luister enigsins vir Tutu - ek twyfel

Hy het hom beslis gehoor, want hy het die moeder val alle tantrums
gegooi nadat Tutu hom gekritiseer het.
En lo and behold - n jaar later in dieselfde lesing se Thabo soort van
dieselfde goed!!

Of hy het geluister - ten minste ten dele - of hy het in die afgelope
jaar tot dieselfde soort insigte gekom.
Re: Adriaan Vlok kniel en was die voete van Frank Chikane [boodskap #111013 is 'n antwoord op boodskap #111005] Wo, 30 Augustus 2006 14:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 30 Aug 2006 12:04:08 +0200, "Riaan" wrote:

> Het jy al daar ingeloer Gloudina. Het jy die verhale gelees van dit wat
> GISTER met mense in SA gebeur het. Is dit jou idee van 'n reenboog nasie.

En as eergister EN gister verkeerd is?
En as dit in albei gevalle die minderheid van die onderskeie bree
groepe is wat die dade gedoen het?

Is dit nie die reenboognasie as die meerderheid aan alle kante dit een
dag kan insien nie?
Re: Adriaan Vlok kniel en was die voete van Frank Chikane [boodskap #111015 is 'n antwoord op boodskap #111007] Wo, 30 Augustus 2006 14:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On 30 Aug 2006 04:58:14 -0700, "Hessie" wrote:

Ek is seker die karstelery
> wat kronies in Montreal aangaan, is ver meer
> gesofistikeerd as dit wat in Johannesburg aangaan.
>
> Gloudina

Wat!!!??? Se jy ons diewe is dom??
Re: Adriaan Vlok kniel en was die voete van Frank Chikane [boodskap #111016 is 'n antwoord op boodskap #111011] Wo, 30 Augustus 2006 14:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 30 Aug 2006 15:59:15 +0200, "Riaan" wrote:
Wat
> jy egter nie wil hoor nie is die feit dat persentasie gewys die meeste
> kriminele SWART is.

Maar Riaan, so is die bevolking...
Jy moet dit ook seker in gedagte hou.

Plus die sosiale konteks. So sal jy vind dat loshande die meeste
bedrieers is wittes.

SA`het vers te veel misdaad en die ANC regering het sleg opgefok deur
misdaad vir te lank te onderskat.

Maar misdaad word nie net deur sekere soorte mense gepleeg nie. Dis
ewe waar.
Re: Adriaan Vlok kniel en was die voete van Frank Chikane [boodskap #111017 is 'n antwoord op boodskap #111010] Wo, 30 Augustus 2006 16:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Frikkie" Hey jou sleg bitch fok jy nog steeds hier rond tussen die wit base.[/color]
> Gaan maak skoon jou kombuis teef.....

Jou karakter, of liewers gebrek daaraan, is duidelik vir almal om te sien..
Re: Adriaan Vlok kniel en was die voete van Frank Chikane [boodskap #111020 is 'n antwoord op boodskap #110981] Do, 31 Augustus 2006 04:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jan[16]  is tans af-lyn  jan[16]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Augustus 2006
Karma: 0
Junior Lid
sal myself nooit so verneder om stink pote te was nie
kruiper
Re: Adriaan Vlok kniel en was die voete van Frank Chikane [boodskap #111024 is 'n antwoord op boodskap #111013] Do, 31 Augustus 2006 08:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:kr6bf2pqe1s4jn9g7acghl9fi187j806fr@4ax.com...
> On Wed, 30 Aug 2006 12:04:08 +0200, "Riaan"

> En as eergister EN gister verkeerd is?
> En as dit in albei gevalle die minderheid van die onderskeie bree
> groepe is wat die dade gedoen het?
>
> Is dit nie die reenboognasie as die meerderheid aan alle kante dit een
> dag kan insien nie?

Hopenlik is al die kriminele van die aarde die minderheid van hulle
onderskeie nasies, die probleem in SA is ongelukkig bietjie meer kompleks as
net dit. In 'n land soos Swede sal jou model gahandhaaf kan word, maar in SA
sit ons met geweld tussen swart - swart / wit - wit / swart - wit.

In die groep swart-wit is ek oortuig daarvan dit kan opgedeel word in 95%
van alle swart-wit misdaad word gepleeg deur die swarte, en die witte is die
slagoffer.

Wat baie interesant behoort te wees is om te gaan kyk hoe die Xhosa (ANC)
besig is om van die ander swart nasies ontslae te raak. Ek het uit die aard
van die saak nie al die feite nie, maar ek kan Zuma se punt insien dat hy
moontlik ge-frame was.
Re: Adriaan Vlok kniel en was die voete van Frank Chikane [boodskap #111027 is 'n antwoord op boodskap #111024] Do, 31 Augustus 2006 09:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Riaan, ek dink jy dink verkeerd.
Daar is rofweg 40 miljoen meer swartes in SA as enige ander groep saam, dus
is dit net logies dat, persentasiegewys, meer swartes onder misdaad ly as
wittes, of enige ander groep, deur swart misdadigers.

Annette

"Riaan" skryf in boodskap news:Vr6dnUNuZOx6BmvZnZ2dnUVZ_vSdnZ2d@is.co.za...
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:kr6bf2pqe1s4jn9g7acghl9fi187j806fr@4ax.com...
>> On Wed, 30 Aug 2006 12:04:08 +0200, "Riaan"
>
>> En as eergister EN gister verkeerd is?
>> En as dit in albei gevalle die minderheid van die onderskeie bree
>> groepe is wat die dade gedoen het?

>> Is dit nie die reenboognasie as die meerderheid aan alle kante dit een
>> dag kan insien nie?
>
>
> Hopenlik is al die kriminele van die aarde die minderheid van hulle
> onderskeie nasies, die probleem in SA is ongelukkig bietjie meer kompleks
> as net dit. In 'n land soos Swede sal jou model gahandhaaf kan word, maar
> in SA sit ons met geweld tussen swart - swart / wit - wit / swart - wit.
>
> In die groep swart-wit is ek oortuig daarvan dit kan opgedeel word in 95%
> van alle swart-wit misdaad word gepleeg deur die swarte, en die witte is
> die slagoffer.
>
> Wat baie interesant behoort te wees is om te gaan kyk hoe die Xhosa (ANC)
> besig is om van die ander swart nasies ontslae te raak. Ek het uit die
> aard van die saak nie al die feite nie, maar ek kan Zuma se punt insien
> dat hy moontlik ge-frame was.
>
Re: Adriaan Vlok kniel en was die voete van Frank Chikane [boodskap #111028 is 'n antwoord op boodskap #111020] Do, 31 Augustus 2006 09:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jan, die hele daad was vrywillige vernedering om die boetedoening te
beklemtoon.
Hoe ken jy vir F. Chikane so goed dat jy weet wat die gesondheidstoestand
van sy voete tans is?

Annette

"jan" skryf in boodskap news:ed5pf7$moc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> sal myself nooit so verneder om stink pote te was nie
> kruiper
>
Re: Adriaan Vlok kniel en was die voete van Frank Chikane [boodskap #111029 is 'n antwoord op boodskap #111027] Do, 31 Augustus 2006 10:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9J-dnd4Ne6QjNWvZnZ2dnUVZ_tWdnZ2d@is.co.za...
> Riaan, ek dink jy dink verkeerd.
> Daar is rofweg 40 miljoen meer swartes in SA as enige ander groep saam,
> dus is dit net logies dat, persentasiegewys, meer swartes onder misdaad ly
> as wittes, of enige ander groep, deur swart misdadigers.

Annette ek is nie seker of ek jou reg verstaan nie, maar persentasie (% ) is
'n gelykmakende faktor. As gevolg van persentasie is dit dus moontlik vir
die kleiner groep om 'n hoer persentasie van wat ook al te beryk as die
persentasie getal van die groot groep.
Re: Adriaan Vlok kniel en was die voete van Frank Chikane [boodskap #111033 is 'n antwoord op boodskap #111029] Do, 31 Augustus 2006 12:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Bereik.

As twee miljoen blankes deur misdaad geraak word en 20 miljoen swartes deur
misdaad geraak word, watter % van ons bevolking word die meeste deur misdaad
geraak?
Ek laat dit aan jou vrugbare verbeelding oor om aan my te wys meer blankes
as swartes word deur misdaad geraak.

Annette

"Riaan" skryf in boodskap news:1Y6dnZCKYqUYLmvZnZ2dnUVZ_tqdnZ2d@is.co.za...
> "Annette" wrote in message
> news:9J-dnd4Ne6QjNWvZnZ2dnUVZ_tWdnZ2d@is.co.za...
>> Riaan, ek dink jy dink verkeerd.
>> Daar is rofweg 40 miljoen meer swartes in SA as enige ander groep saam,
>> dus is dit net logies dat, persentasiegewys, meer swartes onder misdaad
>> ly as wittes, of enige ander groep, deur swart misdadigers.
>
> Annette ek is nie seker of ek jou reg verstaan nie, maar persentasie (% )
> is 'n gelykmakende faktor. As gevolg van persentasie is dit dus moontlik
> vir die kleiner groep om 'n hoer persentasie van wat ook al te beryk as
> die persentasie getal van die groot groep.
>
Re: Adriaan Vlok kniel en was die voete van Frank Chikane [boodskap #111038 is 'n antwoord op boodskap #111033] Do, 31 Augustus 2006 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:n7-dnWUoU-yURWvZnZ2dnUVZ_rydnZ2d@is.co.za...
> Bereik.
>
> As twee miljoen blankes deur misdaad geraak word en 20 miljoen swartes
> deur misdaad geraak word, watter % van ons bevolking word die meeste deur
> misdaad geraak?
> Ek laat dit aan jou vrugbare verbeelding oor om aan my te wys meer blankes
> as swartes word deur misdaad geraak.

OK Annette (ek sal stadig tik)

Moenie die argument omdraai nie -

Ek se daar is MEER swart kriminele in SA as wit kriminele. Dit is so of jy
hulle nou letterlik tel, of hulle meet aan 'n persentasie.

Tweedens die meeste wit mense wat deur misdaad geraak was / word, is die
krimineel 'n swart persoon gewees.

So wie die meeste deur misdaad geraak word is nie vir my 'n besprekings punt
nie.

Dit sou egter 'n besprekings punt gewees het as jy vir my wou kom vertel dat
die meeste swart mense wat deur misdaad geraak was / word, die krimineel 'n
wit mens was.

** Sien jy is nou weer woes aktief na 'n ruk van stilte, het julle koor se
liedjies opgedroog **
Re: Adriaan Vlok kniel en was die voete van Frank Chikane [boodskap #111046 is 'n antwoord op boodskap #111033] Do, 31 Augustus 2006 21:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Wiskunde is nie een van jou sterk punte nie Annette. Doen eerder 'n "spell
check"
Re: Adriaan Vlok kniel en was die voete van Frank Chikane [boodskap #111047 is 'n antwoord op boodskap #111038] Vr, 01 September 2006 02:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" Ek se daar is MEER swart kriminele in SA as wit kriminele. Dit is so of jy[/color]
> hulle nou letterlik tel, of hulle meet aan 'n persentasie.

Daar is ook MEER arm swartes as arm wittes, of jy nou kyk na werklike
getalle of persentasie van die bevolking.

> Tweedens die meeste wit mense wat deur misdaad geraak was / word, is die
> krimineel 'n swart persoon gewees.

Dit spreek vanself as die wittes meer as die swartes het dat hulle meer
waarskynlik die slagoffers van misdaad deur swartes sal wees as wat ander
swartes dit is.
Re: Adriaan Vlok kniel en was die voete van Frank Chikane [boodskap #111048 is 'n antwoord op boodskap #111046] Vr, 01 September 2006 05:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat, waar, hoe, van wat praat jy?

Annette

"ekke" wrote in message
news:44f75303$0$497$61c65585@uq-127creek-reader-03.brisbane. pipenetworks.com.au...
> Wiskunde is nie een van jou sterk punte nie Annette. Doen eerder 'n "spell
> check"
>
Re: Adriaan Vlok kniel en was die voete van Frank Chikane [boodskap #111049 is 'n antwoord op boodskap #111047] Vr, 01 September 2006 06:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:ed86l4$ibn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Riaan" Daar is ook MEER arm swartes as arm wittes, of jy nou kyk na werklike
> getalle of persentasie van die bevolking.

'n Feit wat ek nie betwyfel nie. Dit laat natuurlik die deur oop vir 'n
lekker debat --- maar meer daaroor later

> Dit spreek vanself as die wittes meer as die swartes het dat hulle meer
> waarskynlik die slagoffers van misdaad deur swartes sal wees as wat ander
> swartes dit is.

Torreke ek verstaan jy woon in die Oos Kap. Jy moet gerus vir ons hier in
Gauteng kom kuier, en vir jouself sien in watter karre die swartes mee elke
oggend tussen JHB en PTA rondry. Daar is vandag na 10 jaar van regstellende
aksie (en die gepaardgaande euwels daarvan) seker net so baie welaf swartes
as wittes.

So om Annette nog meer deurmekaar te maak, die volgende stukkie wiskunde as
voorbeeld

4 Milj wittes

40Milj swartes

Na 10 jaar van regstellende aksies het 10% van die swartes die selfde
standaard bereik as die blankes. Dit wil se

10% van 40 Milj = 4 Milj

So as dit waar is kan die oorblywende 90% swartes mos maar by van hulle eie
broers gaan inbreek, roof, moor en verkrag. Maar dit gebeur nie want diep in
Sipho se siel is hy 'n groot rassis wat die witman haat met 'n passie, 'n
rassis meer as wat RSA Boy Frikkie in sy lewe sal wees.
Re: Adriaan Vlok kniel en was die voete van Frank Chikane [boodskap #111053 is 'n antwoord op boodskap #110988] Sa, 02 September 2006 17:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Hessie wrote:
> Suidwester skryf
>
>
>> ------Van al die mense wat ek mee gewerk het, het nie 'n enkele een by die
>> waarheidskommissie aansoek gedoen om vrystelling nie. Daar is 'n paar wat
>> wel getuig het omdat hulle verplig was, maar niemand het ooit die werklike
>> waarheid vertel nie.
>
>
> Snaaks genoeg, ek het 'n familielid wat by die VWK gaan
> verskoning vra het. Hy en 'n groep ander vorige Prokureur-
> Generaals. Hy het onlangs hier gekuier, en het vertel dat
> hy nogal intens ondervra is, asook gevra is of hy ooit uit
> Pretoria direksie gekry het van hoe 'n saak gedryf moes
> word. Miskien, Suidwester, het jy net nie genoeg in kringe
> beweeg waarin die WVK geinteresseerd gewees het nie.
>
> Gloudina
>
Ag antie, jy sit nog steeds daar en kak praat.Jy het weg gehardloop al
jare terug.Ek is steeds in my hart 'n apartheidsvark en geniet dit.
Ek het geen iemand leed aan gedoen nie en ook nie sleg behandel nie.
Vandag, egter haat ek al wat swarte is. Destyds het ek hulle nie gehaat
nie wys jou wat VRYHEID vir jou gedagte gang kan beteken...
Re: Adriaan Vlok kniel en was die voete van Frank Chikane [boodskap #111057 is 'n antwoord op boodskap #111053] So, 03 September 2006 10:14 Na vorige boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Paul" Ag antie, jy sit nog steeds daar en kak praat.Jy het weg gehardloop al[/color]
> jare terug. Ek is steeds in my hart 'n apartheidsvark en geniet dit.

met klem op die "vark"-gedeelte!!!
Vorige onderwerp: ATKV-entrepreneurskursus in die kunste
Volgende onderwerp: Prosa deur Charles Durand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 03:59:04 MGT 2024