Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Prof Elize Botha (Glouds se stalmaat)
Prof Elize Botha (Glouds se stalmaat) [boodskap #110910] So, 06 Augustus 2006 10:09 na volgende boodskap
Toubs  is tans af-lyn  Toubs
Boodskappe: 8
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Junior Lid
Prof Elize Botha, doyenne van die Afrikaanse literere wereld, word 'n
vrou van eerstes genoem:

Sy was die eerste vrou in die Naspers-hoofdireksie;

eerste vroulike raadsvoorsitter van die SA Akademie vir Wetenskap en
Kuns, asook van die Akademie se Letterkundekommissie;

eerste vroulike voorsitter van the Raad van die Staatsbiblio¬teek;

eerste vroulike trusteeraadsvoorsitter van the Stigting vir Afrikaans;

eerste voorsit¬ter van die Kommissie vir Nasionale Simbole (1993)

en eerste vroulike kanselier van die Universiteit Stellenbosch.

Botha is goed bekend met die baanbrekerswerk wat in plaasskole verrig
is vir die opvoeding van die verarmde Afrikanervolk na die
Anglo-Boereoorlog en die daaropvolgende Depressiejare van die 1930's.

Haar vader, mnr. Klaas Lindes, was naamlik hoof van 'n
tweeman-plaasskool op Koesterfontein in die Magaliesbergse distrik.
Re: Prof Elize Botha (Glouds se stalmaat) [boodskap #110911 is 'n antwoord op boodskap #110910] So, 06 Augustus 2006 12:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Toubs skryf

> Prof Elize Botha,

> Botha is goed bekend met die baanbrekerswerk wat in plaasskole verrig
> is vir die opvoeding van die verarmde Afrikanervolk na die
> Anglo-Boereoorlog en die daaropvolgende Depressiejare van die 1930's.


Asseblief, moenie vir my 'n stalmaat van Elize Lindes
noem nie. Ek het nie 'n seun grootgemaak wat deel
was van 'n komplot om 'n aapfetus in Tutu se tuin op
te hang nie.
Ek kan eenvoudig nie verstaan hoe mense soos
Lindes ( en haar swaer Pik Botha) hulle gesigte kan
wys in die openbaar nie. Hulle was deel van die
apartheidsvark-masjien. Hulle kan nie pleit dat hulle
"nie geweet het wat aangaan nie." As een van hulle
eendag net opgestaan het en gesê het wat aangaan
is onchristelik en ons is besig met die duiwel se
werk, dan kon hulle 'n verskil gemaak het. Maar
nee, hulle het lekker in die nessie gesit en die
rassistiese diktatorskap ondersteun, totdat dit
vir hulle duidelik was dat hulle "aan die verkeerde
kant" is. Toe bied ou Pik mos aan om oor te stap
na die ANC, as hulle vir hom 'n joppie sou aanbied.
(Gelukkig het die ANC van beter geweet.) Ek wonder
wat Elize gedoen het om vir haarself te prostitueer.

Tant Hessie van die agterste van Helsdingens
Re: Prof Elize Botha (Glouds se stalmaat) [boodskap #110912 is 'n antwoord op boodskap #110911] So, 06 Augustus 2006 19:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Toubs  is tans af-lyn  Toubs
Boodskappe: 8
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Junior Lid
> Asseblief, moenie vir my 'n stalmaat van Elize Lindes
> noem nie. Ek het nie 'n seun grootgemaak wat deel
> was van 'n komplot om 'n aapfetus in Tutu se tuin op
> te hang nie.
> Ek kan eenvoudig nie verstaan hoe mense soos
> Lindes ( en haar swaer Pik Botha) hulle gesigte kan
> wys in die openbaar nie. Hulle was deel van die
> apartheidsvark-masjien. Hulle kan nie pleit dat hulle
> "nie geweet het wat aangaan nie." As een van hulle
> eendag net opgestaan het en gesê het wat aangaan
> is onchristelik en ons is besig met die duiwel se
> werk, dan kon hulle 'n verskil gemaak het. Maar
> nee, hulle het lekker in die nessie gesit en die
> rassistiese diktatorskap ondersteun, totdat dit
> vir hulle duidelik was dat hulle "aan die verkeerde
> kant" is. Toe bied ou Pik mos aan om oor te stap
> na die ANC, as hulle vir hom 'n joppie sou aanbied.
> (Gelukkig het die ANC van beter geweet.) Ek wonder
> wat Elize gedoen het om vir haarself te prostitueer.
>
> Tant Hessie van die agterste van Helsdingens

Weereens het ek jou gevang, die selle ou Gloudina Bouwer met haat en
gif binne haar. Na soveel jaar het jy nog geensins verander nie. Ek het
jou uitgelok om te sien of jy nog die selfde mens is. Jy preek mos
graag vir andere uit die bergpredikasie nè?
Re: Prof Elize Botha (Glouds se stalmaat) [boodskap #110913 is 'n antwoord op boodskap #110912] Ma, 07 Augustus 2006 01:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Toubs skryf

> Weereens het ek jou gevang, die selle ou Gloudina Bouwer met haat en
> gif binne haar. Na soveel jaar het jy nog geensins verander nie. Ek het
> jou uitgelok om te sien of jy nog die selfde mens is. Jy preek mos
> graag vir andere uit die bergpredikasie nê?

En jy is ook maar nog net dieselfde. Reëls
geld net vir ander mense, nie vir jouself nie,
nè? Wat het jy gedoen toe die apartheids-
varke vry in SA rondgetier het? Het jy toe
opgestaan en gesê my Christelike beginsels
laat my nie toe om hierdie dinge te sien
en nie te protesteer daaroor nie. Jy kon
ten minste, soos die Black Sash, net 'n
rouband aangesit het en voor die apartheids-
varke se deure gaan protesteer het. Maar ek
wed jy het elke Sondag in die kerk gesit maar
niks verder gedoen om die skorremorrie te
bekamp nie. Gaan lees weer die bergpredikasie.
Daar word genoeg dinge daar gesê wat oordeel
uitspreek oor die wat ore het en nie hoor nie
en oë het maar nie wil sien nie. Is dit nie
ook in die Bergpredikasie wat hulle praat
van witgepleisterde grafte nie? En van
talente wat in die grond begrawe word.
En van sout wat uitgegooi moet word
as dit nie meer sy funksie kan vervul nie.En
dat mens nie God en Mammon kan dien nie.
En dat 'n boom aan sy vrugte geken word.
Die bergpredikasie is nie vir sissies nie.

Gloudina
Re: Prof Elize Botha (Glouds se stalmaat) [boodskap #110915 is 'n antwoord op boodskap #110913] Di, 08 Augustus 2006 04:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
is beslis nie vir jou nie, jy het te veel haat in jou

"Hessie" wrote in message
news:1154915463.641736.312190@n13g2000cwa.googlegroups.com.. .

Toubs skryf

> Weereens het ek jou gevang, die selle ou Gloudina Bouwer met haat en
> gif binne haar. Na soveel jaar het jy nog geensins verander nie. Ek het
> jou uitgelok om te sien of jy nog die selfde mens is. Jy preek mos
> graag vir andere uit die bergpredikasie nê?

En jy is ook maar nog net dieselfde. Reëls
geld net vir ander mense, nie vir jouself nie,
nê? Wat het jy gedoen toe die apartheids-
varke vry in SA rondgetier het? Het jy toe
opgestaan en gesê my Christelike beginsels
laat my nie toe om hierdie dinge te sien
en nie te protesteer daaroor nie. Jy kon
ten minste, soos die Black Sash, net 'n
rouband aangesit het en voor die apartheids-
varke se deure gaan protesteer het. Maar ek
wed jy het elke Sondag in die kerk gesit maar
niks verder gedoen om die skorremorrie te
bekamp nie. Gaan lees weer die bergpredikasie.
Daar word genoeg dinge daar gesê wat oordeel
uitspreek oor die wat ore het en nie hoor nie
en oë het maar nie wil sien nie. Is dit nie
ook in die Bergpredikasie wat hulle praat
van witgepleisterde grafte nie? En van
talente wat in die grond begrawe word.
En van sout wat uitgegooi moet word
as dit nie meer sy funksie kan vervul nie.En
dat mens nie God en Mammon kan dien nie.
En dat 'n boom aan sy vrugte geken word.
Die bergpredikasie is nie vir sissies nie.

Gloudina
Re: Prof Elize Botha (Glouds se stalmaat) [boodskap #110918 is 'n antwoord op boodskap #110911] Di, 08 Augustus 2006 15:34 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hieronder dames en here, is 'n voorbeeld van die grootste rassis van ons
huidige generasie: Gloudina!

"Hessie" skryf in boodskap news:1154866809.072563.96140@i3g2000cwc.googlegroups.com...

Asseblief, moenie vir my 'n stalmaat van Elize Lindes
noem nie. Ek het nie 'n seun grootgemaak wat deel
was van 'n komplot om 'n aapfetus in Tutu se tuin op
te hang nie.
Ek kan eenvoudig nie verstaan hoe mense soos
Lindes ( en haar swaer Pik Botha) hulle gesigte kan
wys in die openbaar nie. Hulle was deel van die
apartheidsvark-masjien. Hulle kan nie pleit dat hulle
"nie geweet het wat aangaan nie." As een van hulle
eendag net opgestaan het en gesê het wat aangaan
is onchristelik en ons is besig met die duiwel se
werk, dan kon hulle 'n verskil gemaak het. Maar
nee, hulle het lekker in die nessie gesit en die
rassistiese diktatorskap ondersteun, totdat dit
vir hulle duidelik was dat hulle "aan die verkeerde
kant" is. Toe bied ou Pik mos aan om oor te stap
na die ANC, as hulle vir hom 'n joppie sou aanbied.
(Gelukkig het die ANC van beter geweet.) Ek wonder
wat Elize gedoen het om vir haarself te prostitueer.

Tant Hessie van die agterste van Helsdingens
Vorige onderwerp: Ou briefie van Hennerietjie - Naamsverandering
Volgende onderwerp: Aids te stadig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 10:09:01 MGT 2024