Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Similarities between the Nazi regime compared to the ANC government in SA
Similarities between the Nazi regime compared to the ANC government in SA [boodskap #110828] Ma, 24 Julie 2006 18:02 na volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
Viewing SA from the outside from a safe distance I am disturbed to see
a major philosophical comparativeness with the old Nazi regime in
Germany
""Nazism was the ideology held by the National Socialist German
Workers Party (Nationalsozialistische Deutsche Arbeiterpartei, commonly
called the NSDAP or Nazi Party). The word Nazism is most often used in
connection with the government of Nazi Germany from 1933 to 1945, also
known as the "Third Reich". In terms of ideology, Nazism combines
racialism, nationalism, anti-Semitism and anti-communism, and draws
from a variety of other sources. Currently, Nazism is outlawed as a
political ideology in modern Germany, as are forms of iconography and
propaganda from the Nazi era. Still, remnants and revivalists, known as
"Neo-Nazis", continue to operate in Germany and abroad.""

> From the description provided in Wikipedia it's easy to see the
similarities , The ANC government in SA has started with racial
policies similar to the Nazi party in the early years , fostering a new
black nationalism ( instead of German nationalism) , and being anti
European/people of European decent /"settlers" ( instead of
anti-Semitism) , with an anti-western ( instead of anti-communism)

I suppose the "African Renaissance" is their version of the "
third Reich "

Similar to the old Nazi's the South African government is telling
business/sports organizations/ who they should employ ,how many of
each group based on racial quotas.

I wonder if this is going to go the same road ?
Re: Similarities between the Nazi regime compared to the ANC government in SA [boodskap #110830 is 'n antwoord op boodskap #110828] Di, 25 Julie 2006 01:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
fire_

> Viewing SA from the outside from a safe distance I am disturbed to see
> a major philosophical comparativeness with the old Nazi regime in
> Germany

Jou Engels is ook maar siekerig. Dit lyk vir my, hoe
regser, hoe slegter is beide die Afrikaans as die
Engels.
Die apartheidsregime was die Nazi-kloon, onthou.

Penkop van die Derde Republiek
Re: Similarities between the Nazi regime compared to the ANC government in SA [boodskap #110834 is 'n antwoord op boodskap #110830] Di, 25 Julie 2006 08:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Liewe Lulu  is tans af-lyn  Liewe Lulu
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
"Hessie" wrote
>
> fire_
>
>> Viewing SA from the outside from a safe distance I am disturbed to see
>> a major philosophical comparativeness with the old Nazi regime in
>> Germany
>
> Jou Engels is ook maar siekerig. Dit lyk vir my, hoe
> regser, hoe slegter is beide die Afrikaans as die
> Engels.
> Die apartheidsregime was die Nazi-kloon, onthou.
>
> Penkop van die Derde Republiek
>

Dis lagwekkend dat mense wat die apartheidsfilosofie aanhang, die
ANC-filosofie met Nazisme wil vergelyk. Terwyl ek my in die afgelope weke
duidelik uitgespreek het teen die neo-rassisme van die ANC, het ek ewe
duidelik probeer maak dat hulle navolg wat hulle van Verwoerd geleer het.

Is jy daarvan bewus dat Verwoerd in Nazi-Duitsland gestudeer het, fire_?
Re: Similarities between the Nazi regime compared to the ANC government in SA [boodskap #110835 is 'n antwoord op boodskap #110834] Di, 25 Julie 2006 09:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
>
> Is jy daarvan bewus dat Verwoerd in Nazi-Duitsland gestudeer het, fire_?

Torrek , ek het nog nooi 'n uitspraak oor aparthied gemaak nie, ja ek
het gese hulle was baie minder korrup ,en ja ek is 'n ""Eugenics"" fan
en ek glo die gemiddlede swart persoon het 'n ik van 66. Maar ek het
nooit gese dat hulle apart moet wees nie.
Ek het wel n klienkie dood in AA en BEE.
Re: Similarities between the Nazi regime compared to the ANC government in SA [boodskap #110837 is 'n antwoord op boodskap #110835] Di, 25 Julie 2006 10:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On 25 Jul 2006 02:27:23 -0700, "fire_" wrote:

>> Is jy daarvan bewus dat Verwoerd in Nazi-Duitsland gestudeer het, fire_?
>
> Torrek , ek het nog nooi n uitspraak oor aparthied gemaak nie, ja ek
> het gese hulle was baie minder korrup ,en ja ek is n ""Eugenics"" fan
> en ek glo die gemiddlede swart persoon het n ik van 66. Maar ek het
> nooit gese dat hulle apart moet wees nie.
> Ek het wel n klienkie dood in AA en BEE.

Ek stem sekerlik n laaang ent saam met jou oor BEE en AA, maar as jy
wou se die NP was minder korrup wil ek jou graag verwys na die
Inligting-skandaal wat korrupsie oor 'n typperk en omvang was wat na
al die jare steeds die asem wegslaan.

Plus die ondersoek is nooit voltooi nie. Gestop deur die president van
die tyd toe dit hom polities gepas het en dit waarskynlik te naby aan
hom gekom het.
Re: Similarities between the Nazi regime compared to the ANC government in SA [boodskap #110838 is 'n antwoord op boodskap #110830] Di, 25 Julie 2006 10:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On 24 Jul 2006 18:13:49 -0700, "Hessie" wrote:

> Die apartheidsregime was die Nazi-kloon, onthou.

n Mislukte kloon en een wat gou- na 1948 verweer was deur die
werklikhede van SA, maar in sy konseptuele ontstaan, was dit sekerlik
n kloon van dieselfde soort denke wat tot die nazi's gelei het.
Re: Similarities between the Nazi regime compared to the ANC government in SA [boodskap #110839 is 'n antwoord op boodskap #110837] Di, 25 Julie 2006 11:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling skryf

maar as jy
> wou se die NP was minder korrup wil ek jou graag verwys na die
> Inligting-skandaal wat korrupsie oor 'n typperk en omvang was wat na
> al die jare steeds die asem wegslaan.
>
> Plus die ondersoek is nooit voltooi nie. Gestop deur die president van
> die tyd toe dit hom polities gepas het en dit waarskynlik te naby aan
> hom gekom het.

Verfris my geheue bietjie oor die "inligtings-skandaal."
Ek weet daarvan, maar ook net. Gee bietjie detail.

Gloudina
Re: Similarities between the Nazi regime compared to the ANC government in SA [boodskap #110841 is 'n antwoord op boodskap #110839] Di, 25 Julie 2006 11:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On 25 Jul 2006 04:26:57 -0700, "Hessie" wrote:

Verfris my geheue bietjie oor die "inligtings-skandaal."
> Ek weet daarvan, maar ook net. Gee bietjie detail.
>
> Gloudina

Dept van Inligting wat met reuse slush funds gesit het wat onder meer
aangewend is om al wat leef en beef om te koop en deur die amptenare
selfs aangewend is om hulself reusagtig te verryk.

Dit het aan die lig gekom nadat dit van regeringskant gelek is. Die
rede daarvoor, was omdat dit onder John Vorster bedryf is en PW Botha
en Connie Mulder geveg het om hom op te volg.

Mulder was die minister aan hoof van die Inligtings-dept so die gemors
het op sy lessenaar gaan land. PW was minister van verdediging toe dit
bedryf is.

Toe PW eerste minister word, is die hele kaboedel gelek sodat sy
aartsvyand, Connie Mulder, polities vernietig kon word.

Die regterlike ondersoek na die skandaal is toe later geheimsinnig
gestop, deur PW, nadat genoeg uitgekom het om Mulder te vernietig,
maar voor dit PW en sy luitenante ook kon betrek.

Allerhande goed soos die moorde op die Oos-Randse NP-kandidaat, Robert
Smit, word ook aan segmente van die inligtingskandaal gekoppel.

So ook dinge soos die Salem-geheim (as ek die naam reg onthou). Dit
was n tenkskip vol olie waarvoor daar twee keer betaal is en wat toe
verdwyn het, of so iets. Met die implikasie dat iemand vet geld gemaak
het.

Daar was, by the way, ook talle gerugte oor reuse bedrog met
olie-aankope (wat destyds onder die tafel gedoen moes word) wat nooit
behoorlik ondersoek is nie.

Dit was die tye - net voor die ondersoek gestaak is - toe een van PW
se luitenant, die minister van finansies, Owen Horwood, getuig het dat
hy stapels tjeks geteken het deur slegs die onderste hoeke op te lig
waar hy moet teken. Hy kon dus nie sien dat dit aan allerhande vreemde
mense uitgemaak is en vir allerhande onstellende bedrae was nie.

Meer data by
http://www.africacrime-mystery.co.za/books/fsac/chp19.htm
Re: Similarities between the Nazi regime compared to the ANC government in SA [boodskap #110863 is 'n antwoord op boodskap #110841] So, 30 Julie 2006 15:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:

> On 25 Jul 2006 04:26:57 -0700, "Hessie" wrote:
>
>
>> Ek weet daarvan, maar ook net. Gee bietjie detail.

>> Gloudina
>
>
> Dept van Inligting wat met reuse slush funds gesit het wat onder meer
> aangewend is om al wat leef en beef om te koop en deur die amptenare
> selfs aangewend is om hulself reusagtig te verryk.
>
> Dit het aan die lig gekom nadat dit van regeringskant gelek is. Die
> rede daarvoor, was omdat dit onder John Vorster bedryf is en PW Botha
> en Connie Mulder geveg het om hom op te volg.
>
> Mulder was die minister aan hoof van die Inligtings-dept so die gemors
> het op sy lessenaar gaan land. PW was minister van verdediging toe dit
> bedryf is.
>
> Toe PW eerste minister word, is die hele kaboedel gelek sodat sy
> aartsvyand, Connie Mulder, polities vernietig kon word.
>
> Die regterlike ondersoek na die skandaal is toe later geheimsinnig
> gestop, deur PW, nadat genoeg uitgekom het om Mulder te vernietig,
> maar voor dit PW en sy luitenante ook kon betrek.
>
> Allerhande goed soos die moorde op die Oos-Randse NP-kandidaat, Robert
> Smit, word ook aan segmente van die inligtingskandaal gekoppel.
>
> So ook dinge soos die Salem-geheim (as ek die naam reg onthou). Dit
> was n tenkskip vol olie waarvoor daar twee keer betaal is en wat toe
> verdwyn het, of so iets. Met die implikasie dat iemand vet geld gemaak
> het.
>
> Daar was, by the way, ook talle gerugte oor reuse bedrog met
> olie-aankope (wat destyds onder die tafel gedoen moes word) wat nooit
> behoorlik ondersoek is nie.
>
> Dit was die tye - net voor die ondersoek gestaak is - toe een van PW
> se luitenant, die minister van finansies, Owen Horwood, getuig het dat
> hy stapels tjeks geteken het deur slegs die onderste hoeke op te lig
> waar hy moet teken. Hy kon dus nie sien dat dit aan allerhande vreemde
> mense uitgemaak is en vir allerhande onstellende bedrae was nie.
>
> Meer data by
> http://www.africacrime-mystery.co.za/books/fsac/chp19.htm
>
Ferdie nou praat jy die grootste klomp kak wat ek ooit van gehoor het.
Jy is kastig 'n ondersoekende joernalis?
My gat man!
Het jy ooit die moeite gedoen om the Real Information Scandal te lees en
al die boeke wat Dr.Rhoodie daarna geskryf het?
As jy het , sal jy 'n heel ander siening daaroor kry.
Dr.Mulder het aan PW Botha 'n briefie in die parlement gestuur waar hy
noem dat die R85m wat aan sy geheime fondse begroting toegewys is nooit
die departement bereik het nie. Tot vandag toe het PW nog nooit 'n woord
daaroor gerep nie.

As jy reg kan onthou het die liberaliste vir drs Rhoodie en Mulder gejag
asook vir adv. BJ Vorster.
Vorster het bedank omdat hy gesien het PW is skelm en Mulder het terug
gekeer parlement toe in 1987 onder die vaandel van die KP. Sonder enige
skuldig bevinding.
Dr Rhoodie is jare gelede oorlede en hy is desondanks die hekse-jag op
hom altyd onskuldig bevind.

Dus beveel ek aan dat jy jou feite agtermekaar kry en dan jou mond oopmaak.
Al hierdie manne was manne van durf en daad.Eerlik sonder enige skuldig
bevinding.
Watter tipe joenalistiek bedryf jy?

Sies man.
Re: Similarities between the Nazi regime compared to the ANC government in SA [boodskap #110865 is 'n antwoord op boodskap #110863] So, 30 Julie 2006 17:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ben  is tans af-lyn  Ben
Boodskappe: 38
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 30 Jul 2006 17:29:27 +0200, Paul wrote:

>
> As jy reg kan onthou het die liberaliste vir drs Rhoodie en Mulder gejag
> asook vir adv. BJ Vorster.
> Vorster het bedank omdat hy gesien het PW is skelm en Mulder het terug
> gekeer parlement toe in 1987 onder die vaandel van die KP. Sonder enige
> skuldig bevinding.
> Dr Rhoodie is jare gelede oorlede en hy is desondanks die hekse-jag op
> hom altyd onskuldig bevind.
>
> Dus beveel ek aan dat jy jou feite agtermekaar kry en dan jou mond oopmaak.
> Al hierdie manne was manne van durf en daad.Eerlik sonder enige skuldig
> bevinding.
> Watter tipe joenalistiek bedryf jy?
>
> Sies man.

onthou je dat SARS die IRP5 document na Rhoodie vernoem het?
IRP5 = In Rhoodie's Pocket.
En Mulder hebt gesegd van 'aan die NP getrou bly' toe skors die NP
hem. Toe gaan hy naar ander partij.

Ek is nie so pienk soos Ferdi en co maar jy moet feite reg sê.
Waarvoor het Rhoodie gevlug as hy onskuldig was?
Jy moet je feite agtermekaar kry.

Ben
Re: Similarities between the Nazi regime compared to the ANC government in SA [boodskap #110872 is 'n antwoord op boodskap #110863] Ma, 31 Julie 2006 09:11 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 30 Jul 2006 17:29:27 +0200, Paul wrote:

> Ferdie nou praat jy die grootste klomp kak wat ek ooit van gehoor het.
> Jy is kastig 'n ondersoekende joernalis?
> My gat man!
> Het jy ooit die moeite gedoen om the Real Information Scandal te lees en
> al die boeke wat Dr.Rhoodie daarna geskryf het?

Dr. Rhoodie, ne?
Was hy nie een van die ouens wat geld gevat het nie?

> As jy het , sal jy 'n heel ander siening daaroor kry.
> Dr.Mulder het aan PW Botha 'n briefie in die parlement gestuur waar hy
> noem dat die R85m wat aan sy geheime fondse begroting toegewys is nooit
> die departement bereik het nie. Tot vandag toe het PW nog nooit 'n woord
> daaroor gerep nie.
>
> As jy reg kan onthou het die liberaliste vir drs Rhoodie en Mulder gejag
> asook vir adv. BJ Vorster.
> Vorster het bedank omdat hy gesien het PW is skelm en Mulder het terug
> gekeer parlement toe in 1987 onder die vaandel van die KP. Sonder enige
> skuldig bevinding.
> Dr Rhoodie is jare gelede oorlede en hy is desondanks die hekse-jag op
> hom altyd onskuldig bevind.

Isit? In watter hof was dit?

> Dus beveel ek aan dat jy jou feite agtermekaar kry en dan jou mond oopmaak.
> Al hierdie manne was manne van durf en daad.Eerlik sonder enige skuldig
> bevinding.
> Watter tipe joenalistiek bedryf jy?
>
> Sies man.

Ek sien jy spel nog steeds swak. Nuwe skuilnam gekry?

N.S. Van "feite" gepraat - die website waarna en verwys het en waarop
jy reageer, is nie myne nie.
Vorige onderwerp: briefie vir antie gloudiena
Volgende onderwerp: Die nasionaal-sosialisme van die apartheidsregime
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 11:00:34 MGT 2024