Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oorlog-trauma in Suid Africa (bossies)
Oorlog-trauma in Suid Africa (bossies) [boodskap #10961 is 'n antwoord op boodskap #10987] Di, 07 Oktober 1997 00:00 na volgende boodskap
Marius van Niekerk  is tans af-lyn  Marius van Niekerk
Boodskappe: 5
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Junior Lid
Ex-soldate/veteraane

As jy in die SADF was en die oorlog na al die jare nog in jou kop aangaan
.... saans jou in jou slaap vervolg ... dit moelik maak om te lewe tussen
"normale" mense ... jy met niemand kan praat omdat jy voel niemand sal kan
jou verstaan nie ... jy met iemand wil praat wat die selfde ding deurmaak
...

Dan kan jy kontak maak Marius van Niekerk
E-mail: van.m...@stockholm.mail.telia.com

of as jy meer will lees oor die South African Veterans Association (SAVA),
'n Suid Afrikaanse Veteraan Vereniging wat bestaan uit veteraane, en strewe
om om te sien na die behoeftes van getraumatiseerde veteraane en hulle
families, besoek ons tydelike website:
http://www.tragedy.demon.co.uk/sava
Re: Oorlog-trauma in Suid Africa (bossies) [boodskap #10987 is 'n antwoord op boodskap #10961] Sa, 04 Oktober 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stefan Andreasson  is tans af-lyn  Stefan Andreasson
Boodskappe: 7
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
Marius van Niekerk wrote:
>
> Ex-soldate/veteraane
>
> As jy in die SADF was en die oorlog na al die jare nog in jou kop aangaan
> ... saans jou in jou slaap vervolg ... dit moelik maak om te lewe tussen
> "normale" mense ... jy met niemand kan praat omdat jy voel niemand sal kan
> jou verstaan nie ... jy met iemand wil praat wat die selfde ding deurmaak
> ..
>
> Dan kan jy kontak maak Marius van Niekerk
> E-mail: van.m...@stockholm.mail.telia.com
>
> of as jy meer will lees oor die South African Veterans Association (SAVA),
> 'n Suid Afrikaanse Veteraan Vereniging wat bestaan uit veteraane, en strewe
> om om te sien na die behoeftes van getraumatiseerde veteraane en hulle
> families, besoek ons tydelike website:
> http://www.tragedy.demon.co.uk/sava

I see you used to live in Sweden... Where, and how did you like my
native country?!
--
Stefan Andreasson
Baton Rouge, Louisiana USA
-----------------------------------------
http://www.communique.net/~mephisto
Re: Oorlog-trauma in Suid Africa (bossies) [boodskap #11002 is 'n antwoord op boodskap #10987] Wo, 08 Oktober 1997 00:00 Na vorige boodskap
fantim  is tans af-lyn  fantim
Boodskappe: 8
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Junior Lid
Marius,

Ek het net een vraag hier. Wat behels die hulp wat aangebied word? Is
daar sielkundige hulp ens? of is hierdie 'n inligtings oes om 'n
plaaslike "Gulf War" situasie te skep waar almal links en regs die
regering blameer en dagvaar?

Groetnis
FanTim
--
================================================
Anti Spamming Replace .z with .com
================================================
Vorige onderwerp: Oorlog-trauma (bossies) in South Africa
Volgende onderwerp: WEES JY DIE KULKUNSTENAAR
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 15:02:01 MGT 2024