Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nou is ek bly maar verbaas!
Nou is ek bly maar verbaas! [boodskap #110005] Ma, 27 Maart 2006 16:08 na volgende boodskap
P & L  is tans af-lyn  P & L
Boodskappe: 46
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ag? - HOERA, hy's weg, opgelos, verwyder, opgeeet, begrawe, trug in die poephol.
kort: "Ek is bly" Nou sal ons opnuut "normaal" bakkely sonder storings!
Patrick.
Re: Nou is ek bly maar verbaas! [boodskap #110010 is 'n antwoord op boodskap #110005] Di, 28 Maart 2006 06:43 Na vorige boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 27 Mar 2006 17:08:44 +0100, camerama wrote:

>
> Ag? - HOERA, hy's weg, opgelos, verwyder, opgeeet, begrawe, trug in die poephol.
> kort: "Ek is bly" Nou sal ons opnuut "normaal" bakkely sonder storings!
> Patrick.

Patrick,

Ons kan voorlopig nog nie sê Laudahn sal nie meer terugkom nie..
Maar ek het hom kan oortuig daarvan sy werkwyse op hierdie nuusgroep
was verkeerd.
Moet wel weet dit het my ure werk gekos die laaste week.

Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
Vorige onderwerp: Waar's Annette en die res?
Volgende onderwerp: "koloniale Christenskap die hoofstroomteologie"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 05:47:46 MGT 2024