Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Stil
Stil [boodskap #1086] Ma, 07 Julie 2003 09:52 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek geniet so lekker van die stilte as ek hier kom kuier.

Geen baklei nie, geen gediggies nie, gewoon niks :-))

Maar hoe gaan dit met almal??

Gr.Rico
Re: Stil [boodskap #1087 is 'n antwoord op boodskap #1086] Ma, 07 Julie 2003 16:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f0942f1$0$49100$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek geniet so lekker van die stilte as ek hier kom kuier.
>
> Geen baklei nie, geen gediggies nie, gewoon niks :-))
>
> Maar hoe gaan dit met almal??
>
> Gr.Rico

Ek het jou mos gese on is vredeliewend op hierdie groep:-). Andries het
verdwyn. Hy is deur Speedy op een of ander sending gestuur en is nooit weer
van gehoor nie maar ons praat nie daaroor nie.

Ek lees lekker aan jou antwoorde daar oorkant op scsaa, veral die een aan
die aaklige troll wat daar kop uitgesteek het.

Lorinda
Re: Stil [boodskap #1097 is 'n antwoord op boodskap #1087] Ma, 07 Julie 2003 22:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jy praat oor Gloudina???

waar is sy???

Andries, sal maar weer terugkom, as Speedy hom wil terughaal!!!!!!!!!!!!!

GrRico

Btw, jy gesels ook baie lekker mee, aan die ander kant!!!

"Lorinda" skryf in boodskap news:3f0997c9$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Rico" wrote in message
> news:3f0942f1$0$49100$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ek geniet so lekker van die stilte as ek hier kom kuier.
>>
>> Geen baklei nie, geen gediggies nie, gewoon niks :-))
>>
>> Maar hoe gaan dit met almal??
>>
>> Gr.Rico
>
> Ek het jou mos gese on is vredeliewend op hierdie groep:-). Andries het
> verdwyn. Hy is deur Speedy op een of ander sending gestuur en is nooit weer
> van gehoor nie maar ons praat nie daaroor nie.
>
> Ek lees lekker aan jou antwoorde daar oorkant op scsaa, veral die een aan
> die aaklige troll wat daar kop uitgesteek het.
>
> Lorinda
>
Re: Stil [boodskap #1099 is 'n antwoord op boodskap #1097] Ma, 07 Julie 2003 22:47 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f09f3e2$0$49099$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Jy praat oor Gloudina???
>
> waar is sy???
>
> Andries, sal maar weer terugkom, as Speedy hom wil terughaal!!!!!!!!!!!!!
>
> GrRico

Ek praat nie van Gloudina nie! (ek weet nie waar sy is nie, maar ek is seker
sy sal terugkom). Ek het van die marsmannetjie gepraat. Of dink jy dit is
Gloudina??!

Ek glo nie Speedy kan vir Andries terughaal nie. Iets het verkeerd geloop.
Dalk was dit tog die spoke in sy nuwe kelder.

Lorinda
Vorige onderwerp: Pamfletjie - Letsema
Volgende onderwerp: ANNETTE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 08:49:18 MGT 2024