Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » BP Brandstof
BP Brandstof [boodskap #109615] Ma, 13 Maart 2006 09:15 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
BP reken in hulle advertensie laas jaar dat hulle alreeds "skoner brandstof"
verkoop, en dus voor die ander olie maatskapye is. Nou wonder ek net hoekom
hulle ook so sonder unleaded brandstof sit soos die ander ouens. Ek het
vandag eers by die vierde plek reggekom, en mag net R100 ingegooi het.
Re: BP Brandstof [boodskap #109616 is 'n antwoord op boodskap #109615] Ma, 13 Maart 2006 10:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sou daai advertensie met 'n knippie sout neem. Vir baie, baie jare al
werk Shell en BP uit dieselfde depots uit. Veral by ons op die platteland,
g�i die transporters vir beide sommer ooglopend uit dieselfde tenker uit.
Brandstof by die service station is nie altyd so eenvoudig nie. Weet jy
dat die eienaar van die diensstasie kontant vooruit moet betaal vir elke
vrag? As daar prysverlagings/verhogings kom, moet die manne hulle
strategie baie fyn uitwerk anders kan hulle lelik verloor.

"Riaan" skryf in boodskap news:1142240974.734784@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> BP reken in hulle advertensie laas jaar dat hulle alreeds "skoner
> brandstof" verkoop, en dus voor die ander olie maatskapye is. Nou wonder
> ek net hoekom hulle ook so sonder unleaded brandstof sit soos die ander
> ouens. Ek het vandag eers by die vierde plek reggekom, en mag net R100
> ingegooi het.
>
Re: BP Brandstof [boodskap #109624 is 'n antwoord op boodskap #109615] Ma, 13 Maart 2006 11:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
waar bly jy >?

"Riaan" skryf in boodskap news:1142240974.734784@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> BP reken in hulle advertensie laas jaar dat hulle alreeds "skoner
> brandstof" verkoop, en dus voor die ander olie maatskapye is. Nou wonder
> ek net hoekom hulle ook so sonder unleaded brandstof sit soos die ander
> ouens. Ek het vandag eers by die vierde plek reggekom, en mag net R100
> ingegooi het.
>
Re: BP Brandstof [boodskap #109633 is 'n antwoord op boodskap #109624] Ma, 13 Maart 2006 13:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Centurion, maar werk in Bruma. Dit is in Bruma wat ek gesukkel het

"Otterkop" skryf in boodskap news:uOSdnUrVhtw0zIjZRVn-rg@is.co.za...
> waar bly jy >?
> "Riaan" wrote in message
> news:1142240974.734784@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>> BP reken in hulle advertensie laas jaar dat hulle alreeds "skoner
>> brandstof" verkoop, en dus voor die ander olie maatskapye is. Nou wonder
>> ek net hoekom hulle ook so sonder unleaded brandstof sit soos die ander
>> ouens. Ek het vandag eers by die vierde plek reggekom, en mag net R100
>> ingegooi het.

>
Re: BP Brandstof [boodskap #109636 is 'n antwoord op boodskap #109616] Ma, 13 Maart 2006 16:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hi Suidwester - goed om jou hier te sien. Ek's juis gewonner wat van
jou geword het.
Ek verstaan die kudus is so vet soos varke daar by julle ....
Re: BP Brandstof [boodskap #109663 is 'n antwoord op boodskap #109636] Di, 14 Maart 2006 06:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he. Die een ou sê juis sy kallers is nou so rondvet en hulle boudjies
dril so mooi, hy raak sommer verlief op hulle! Jy sal nie glo hoe groen is
ons woestynparadys hierdie jaar nie. Dis mos 'n dankbare wêreld hierdie.
So 'n paar druppels water en 'n paar dae later dan steek die eerste grassies
kop uit. Hier heers 'n wonderlike gees van voorspoed en gemoedelikheid in
die land, op die oomblik, ten spyte van verspoelings, ens. Fok die
politiek! Reën bring lewe.......
"Jonas" wrote in message
news:1142268094.777877.12190@p10g2000cwp.googlegroups.com...
> Hi Suidwester - goed om jou hier te sien. Ek's juis gewonner wat van
> jou geword het.
> Ek verstaan die kudus is so vet soos varke daar by julle ....
>
Re: BP Brandstof [boodskap #109665 is 'n antwoord op boodskap #109616] Di, 14 Maart 2006 07:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
As jy met mense wat by SASOL werk praat (Ek het jare terug vir SASOL gewerk
en het verskeie familielede wat vir SASOL gewerk het), sal hulle jou vertel
dat AL die brandstofmaatskappye petrol by SASOL koop - petrol wat uit
steenkool vervaardig is! - en dit by die vulstasies onder hulle eie
handelsmerk verkoop! Die verskil kom glo in die bymiddels wat elkeen by sy
eie depots bygooi..

Torreke

"Suidwester" skryf in boodskap news:HdOdnaTjkO3CwojZRVn-jw@is.co.za...
> Ek sou daai advertensie met 'n knippie sout neem. Vir baie, baie jare al
> werk Shell en BP uit dieselfde depots uit. Veral by ons op die
> platteland, g�i die transporters vir beide sommer ooglopend uit dieselfde
> tenker uit. Brandstof by die service station is nie altyd so eenvoudig
> nie. Weet jy dat die eienaar van die diensstasie kontant vooruit moet
> betaal vir elke vrag? As daar prysverlagings/verhogings kom, moet die
> manne hulle strategie baie fyn uitwerk anders kan hulle lelik verloor.
Re: BP Brandstof [boodskap #109667 is 'n antwoord op boodskap #109665] Di, 14 Maart 2006 10:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit maak net ekonomiese sin om dit so te doen. Ek neem aan dat dit wel so
is dat die bymiddels wel 'n verskil maak, maar as daar bv. 'n Engen is wat
sonder petrol staan en die enigste beskikbare petrol op daai oomblik is van
Total, wie sal ooit die verskil ken by die pomp? Ek glo nie een van die
maatskappye maak 'n 'swak' petrol nie. Selfs met die nuwe 'skoon' diesel.
As hulle so af en toe meer swael deursmokkel, sal die gebruiker dit nie
maklik agterkom solank dit op die korttermyn geskied nie. Die
vervaardigers storie ook mos al lank dat loodvrye petrol beter is vir jou
kar...nie in alle gevalle nie. Gaan vra vir die renjaers wie van hulle ry
loodvry uit vrye keuse. Lood in petrol maak dat jou kleppe beter sluit en
dit beteken beter werkverrigting.

"Torreke" skryf in boodskap news:dv5osn$6k6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> As jy met mense wat by SASOL werk praat (Ek het jare terug vir SASOL
> gewerk en het verskeie familielede wat vir SASOL gewerk het), sal hulle
> jou vertel dat AL die brandstofmaatskappye petrol by SASOL koop - petrol
> wat uit steenkool vervaardig is! - en dit by die vulstasies onder hulle
> eie handelsmerk verkoop! Die verskil kom glo in die bymiddels wat elkeen
> by sy eie depots bygooi..
>
> Torreke
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:HdOdnaTjkO3CwojZRVn-jw@is.co.za...
>> Ek sou daai advertensie met 'n knippie sout neem. Vir baie, baie jare
>> al werk Shell en BP uit dieselfde depots uit. Veral by ons op die
>> platteland, g�i die transporters vir beide sommer ooglopend uit dieselfde
>> tenker uit. Brandstof by die service station is nie altyd so eenvoudig
>> nie. Weet jy dat die eienaar van die diensstasie kontant vooruit moet
>> betaal vir elke vrag? As daar prysverlagings/verhogings kom, moet die
>> manne hulle strategie baie fyn uitwerk anders kan hulle lelik verloor.
>
Re: BP Brandstof [boodskap #109707 is 'n antwoord op boodskap #109667] Wo, 15 Maart 2006 05:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
en lood in jou potlood maak dat jou pomp beter spuit

"Suidwester" skryf in boodskap news:afKdnSuIbJImBYvZRVn-pQ@is.co.za...
> Dit maak net ekonomiese sin om dit so te doen. Ek neem aan dat dit wel
> so is dat die bymiddels wel 'n verskil maak, maar as daar bv. 'n Engen is
> wat sonder petrol staan en die enigste beskikbare petrol op daai oomblik
> is van Total, wie sal ooit die verskil ken by die pomp? Ek glo nie een
> van die maatskappye maak 'n 'swak' petrol nie. Selfs met die nuwe
> 'skoon' diesel. As hulle so af en toe meer swael deursmokkel, sal die
> gebruiker dit nie maklik agterkom solank dit op die korttermyn geskied
> nie. Die vervaardigers storie ook mos al lank dat loodvrye petrol beter
> is vir jou kar...nie in alle gevalle nie. Gaan vra vir die renjaers wie
> van hulle ry loodvry uit vrye keuse. Lood in petrol maak dat jou kleppe
> beter sluit en dit beteken beter werkverrigting.
> "Torreke" wrote in message
> news:dv5osn$6k6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> As jy met mense wat by SASOL werk praat (Ek het jare terug vir SASOL
>> gewerk en het verskeie familielede wat vir SASOL gewerk het), sal hulle
>> jou vertel dat AL die brandstofmaatskappye petrol by SASOL koop - petrol
>> wat uit steenkool vervaardig is! - en dit by die vulstasies onder hulle
>> eie handelsmerk verkoop! Die verskil kom glo in die bymiddels wat elkeen
>> by sy eie depots bygooi..

>> Torreke

>> "Suidwester" wrote in message
>> news:HdOdnaTjkO3CwojZRVn-jw@is.co.za...
>>> Ek sou daai advertensie met 'n knippie sout neem. Vir baie, baie jare
>>> al werk Shell en BP uit dieselfde depots uit. Veral by ons op die
>>> platteland, g�i die transporters vir beide sommer ooglopend uit
>>> dieselfde tenker uit. Brandstof by die service station is nie altyd so
>>> eenvoudig nie. Weet jy dat die eienaar van die diensstasie kontant
>>> vooruit moet betaal vir elke vrag? As daar prysverlagings/verhogings
>>> kom, moet die manne hulle strategie baie fyn uitwerk anders kan hulle
>>> lelik verloor.


>
Re: BP Brandstof [boodskap #109708 is 'n antwoord op boodskap #109707] Wo, 15 Maart 2006 07:17 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wa'van praat jy nou?!!

"Otterkop" skryf in boodskap news:SYOdneZUvbBnMYrZnZ2dneKdnZydnZ2d@is.co.za...
> en lood in jou potlood maak dat jou pomp beter spuit
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:afKdnSuIbJImBYvZRVn-pQ@is.co.za...
>> Dit maak net ekonomiese sin om dit so te doen. Ek neem aan dat dit wel
>> so is dat die bymiddels wel 'n verskil maak, maar as daar bv. 'n Engen is
>> wat sonder petrol staan en die enigste beskikbare petrol op daai oomblik
>> is van Total, wie sal ooit die verskil ken by die pomp? Ek glo nie een
>> van die maatskappye maak 'n 'swak' petrol nie. Selfs met die nuwe
>> 'skoon' diesel. As hulle so af en toe meer swael deursmokkel, sal die
>> gebruiker dit nie maklik agterkom solank dit op die korttermyn geskied
>> nie. Die vervaardigers storie ook mos al lank dat loodvrye petrol beter
>> is vir jou kar...nie in alle gevalle nie. Gaan vra vir die renjaers wie
>> van hulle ry loodvry uit vrye keuse. Lood in petrol maak dat jou kleppe
>> beter sluit en dit beteken beter werkverrigting.
>> "Torreke" wrote in message
>> news:dv5osn$6k6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> As jy met mense wat by SASOL werk praat (Ek het jare terug vir SASOL
>>> gewerk en het verskeie familielede wat vir SASOL gewerk het), sal hulle
>>> jou vertel dat AL die brandstofmaatskappye petrol by SASOL koop - petrol
>>> wat uit steenkool vervaardig is! - en dit by die vulstasies onder hulle
>>> eie handelsmerk verkoop! Die verskil kom glo in die bymiddels wat
>>> elkeen by sy eie depots bygooi..
>
>>> Torreke
>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:HdOdnaTjkO3CwojZRVn-jw@is.co.za...
>>>> Ek sou daai advertensie met 'n knippie sout neem. Vir baie, baie jare
>>>> al werk Shell en BP uit dieselfde depots uit. Veral by ons op die
>>>> platteland, g�i die transporters vir beide sommer ooglopend uit
>>>> dieselfde tenker uit. Brandstof by die service station is nie altyd so
>>>> eenvoudig nie. Weet jy dat die eienaar van die diensstasie kontant
>>>> vooruit moet betaal vir elke vrag? As daar prysverlagings/verhogings
>>>> kom, moet die manne hulle strategie baie fyn uitwerk anders kan hulle
>>>> lelik verloor.
>
>


>
Vorige onderwerp: 'n Bondgenootskap van...en die Africa Muslim Party (AMP) kan...aan die roer...in die Kaapse metropool staan:
Volgende onderwerp: Trappe van vergelyking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 21:48:28 MGT 2024