Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » LOSEERDER
LOSEERDER [boodskap #10906] Ma, 29 September 1997 00:00 na volgende boodskap
Danie  is tans af-lyn  Danie
Boodskappe: 83
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Net om jou dag op te vrolik:

Die oom kom by die dokter met die volgende klagte: "Kyk Doktertjie, ek was
verlede maand 80. Die ou vroutjie het my so driejaar gelede ontval. Ek is
'n jaar gelede met so 'n jong dingetjie getroud, sy is nou 22, maar ons het
'n probleem, sy kan nie swanger raak nie. Het doktertjie dalk raad?"
Die dokter gee toe die volgende raad: "Oom ek dink ek weet wat oom kan
doen. Het oom in die huis 'n slaapkamer wat nie in gebruik is nie?"
Ja, die oom en sy jong vroutjie het so 'n kamer.
"Oom, dan kry jy 'n loseerder wat so iewers in die twintigs is."
"Dink doktertjie dat dit sal help?"
"Ek is seker dit sal help, oom moet dit net probeer."
Ses maande later loop die oom en die dokter mekaar in die dorp raak en die
dokter wil weet of sy raad gehelp het.
"Haai, doktertjie, baie dankie vir jou raad, die jong dingetjie is swanger,
en weet doktertjie wat, die loseerder ook."

Vir nog sulke kostelikhede kan jy gaan kuier by:
http://global.co.za/~pretblad
Re: LOSEERDER [boodskap #10913 is 'n antwoord op boodskap #10906] Di, 30 September 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
A.A. Hagen  is tans af-lyn  A.A. Hagen
Boodskappe: 155
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Danie schreef...
> Net om jou dag op te vrolik:

> "Haai, doktertjie, baie dankie vir jou raad, die jong dingetjie is swanger,
> en weet doktertjie wat, die loseerder ook."

Een goeie grap, maar kan iemand mij uitleggen wat is 'n loseerder nu
precies voor iemand is? Wat voor 'n beroep?

Alvast bedankt
Arthur Hagen

(te zuinig om een Zuid Afrikaans woordenboek te kopen :)
Re: LOSEERDER [boodskap #10922 is 'n antwoord op boodskap #10906] Wo, 01 Oktober 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"A.A. Hagen" writes:

kan iemand mij uitleggen wat is 'n loseerder nu
> precies voor iemand is? Wat voor 'n beroep?
>
> Alvast bedankt
> Arthur Hagen
>
> (te zuinig om een Zuid Afrikaans woordenboek te kopen :)

'n Loseerder is iemand wat in iemand se huis
'n kamer (en soms kos) huur. As baie mense
in so 'n huis bly, word dit 'n losieshuis
genoem. In Nederlands is die verwante woorde
loge (guest)
logeerkamer
logement (lodging house)
logeren

Die antwoord is dus: 'n loseerder is 'n "lodger"
in Engels.

Gloudina
Re: LOSEERDER [boodskap #10956 is 'n antwoord op boodskap #10906] Sa, 04 Oktober 1997 00:00 Na vorige boodskap
Barry  is tans af-lyn  Barry
Boodskappe: 18
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
schreef:
| 'n Loseerder is iemand wat in iemand se huis
| 'n kamer (en soms kos) huur. As baie mense
| in so 'n huis bly, word dit 'n losieshuis
| genoem. In Nederlands is die verwante woorde
| loge (guest)
| logeerkamer
| logement (lodging house)
| logeren

loge wordt niet echt veel gebruikt, logeerder ietsje meer

Bas
=============================
Bankovervaller: 'Al je kasgeld en een folder over beleggen!'
http://stad.dsl.nl/~iqnullus/ COMING SOON
Re: LOSEERDER [boodskap #10957 is 'n antwoord op boodskap #10906] Sa, 04 Oktober 1997 00:00 Na vorige boodskap
A.A. Hagen  is tans af-lyn  A.A. Hagen
Boodskappe: 155
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Bas schreef ...
> schreef:
> | 'n Loseerder is iemand wat in iemand se huis
> | 'n kamer (en soms kos) huur. As baie mense
> | in so 'n huis bly, word dit 'n losieshuis
> | genoem. In Nederlands is die verwante woorde
> | loge (guest)
> | logeerkamer
> | logement (lodging house)
> | logeren
>
> loge wordt niet echt veel gebruikt, logeerder ietsje meer
>
> Bas
> =============================
> Bankovervaller: 'Al je kasgeld en een folder over beleggen!'
> http://stad.dsl.nl/~iqnullus/ COMING SOON
>
Als iemand bij ons komt logeren, dan noem ik die persoon eerder een logé
dan 'n logeerder. Sterker nog; Word zet zo'n rood kronkelstreepje onder
logeerder, dus is het volgens dat programma kennelijk geen correct
Nederlands woord.

Arthur
Re: LOSEERDER [boodskap #10958 is 'n antwoord op boodskap #10906] Sa, 04 Oktober 1997 00:00 Na vorige boodskap
Teunis van Ree  is tans af-lyn  Teunis van Ree
Boodskappe: 33
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Volle Lid
A.A. Hagen (hag...@caiw.nl) wrote:
: Danie schreef...
:
: > en weet doktertjie wat, die loseerder ook."

: Een goeie grap, maar kan iemand mij uitleggen wat is 'n loseerder nu
: precies voor iemand is? Wat voor 'n beroep?

'n Loseerder is 'n loge' (logee).
Vorige onderwerp: her: slawerny
Volgende onderwerp: slagter se lewe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 21:28:07 MGT 2024