Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Block sender
Block sender [boodskap #109533] Di, 07 Maart 2006 12:13 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek het die klomp kaas koppe almal in my "block sender list" gegooi - SALIG !

Ek moes dit al lankal gedoen het
Re: Block sender [boodskap #109544 is 'n antwoord op boodskap #109533] Di, 07 Maart 2006 18:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ja, hulle is erg vervelig. Skryf nou al glad in "pig Latin".

As hulle nie so 'n klomp strooi tussenin kwytgeraak het nie, dink ek dit sou die
moeite werd gewees het om te lees oor hoe die Europeërs maak met die Moslems.
Daar is 'n punt voor te make dat die liberale immigrasiebeleid wat meeste
Eropese lande gevolg het, nou lelik op hulle begin boemerang. Ek vermoed egter
dat die moeilike Moslems maar 'n klein gedeelte is van al die (Moslem)
immigrante, en dat meeste van lg en ander Midde-Oosterlinge maar te gretig is om
eerbare burgers van hulle nuwe tuislande te word.

Riaan wrote:
> Ek het die klomp kaas koppe almal in my "block sender list" gegooi - SALIG !
>
>
> Ek moes dit al lankal gedoen het
>
>

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|_&_KIE_|
Re: Block sender [boodskap #109547 is 'n antwoord op boodskap #109544] Di, 07 Maart 2006 21:18 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
knersus skryf

Ek vermoed egter
> dat die moeilike Moslems maar 'n klein gedeelte is van al die (Moslem)
> immigrante, en dat meeste van lg en ander Midde-Oosterlinge maar te gretig is om
> eerbare burgers van hulle nuwe tuislande te word.

Jy is reg. Die oorgrote meerderheid van Moslems
in Kanada is gewaardeerde immigrante. Ek vind
al hoe meer dat die vroue met die kopdoeke
met spesiale respek behandel word hier, omdat
hulle so konsensieus en besadig is, nie
so lawaaierig en onkundig soos sommige van
die werkers wie se voorsate van Europa
af gekom het nie. Dit is ongelukkig so dat
in middelklas jobs die wittes minder skool
het as die mense wat van moslem lande
hierheen immigreer, waar hulle goeie skoling
gehad het en bereid is om die deursnee werk
gedienstig te doen. Dis hoe die koekie
gaan krummel. Dis hoe die mense met die
witvelle hulle hakskene gaan sien.

Gloudina
Vorige onderwerp: 'PC'?! Nee, noodweer - de denen verdedigen zich tegen de vreemde invasoren
Volgende onderwerp: BlouWillemMaandag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 27 17:35:29 MGT 2024