Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kaaskop in die Laeveld!
Kaaskop in die Laeveld! [boodskap #93880] Do, 10 Junie 2004 11:30 na volgende boodskap
Corné  is tans af-lyn  Corné
Boodskappe: 53
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
http://home.iae.nl/users/dongenvj/

Groete,
Corné.
Re: Kaaskop in die Laeveld! [boodskap #93881 is 'n antwoord op boodskap #93880] Do, 10 Junie 2004 11:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Amai Corné,op mijn leeftijd zie ik zoiets niet meer zitten;als het daar af
is kom ik eens kijken met een paar vrienden;stuur regelmatig foto's
"Corné" skryf in boodskap news:40c84547$0$48920$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> http://home.iae.nl/users/dongenvj/
>
> Groete,
> Corné.
>
Re: Kaaskop [boodskap #109382 is 'n antwoord op boodskap #93880] Do, 02 Maart 2006 10:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"John" wrote:

> Agter elke kaaskop is 'n vokop.

Die argument tot sy logiese konklusie deurgetrek, is:

Agter elke Afrikaner is 'n kaaskop!
Dus is elke Afrikaner 'n vokop!

Logika deur

JW12
Re: Kaaskop [boodskap #109391 is 'n antwoord op boodskap #109382] Vr, 03 Maart 2006 00:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
klink my Libbie het dit eerder self verklaar...

(Haai oooo, en daar vloek sy toe self...)...

Bravo, Libbie, jy het 'n kragwoord (soort-van)
neergeskryf !

Was dit lekker?

Is jy nou trots? Hoe voel dit nou dat jy vir die
eerste keer in jou lewe 'n sondetjie gepleeg
het? - Sit daai "halo" bo jou kop nou skeef?

Jim, die sondige rassis
Re: Kaaskop [boodskap #109400 is 'n antwoord op boodskap #109391] Vr, 03 Maart 2006 08:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Jim Again..." wrote

> (Haai oooo, en daar vloek sy toe self...)...
>
> Bravo, Libbie, jy het 'n kragwoord (soort-van)
> neergeskryf !
>
> Was dit lekker?
>
> Is jy nou trots? Hoe voel dit nou dat jy vir die
> eerste keer in jou lewe 'n sondetjie gepleeg
> het? - Sit daai "halo" bo jou kop nou skeef?
>
> Jim, die sondige rassis

> Agter elke kaaskop is 'n vokop.

Die argument tot sy logiese konklusie deurgetrek, is:

Agter elke Afrikaner is 'n kaaskop!
Dus is elke Afrikaner 'n vokop!

Logika deur

JW12
Re: Kaaskop [boodskap #109405 is 'n antwoord op boodskap #93880] Vr, 03 Maart 2006 11:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Nee, ek het jou maar net daarop gewys dat jy lekker kry omdat jy my kamtig
op 'n vloekwoord uitgevang het, maar jy het die parodie op JW12 se "logika"
gesidestep.

Hier's dit weer!

> Agter elke kaaskop is 'n vokop.

Die argument tot sy logiese konklusie deurgetrek, is:

Agter elke Afrikaner is 'n kaaskop!
Dus is elke Afrikaner 'n vokop!

Logika deur

JW12

"Jim Again..." wrote in message
news:1141376359.822393.63150@p10g2000cwp.googlegroups.com...
> Het jou liberale plaatjie vasgehaak, Libbie?
>
Re: Kaaskop [boodskap #109413 is 'n antwoord op boodskap #109405] Vr, 03 Maart 2006 16:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Nee, dis jou eie logika daardie.
Re: Kaaskop [boodskap #109428 is 'n antwoord op boodskap #109413] Sa, 04 Maart 2006 18:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Liewe Lulu  is tans af-lyn  Liewe Lulu
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
"Jim Again..." wrote in message
news:1141403335.362426.200560@i39g2000cwa.googlegroups.com.. .
> Nee, dis jou eie logika daardie.
>

Adam beteken "rooi grond" of "rooi vel"
dus kon Adam bloos
dus Adam is 'n blanke

Logika deur JW12

JW12 logika vergeet gerieflikheidshalwe dat daar mense is wat "Rooihuide"
genoem word en dat die woord "adam" baie meer op hulle van toepassing sou
wees as op blankes.
JW12 vergeet gerieflikheidshalwe dat "rooi aarde" of "rooi vel" NIKS van
bloos sê nie.

Met reuse spronge word gespring van "rooi grond" na "bloos" na "blank". Dit
is presies net sulke groot snert as wat die hele rympie oor kaaskop is.
Re: Kaaskop [boodskap #109452 is 'n antwoord op boodskap #109428] Sa, 04 Maart 2006 20:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Nee Libbie

Vet kans, Libbie.

Geen "reuse spronge" nie, Libbie.

Adam beteken "To show blood in the face".

Adam beteken "Om te kan bloos".

Die Nasireërs was "wit en rooi", - hulle was blankes.

Dawid was mooi en rooierig (geen rooihuid nie),
- hy was 'n Israeliet en 'n blanke.

Adam se suiwer nageslag (Israel) kon bloos.

Laban beteken "To be white".

Die Israeliete was "a chosen race".

Hulle was Adamiete. Hulle was blankes.

Adam was 'n blanke.

Christus was 'n blanke.

Opportunistiese liberaliste soos jy vat reuse spronge.
Julle wil al ewig Israel as 'n spul basters (of nie-blan-
kes) voorstel, en julle dring aan dat daar niks fout is
met vermenging en verbastering nie, terwyl die bybel
inderdaad die teendeel bewys. Die bybel beveel
apartheid ten sterkste aan.

Hou maar aan met lieg, Libbie, dit is so eg aan jou
liberale natuur.

Jim
Re: Kaaskop [boodskap #109501 is 'n antwoord op boodskap #109452] Ma, 06 Maart 2006 07:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
> "Jim Again..." wrote in message > news:1141503923.268237.161210@u72g2000cwu.googlegroups.com.. .
> Nee Libbie

> Vet kans, Libbie.

> Geen "reuse spronge" nie, Libbie.

> Adam beteken "To show blood in the face".

> Adam beteken "Om te kan bloos".

Tussen "rooi" en "blank" is 'n GROOT sprong, Jimmy.
Soos gewoonlik ignoreer jy net wat jou pas, bv. die Rooihuide van Amerika.
ADAM (Heb. adham, Gr. Adam, of the ground or taken out of the red earth). Compton's Interactive Bible.


> Die Nasireërs was "wit en rooi", - hulle was blankes.

> Dawid was mooi en rooierig (geen rooihuid nie),
> - hy was 'n Israeliet en 'n blanke.

Het jy al ooit vir jouself gevra waarom die Bybel dit nodig ag om te sê Dawid was "rooierig" (kan ook met "ligte" / "fair" vertaal word)? Ek dink nie jy het nie! Daar kan net één moontlike antwoord wees: Dit was omdat sy ligte vel opvallend was tussen die ander mense se velle wat waarskynlik donkerder was!!!!

En weereens lees jy in daardie hoofstuk net die vers wat jou vooropgestelde ideologie pas. God het oomblikke te vore vir Samuel oor Eliab gesê: "Kyk nie na sy voorkoms en sy hoë gestalte nie, want Ek ag hom te gering. Want nie wat die méns sien, sien God nie; want die mens sien aan wat voor oë is, maar die HERE sien die hart aan." Dit gaan nie vir God oor vel of velkleur nie!!! - jimmy! - dit gaan oor wat in jou hart is!!! Die feit dat die Bybel vir ons vertel dat Dawid "rooierig" was en met "'n mooi voorkoms", het NIKS te doen met waarom God hom uitgekies het nie, maar oor die geloof wat in sy binneste was!!! God weerspreek homself NOOIT!!! Hy sê nie die één oomblik voorkoms is ONBELANGRIK, net om die volgende oomblik voorkoms as kriterium te gebruik nie.

Trouens, as mens die "rooierig" met 'n "mooi voorkoms" vergelyk met 1 Sam 17:42 (Skrif met Skrif vergelyk is een van die belangrikste beginsels van Skrifverklaring!) waar hierdie woorde weer gebruik word om Dawid te beskryf , dan lees ons Goliat "...het hom verag omdat hy 'n seun was - rooierig en met 'n mooi voorkoms!" Uit hierdie teks kan ons duidelik aflei dat die woorde "rooierig" en "mooi voorkoms" eintlik maar wil beklemtoon dat hy nog 'n blote kind was. Hy het basies nog 'n "babavelletjie" gehad.

> Adam se suiwer nageslag (Israel) kon bloos.

"Suiwer" - Jy meen seker "veredel deur stoetboerery"!!!

> Laban beteken "To be white".

Weereens, Jimmy, waarom word hy "Wit" genoem? Ons weet nie!!! Maar JW12 logika spring van 'n man se persoonlike naam na sy ras. As mens enige afleiding oor ras uit die Laban se naam kan maak, dan moet dit presies die teenoorgestelde wees as wat jy daaruit aflei, nl. dat 'n ligte vel opgeval het tussen donker velle!!! Esau is "Rooi" genoem omdat hy oortrek was met "rooi hare"; later "Edom" omdat hy sy eersgeboortereg vir 'n pot lensiesop verkoop het!!!

Daar is mense met die van "Black", "White", "Brown", "Green", "Red", "Swart", ens. Kan mens enige afleiding daaruit maak oor die ras van die persoon? Natuurlik nie! Dit sou belaglik wees!!!

Netso belaglik as om uit Laban se naam af te lei dat hy en sy familie blankes was!!!

> Die Israeliete was "a chosen race".

Die mens sien aan wat voor oë is - die vel! - God sien die hart aan. Israel is nie verkies oor velkleur nie, Israel was gekies as God se dienskneg om al die ander volke na God toe te lei: "In jou sal al die geslagte van die aarde geseën word. (Gen. 12:3)

> Hulle was Adamiete. Hulle was blankes.

> Adam was 'n blanke.

> Christus was 'n blanke.

> Opportunistiese liberaliste soos jy vat reuse spronge.
> Julle wil al ewig Israel as 'n spul basters (of nie-blan-
> kes) voorstel, en julle dring aan dat daar niks fout is
> met vermenging en verbastering nie, terwyl die bybel
> inderdaad die teendeel bewys. Die bybel beveel
> apartheid ten sterkste aan.

> Hou maar aan met lieg, Libbie, dit is so eg aan jou
> liberale natuur.

> Jim

Nee, dis jy wat LIEG, Jimmy!!! Ek is geleer dat mens uiters versigtig moet wees om nie vir God woorde in die mond te lê nie, jimmy!!! - maar jy en jou Israe-ideoloë lê God van begin tot einde woorde in die mond!! Julle misbruik God se Woord om julle rasse-ideologie te verkondig!

Die ergste van alles is dat jy weet dat jy lieg. Dit is een ding om in onwetenheid of uit onkunde of swakheid te sondig, jimmy, dit is iets anders om dit willens en wetens te doen!!! Hou maar in gedagte wanneer jy voortgaan om jou dwaalleer te verkondig dat die Skrif ons waarsku: "...as ons opsetlik sondig, nadat ons die kennis van die waarheid ontvang het, bly daar geen offer vir ons sondes oor nie, maar 'n verskriklike verwagting van oordeel..." (Hebr. 10:26-27)

En dan het jy die vermetelheid en arrogansie om ander mense wat opgelei is daarvoor en met opregtheid die boodskap van God se Woord verkondig "demonies", "slang-ogies", "addergeslag-teoloë", ens. te noem - met ander woorde "van die duiwel besete"!!!

Het jy vergeet van Jesus se waarskuwing, Jimmy: "Moenie oordeel nie, sodat julle nie geoordeel word nie. Want met die oordeel waarmee julle oordeel, sal julle geoordel word; en met die maat waarmee julle meet, sal weer vir julle gemeet word."?

Ek herinner jou maar nog 'n keer aan wat Jakobus sê: "As iemand onder julle meen dat hy godsdienstig is en sy tong nie in toom hou nie, maar sy hart mislei, die godsdiens van hierdie man is tevergeefs". (Jak. 1:26)
Re: Kaaskop [boodskap #109508 is 'n antwoord op boodskap #109501] Ma, 06 Maart 2006 13:31 Na vorige boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Nee, Libbie

Jy hou net aan en aan om vet kanse te vat.

"Wit en rooi" beteken nie iets anders nie, Libbie.

"Bloos" se korrekte definisie is waar 'n gesig
SIGBAAR verander van WIT na ROOI, Libbie.

"Bleek word" se korrekte definisie is waar 'n
gesig spierwit word (weens skok/skrik), Libbie.

En al hierdie bogenoemde eienskappe se
oorsprong is slegs by BLANKES te vinde,
Libbie.

Natuurlik moet siels-verrotte liberaliste (soos
jy) ALLES in jul vermoe doen om alles en al-
mal in die bybel as PIKSWART en as
BASTERS te "bewys", of hoe, Libbie.

Nee wat, Libbie, dit werk net nie so nie.

Daarom is daar 'n reuse verskil tussen
"oordeel" en "raporteer", en ek rapor-
teer (en kwoteer) eenvoudig oor dit wat
ek in die bybel lees, en liberaliste soos
jy kan dit eenvoudig nie hanteer nie.

En daarom is daar nog talle gekwoteer-
de bybelverse uitstaande (80%+) waar-
op jy nog geen repliek gelewer het nie,
want jy kon nie. Punt.

Dit is ooglopend jy wat dinge wil forseer
en verdraai. - Die tipiese styl van 'n god-
verlate liberalis.

Jim
Vorige onderwerp: ANC wen die verkiesing - en toe?
Volgende onderwerp: Marchand....vir die antie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 22:17:47 MGT 2024