Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Michael Laudahn
Michael Laudahn [boodskap #109322] Di, 28 Februarie 2006 05:51 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Enige voorstelle hoe om te werk te gaan om die poepol te laat verstaan om op
te hou cross post.
Re: Michael Laudahn [boodskap #109323 is 'n antwoord op boodskap #109322] Di, 28 Februarie 2006 05:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Behalwe om sy rekenaar van hom af weg te neem, of elektrisiteit, nee.
Hy voel blykbaar hy is daartoe geroep om enigiets wat hy persoonlik
interessant vind, met soveel groepe as moontlik tegelyk te deel.
Miskien moet mens sy ISP probeer kry om geen kruispospogings van sy kant af
nie deur te stuur nie.
--
Groetnis
Annette

"Riaan" skryf in boodskap news:1141105627.329749@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Enige voorstelle hoe om te werk te gaan om die poepol te laat verstaan om op
> te hou cross post.
>
Re: Michael Laudahn [boodskap #109328 is 'n antwoord op boodskap #109322] Di, 28 Februarie 2006 10:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Barry  is tans af-lyn  Barry
Boodskappe: 18
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
theo1610 wrote:

> Is een bom gooien freedom of expression?

Hangt helemaal van de gooier af.

Als het een terrorrist is dan is het expression en als het een
vrijheidsstrijder is dan is het freedom.

Probleem is alleen dat je pas lang na afloop weet wie nu de terrorrist
was en wie de vrijheidsstrijder.

--
Bart (voor authenticiteit zie de headers m.n. x-trace & User-agent)
Re: Michael Laudahn [boodskap #109342 is 'n antwoord op boodskap #109322] Di, 28 Februarie 2006 21:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Riaan skryf

> Enige voorstelle hoe om te werk te gaan om die poepol te laat verstaan om op
> te hou cross post.

Ek dink mens sal na die Nederlandse en Belgiese
groep moet kruispos om hom beet te kry. As ons
hele klomp hom aanval en sê ons wil hom nie op
die Afrikaanse nuusgroep hê nie, sal dit miskien
werk. Maar moenie as rede aangee dat hy kruispos
nie, want ons sal dit self doen. Gee as rede dat
ons hom en sy opinies aanstootlik vind.

Gloudina
Re: Michael Laudahn [boodskap #109343 is 'n antwoord op boodskap #109342] Di, 28 Februarie 2006 21:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P & L  is tans af-lyn  P & L
Boodskappe: 46
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ok, die idee werk wellig - pos vir ons sy prive e.pos adres wellig moet
ons hom prive pos met onse klomp.
Patrick

In article , Hessie
wrote:
>
> Riaan skryf
>
>> Enige voorstelle hoe om te werk te gaan om die poepol te laat verstaan om op
>> te hou cross post.
>
> Ek dink mens sal na die Nederlandse en Belgiese
> groep moet kruispos om hom beet te kry. As ons
> hele klomp hom aanval en sê ons wil hom nie op
> die Afrikaanse nuusgroep hê nie, sal dit miskien
> werk. Maar moenie as rede aangee dat hy kruispos
> nie, want ons sal dit self doen. Gee as rede dat
> ons hom en sy opinies aanstootlik vind.
>
> Gloudina
>
Re: Michael Laudahn [boodskap #109344 is 'n antwoord op boodskap #109342] Di, 28 Februarie 2006 22:17 Na vorige boodskap
sebastiaan  is tans af-lyn  sebastiaan
Boodskappe: 13
Geregistreer: Februarie 2006
Karma: 0
Junior Lid
"Hessie" schreef in bericht
news:1141162487.826044.31800@j33g2000cwa.googlegroups.com...

Riaan skryf

> Enige voorstelle hoe om te werk te gaan om die poepol te laat verstaan om
> op
> te hou cross post.

Ek dink mens sal na die Nederlandse en Belgiese
groep moet kruispos om hom beet te kry. As ons
hele klomp hom aanval en sê ons wil hom nie op
die Afrikaanse nuusgroep hê nie, sal dit miskien
werk. Maar moenie as rede aangee dat hy kruispos
nie, want ons sal dit self doen. Gee as rede dat
ons hom en sy opinies aanstootlik vind.

Gloudina

U kent die nieuwsgroep niet, het zal hen weinig kunnen deren
denk ik. het beste is om zelf de link naar deze groep weg te halen
elke keer want de meesten hebben vaak niet in de gaten dat ze crossposten.
Dan loop je toch nog wat berichten mis.
Vorige onderwerp: 'Yahoo wou nie 'allah' in e-pos-naam toelaat'
Volgende onderwerp: Blijkbaar nog niet in het nederlands beschikbaar: Intellektuelle rufen gegen...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 09:11:03 MGT 2024