Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Huiswerk vir Afrika...
Huiswerk vir Afrika... [boodskap #10908] Ma, 29 September 1997 00:00 na volgende boodskap
Herma  is tans af-lyn  Herma
Boodskappe: 17
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
Het enigeen 'n idee waar die uitdrukking "... vir Afrika" vandaan kom?

Ek sien die ander dag 'n berig oor die nuwe uitgawe van 'n Engelse
woordeboek wat streekstaal insluit, onder meer Suid-Afrikaanse Engels. Een
van die voorbeelde:
Africa (for ...), a lot of, e.g "I can't play today, I have homework for
Africa".

Toe onthou ek dat ons op skool ook altyd die uitdrukking gebruik het, wel in
Afrikaans. Waar op aarde sou so 'n frase oorspronklik vandaan kom?
Re: Huiswerk vir Afrika... [boodskap #10917 is 'n antwoord op boodskap #10908] Di, 30 September 1997 00:00 Na vorige boodskap
Barry  is tans af-lyn  Barry
Boodskappe: 18
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
"Herma" schreef:
| Toe onthou ek dat ons op skool ook altyd die uitdrukking gebruik het, wel in
| Afrikaans. Waar op aarde sou so 'n frase oorspronklik vandaan kom?

Voortrekkers?
Het komt in ieder geval niet val de Nederlanders,
en van de Engelsen kan ik het ook moeilijk aannemen

Bas
=============================
Er liggen twee eieren in een pannetje kokend water.
Zegt de een tegen de ander:
- "Geeft niks joh, daar word je hard van."
http://stad.dsl.nl/~iqnullus/ COMING SOON
Vorige onderwerp: Huiswerk vir Afrika...
Volgende onderwerp: Oorlog-trauma PTSD & SAVA (bossies)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 08:27:55 MGT 2024