Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die plase - vir Annette...
Die plase - vir Annette... [boodskap #109019] Ma, 20 Februarie 2006 08:34 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie storie het alreeds en gaan nog vir baie trauma sorg....vir die
boere. Daar is mos baie maniere om 'n kat dood te maak. Hier by ons [en
daar by julle is hulle nog net so 'n trappie of twee agter] is die donker
dae op jou as die regering begin belangstelling toon vir jou plaas. As die
gewone aanbod nie werk nie, dan wend hulle hul maklik tot ander metodes om
die eienaar gatvol te maak sodat hy bereid is om te verkoop. As dit nie
arbeidsonrus is wat geskep word nie, dan is dit'n moordklag wat gefrabriseer
word of jy kry 'n klein plakkerskamp naby jou grond wat natuurlik veroorsaak
dat diefstal van jou vee en wild buite beheer raak. Ek dink nie veel van
die stadsmense het werklik 'n begrip om iets soos 'n statige drie-draai
koedoebul versmoor te sien aan 'n strik-draad te aanskou nie. Glo my,
jy's gereed om moord te pleeg op daai oomblik! Dit gaan egter aan en aan
en uiteindelik sien jy nie meer kans daarvoor nie en verkoop.
Dis natuurlik waarop die regering en hulle handlangers wag. Hulle
reken mos dat die boere se prys vir hulle grond te duur is, maar het nie 'n
oomblik se begrip vir die boer se probleem dat as hy moet aftree, dan moet
hy op 'n ander plek moet hervestig nie en weer 'n kommersiële begin moet
maak. En dit heel moontlik in 'n dorp of stad waar huispryse nie 'n
probleem het om mal te styg in die stu van die mark nie en niemand het 'n
probleem dáármee nie!
Daar was hierby ons laasweek darem 'n deurbraak. Twee ou Duitse tantes
se plaas is onteien en die regering het hulle omtrent net 'n maand kennis
gegee om hulle goed te pak en te ry. Die grond was gewaardeer [met
verbeterings op] as iets soos R8,5m werd, maar die regering het hulle
gedwing om R3m te vat. Toe betaal die regering nie op die beloofde tyd
nie. Hulle kry toe 'n hofbevel om die minister te dwing om die geld te
betaal, plus rente, EN het verlof gekry van die hof om die ministerie aan te
vat oor die res van die eiendom se opgeboude waarde.....
Hier sit natuurlik nou 'n hele paar boere wat soort van gedwing is om
hulle plase te verkoop teen verlaagde pryse, wat wag op die uitslag van daai
hofsaak, want wen die anties, gaan die regering moet keer vir sy 'bôls'.....
Re: Die plase - vir Annette... [boodskap #109033 is 'n antwoord op boodskap #109019] Ma, 20 Februarie 2006 17:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou wat is verkeerd met die manne dat hulle eers moes wag vir twee ou dames
om op te tree?
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:kZGdnaqXzazz_2TenZ2dnUVZ_vudnZ2d@is.co.za...
> Hierdie storie het alreeds en gaan nog vir baie trauma sorg....vir die
> boere. Daar is mos baie maniere om 'n kat dood te maak. Hier by ons [en
> daar by julle is hulle nog net so 'n trappie of twee agter] is die donker
> dae op jou as die regering begin belangstelling toon vir jou plaas. As die
> gewone aanbod nie werk nie, dan wend hulle hul maklik tot ander metodes om
> die eienaar gatvol te maak sodat hy bereid is om te verkoop. As dit nie
> arbeidsonrus is wat geskep word nie, dan is dit'n moordklag wat gefrabriseer
> word of jy kry 'n klein plakkerskamp naby jou grond wat natuurlik veroorsaak
> dat diefstal van jou vee en wild buite beheer raak. Ek dink nie veel van
> die stadsmense het werklik 'n begrip om iets soos 'n statige drie-draai
> koedoebul versmoor te sien aan 'n strik-draad te aanskou nie. Glo my,
> jy's gereed om moord te pleeg op daai oomblik! Dit gaan egter aan en aan
> en uiteindelik sien jy nie meer kans daarvoor nie en verkoop.
> Dis natuurlik waarop die regering en hulle handlangers wag. Hulle
> reken mos dat die boere se prys vir hulle grond te duur is, maar het nie 'n
> oomblik se begrip vir die boer se probleem dat as hy moet aftree, dan moet
> hy op 'n ander plek moet hervestig nie en weer 'n kommersiële begin moet
> maak. En dit heel moontlik in 'n dorp of stad waar huispryse nie 'n
> probleem het om mal te styg in die stu van die mark nie en niemand het 'n
> probleem dáármee nie!
> Daar was hierby ons laasweek darem 'n deurbraak. Twee ou Duitse tantes
> se plaas is onteien en die regering het hulle omtrent net 'n maand kennis
> gegee om hulle goed te pak en te ry. Die grond was gewaardeer [met
> verbeterings op] as iets soos R8,5m werd, maar die regering het hulle
> gedwing om R3m te vat. Toe betaal die regering nie op die beloofde tyd
> nie. Hulle kry toe 'n hofbevel om die minister te dwing om die geld te
> betaal, plus rente, EN het verlof gekry van die hof om die ministerie aan te
> vat oor die res van die eiendom se opgeboude waarde.....
> Hier sit natuurlik nou 'n hele paar boere wat soort van gedwing is om
> hulle plase te verkoop teen verlaagde pryse, wat wag op die uitslag van daai
> hofsaak, want wen die anties, gaan die regering moet keer vir sy 'bôls'.....
>
Re: Die plase - vir Annette... [boodskap #109073 is 'n antwoord op boodskap #109033] Di, 21 Februarie 2006 08:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hier is dalk nou 'n kans dat die hof hulle jammer gaan kry? En as die
bevel gelewer is, maak dit 'n deur oop waardeur die regering miskien lekker
gaan spartel. Sal nogal pret wees as die 'mense' reeds besit van 'n
onteiende eiendom geneem het en dit begin afbreek het en hier kom die hof en
draai die storie om. Dink jy die nuwe eienaars gaan waai? As die
assessors nou die skade sal moet bepaal wat hulle op die ou se plaas
aangerig het en dat die regering daarvoor moet instaan en, of betaal, of
hulle moet die plaas herstel na die punt toe voor die setlaars daar kom plak
het. Hoe dit ook al sy, iemand gaan betaal vir die sondes.....

"Annette" skryf in boodskap news:NKadnV5dfL4iYmTenZ2dnUVZ_tGdnZ2d@is.co.za...
> Nou wat is verkeerd met die manne dat hulle eers moes wag vir twee ou
> dames
> om op te tree?
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:kZGdnaqXzazz_2TenZ2dnUVZ_vudnZ2d@is.co.za...
>> Hierdie storie het alreeds en gaan nog vir baie trauma sorg....vir die
>> boere. Daar is mos baie maniere om 'n kat dood te maak. Hier by ons [en
>> daar by julle is hulle nog net so 'n trappie of twee agter] is die donker
>> dae op jou as die regering begin belangstelling toon vir jou plaas. As die
>> gewone aanbod nie werk nie, dan wend hulle hul maklik tot ander metodes
>> om
>> die eienaar gatvol te maak sodat hy bereid is om te verkoop. As dit nie
>> arbeidsonrus is wat geskep word nie, dan is dit'n moordklag wat gefrabriseer
>> word of jy kry 'n klein plakkerskamp naby jou grond wat natuurlik veroorsaak
>> dat diefstal van jou vee en wild buite beheer raak. Ek dink nie veel
>> van
>> die stadsmense het werklik 'n begrip om iets soos 'n statige drie-draai
>> koedoebul versmoor te sien aan 'n strik-draad te aanskou nie. Glo my,
>> jy's gereed om moord te pleeg op daai oomblik! Dit gaan egter aan en aan
>> en uiteindelik sien jy nie meer kans daarvoor nie en verkoop.
>> Dis natuurlik waarop die regering en hulle handlangers wag. Hulle
>> reken mos dat die boere se prys vir hulle grond te duur is, maar het nie 'n
>> oomblik se begrip vir die boer se probleem dat as hy moet aftree, dan
>> moet
>> hy op 'n ander plek moet hervestig nie en weer 'n kommersiële begin moet
>> maak. En dit heel moontlik in 'n dorp of stad waar huispryse nie 'n
>> probleem het om mal te styg in die stu van die mark nie en niemand het 'n
>> probleem dáármee nie!
>> Daar was hierby ons laasweek darem 'n deurbraak. Twee ou Duitse tantes
>> se plaas is onteien en die regering het hulle omtrent net 'n maand kennis
>> gegee om hulle goed te pak en te ry. Die grond was gewaardeer [met
>> verbeterings op] as iets soos R8,5m werd, maar die regering het hulle
>> gedwing om R3m te vat. Toe betaal die regering nie op die beloofde tyd
>> nie. Hulle kry toe 'n hofbevel om die minister te dwing om die geld te
>> betaal, plus rente, EN het verlof gekry van die hof om die ministerie aan te
>> vat oor die res van die eiendom se opgeboude waarde.....
>> Hier sit natuurlik nou 'n hele paar boere wat soort van gedwing is om
>> hulle plase te verkoop teen verlaagde pryse, wat wag op die uitslag van daai
>> hofsaak, want wen die anties, gaan die regering moet keer vir sy 'bôls'.....
>
Re: Die plase - vir Annette... [boodskap #109118 is 'n antwoord op boodskap #109073] Wo, 22 Februarie 2006 04:58 Na vorige boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester ek twyfel of die regering ooit sal betaal.
Al wat hulle sal doen is 'n paar aanpassing in die wette
om hulself te beskerm ala Zim

"Suidwester" skryf in boodskap news:QvSdnZvV2I5zMGfeRVn-sg@is.co.za...
> Hier is dalk nou 'n kans dat die hof hulle jammer gaan kry? En as die
> bevel gelewer is, maak dit 'n deur oop waardeur die regering miskien
> lekker gaan spartel. Sal nogal pret wees as die 'mense' reeds besit van
> 'n onteiende eiendom geneem het en dit begin afbreek het en hier kom die
> hof en draai die storie om. Dink jy die nuwe eienaars gaan waai? As
> die assessors nou die skade sal moet bepaal wat hulle op die ou se plaas
> aangerig het en dat die regering daarvoor moet instaan en, of betaal, of
> hulle moet die plaas herstel na die punt toe voor die setlaars daar kom
> plak het. Hoe dit ook al sy, iemand gaan betaal vir die sondes.....
> "Annette" wrote in message
> news:NKadnV5dfL4iYmTenZ2dnUVZ_tGdnZ2d@is.co.za...
>> Nou wat is verkeerd met die manne dat hulle eers moes wag vir twee ou
>> dames
>> om op te tree?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:kZGdnaqXzazz_2TenZ2dnUVZ_vudnZ2d@is.co.za...
>>> Hierdie storie het alreeds en gaan nog vir baie trauma sorg....vir die
>>> boere. Daar is mos baie maniere om 'n kat dood te maak. Hier by ons [en
>>> daar by julle is hulle nog net so 'n trappie of twee agter] is die donker
>>> dae op jou as die regering begin belangstelling toon vir jou plaas. As die
>>> gewone aanbod nie werk nie, dan wend hulle hul maklik tot ander metodes om
>>> die eienaar gatvol te maak sodat hy bereid is om te verkoop. As dit nie
>>> arbeidsonrus is wat geskep word nie, dan is dit'n moordklag wat gefrabriseer
>>> word of jy kry 'n klein plakkerskamp naby jou grond wat natuurlik veroorsaak
>>> dat diefstal van jou vee en wild buite beheer raak. Ek dink nie veel
>>> van
>>> die stadsmense het werklik 'n begrip om iets soos 'n statige drie-draai
>>> koedoebul versmoor te sien aan 'n strik-draad te aanskou nie. Glo my,
>>> jy's gereed om moord te pleeg op daai oomblik! Dit gaan egter aan en aan
>>> en uiteindelik sien jy nie meer kans daarvoor nie en verkoop.
>>> Dis natuurlik waarop die regering en hulle handlangers wag. Hulle
>>> reken mos dat die boere se prys vir hulle grond te duur is, maar het nie 'n
>>> oomblik se begrip vir die boer se probleem dat as hy moet aftree, dan moet
>>> hy op 'n ander plek moet hervestig nie en weer 'n kommersiële begin moet
>>> maak. En dit heel moontlik in 'n dorp of stad waar huispryse nie 'n
>>> probleem het om mal te styg in die stu van die mark nie en niemand het
>>> 'n
>>> probleem dáármee nie!
>>> Daar was hierby ons laasweek darem 'n deurbraak. Twee ou Duitse tantes
>>> se plaas is onteien en die regering het hulle omtrent net 'n maand kennis
>>> gegee om hulle goed te pak en te ry. Die grond was gewaardeer [met
>>> verbeterings op] as iets soos R8,5m werd, maar die regering het hulle
>>> gedwing om R3m te vat. Toe betaal die regering nie op die beloofde tyd
>>> nie. Hulle kry toe 'n hofbevel om die minister te dwing om die geld te
>>> betaal, plus rente, EN het verlof gekry van die hof om die ministerie aan te
>>> vat oor die res van die eiendom se opgeboude waarde.....
>>> Hier sit natuurlik nou 'n hele paar boere wat soort van gedwing is om
>>> hulle plase te verkoop teen verlaagde pryse, wat wag op die uitslag van daai
>>> hofsaak, want wen die anties, gaan die regering moet keer vir sy 'bôls'.....
>
Vorige onderwerp: What has Afrikanerdom learned?
Volgende onderwerp: Dan Roodt se gepraagtery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 11:26:41 MGT 2024