Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jim Again jou kru taalgebruik verraai jou!
Jim Again jou kru taalgebruik verraai jou! [boodskap #108946] Vr, 17 Februarie 2006 05:30 na volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jim,

Terwyl jy die man speel ...

Jou veelvuldige gebruik van krutaal, is oorgenoeg bewys van jou gebrek aan
opvoeding. Die soort taal wat jy gebruik, bv die drieletter "k..." woord
vir menslike ontlasting is barbaars!! Jy gaan aan oor jou hoë
beskawingspeil - net die woord "gat" is al onaanvaarbaar in opgevoede
swartes se geselskap.

Ek sou dink beskawing gaan nie in die eerste plek oor die gebruik van die
alfabet, wiel en boukuns nie, maar oor die beheersing van die tong!

Torreke

NS. Dieselfde geld vir Riaan
Re: Jim Again jou kru taalgebruik verraai jou! [boodskap #108968 is 'n antwoord op boodskap #108946] Vr, 17 Februarie 2006 15:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Aaaaag nee wat

Jou tipiese liberale, skynheilige wurm.

Druk eerder 'n kalmerende setpil in jou
anus en gaan slaap jou skok af.

Sies-tokken-fog!

Bye bye

Skurwe Jim
Re: Jim Again jou kru taalgebruik verraai jou! [boodskap #108976 is 'n antwoord op boodskap #108946] Vr, 17 Februarie 2006 18:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Nelson Eugene Mandela" wrote > Torreke wrote:

> Please refrain from trying to tell people how to live their lives. If
> you don't like what they have to say, killfile them. Or do you get a
> feeling of authority when you whine on a public forum?
>
> Stop trolling this group, your kind is not wanted here.

En mense wat nie Afrikaans wil praat nie, ook nie!!!
Re: Jim Again jou kru taalgebruik verraai jou! [boodskap #109006 is 'n antwoord op boodskap #108946] Ma, 20 Februarie 2006 05:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Torreke ek bespeur krake in jou mondering.
Jyt hierdie geneigdheid om mense sleg te se sonder om
te vloek maar jou bedoelling is dieselfde.
Ek wonder nou net hoe dit inpas met bybelse beginsels
... miskien het jy die Griekse vertaling verkeerd verstaan

"Torreke" wrote in message
news:dt3sr7$eab$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jim,
>
> Terwyl jy die man speel ...
>
> Jou veelvuldige gebruik van krutaal, is oorgenoeg bewys van jou gebrek aan
> opvoeding. Die soort taal wat jy gebruik, bv die drieletter "k..." woord
> vir menslike ontlasting is barbaars!! Jy gaan aan oor jou hoë
> beskawingspeil - net die woord "gat" is al onaanvaarbaar in opgevoede
> swartes se geselskap.
>
> Ek sou dink beskawing gaan nie in die eerste plek oor die gebruik van die
> alfabet, wiel en boukuns nie, maar oor die beheersing van die tong!
>
> Torreke
>
> NS. Dieselfde geld vir Riaan
>
Re: Jim Again jou kru taalgebruik verraai jou! [boodskap #109012 is 'n antwoord op boodskap #109006] Ma, 20 Februarie 2006 06:34 Na vorige boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Otterkop" wrote
> Torreke ek bespeur krake in jou mondering.
> Jyt hierdie geneigdheid om mense sleg te se sonder om
> te vloek maar jou bedoelling is dieselfde.
> Ek wonder nou net hoe dit inpas met bybelse beginsels
> ... miskien het jy die Griekse vertaling verkeerd verstaan

Jy's reg! Ek het my laat verlei om kwaad met kwaad te vergeld. My
bedoeling was om Jim Again en Riaan so bietjie te laat voel wat hulle aan
ander doen, maar verkeerd bly verkeerd. Twee verkeerdes maak nie een regte
nie!
Vorige onderwerp: Re: Antwoord ASB
Volgende onderwerp: "Pieter Groenewoud" se manier van dink
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 18:23:40 MGT 2024