Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Prospekteer" deur G.J.H. SAUERMANN
"Prospekteer" deur G.J.H. SAUERMANN [boodskap #10897] So, 28 September 1997 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
PROSPEKTEER
G.J.H.Sauermann

die krap met stingel-oë
periskoop die wit duif uit
om 'n olyftak te pluk

klim af met jou stingel
af na die kajuit
en soek 'n blink blaar
bo die miasma
om terug te wuif
Vorige onderwerp: "Lied van die Lente" deur ANNA-MARIE CONRADIE
Volgende onderwerp: Uit "Blom van die Baaierd" deur D.J. OPPERMAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 06:15:58 MGT 2024