Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: afrikanse musiek
Re: afrikanse musiek [boodskap #10870] Wo, 24 September 1997 00:00 na volgende boodskap
Colin[2]  is tans af-lyn  Colin[2]
Boodskappe: 22
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
On Sun, 21 Sep 97 20:29:51 GMT, vi...@iafrica.com (V) wrote:
> Weet iemand wat van Jeremy Taylor geword het? Ek wil my amper verbeel hy't 'n
> plekkie êrens naby Broederstroom waar hy mense onthaal.

Jeremy Taylor het op 'n plekkie tussen Broederrstroom en Skeerpoort
gebly in die laat 1980s. Ek het in die gebied vir 'n rukkie toe gebly.
Hy het die bekende tee advertensie gemaak van die plek af. Oorkant hom
was 'n boer, Casper Kruger, wat geglo het dat as jy die wolke met 'n
kanon skiet as die weer opsteek sal jy die hael wegdryf. Lyl my die
storie het gewerk want ons het baie min reen gekry in die tydperk wat
ek daar was. Dit was natuurlik ook 'n goeie waarskuwing vir reen.

Ek verbeel my ook , Jerremy Taylor het 'n opvolg gedoen op die
liedjie. Ag pleez Daddy gemaak, opgedateer ens. ??

As hy nie het nie wat van 'n probeer slag hier. Iets soos

Ag pleez Nelson ...
Re: afrikanse musiek [boodskap #10927 is 'n antwoord op boodskap #10870] Wo, 01 Oktober 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Persoonlik hou ek van Hungry Dog de Jager se album Konsertina Blues,
met die snit Brandewyn en Chips my gunsteling.

(he,he,he..)
Re: afrikanse musiek [boodskap #10986 is 'n antwoord op boodskap #10870] Di, 07 Oktober 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
gibson  is tans af-lyn  gibson
Boodskappe: 6
Geregistreer: Oktober 1997
Karma: 0
Junior Lid
ferd...@icon.co.za (Koos) wrote:

>
>
> Persoonlik hou ek van Hungry Dog de Jager se album Konsertina Blues,
> met die snit Brandewyn en Chips my gunsteling.
>
> (he,he,he..)

Dit klink lekker, ek sal uitkyk daarvoor met my
vakansie in die Kaap binnekort.
Re: afrikanse musiek [boodskap #11008 is 'n antwoord op boodskap #10870] Vr, 10 Oktober 1997 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 07 Oct 1997 13:13:11 GMT, gibson@privacy (Vyg Fynbos) wrote:

Persoonlik hou ek van Hungry Dog de Jager se album Konsertina
Blues,
>> met die snit Brandewyn en Chips my gunsteling.
>>
>> (he,he,he..)
>
> Dit klink lekker, ek sal uitkyk daarvoor met my
> vakansie in die Kaap binnekort.>>

Moenie!
Dit bestaan nie.
Ek het net gereken die name alleen is die moeite werd!
Vorige onderwerp: WEES JY DIE KULKUNSTENAAR
Volgende onderwerp: Kersvader en die ander Polities Korrekte gruwels
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 23:56:50 MGT 2024