Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Bossies" Oorlog-trauma PTSD
"Bossies" Oorlog-trauma PTSD [boodskap #10869] Wo, 24 September 1997 00:00
Marius van Niekerk  is tans af-lyn  Marius van Niekerk
Boodskappe: 5
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Junior Lid
Hallo

As jy diensplig in die SAW gedoen het, en jy nog steeds na all die jare met
die oorlog in jou kop rondloop, en dit vir jou moelik maak om 'n normale
lewe te lei ... en jy wil met iemand praat wat dieselfde ding deurmaak ...

dan kan jy met my kontak maak

Marius van Niekerk
Tel/fax: 46-8-641 4408
E-mail: van.m...@stockholm.mail.telia.com
Vorige onderwerp: Re: sore
Volgende onderwerp: Kostelike kinderstories
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 10:07:37 MGT 2024