Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gevaarlike sending
Gevaarlike sending [boodskap #1078] Vr, 04 Julie 2003 23:12 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy,

Jy het hom nie op een of ander sending gestuur nie? Julle was juis so
behep met die twee rigting radios.... Was daar dalk een of ander
duistere rede? En dan is daar natuurlik sy nuwe kelder propvol spoke.
Die moontlikhede is eindeloos.

Lorinda
Re: Gevaarlike sending [boodskap #1079 is 'n antwoord op boodskap #1078] Vr, 04 Julie 2003 23:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 4 Jul 2003 16:12:19 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Speedy,
>
> Jy het hom nie op een of ander sending gestuur nie? Julle was juis so
> behep met die twee rigting radios.... Was daar dalk een of ander
> duistere rede? En dan is daar natuurlik sy nuwe kelder propvol spoke.
> Die moontlikhede is eindeloos.
>
> Lorinda

Ek het Lorinda. Hy is veronderstel om die Nederlandse groepe te
infiltreer. Nou hoop ek nie hy het van kant verander nie.

Speedy
Re: Gevaarlike sending [boodskap #1080 is 'n antwoord op boodskap #1079] Sa, 05 Julie 2003 16:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
>
> Ek het Lorinda. Hy is veronderstel om die Nederlandse groepe te
> infiltreer. Nou hoop ek nie hy het van kant verander nie.
>
> Speedy

Dan sal hy seker een of ander tyd raporteer. Oor die infiltrasie en so
aan. Ontmoet julle in parke met opgeslaande krae en elk 'n kopie van
De Telegraaf?

Lorinda
Re: Gevaarlike sending [boodskap #1081 is 'n antwoord op boodskap #1080] Sa, 05 Julie 2003 17:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Kat  is tans af-lyn  Die Kat
Boodskappe: 1
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
On 5 Jul 2003 09:26:21 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> DD skryf in boodskap news:...
>>
>> Ek het Lorinda. Hy is veronderstel om die Nederlandse groepe te
>> infiltreer. Nou hoop ek nie hy het van kant verander nie.
>>
>> Speedy
>
> Dan sal hy seker een of ander tyd raporteer. Oor die infiltrasie en so
> aan. Ontmoet julle in parke met opgeslaande krae en elk 'n kopie van
> De Telegraaf?
>
> Lorinda

Of praat Hollands met mekaar oor die 2rigting radios:-)

Die Kat
Re: Gevaarlike sending [boodskap #1082 is 'n antwoord op boodskap #1081] Sa, 05 Julie 2003 21:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die Kat skryf in boodskap news:...
>
> Of praat Hollands met mekaar oor die 2rigting radios:-)
>
> Die Kat

Ek hoop julle gebruik darem ook 'n kode. Ingeval die boodskappe nou
onderskep word (deur een of ander Hollander wat snuf in die neus gekry
het):-)

Lorinda
Re: Gevaarlike sending [boodskap #1083 is 'n antwoord op boodskap #1082] So, 06 Julie 2003 10:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0307051317.34339e91@posting.google.com...
> Die Kat wrote in message
news:...
>>
>> Of praat Hollands met mekaar oor die 2rigting radios:-)
>>
>> Die Kat
>
> Ek hoop julle gebruik darem ook 'n kode. Ingeval die boodskappe nou
> onderskep word (deur een of ander Hollander wat snuf in die neus gekry
> het):-)
>
> Lorinda

my lips are sealed!!!!!!!!!

GrRico
Re: Gevaarlike sending [boodskap #1084 is 'n antwoord op boodskap #1083] So, 06 Julie 2003 13:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jock  is tans af-lyn  Jock
Boodskappe: 14
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
> "Lorinda" wrote in message
> news:4f858c51.0307051317.34339e91@posting.google.com...
>> Die Kat wrote in message
> news:...
>>>
>>> Of praat Hollands met mekaar oor die 2rigting radios:-)
>>>
>>> Die Kat
>>
>> Ek hoop julle gebruik darem ook 'n kode. Ingeval die boodskappe nou
>> onderskep word (deur een of ander Hollander wat snuf in die neus gekry
>> het):-)
>>
>> Lorinda
>
> my lips are sealed!!!!!!!!!
>
> GrRico
>
Kapitein Sparky, ik heb net een code uit Zuid Afrika onderschept:-))))))

Jock
Re: Gevaarlike sending [boodskap #1085 is 'n antwoord op boodskap #1084] So, 06 Julie 2003 15:44 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jock" skryf in boodskap news:be9928$2fg50$1@ID-32121.news.dfncis.de...

>>
> Kapitein Sparky, ik heb net een code uit Zuid Afrika onderschept:-))))))
>
> Jock

O gaats Speedy, daar waai julle plan!:-)

Lorinda
Vorige onderwerp: leesstof: iets om oor te wonder...
Volgende onderwerp: Sewe tale vir Afrikaans!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 08:24:18 MGT 2024