Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Ons Was Verkeerd
Re: Ons Was Verkeerd [boodskap #108210] Ma, 16 Januarie 2006 19:31 na volgende boodskap
Nou....@gmail.com  is tans af-lyn  Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Senior Lid
.. se gat
Re: Ons Was Verkeerd [boodskap #108224 is 'n antwoord op boodskap #108210] Di, 17 Januarie 2006 08:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
Chris Potgieter wrote:

> Om vir julle die waarheid te vertel was ons verkeerd geweek in
> verband met die behandeling van die swartes.
>
> As Verwoerd hulle nie soos malles aangegaan het, sou ons nie
> vandag in die kak sit.
>
> Die egte regte Chris Potgieter
>
> (ons is wit, ons bly sit)

Die ware weergawe van die persoon wat homself as Chris probeer
verbloem is:

" As ons Britte die kans gegee was om volslae massamoord
te pleeg sou on Afrika mooi skoon gemaak het vir blanke
oorheersing, julle dom Boere was te lafhartig en swak om
dit self te doen. "

--
Etienne Marais
Cosmic Link
South Africa
Re: Ons Was Verkeerd [boodskap #108408 is 'n antwoord op boodskap #108210] Di, 31 Januarie 2006 20:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Chris Potgieter wrote:

> Om vir julle die waarheid te vertel was ons verkeerd geweek in
> verband met die behandeling van die swartes.
>
> As Verwoerd hulle nie soos malles aangegaan het, sou ons nie
> vandag in die kak sit.
>
> Die egte regte Chris Potgieter
>
> (ons is wit, ons bly sit)
>
>
Ja jou dom kont...
Verwoerd het aan elke volk sy eie land gegun waar hy oorspronklik die
meerderheid was met volle Onafhanklikheid.
Nou regeer die Xhosa's die Transvaal, die Vrystaat , Die Kaap en
Natal.
Hulle was slegstrek arbeiders in die provinsies nou is hulle baas van
alles.Alles wat die witman opgebou het is poer in sy moer binne 11 jaar
en jy gaan aan oor Verwoerd.
Dit wys net watter intelek jy het.
Re: Ons Was Verkeerd [boodskap #108475 is 'n antwoord op boodskap #108408] Do, 02 Februarie 2006 12:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
Paul wrote:

> Chris Potgieter wrote:
>
>> Om vir julle die waarheid te vertel was ons verkeerd geweek in
>> verband met die behandeling van die swartes.

>> As Verwoerd hulle nie soos malles aangegaan het, sou ons nie
>> vandag in die kak sit.

>> Die egte regte Chris Potgieter

>> (ons is wit, ons bly sit)


> Ja jou dom kont...
> Verwoerd het aan elke volk sy eie land gegun waar hy oorspronklik die
> meerderheid was met volle Onafhanklikheid.
> Nou regeer die Xhosa's die Transvaal, die Vrystaat , Die Kaap en
> Natal.
> Hulle was slegstrek arbeiders in die provinsies nou is hulle baas van
> alles.Alles wat die witman opgebou het is poer in sy moer binne 11 jaar
> en jy gaan aan oor Verwoerd.
> Dit wys net watter intelek jy het.

Ek dink die grootste fout wat Afrikaners
gemaak het (en nog dikwels maak) is die
rigiede klassifikasie van alles. Mense en
kulture is veranderlik, die probleem is
om 'n balans te vind tussen die praktiese
en die droomwereld van die liberales. Dan
is daar ook die Afrikaner haters wat so
gerieflik 'n speelveld ontdek het in Suid
Afrika om elke moontlike idee te kom uit-
toets waar hulle gefaal het in hul eie
kolonies.

--
Etienne Marais
Cosmic Link
South Africa
Re: Ons Was Verkeerd [boodskap #108615 is 'n antwoord op boodskap #108475] Ma, 06 Februarie 2006 12:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 02 Feb 2006 14:09:43 +0200, Etienne Marais
wrote:

> Paul wrote:
>
>> Chris Potgieter wrote:

>>> Om vir julle die waarheid te vertel was ons verkeerd geweek in
>>> verband met die behandeling van die swartes.
>
>>> As Verwoerd hulle nie soos malles aangegaan het, sou ons nie
>>> vandag in die kak sit.
>
>>> Die egte regte Chris Potgieter
>
>>> (ons is wit, ons bly sit)
>
>
>> Ja jou dom kont...
>> Verwoerd het aan elke volk sy eie land gegun waar hy oorspronklik die
>> meerderheid was met volle Onafhanklikheid.
>> Nou regeer die Xhosa's die Transvaal, die Vrystaat , Die Kaap en
>> Natal.
>> Hulle was slegstrek arbeiders in die provinsies nou is hulle baas van
>> alles.Alles wat die witman opgebou het is poer in sy moer binne 11 jaar
>> en jy gaan aan oor Verwoerd.
>> Dit wys net watter intelek jy het.
>
> Ek dink die grootste fout wat Afrikaners
> gemaak het (en nog dikwels maak) is die
> rigiede klassifikasie van alles. Mense en
> kulture is veranderlik, die probleem is
> om 'n balans te vind tussen die praktiese
> en die droomwereld van die liberales. Dan
> is daar ook die Afrikaner haters wat so
> gerieflik 'n speelveld ontdek het in Suid
> Afrika om elke moontlike idee te kom uit-
> toets waar hulle gefaal het in hul eie
> kolonies.
>
> --
> Etienne Marais
> Cosmic Link
> South Africa

Oor daar stukkie van "verwoerd het vir elke volk sy tuisland gegee" :
Ene Tomlinson (as ek reg onthou) het 'n ondersoek vir Verwoerd gedoen
en bevind as die tuislande wil werk, sal baie, baie meer grond en
hulpbronne aan hulle toegedeel moet word anders gaan hulle verval in
hopelose en onwerkbare plekke met te min hulpbronne en te veel mense.

Die Tomlinson verslag is toe weggebere op 'n agterste rak en nooit
weer na gekyk nie.

Die tuislande het toe, wel, verval in hulpelose plekke met te min
hulpbronne en te veel mense.

En DIT het natuurlik gelei tot mense in daardie tuislande of mense wat
die armoede van die tuislande sien en vra hoekom word die staat wat
dit veroorsaak, nie teengestaan nie? En so aan.

So, Verwoerd het....? Akkies aangejaa.
Re: Ons Was Verkeerd [boodskap #108629 is 'n antwoord op boodskap #108615] Ma, 06 Februarie 2006 14:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter.G...  is tans af-lyn  Pieter.G...
Boodskappe: 23
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Junior Lid
Wanneer gaan jy vir ons vertel waar jou kinders op skool was? Seker
nie gedink ons het al daarvan vergeet nie?

Jy wat ander aanval omdat hulle kinders in engels onderrig word terwyl
hulle geen ander opsie het nie.
Re: Ons Was Verkeerd [boodskap #108672 is 'n antwoord op boodskap #108629] Di, 07 Februarie 2006 09:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On 6 Feb 2006 06:07:33 -0800, Pieter.G...@gmail.com wrote:

> Wanneer gaan jy vir ons vertel waar jou kinders op skool was? Seker
> nie gedink ons het al daarvan vergeet nie?
>
> Jy wat ander aanval omdat hulle kinders in engels onderrig word terwyl
> hulle geen ander opsie het nie.

Wie se vir jou ek het kinders?

Wat is jou kinders se name, waar bly hulle en waar is/was hulle op
skool?
Re: Ons Was Verkeerd [boodskap #108673 is 'n antwoord op boodskap #108615] Di, 07 Februarie 2006 11:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" < wrote in message
> On Thu, 02 Feb 2006 14:09:43 +0200, Etienne Marais
>
> >> Chris Potgieter wrote:
>
>>>> Om vir julle die waarheid te vertel was ons verkeerd geweek in
>>>> verband met die behandeling van die swartes.
>>
>>>> As Verwoerd hulle nie soos malles aangegaan het, sou ons nie
>>>> vandag in die kak sit.
>>
>>>> Die egte regte Chris Potgieter
>>
>>>> (ons is wit, ons bly sit)
>>
>>
>>> Ja jou dom kont...
>>> Verwoerd het aan elke volk sy eie land gegun waar hy oorspronklik die
>>> meerderheid was met volle Onafhanklikheid.
>>> Nou regeer die Xhosa's die Transvaal, die Vrystaat , Die Kaap en
>>> Natal.
>>> Hulle was slegstrek arbeiders in die provinsies nou is hulle baas van
>>> alles.Alles wat die witman opgebou het is poer in sy moer binne 11 jaar
>>> en jy gaan aan oor Verwoerd.
>>> Dit wys net watter intelek jy het.

>> Ek dink die grootste fout wat Afrikaners
>> gemaak het (en nog dikwels maak) is die
>> rigiede klassifikasie van alles. Mense en
>> kulture is veranderlik, die probleem is
>> om 'n balans te vind tussen die praktiese
>> en die droomwereld van die liberales. Dan
>> is daar ook die Afrikaner haters wat so
>> gerieflik 'n speelveld ontdek het in Suid
>> Afrika om elke moontlike idee te kom uit-
>> toets waar hulle gefaal het in hul eie
>> kolonies.

>> --
>> Etienne Marais
>> Cosmic Link
>> South Africa
>
> Oor daar stukkie van "verwoerd het vir elke volk sy tuisland gegee" :
> Ene Tomlinson (as ek reg onthou) het 'n ondersoek vir Verwoerd gedoen
> en bevind as die tuislande wil werk, sal baie, baie meer grond en
> hulpbronne aan hulle toegedeel moet word anders gaan hulle verval in
> hopelose en onwerkbare plekke met te min hulpbronne en te veel mense.
>
> Die Tomlinson verslag is toe weggebere op 'n agterste rak en nooit
> weer na gekyk nie.
>
> Die tuislande het toe, wel, verval in hulpelose plekke met te min
> hulpbronne en te veel mense.
>
> En DIT het natuurlik gelei tot mense in daardie tuislande of mense wat
> die armoede van die tuislande sien en vra hoekom word die staat wat
> dit veroorsaak, nie teengestaan nie? En so aan.
>
> So, Verwoerd het....? Akkies aangejaa.

Inderdaad!!!

Apartheid was 'n beleid van dubbele standaarde:
  • 5 Miljoen blankes het besluit hoe die land sal lyk, en sowat 40 miljoen
nie-blankes moes maar net inval.
  • Blanke immigrante het burgerskap en stemreg gehad, maar swart burgers
is dit ontsê. Dr Verwoerd, 'n Nederlandse immigrant, het eerste minister
van die land geword, maar swart inboorlinge van Suid-Afrika het nie eens
verteenwoodiging
in die parlement geniet nie.
  • Afrikaners en Engelse, twee tale en twee kulture, kon in een
Suid-Afrika gehuisves word, maar die Xhosa nasie is in twee
state verdeel, Ciskei en Transkei - nie uit eie keuse nie, blankes het dit
vir hulle besluit!!!
  • Een deur waardeur wittes loop, 'n ander deur waardeur swartes loop.
Dikwels het "afsonderlike geriewe" beteken swartes moet op die sypaadjie
staan en deur 'n venster koop, terwyl wittes 'n lugverkoelde kafee kon
betree om hulle inkopies te doen.
  • Gehalte onderwys en gesondheidsorg met massiewe begrotings vir 5
miljoen blankes, minderwaardige onderwys en gesondheidsorg met veel kleiner
begrotings vir 40 miljoen nie-blankes. Vir wit kinders is alle skoolboeke,
selfs dié waarin ons geskryf het, voorsien, ongeag hoe groot ons inkomste
was; swart kinders moes alle hulle
boeke self koop al het hulle ekonomies aan die uitgesuigde speen gesuig en
was albei ouers werkloos!
  • 87% van die land se grond vir 5 miljoen blankes en 13% vir die ander
sowat 40 miljoen mense.
  • Die reg vir wittes om te trek waarheen hy wil, te werk waar hy wil en
sy gesin met hom saam te neem en by hom te laat woon waar hy wil. Maar
swartes mog net gaan waar blanke genade hom toelaat, moes 'n
pasboek hê en kon net in blanke gebied wees as hy daar werk kon kry; sy vrou
en
kinders moes hy ver in die tuisland agterlaat en hulle so een maal in ses of
twaalf maande sien.
  • Werkreservering vir wittes bloot op grond van hulle wit vel, terwyl
swartes van gehalte poste uitgesluit en alleen toegelaat is om houtkappers
en waterdraers te wees.
  • In die beginjare 21h00 aandklokreël wanneer alle swart mense van die
strate af moes verdwyn, terwyl wittes kon rondbeweeg waar en soos hulle wou.
  • Swartes was verplig om hulle pasboek by hulle te dra anders word hulle
in die tronk gestop; blankes kon wees waar hulle wil, loop waar hulle wil,
werk waar hulle wil sonder enige bewys van identiteit.
  • Blankes ongeag of hy hier gebore is, immigrant is of bloot 'n
vreemdeling, kon 'n huis koop en die grond waarop dit gebou is, swartes kon
eers geen vaste eiendom besit nie, in later jare wel die huis maar nie die
grond waarop dit staan nie, ten spyte daarvan dat hulle burgers van geboorte
was.
  • Die reg om besigheid te bedryf in die hartland van Suid-Afrika se
ekonomie vir blankes; maar swartes mog 'n besigheid net in die tuislande
bedryf, ver weg van die polsende ekonomie.
  • Die ontugwet het alle seksuele omgang buite die huwelik "ontug"
genoem, artikel 16 van die Ontugwet het net ontug wat tussen blank en
nie-blank plaasvind strafbaar gemaak.
  • Japanese was blankes (omdat dit ons ekonomies gepas het), maar alle
ander Asiate nie-blankes. Jy kon met 'n Japanese meisie trou, maar bewaar
jou siel as jy soos Breyten met 'n Taiwanees trou. Indiërs is Kaukasiërs
(soos ons), baie nader verwant as Japanese, maar hulle was nie-blankes.

Die lys van dubbele standaarde en behandeling is onuitputlik! Apartheid was
nie net 'n misdaad teen die mensdom nie, dit was 'n gruwelike sonde teen God
wat gesê het "Jy moet jou naaste liefhê soos jouself" - met ander woorde aan
hom doen wat jy aan jouself gedoen wil hê.

Ek verwag nie dat skrywer wat so vryelik gebruikmaak van die "K..." benaming
vir swartes en nie huiwer om kru taal te skryf, enige begrip sal hê vir die
feit dat apartheid sonde is nie. Die "K..." skelwoord beteken eintlik
"heiden"; is jy in 'n posisie om Swartes "heidene" te noem? Hoe diep gaan
jou geloof in God as jy sulke taal gebruik?

Torreke.
Re: Ons Was Verkeerd [boodskap #108780 is 'n antwoord op boodskap #108672] Do, 09 Februarie 2006 14:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter.G...  is tans af-lyn  Pieter.G...
Boodskappe: 23
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Junior Lid
Wel Ferdi my ou maat, die brein kannie meer so goed onthou nie of wat?

Ek self het nog nie kinders nie - miskien omdat ek nog self een is,
maar is seker as ek die sou gehad het dat ek dit ten minste sou
onthou...

Het jy nie die pos benede geskryf nie?

> Ferdi Greyling
> Apr 8 2003, 11:05 am show options
> Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
> From: NoS...@tome.com (Ferdi Greyling) - Find messages by this author
> Date: Tue, 08 Apr 2003 10:02:53 GMT
> Local: Tues, Apr 8 2003 11:02 am
> Subject: Re: Wat voel julle

> Goeie ding dat geen skool 'n "amptelike" godsdiens beoefen waaraan al
> die kinders moet deelneem nie.
> My kinders was in 'n skool waarin Moslem-kinders ook was en hulle moes
> almal een keer 'n week Christelike godsdiens in die saal beoefen.
> So iets moet vrywillig wees.

Kan sweer dat jy hier se jou kinders is saam met moslem kinders opskool
gewees....

Kan net een ding beteken. Jou kinders is nie in afrikaans onderrig
nie! So waar val jy uit die boom om iemand aan te val, wat in
Australia woon, omdat sy kinders in engels onderrig word?
Re: Ons Was Verkeerd [boodskap #108783 is 'n antwoord op boodskap #108780] Do, 09 Februarie 2006 15:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Pieter, ek kan jou verseker dat daar Afrikaanse skole is waar daar Moslem
kinders skoolgaan,
--
Groetnis
Annette
wrote in message
news:1139496079.957491.207200@f14g2000cwb.googlegroups.com.. .
> Wel Ferdi my ou maat, die brein kannie meer so goed onthou nie of wat?
>
> Ek self het nog nie kinders nie - miskien omdat ek nog self een is,
> maar is seker as ek die sou gehad het dat ek dit ten minste sou
> onthou...
>
> Het jy nie die pos benede geskryf nie?
>
>> Ferdi Greyling
>> Apr 8 2003, 11:05 am show options
>> Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
>> From: NoS...@tome.com (Ferdi Greyling) - Find messages by this author
>> Date: Tue, 08 Apr 2003 10:02:53 GMT
>> Local: Tues, Apr 8 2003 11:02 am
>> Subject: Re: Wat voel julle
>
>> Goeie ding dat geen skool 'n "amptelike" godsdiens beoefen waaraan al
>> die kinders moet deelneem nie.
>> My kinders was in 'n skool waarin Moslem-kinders ook was en hulle moes
>> almal een keer 'n week Christelike godsdiens in die saal beoefen.
>> So iets moet vrywillig wees.
>
> Kan sweer dat jy hier se jou kinders is saam met moslem kinders opskool
> gewees....
>
> Kan net een ding beteken. Jou kinders is nie in afrikaans onderrig
> nie! So waar val jy uit die boom om iemand aan te val, wat in
> Australia woon, omdat sy kinders in engels onderrig word?
>
Re: Ons Was Verkeerd [boodskap #108796 is 'n antwoord op boodskap #108783] Vr, 10 Februarie 2006 04:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
iN DIE KAAP WEL , MAAR IN jhb HOOGs onwaarskynlik

"Annette" skryf in boodskap news:XdSdnfYh0qgW_HbenZ2dnUVZ_t2dnZ2d@is.co.za...
> Pieter, ek kan jou verseker dat daar Afrikaanse skole is waar daar Moslem
> kinders skoolgaan,
> --
> Groetnis
> Annette
> wrote in message
> news:1139496079.957491.207200@f14g2000cwb.googlegroups.com.. .
>> Wel Ferdi my ou maat, die brein kannie meer so goed onthou nie of wat?

>> Ek self het nog nie kinders nie - miskien omdat ek nog self een is,
>> maar is seker as ek die sou gehad het dat ek dit ten minste sou
>> onthou...

>> Het jy nie die pos benede geskryf nie?

>>> Ferdi Greyling
>>> Apr 8 2003, 11:05 am show options
>>> Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
>>> From: NoS...@tome.com (Ferdi Greyling) - Find messages by this author
>>> Date: Tue, 08 Apr 2003 10:02:53 GMT
>>> Local: Tues, Apr 8 2003 11:02 am
>>> Subject: Re: Wat voel julle

>>> Goeie ding dat geen skool 'n "amptelike" godsdiens beoefen waaraan al
>>> die kinders moet deelneem nie.
>>> My kinders was in 'n skool waarin Moslem-kinders ook was en hulle moes
>>> almal een keer 'n week Christelike godsdiens in die saal beoefen.
>>> So iets moet vrywillig wees.

>> Kan sweer dat jy hier se jou kinders is saam met moslem kinders opskool
>> gewees....

>> Kan net een ding beteken. Jou kinders is nie in afrikaans onderrig
>> nie! So waar val jy uit die boom om iemand aan te val, wat in
>> Australia woon, omdat sy kinders in engels onderrig word?

>
Re: Ons Was Verkeerd [boodskap #108804 is 'n antwoord op boodskap #108796] Vr, 10 Februarie 2006 09:48 Na vorige boodskap
Pieter.G...  is tans af-lyn  Pieter.G...
Boodskappe: 23
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Junior Lid
Dankie Otterkop net wat ek ook aangeneem het.

Van die kaap weet ek aangesien ek daar groot geword het en op skool
was...
Vorige onderwerp: Re: Steun Jyllands-Posten door hier te tekenen:
Volgende onderwerp: Taliban-beloning: 100 kilo goud voor profeet-tekenaars
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 12:01:57 MGT 2024