Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kaapstad deurmekaar
Kaapstad deurmekaar [boodskap #108258] Vr, 20 Januarie 2006 17:54 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vanmiddag een helse kragonderbreking - weer.
Wat my die meeste verbaas was dat die twee grootste petrolstasies nie
noodkragopwekkers gehad het nie, en hulle toe ook toegemaak het.
Doodse stilte toe ons by die huis kom - en ek kon nie werk nie.
Toe lees ek maar die koerant, en slaap die stilte uit.
--
Groetnis
Annette
Re: Kaapstad deurmekaar [boodskap #108263 is 'n antwoord op boodskap #108258] Sa, 21 Januarie 2006 11:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Donker Afrika - was dit nie 'n Al Debbo-fliek nie?
Re: Kaapstad deurmekaar [boodskap #108271 is 'n antwoord op boodskap #108258] Ma, 23 Januarie 2006 05:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
se dankie dat jy vir die ANC gestem het en sodoende hulle in beheer gesit
het van jul Metro
en al die mag het om hulle "spesialiste" aan te stel om volhoubaarheid vir
alle te verseker

"Annette" skryf in boodskap news:_oidnQZNRspQvkzenZ2dnUVZ_tudnZ2d@is.co.za...
> Vanmiddag een helse kragonderbreking - weer.
> Wat my die meeste verbaas was dat die twee grootste petrolstasies nie
> noodkragopwekkers gehad het nie, en hulle toe ook toegemaak het.
> Doodse stilte toe ons by die huis kom - en ek kon nie werk nie.
> Toe lees ek maar die koerant, en slaap die stilte uit.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Kaapstad deurmekaar [boodskap #108273 is 'n antwoord op boodskap #108271] Ma, 23 Januarie 2006 06:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sou nooit kon dink dat jy 'n werwingsagent vir die ANC is nie

--
Groetnis
Annette

"Otterkop" skryf in boodskap news:bM-dnZOBg7_W80nenZ2dnUVZ_sSdnZ2d@is.co.za...
> se dankie dat jy vir die ANC gestem het en sodoende hulle in beheer gesit
> het van jul Metro
> en al die mag het om hulle "spesialiste" aan te stel om volhoubaarheid vir
> alle te verseker
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:_oidnQZNRspQvkzenZ2dnUVZ_tudnZ2d@is.co.za...
>> Vanmiddag een helse kragonderbreking - weer.
>> Wat my die meeste verbaas was dat die twee grootste petrolstasies nie
>> noodkragopwekkers gehad het nie, en hulle toe ook toegemaak het.
>> Doodse stilte toe ons by die huis kom - en ek kon nie werk nie.
>> Toe lees ek maar die koerant, en slaap die stilte uit.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Kaapstad deurmekaar [boodskap #108275 is 'n antwoord op boodskap #108258] Ma, 23 Januarie 2006 06:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O nee, ek het genoeg wittes sien raas op my pad na my blyplek:)))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:Eu2dnV6SZZ_Q8EnenZ2dnUVZ_tudnZ2d@is.co.za...
> Het jy die 'wit geraas' gemis?
> "Annette" wrote in message
> news:_oidnQZNRspQvkzenZ2dnUVZ_tudnZ2d@is.co.za...
>> Vanmiddag een helse kragonderbreking - weer.
>> Wat my die meeste verbaas was dat die twee grootste petrolstasies nie
>> noodkragopwekkers gehad het nie, en hulle toe ook toegemaak het.
>> Doodse stilte toe ons by die huis kom - en ek kon nie werk nie.
>> Toe lees ek maar die koerant, en slaap die stilte uit.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Kaapstad deurmekaar [boodskap #108277 is 'n antwoord op boodskap #108258] Ma, 23 Januarie 2006 07:47 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het jy die 'wit geraas' gemis?

"Annette" skryf in boodskap news:_oidnQZNRspQvkzenZ2dnUVZ_tudnZ2d@is.co.za...
> Vanmiddag een helse kragonderbreking - weer.
> Wat my die meeste verbaas was dat die twee grootste petrolstasies nie
> noodkragopwekkers gehad het nie, en hulle toe ook toegemaak het.
> Doodse stilte toe ons by die huis kom - en ek kon nie werk nie.
> Toe lees ek maar die koerant, en slaap die stilte uit.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Vorige onderwerp: Re: I want to cook and eat South African women ! ! !
Volgende onderwerp: Re: Fiets vs Motor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 19:46:52 MGT 2024