Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Treurmare deur voort in Australie"
Treurmare deur voort in Australie" [boodskap #108253] Vr, 20 Januarie 2006 11:18 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die kriekettreurmare duur voort.
Graham Smith moet maar liefs sy praatwerk met sy kolf op die veld doen.
Die Suid-Afrikaners lyk bra pateties.
Die tyd vir 'n nuwe kaptien en afrigter is noodsaaklik.
Onder die leiding van Ray Jennings of Keppler Wessels kan dinge
verbeter. Micky Arthur se noemnaam kom tot sy reg.
Re: Treurmare deur voort in Australie" [boodskap #108270 is 'n antwoord op boodskap #108253] Ma, 23 Januarie 2006 05:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Asb net nie Kepler nie, hy sal hulle leer dat 15 runs na 10 overs nie te bad
is nie

"Jonas" wrote in message
news:1137755925.398115.298800@f14g2000cwb.googlegroups.com.. .
> Die kriekettreurmare duur voort.
> Graham Smith moet maar liefs sy praatwerk met sy kolf op die veld doen.
> Die Suid-Afrikaners lyk bra pateties.
> Die tyd vir 'n nuwe kaptien en afrigter is noodsaaklik.
> Onder die leiding van Ray Jennings of Keppler Wessels kan dinge
> verbeter. Micky Arthur se noemnaam kom tot sy reg.
>
Re: Treurmare deur voort in Australie" [boodskap #108283 is 'n antwoord op boodskap #108270] Ma, 23 Januarie 2006 14:02 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja - en toe Kepler gespeel het was die 200 lopies die hoogste 50 beurt
wedstryde.
Nee wat - Kepler is een van die beste krieketspelers wat ons opgelewer
hte. En bepaal die beste kaptein - Hansie het 'n wenspan ge-erf.

Maar wees gerus - SA Krieket sal nie vir Kepler aanstel nie. Hy sal nie
al hulle armdraai in stilte verwerk nie.
Vorige onderwerp: Re: Fiets vs Motor
Volgende onderwerp: Stille diplomasie duur voort...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 08:55:23 MGT 2024