Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » SA Krieket
SA Krieket [boodskap #108251] Vr, 20 Januarie 2006 10:32
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dalk tyd geword om die span so bietjie tussen sy bene te skop. Nog nooit het
'n SA span so baie blapse in die veld gemaak nie, die kolwers bring nie
hulle kant nie, en die boulers is straks die kluts kwyt.

Voeg daarby 'n kaptein met 'n helse ego, en 'n afrigter wat na hom luister
in plaas van andersom, en ek kan verstaan hoekom ons vandag weer besig is om
ons gatte te sien
Vorige onderwerp: Re: Rugby Wereld Beker - 2011
Volgende onderwerp: 'n Sprankie hoop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 21:13:28 MGT 2024