Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vise-president nie 'n rendier nie
Vise-president nie 'n rendier nie [boodskap #108128] Vr, 13 Januarie 2006 05:13 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Onse vise-president vat maar bra lank om by die waarheid uit te kom.
Aanvanlik gaan besigtig sy hyskrane in Dubai. Nou "ontdek" sy dat 100
vrouens 'n kursus in Dubai moet deurloop en dat sy daaroor met die
ambassadeur gesprek moes voer.
Ek sal graag wil sien hoeveel meer geld nou spandeer gaan word om
hierdie storie van haar kredietwaardig te maak.
Om goed te lieg moet mens slim wees - tensy jou gehoor dof is.

(Asof daar nie opleidingsfasiliteite en telefoondienste in Suid-Afrika
is nie.)
Re: Vise-president nie 'n rendier nie [boodskap #108129 is 'n antwoord op boodskap #108128] Vr, 13 Januarie 2006 06:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
AS dit 'n parlemetêre ondersoek sou gewees het, moes dit tog voor die tyd
ter tafel gestel gewees het, en sou die persoon wat die vraag in die eerste
plek beantwoord het, tog daarvan bewus gewees het. Trouens, die opposisie
sou daarvan bewus gewees het, en in die eerste plek nie die vraag gevra het
nie.
Nee wat - dit skraap vir tyd en bekpeddel virrie vale, maar ek is bevrees
ons nuwe waaisprez se onderrok is besig om al hoe langer uit te hang.
Miskien moet sy 'n tydlog indien wie sy wanneer oor die kerstyd vir
staatsake besoek het....
Nou ook - watse nonsens is dit nou met opleiding in Dubai, terwyl daar slegs
'n maand gelede verklaar is dat daar opleiding deur die Indiërs verskaf gaan
word?
Wat weet die Dubais meer as die Indiërs tov opleiding in tegnologie?
Sal nogal interessant wees wie die 100 uitverkose vrouens kwansuis sou wees.
--
Groetnis
Annette
.com> wrote in message
news:1137129209.315347.94700@g43g2000cwa.googlegroups.com...
> Onse vise-president vat maar bra lank om by die waarheid uit te kom.
> Aanvanlik gaan besigtig sy hyskrane in Dubai. Nou "ontdek" sy dat 100
> vrouens 'n kursus in Dubai moet deurloop en dat sy daaroor met die
> ambassadeur gesprek moes voer.
> Ek sal graag wil sien hoeveel meer geld nou spandeer gaan word om
> hierdie storie van haar kredietwaardig te maak.
> Om goed te lieg moet mens slim wees - tensy jou gehoor dof is.
>
> (Asof daar nie opleidingsfasiliteite en telefoondienste in Suid-Afrika
> is nie.)
>
Re: Vise-president nie 'n rendier nie [boodskap #108132 is 'n antwoord op boodskap #108128] Vr, 13 Januarie 2006 13:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas skryf

> Onse vise-president vat maar bra lank om by die waarheid uit te kom.

Is die kruks van hierdie situasie nie die feit dat sy
met 'n regeringsvoertuig gevlieg het en dus gebruik
gemaak het van fasiliteite wat net gebruik behoort
te word wanneer sy op offisiële besigheid is nie?
Presidente en vise-presidente word seker egter
altyd deur die staat beskerm. Net soos ook oud-
presidente. Dis daarom dat P.W. Botha tot vandag
nog, op koste van die regering van SA, 'n lyfwag
het.

Gloudina
Re: Vise-president nie 'n rendier nie [boodskap #108133 is 'n antwoord op boodskap #108132] Vr, 13 Januarie 2006 13:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti jy is reg. Die vraag moet egter altyd gevra word - is die uitgawe
billik en was daar nie goedkoper alternatiewe nie.
Die feit dat die vise-president glo dat sy 'n verskoning moet aanbied
beteken dat die kritici op teiken is.
Ook - 'n beraamde R700,000 uitgawe om 'n gesinnetjie 'n vakansie van 5
dae in Dubai te verseker is belaglik. Die werklike uitgawe oorskrei
waarskynlik die R1 Miljoen kerf. En dit met 'n Lugmag vliegtuig -
terwyl daar aangevoer word dat daar nie voldoende fondse beskikbaar is
vir brandstof waarvolgens lugmag loodse hulle opleiding kan voortsit
nie.

O ja - wat baie interessant is, is dat die SA Polisie klaarblyklik ook
reeds een van hierdie vliegtuie aangekoop het. M.i. het die SAPS geen
internasionale belange wat 'n vliegtuig regverdig nie. Mens wonder net
watter vakansie reise nog voorle.

Hierdie insident is bloot 'n voorsetting van 'n norm waarvolgens die
ANC staatsbates as privaateiendom hanteer.

Nog 'n o ja - geen vergrype in die verlede regverdig hierdie vergrype
nie....
Re: Vise-president nie 'n rendier nie [boodskap #108134 is 'n antwoord op boodskap #108133] Vr, 13 Januarie 2006 14:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneneile  is tans af-lyn  Deneneile
Boodskappe: 65
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Volle Lid
Two wrongs dont make one right so die argument van die nuwe regering doen
maar dieselfde as die ou een en vice versa beteken net dat die
belastingbetaler nog steeds moet betaal en bevark word, vandag het die media
net meer vryheid om ongeruimdhede uit te wys en te rapporteer want in die
verlede was alles mos onder die mat gevee of of verban og gesensuur, onthou
maar die sterrtjies op nie nipples van Scope borste!

"Jonas" wrote in message
news:1137159447.006600.72740@g49g2000cwa.googlegroups.com...
> Anti jy is reg. Die vraag moet egter altyd gevra word - is die uitgawe
> billik en was daar nie goedkoper alternatiewe nie.
> Die feit dat die vise-president glo dat sy 'n verskoning moet aanbied
> beteken dat die kritici op teiken is.
> Ook - 'n beraamde R700,000 uitgawe om 'n gesinnetjie 'n vakansie van 5
> dae in Dubai te verseker is belaglik. Die werklike uitgawe oorskrei
> waarskynlik die R1 Miljoen kerf. En dit met 'n Lugmag vliegtuig -
> terwyl daar aangevoer word dat daar nie voldoende fondse beskikbaar is
> vir brandstof waarvolgens lugmag loodse hulle opleiding kan voortsit
> nie.
>
> O ja - wat baie interessant is, is dat die SA Polisie klaarblyklik ook
> reeds een van hierdie vliegtuie aangekoop het. M.i. het die SAPS geen
> internasionale belange wat 'n vliegtuig regverdig nie. Mens wonder net
> watter vakansie reise nog voorle.
>
> Hierdie insident is bloot 'n voorsetting van 'n norm waarvolgens die
> ANC staatsbates as privaateiendom hanteer.
>
> Nog 'n o ja - geen vergrype in die verlede regverdig hierdie vergrype
> nie....
>
Re: Vise-president nie 'n rendier nie [boodskap #108135 is 'n antwoord op boodskap #108134] Vr, 13 Januarie 2006 14:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
Deneile wrote:

> Two wrongs dont make one right so die argument van die nuwe regering doen
> maar dieselfde as die ou een en vice versa beteken net dat die
> belastingbetaler nog steeds moet betaal en bevark word, vandag het die
> media net meer vryheid om ongeruimdhede uit te wys en te rapporteer want
> in die verlede was alles mos onder die mat gevee of of verban og
> gesensuur, onthou maar die sterrtjies op nie nipples van Scope borste!

Aan die einde van die dag gaan dit net
oor wie wie se vrouens en kinders
verkrag. Eat or be eaten.

--
Etienne Marais
Cosmic Link
South Africa
Re: Vise-president nie 'n rendier nie [boodskap #108136 is 'n antwoord op boodskap #108135] Vr, 13 Januarie 2006 15:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneneile  is tans af-lyn  Deneneile
Boodskappe: 65
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Volle Lid
so nou moet ek dit regverdig met wie se kind was by vlakplaas gemartel en
begrawe??? Sien sulke onbenullighede, kan jy dit nie sien two wrongs dont
make one right!

"Etienne Marais" wrote
in message news:dq8ek9$9v4$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Deneile wrote:
>
>> Two wrongs dont make one right so die argument van die nuwe regering doen
>> maar dieselfde as die ou een en vice versa beteken net dat die
>> belastingbetaler nog steeds moet betaal en bevark word, vandag het die
>> media net meer vryheid om ongeruimdhede uit te wys en te rapporteer want
>> in die verlede was alles mos onder die mat gevee of of verban og
>> gesensuur, onthou maar die sterrtjies op nie nipples van Scope borste!
>
> Aan die einde van die dag gaan dit net
> oor wie wie se vrouens en kinders
> verkrag. Eat or be eaten.
>
> --
> Etienne Marais
> Cosmic Link
> South Africa
>
Re: Vise-president nie 'n rendier nie [boodskap #108137 is 'n antwoord op boodskap #108136] Vr, 13 Januarie 2006 15:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
Deneile wrote:

> so nou moet ek dit regverdig met wie se kind was by vlakplaas gemartel en
> begrawe???

Nee wat, die Britte bly Britte en onafhanklik
tenspyte van volgehoue menseregte skendings,
so ook die Amerikaners en elke nationaliteit
onder die son.

> Sien sulke onbenullighede, kan jy dit nie sien two wrongs dont
> make one right!

Nee, ek sien 'survival of the fittest.'

[ Mees aanpasbaar of mees geskiks vir oorlewing,
nie noodwendig sterkste nie ]

Met gelydelike verandering sien ek stelselmatige
vooruitgang.

Met omverwerping, danksy FW, sien ek onhaalbare
gelykheid, frikse, geweld en massamoord.

Met tye, is dit ons of hulle, totdat die beskaafdsde
'n werklike oplossing daarstel.

--
Etienne Marais
Cosmic Link
South Africa
Re: Vise-president nie 'n rendier nie [boodskap #108139 is 'n antwoord op boodskap #108137] Vr, 13 Januarie 2006 22:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Etienne Marais skryf

> Met tye, is dit ons of hulle, totdat die beskaafdsde
> 'n werklike oplossing daarstel.

Ek stel dit aan jou, dat die bedeling na 1994 'n hele
lot meer beskaafd is as die bedeling tussen 1948 en
1994. Hulle het die doodstraf afgeskaf, soos elke
beskaafde westerse demokrasie. Hulle bevorder
die aandeel van vroue in die staatshuishouding baie
meer as die ou wit patriargale stelsel. Hulle respekteer
menseregte 'n hele lot meer as die ou wit ooms van
die apartheidsregime. Ek kan aangaan met die lys.

Gloudina
Re: Vise-president nie 'n rendier nie [boodskap #108141 is 'n antwoord op boodskap #108139] Sa, 14 Januarie 2006 03:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - jy is miskien reg. Maar die "nuwe" "beskaafde" regering is net
moontlik omdat hul opposisie beskaafde mense is wat beskaafd optree.
Mense wat nie dreig om die "country ungovernable" (Mandela) te maak
nie. Mense wat nie hulle opponente met die halssnoer-metode vermoor en
martel nie. Mense wat nie onskuldige mense met terreur aanvalle dreig
en opblaas nie. Mense wat hulle belasting en dienstegelde gereeld en
sonder klipgooi en brandstigting betaal.
Maar hoe lank hierdie regering "beskaafd" gaan bly is steeds 'n ope
vraag. Wanneer hulle die terreurbewind van Mugabe op hul voorstoep
stilswyend aanvaar beteken dit bloot dat hulle graag self 'n
soortgelyke bewind in Suid-Afrika wil voer.
Wat jy en die ander meepraters vergeet is dat die heersende
"demokrasie" die resultaat is van alle partye en nie slegs die van die
ANC/SAKP/COSATU nie. En, dit is juis hierdie alliansie wat
gerieflikheidshalwe vergeet dat hulle dmv onderhandeling aan bewind
gekom het. Hulle het geen oorlog gewen nie. Hulle, die ANC, was die
mees onsuksesvolste terroriste-beweging ooit. En so kan ons aangaan....
Re: Vise-president nie 'n rendier nie [boodskap #108142 is 'n antwoord op boodskap #108139] Sa, 14 Januarie 2006 08:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
Hessie wrote:

>
> Etienne Marais skryf
>
>> Met tye, is dit ons of hulle, totdat die beskaafdsde
>> 'n werklike oplossing daarstel.
>
> Ek stel dit aan jou, dat die bedeling na 1994 'n hele
> lot meer beskaafd is as die bedeling tussen 1948 en
> 1994. Hulle het die doodstraf afgeskaf, soos elke
> beskaafde westerse demokrasie. Hulle bevorder
> die aandeel van vroue in die staatshuishouding baie
> meer as die ou wit patriargale stelsel. Hulle respekteer
> menseregte 'n hele lot meer as die ou wit ooms van
> die apartheidsregime. Ek kan aangaan met die lys.
>
> Gloudina

Eerste wereld beskaafde beginsels vir eerste wereld lande.

Die nuwe bedeling respekteer nie mense lewens nie. Dit
probeer hard om 'n pro-westerse front te handhaaf en
om die goedkeuring van die wereld te behou.

Terloops, alles hoef nie aan die vorige bedeling gekoppel
te word nie. Ons beweeg mos vorentoe of hoe ?

--
Etienne Marais
Cosmic Link
South Africa
Re: Vise-president nie 'n rendier nie [boodskap #108147 is 'n antwoord op boodskap #108142] Sa, 14 Januarie 2006 12:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat 'n fiasko! Elke uur bring 'n nuwe verduideliking van wat die
vise-president se peperduur rit werklik behels het.
Tony Leon vra die mees sinvolste vraag - was die rit nie afgestem om
die sakebelange van die vise-president se man te dien nie?
Red 'n nasie met volk.
Re: Vise-president nie 'n rendier nie [boodskap #108148 is 'n antwoord op boodskap #108141] Sa, 14 Januarie 2006 13:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas skryf

> Anti - jy is miskien reg. Maar die "nuwe" "beskaafde" regering is net
> moontlik omdat hul opposisie beskaafde mense is wat beskaafd optree.
> Mense wat nie dreig om die "country ungovernable" (Mandela) te maak
> nie. Mense wat nie hulle opponente met die halssnoer-metode vermoor en
> martel nie. Mense wat nie onskuldige mense met terreur aanvalle dreig
> en opblaas nie. Mense wat hulle belasting en dienstegelde gereeld en
> sonder klipgooi en brandstigting betaal.

Jonas, moenie dat ek weer met die Vlakplaas en
die Doctor Death en die ander stories van wat die
vorige bedeling gedoen het, kom nie. Moenie dat
ek weer uitwys hoe daar regse Afrikaners is wat
nog dreig met terreur nie. Moenie dat ek vir jou
bewys dat ten spyte van alles wat Mugabe teen sy
opponente doen, dit nie 'n krieseltjie is teen wat
die apartheidsregime in SA gedoen het nie. 'n
Regime waarvoor ek seker is jy of jou ouers
gestem het en waarvoor jy heelwaarskynlik geveg
het. Moenie vir my moegmaak met hierdie gepraat
oor "beskaafd" nie. En as jy van korrupsie wil
praat, kom kyk wat op die oomblik in Kanada
aangaan, waar die Liberale Party ( die party wat
ek voor stem) in 'n free fall is weens al die skandale
van korrupsie waarvan hulle nou beskuldig word.

Gloudina
Re: Vise-president nie 'n rendier nie [boodskap #108149 is 'n antwoord op boodskap #108141] Sa, 14 Januarie 2006 13:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas skryf

> Wat jy en die ander meepraters vergeet is dat die heersende
> "demokrasie" die resultaat is van alle partye en nie slegs die van die
> ANC/SAKP/COSATU nie. En, dit is juis hierdie alliansie wat
> gerieflikheidshalwe vergeet dat hulle dmv onderhandeling aan bewind
> gekom het. Hulle het geen oorlog gewen nie. Hulle, die ANC, was die
> mees onsuksesvolste terroriste-beweging ooit. En so kan ons aangaan...

Ag tog. Ek het beter van jou verwag. Dat die ou
herskrywing-van-die-geskiedenis-meul nog so
eentonig kan maal. Onsin. Daar was 'n oorlog,
toegegee 'n meer beskaafde oorlog as wat die
apartheidsvarke op die grens en in die strate
van Soweto gevoer het. Daardie oorlog is gewen
deur die mense wat vir eeue verontreg en
mishandel is in hulle eie land. Dat daar 'n
"heersende demokrasie" is, is te wyte aan
die welwillendheid en die goeie inbors van
die huidige regime. Dis nie te wyte aan die
feit dat die teenstanders van die huidige
regime so redelik is nie.

Gloudina
Re: Vise-president nie 'n rendier nie [boodskap #108150 is 'n antwoord op boodskap #108148] Sa, 14 Januarie 2006 13:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
> Jonas, moenie dat ek weer met die Vlakplaas en
> die Doctor Death en die ander stories van wat die
> vorige bedeling gedoen het, kom nie. Moenie dat
> ek weer uitwys hoe daar regse Afrikaners is wat
> nog dreig met terreur nie. Moenie dat ek vir jou
> bewys dat ten spyte van alles wat Mugabe teen sy
> opponente doen, dit nie 'n krieseltjie is teen wat
> die apartheidsregime in SA gedoen het nie. 'n
> Regime waarvoor ek seker is jy of jou ouers
> gestem het en waarvoor jy heelwaarskynlik geveg
> het. Moenie vir my moegmaak met hierdie gepraat
> oor "beskaafd" nie. En as jy van korrupsie wil
> praat, kom kyk wat op die oomblik in Kanada
> aangaan, waar die Liberale Party ( die party wat
> ek voor stem) in 'n free fall is weens al die skandale
> van korrupsie waarvan hulle nou beskuldig word.
>
> Gloudina

En aan die einde van die dag behoort niemand oor
ander te heers of gedwing te word om in onmoontlike
gelykheid saamgesnoer te word nie. Waar de donder
is die VN, Amerika en Britanje se inmening nou dat
op 'n daaglikse basis die ergste mense-skendings
gepleeg word ?

Eintlik wag sekere bliksems net dat ons mekaar
uitroei sodat hulle kan kom oorneem:

http://tinyurl.com/awoyg

[ Message id: dq7thh$bnl$1...@ctb-nnrp2.saix.net ]

--
Etienne Marais
Cosmic Link
South Africa
Re: Vise-president nie 'n rendier nie [boodskap #108151 is 'n antwoord op boodskap #108150] Sa, 14 Januarie 2006 13:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
Etienne Marais wrote:

>> Jonas, moenie dat ek weer met die Vlakplaas en
>> die Doctor Death en die ander stories van wat die
>> vorige bedeling gedoen het, kom nie. Moenie dat
>> ek weer uitwys hoe daar regse Afrikaners is wat
>> nog dreig met terreur nie. Moenie dat ek vir jou
>> bewys dat ten spyte van alles wat Mugabe teen sy
>> opponente doen, dit nie 'n krieseltjie is teen wat
>> die apartheidsregime in SA gedoen het nie. 'n
>> Regime waarvoor ek seker is jy of jou ouers
>> gestem het en waarvoor jy heelwaarskynlik geveg
>> het. Moenie vir my moegmaak met hierdie gepraat
>> oor "beskaafd" nie. En as jy van korrupsie wil
>> praat, kom kyk wat op die oomblik in Kanada
>> aangaan, waar die Liberale Party ( die party wat
>> ek voor stem) in 'n free fall is weens al die skandale
>> van korrupsie waarvan hulle nou beskuldig word.

>> Gloudina
>
> En aan die einde van die dag behoort niemand oor
> ander te heers of gedwing te word om in onmoontlike
> gelykheid saamgesnoer te word nie. Waar de donder
> is die VN, Amerika en Britanje se inmening nou dat
> op 'n daaglikse basis die ergste mense-skendings
> gepleeg word ?
>
> Eintlik wag sekere bliksems net dat ons mekaar
> uitroei sodat hulle kan kom oorneem:
>
> http://tinyurl.com/awoyg
>
> [ Message id: dq7thh$bnl$1...@ctb-nnrp2.saix.net ]

En:

[ http://tinyurl.com/a6kno ]

>>>> > >> >> > Queen Victoria: " I do not like peace until our dignity has
>>>> > >> >> > been restored "

>>>> > >> >> > So Max, how long before the dignity has been restored ?

>>>> > >> >> Perhaps another death camp row, or
>>>> > >> >> is the Farmer genocide in South Africa
>>>> > >> >> well to your pleasing ?

>>>> > >> > With Africa on its knees due to corrupt rule
>>>> > >> > (Mugabgay et al) and HIV, neo-colonialism may
>>>> > >> > become a necessity.

>>>> > >> And if this should happen Max, would you
>>>> > >> respect or subdue the Boer/Afrikaner ?

>>>> > > Spion Kop.

>>>> > Shure ?

>>>> I can do neither one or the other, Citizen de Malaise.

>>> This can be understood in different ways.

>>> Please be exact.

>> Well, I think I've made my opinion of Boers fairly plain, don't you?

> Max, I think you have made it clear that
> you are sincere regarding your hatred of the
> Boer/Afrikaner. That you are not enticing
> me for the heck or fun of it and that you
> would indulge in our extermination.

--
Etienne Marais
Cosmic Link
South Africa
Re: Vise-president nie 'n rendier nie [boodskap #108157 is 'n antwoord op boodskap #108148] Sa, 14 Januarie 2006 17:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti net dit.
Jou sg "Dr Death" (ek aanvaar jy verwys na Basson) het die pad van die
hof geloop. Hy is 'n vry man. Wat ons ook weet is dat jou ANC-gespuis
self van Basson se dienste gebruik gemaak het. Dit nadat hy al die
titel "Dr Death" gekry het.
Vertel ons meer van kamp Quatro in Angola - en vergelyk daardie dinge
met die van Vlakplaas. Dan bereik ons mos nou ietwat van 'n balans.
Jy weet die ANC het die pad van geweld gekies in die jare sestig - dit
was die begin van 'n klomp gruweldade - aan beide kante.
Ek verfoei blankes wat die heeltyd hulself en hul mense wil offer. Die
swartes self verfoei wittes wat op die manier probeer gatkruip.
In elk geval - vertel ons weer die verhaal van waarom jy hier
weggehardloop het. En waarom jy nie aan die stryd hier deelgeneem het
nie. Ongeag aan watter kant. Tenminste sou jy dan daarop aanspraak kon
maak dat jy baklei het vir waarin jy gegelo het. Dis wat ek gedoen het
- en weer sal doen.
Re: Vise-president nie 'n rendier nie [boodskap #108183 is 'n antwoord op boodskap #108129] Ma, 16 Januarie 2006 04:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dubai lok Suid Afrikaners om daar te gaan bou en opleiding in die boubedryf
te verskaf. Verder gebruik hulle goedkoop arbeid uit China in die bou
bedryf.

"Annette" skryf in boodskap news:rvWdnc_MX4xG0VreRVn-uw@is.co.za...
> AS dit 'n parlemetêre ondersoek sou gewees het, moes dit tog voor die tyd
> ter tafel gestel gewees het, en sou die persoon wat die vraag in die
> eerste
> plek beantwoord het, tog daarvan bewus gewees het. Trouens, die opposisie
> sou daarvan bewus gewees het, en in die eerste plek nie die vraag gevra
> het
> nie.
> Nee wat - dit skraap vir tyd en bekpeddel virrie vale, maar ek is bevrees
> ons nuwe waaisprez se onderrok is besig om al hoe langer uit te hang.
> Miskien moet sy 'n tydlog indien wie sy wanneer oor die kerstyd vir
> staatsake besoek het....
> Nou ook - watse nonsens is dit nou met opleiding in Dubai, terwyl daar
> slegs
> 'n maand gelede verklaar is dat daar opleiding deur die Indiërs verskaf
> gaan
> word?
> Wat weet die Dubais meer as die Indiërs tov opleiding in tegnologie?
> Sal nogal interessant wees wie die 100 uitverkose vrouens kwansuis sou
> wees.
> --
> Groetnis
> Annette
> .com> wrote in message
> news:1137129209.315347.94700@g43g2000cwa.googlegroups.com...
>> Onse vise-president vat maar bra lank om by die waarheid uit te kom.
>> Aanvanlik gaan besigtig sy hyskrane in Dubai. Nou "ontdek" sy dat 100
>> vrouens 'n kursus in Dubai moet deurloop en dat sy daaroor met die
>> ambassadeur gesprek moes voer.
>> Ek sal graag wil sien hoeveel meer geld nou spandeer gaan word om
>> hierdie storie van haar kredietwaardig te maak.
>> Om goed te lieg moet mens slim wees - tensy jou gehoor dof is.

>> (Asof daar nie opleidingsfasiliteite en telefoondienste in Suid-Afrika
>> is nie.)

>
Re: Vise-president nie 'n rendier nie [boodskap #108184 is 'n antwoord op boodskap #108132] Ma, 16 Januarie 2006 04:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Alle vorige staatspresidente is daarop geregtig net so ook Nelson

"Hessie" wrote in message
news:1137158797.146121.211830@g43g2000cwa.googlegroups.com.. .

Jonas skryf

> Onse vise-president vat maar bra lank om by die waarheid uit te kom.

Is die kruks van hierdie situasie nie die feit dat sy
met 'n regeringsvoertuig gevlieg het en dus gebruik
gemaak het van fasiliteite wat net gebruik behoort
te word wanneer sy op offisiële besigheid is nie?
Presidente en vise-presidente word seker egter
altyd deur die staat beskerm. Net soos ook oud-
presidente. Dis daarom dat P.W. Botha tot vandag
nog, op koste van die regering van SA, 'n lyfwag
het.

Gloudina
Re: Vise-president nie 'n rendier nie [boodskap #108185 is 'n antwoord op boodskap #108134] Ma, 16 Januarie 2006 05:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Stront man

Julle maak so groot ophef oor die ANC al sy travante en as hulle steel
soek julle verskonings en dit sal in die geval seker ook apartheid se skuld
wees.

"Deneile" skryf in boodskap news:dq8dfp$6m2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Two wrongs dont make one right so die argument van die nuwe regering doen
> maar dieselfde as die ou een en vice versa beteken net dat die
> belastingbetaler nog steeds moet betaal en bevark word, vandag het die
> media net meer vryheid om ongeruimdhede uit te wys en te rapporteer want
> in die verlede was alles mos onder die mat gevee of of verban og
> gesensuur, onthou maar die sterrtjies op nie nipples van Scope borste!
>
>
>
>
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:1137159447.006600.72740@g49g2000cwa.googlegroups.com...
>> Anti jy is reg. Die vraag moet egter altyd gevra word - is die uitgawe
>> billik en was daar nie goedkoper alternatiewe nie.
>> Die feit dat die vise-president glo dat sy 'n verskoning moet aanbied
>> beteken dat die kritici op teiken is.
>> Ook - 'n beraamde R700,000 uitgawe om 'n gesinnetjie 'n vakansie van 5
>> dae in Dubai te verseker is belaglik. Die werklike uitgawe oorskrei
>> waarskynlik die R1 Miljoen kerf. En dit met 'n Lugmag vliegtuig -
>> terwyl daar aangevoer word dat daar nie voldoende fondse beskikbaar is
>> vir brandstof waarvolgens lugmag loodse hulle opleiding kan voortsit
>> nie.

>> O ja - wat baie interessant is, is dat die SA Polisie klaarblyklik ook
>> reeds een van hierdie vliegtuie aangekoop het. M.i. het die SAPS geen
>> internasionale belange wat 'n vliegtuig regverdig nie. Mens wonder net
>> watter vakansie reise nog voorle.

>> Hierdie insident is bloot 'n voorsetting van 'n norm waarvolgens die
>> ANC staatsbates as privaateiendom hanteer.

>> Nog 'n o ja - geen vergrype in die verlede regverdig hierdie vergrype
>> nie....

>
Re: Vise-president nie 'n rendier nie [boodskap #108186 is 'n antwoord op boodskap #108136] Ma, 16 Januarie 2006 05:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
So moet ons dit nou regverdig as nog 'n boer met 'n hammer op sy plaas
uitgemoor
word en niks gesteel word nie

"Deneile" skryf in boodskap news:dq8fb9$j3b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> so nou moet ek dit regverdig met wie se kind was by vlakplaas gemartel en
> begrawe??? Sien sulke onbenullighede, kan jy dit nie sien two wrongs dont
> make one right!
>
>
>
> "Etienne Marais" wrote
> in message news:dq8ek9$9v4$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Deneile wrote:

>>> Two wrongs dont make one right so die argument van die nuwe regering
>>> doen
>>> maar dieselfde as die ou een en vice versa beteken net dat die
>>> belastingbetaler nog steeds moet betaal en bevark word, vandag het die
>>> media net meer vryheid om ongeruimdhede uit te wys en te rapporteer want
>>> in die verlede was alles mos onder die mat gevee of of verban og
>>> gesensuur, onthou maar die sterrtjies op nie nipples van Scope borste!

>> Aan die einde van die dag gaan dit net
>> oor wie wie se vrouens en kinders
>> verkrag. Eat or be eaten.

>> --
>> Etienne Marais
>> Cosmic Link
>> South Africa

>
Re: Vise-president nie 'n rendier nie [boodskap #108187 is 'n antwoord op boodskap #108139] Ma, 16 Januarie 2006 05:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
So die VSA is nie 'n westerse demokrasie nie ?

"Hessie" wrote in message
news:1137189743.478547.126440@f14g2000cwb.googlegroups.com.. .
>
> Etienne Marais skryf
>
>> Met tye, is dit ons of hulle, totdat die beskaafdsde
>> 'n werklike oplossing daarstel.
>
> Ek stel dit aan jou, dat die bedeling na 1994 'n hele
> lot meer beskaafd is as die bedeling tussen 1948 en
> 1994. Hulle het die doodstraf afgeskaf, soos elke
> beskaafde westerse demokrasie. Hulle bevorder
> die aandeel van vroue in die staatshuishouding baie
> meer as die ou wit patriargale stelsel. Hulle respekteer
> menseregte 'n hele lot meer as die ou wit ooms van
> die apartheidsregime. Ek kan aangaan met die lys.
>
> Gloudina
>
Re: Vise-president nie 'n rendier nie [boodskap #108188 is 'n antwoord op boodskap #108147] Ma, 16 Januarie 2006 05:15 Na vorige boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hou van jou laaste sin
"..met volk"

dis al wat dit is

"Jonas" wrote in message
news:1137240292.631507.207700@g43g2000cwa.googlegroups.com.. .
> Wat 'n fiasko! Elke uur bring 'n nuwe verduideliking van wat die
> vise-president se peperduur rit werklik behels het.
> Tony Leon vra die mees sinvolste vraag - was die rit nie afgestem om
> die sakebelange van die vise-president se man te dien nie?
> Red 'n nasie met volk.
>
Vorige onderwerp: Engeland: 'Asielsoekers betaal om te loop' ?
Volgende onderwerp: Code 419 op z'n ZUID-afrikaans (ipv west-)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 10:30:54 MGT 2024