Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hallo Basjan - Van die regte Chris Potgieter
Hallo Basjan - Van die regte Chris Potgieter [boodskap #107875] Do, 15 Desember 2005 06:14 na volgende boodskap
Perd  is tans af-lyn  Perd
Boodskappe: 1
Geregistreer: Desember 2005
Karma: 0
Junior Lid
Jammer om te hoor .............
Ek het nie die ingelse boodskappe geplaas nie.
Ek is trots Afrikaner en sal nie sommer my taal verraai nie.

Ek het geruime tyd gelede gepraat oor die ou vriend van ons wat onder
ander mense se name boodskappe plaas. Ek glo nie hy is Afrikaans nie.
Ons is mos beter gemanierd of hoe ?

Lekker bly daar in die vreemde.

Die regte Chris Potgieter
Re: Hallo Basjan - Van die regte Chris Potgieter [boodskap #107881 is 'n antwoord op boodskap #107875] Do, 15 Desember 2005 09:22 Na vorige boodskap
Basjan  is tans af-lyn  Basjan
Boodskappe: 71
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Volle Lid
"Perd" skryf in boodskap news:MIadnfIVZsVzlDzeRVn-vg@is.co.za...
> Jammer om te hoor .............
> Ek het nie die ingelse boodskappe geplaas nie.
> Ek is trots Afrikaner en sal nie sommer my taal verraai nie.
>
> Ek het geruime tyd gelede gepraat oor die ou vriend van ons wat onder
> ander mense se name boodskappe plaas. Ek glo nie hy is Afrikaans nie.
> Ons is mos beter gemanierd of hoe ?
>
> Lekker bly daar in die vreemde.
>
> Die regte Chris Potgieter

Yes Chris, ek weet. Ek raak net erg boos as Gloudina aanneem dat sy die
nuusgroep sensor is...

Basjan
Vorige onderwerp: Wat is dit dan?
Volgende onderwerp: Re: Op algemeen wens is de zuid-afrikaanse vlag op...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 23:05:03 MGT 2024