Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jannie Engelbrecht en sy stories...
Jannie Engelbrecht en sy stories... [boodskap #107778 is 'n antwoord op boodskap #107781] Di, 13 Desember 2005 09:07 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan nie besluit of dit die pers is wat so skerp is, of dit die
Engelbrechts is wat so graag hulle vuil wasgoed in die publiek was nie?
Wat ek wel weet is dat Jannie Engelbrecht 'n berugte MOEILIKE man is wat
oral waar hy gaan, moeilikheid maak. Dit lyk op die stadium of hy ook sy
kinders van hom vervreem het en dat hy sy ex-vrou Ellen, hiervoor blameer en
haar haat met 'n vurige haat. Ons Namibiane het natuurlik 'n belang want
Ellen is 'n Suidwesmeisie.
Re: Jannie Engelbrecht en sy stories... [boodskap #107781 is 'n antwoord op boodskap #107778] Di, 13 Desember 2005 08:05 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jong - die hele ou lot lyk vir my maar na 'n kommin spul.
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:lIWdnVsF4Lt77wPenZ2dnUVZ_sqdnZ2d@is.co.za...
> Ek kan nie besluit of dit die pers is wat so skerp is, of dit die
> Engelbrechts is wat so graag hulle vuil wasgoed in die publiek was nie?
> Wat ek wel weet is dat Jannie Engelbrecht 'n berugte MOEILIKE man is wat
> oral waar hy gaan, moeilikheid maak. Dit lyk op die stadium of hy ook sy
> kinders van hom vervreem het en dat hy sy ex-vrou Ellen, hiervoor blameer en
> haar haat met 'n vurige haat. Ons Namibiane het natuurlik 'n belang want
> Ellen is 'n Suidwesmeisie.
>
Vorige onderwerp: Waar is Padlangs heen?
Volgende onderwerp: Re: Malmesbury
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 00:35:10 MGT 2024