Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Zoem, zoem zoem ......
Zoem, zoem zoem ...... [boodskap #107682] Wo, 07 Desember 2005 23:17 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Hulle" sê daars 'n direkte verband tussen aggressievlakke en seksdrange.
Dieslefde ouens beweer dat hierdie seksdrange en aggressievlakke oor die
jare afneem. So as 'n ou op sestig hom sou skuldig maak aan verkragting ....

My vraag aan Gludina en haar agter(uit) ryer Ferdietjiekie is net dit -
watter lid van 'n vorige kabinet was van verkragting aangekla. (En sou julle
wil beweer dat dit toegesmeer is, nou is die tyd en die plek om die naam of
name bekend te maak.)
Re: Zoem, zoem zoem ...... [boodskap #107683 is 'n antwoord op boodskap #107682] Do, 08 Desember 2005 00:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf
> My vraag aan Gludina is net dit -
> watter lid van 'n vorige kabinet was van verkragting aangekla. (En sou julle
> wil beweer dat dit toegesmeer is, nou is die tyd en die plek om die naam of
> name bekend te maak.)

Jy wil weer net politiek praat. Maar ek kan jou verseker
dat enige ding wat met "die vorige" kabinetslede
of hulle families gebeur het, onmiddellik toegesmeer
sou gewees het. Hier is 'n voorbeeld : Ek was saam met
die dogter van een van die eerste 1948 kabinetslede
se dogters in Huis de Villiers. Baie mooi meisie.
Uit Oudsthoorn se wêreld. Ons het baie gehou van
een ou wat by haar kom vlerk sleep het. Maar toe
trou sy met 'n vreeslike ryk ou wat niemand van
gehou het nie. Ouer as sy. Jare daarna ontmoet
ek haar in Pretoria. Geskeide vrou met vier seuns.
Ons eet by haar. Sy vertel ons dat die ou haar
fisies mishandel het, totdat sy moes skei van hom.
Sy sê die egskeiding is amper onder die tafel deur
vriende van haar pa in die regstelsel so geplooi
dat niemand in die pers daarvan te hore kon kom
nie.

Gloudina
Re: Zoem, zoem zoem ...... [boodskap #107694 is 'n antwoord op boodskap #107683] Do, 08 Desember 2005 09:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:5r6dney6jqxc5ArenZ2dnUVZ_sGdnZ2d@rogers.com...
> Jy wil weer net politiek praat. Maar ek kan jou verseker
> dat enige ding wat met "die vorige" kabinetslede
> of hulle families gebeur het, onmiddellik toegesmeer
> sou gewees het.
-----Tante, jy mis een belangrike punt. Niemand sê dat in die oue dae is
dinge nie toegesmeer nie. Dit gebeur oral in die wêreld, maar wees
verseker dat die amptenaar ook stil-stil in die privaatsektor sou gaan werk
soek het want hy was afgedank. Vandag steel en bedrieg die mense en hulle
behou hulle werk asof niks gebeur het nie. Een voorbeeld wat ek jou kan
noem, is van 'n landdros wat openlik getuies se reisgeld gesteel het en
gevang was....maar sy bly sit op die bank en fel 'n oordeel oor ander mense!
As dit vir jou aanvaarbaar is, dan sê dit ook maar veel van jou
integriteit....

Hier is 'n voorbeeld : Ek was saam met
> die dogter van een van die eerste 1948 kabinetslede
> se dogters in Huis de Villiers. Baie mooi meisie.
> Uit Oudsthoorn se wêreld. Ons het baie gehou van
> een ou wat by haar kom vlerk sleep het. Maar toe
> trou sy met 'n vreeslike ryk ou wat niemand van
> gehou het nie.
----Ek het nie geweet jy het prostitute vir pelle nie? Hierdie vrou het
openlik vir geld getrou....wat is die verskil tussen vra vir geld op die
straathoek vor seks en lewenslange seks vir baie geld nie? Klink nie vir
my of sy onskuldig staan in die storie nie. Sekerlik moes sy geweet het
daar is 'n prys te betaal vir al die lekker baie geld?

Ouer as sy. Jare daarna ontmoet
> ek haar in Pretoria. Geskeide vrou met vier seuns.
> Ons eet by haar. Sy vertel ons dat die ou haar
> fisies mishandel het, totdat sy moes skei van hom.
> Sy sê die egskeiding is amper onder die tafel deur
> vriende van haar pa in die regstelsel so geplooi
> dat niemand in die pers daarvan te hore kon kom
> nie.
----Die vraag wat ek vra, is hoekom wou sy haar egskeiding in die publiek
gehad het? Wou haar man nie net dalk stil-stil van sy prossie ontslae
geraak het nie?
>
> Gloudina
>
Re: Zoem, zoem zoem ...... [boodskap #107757 is 'n antwoord op boodskap #107683] Ma, 12 Desember 2005 09:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
JIs jy weet, dit het my Ant Bessie se buurman , se niggie se vriend se broer
se pel ook gebeur

"@rogers.com" skryf in boodskap news:5r6dney6jqxc5ArenZ2dnUVZ_sGdnZ2d@rogers.com...
>
> "Jonas" skryf
>> My vraag aan Gludina is net dit -
>> watter lid van 'n vorige kabinet was van verkragting aangekla. (En sou
> julle
>> wil beweer dat dit toegesmeer is, nou is die tyd en die plek om die naam
> of
>> name bekend te maak.)
>
> Jy wil weer net politiek praat. Maar ek kan jou verseker
> dat enige ding wat met "die vorige" kabinetslede
> of hulle families gebeur het, onmiddellik toegesmeer
> sou gewees het. Hier is 'n voorbeeld : Ek was saam met
> die dogter van een van die eerste 1948 kabinetslede
> se dogters in Huis de Villiers. Baie mooi meisie.
> Uit Oudsthoorn se wêreld. Ons het baie gehou van
> een ou wat by haar kom vlerk sleep het. Maar toe
> trou sy met 'n vreeslike ryk ou wat niemand van
> gehou het nie. Ouer as sy. Jare daarna ontmoet
> ek haar in Pretoria. Geskeide vrou met vier seuns.
> Ons eet by haar. Sy vertel ons dat die ou haar
> fisies mishandel het, totdat sy moes skei van hom.
> Sy sê die egskeiding is amper onder die tafel deur
> vriende van haar pa in die regstelsel so geplooi
> dat niemand in die pers daarvan te hore kon kom
> nie.
>
> Gloudina
>
Re: Zoem, zoem zoem ...... [boodskap #107758 is 'n antwoord op boodskap #107757] Ma, 12 Desember 2005 09:50 Na vorige boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 12 Dec 2005 11:26:20 +0200, "Otterkop" wrote:

> JIs jy weet, dit het my Ant Bessie se buurman , se niggie se vriend se broer
> se pel ook gebeur>

Ens. ens.

En dit lei na 'n volgende vraag: Watter lede (meervoud) van vorige
kabinette is tronk toe vir bedrog en diefstal?
Vorige onderwerp: Sondagmiddag
Volgende onderwerp: Re: Malmsbury
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 17:46:20 MGT 2024