Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Eish regtig moelik om te verstaan
Eish regtig moelik om te verstaan [boodskap #107482] Di, 29 November 2005 09:02
Deneneile  is tans af-lyn  Deneneile
Boodskappe: 65
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Volle Lid
Ek sien Geraldine Frazier Molle-Kettie gaan nou so ver as Indie kyk om
gespesialiseerde mense te kry om poste te vul hier in SA, poste soos IT,
Finansieele, kommunikasie en instandhoudings dienste ens. Toe stel die
Vryheidsfront 'n lys van honderde CV's op om te wys hier is horde geskoolde
mense wat die werke kan maklik kan doen (jy kon jou CV op hul website in
stuur), maar tog steur Molle-Kettie haar niks daar aan nie en sy beur voort
met haar ek-kyk-nie-verder-as-my-gat houding nie. Die Adjunk-President het
nou die CV lys na die ontwikkelingsbank gestuur so hopelik kom daar iets
goed uit!
Vorige onderwerp: Vandag ( Dinsdag) sal ons hoor
Volgende onderwerp: Loodvrye brandstof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 07:26:04 MGT 2024