Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rob en die antie se neus
Rob en die antie se neus [boodskap #106834 is 'n antwoord op boodskap #106838] Ma, 31 Oktober 2005 10:56 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het julle gesien van die vrou en haar kind wat in die Kaap 'n rob wat op die
strand is wou terugsit in die water en toe die dier se koppetjie gevryf het,
toe hap die rob haarneus af? Hoe stupid kan die mens dan nou nog wees?
Dis in dieselfde kategorie as die Sjinees wat in die Krugersdorpse Leeupark
uitgeklim het om die leeus beter af te neem en toe leeukos geword het......
Re: Rob en die antie se neus [boodskap #106838 is 'n antwoord op boodskap #106834] Ma, 31 Oktober 2005 10:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is die komiek Rakkertjie Rob se skuld:)))))
In die nuwe Noseweek agterin is daar die storie van die pappie wat die haai
se tande bevoel het......

By Groot Constantia is daar 'n reeks boekies oor wilde diere wat baie gewild
onder toeriste is. Ongelukkig is dit juis sulke pogings wat maak dat mense
dink wilde diere is soos huisdiere, en dan is hulle vreeslik verbaas as die
dier volgens instink optree, en nie soos in die storieboek nie.
--
Groetnis
Annette

> Het julle gesien van die vrou en haar kind wat in die Kaap 'n rob wat op die
> strand is wou terugsit in die water en toe die dier se koppetjie gevryf het,
> toe hap die rob haarneus af? Hoe stupid kan die mens dan nou nog wees?
> Dis in dieselfde kategorie as die Sjinees wat in die Krugersdorpse Leeupark
> uitgeklim het om die leeus beter af te neem en toe leeukos geword het......
>
Re: Rob en die antie se neus [boodskap #106839 is 'n antwoord op boodskap #106834] Ma, 31 Oktober 2005 13:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hier op ons strand is mos heelwat robbe. Het jy al gesien hoe plat
hardloop 'n hond as hy te naby ruik aan 'n rob en die gee hom 'n afjak? Ek
verstaan wat jy sê, leuenstoelkonserwatiste wat nie verby die oe en die aah
kan kyk nie en alles oordeel uit 'n onwerklike oogpunt uit....a la
Bobby/Katryn.

"Annette" skryf in boodskap news:dk4qmg$90a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit is die komiek Rakkertjie Rob se skuld:)))))
> In die nuwe Noseweek agterin is daar die storie van die pappie wat die haai
> se tande bevoel het......
>
> By Groot Constantia is daar 'n reeks boekies oor wilde diere wat baie gewild
> onder toeriste is. Ongelukkig is dit juis sulke pogings wat maak dat mense
> dink wilde diere is soos huisdiere, en dan is hulle vreeslik verbaas as die
> dier volgens instink optree, en nie soos in die storieboek nie.
> --
> Groetnis
> Annette
>
>> Het julle gesien van die vrou en haar kind wat in die Kaap 'n rob wat op die
>> strand is wou terugsit in die water en toe die dier se koppetjie gevryf het,
>> toe hap die rob haarneus af? Hoe stupid kan die mens dan nou nog wees?
>> Dis in dieselfde kategorie as die Sjinees wat in die Krugersdorpse Leeupark
>> uitgeklim het om die leeus beter af te neem en toe leeukos geword het......
>
Re: Rob en die antie se neus [boodskap #106845 is 'n antwoord op boodskap #106838] Di, 01 November 2005 07:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hier is nog 'n verdere riller tot die verhaal....
Die robkoei het op die sand gelê en die vrou wou probeer om haar weer terug
in die water te kry. Blykbaar het sy ook haar kleindogter van 1 jaar
toegelaat om die rob te streel!

Die rob is blykbaar 'n ou bekende op Heroldsbaai. Het dikwels in die
getypoel geswem en op die strand gelê, maar altyd weer self terug in die
water gegaan...soos na die gewraakte voorval ook.

Miskien moes die rob maar haar hele kop afgebyt het, sulke onnoselheid kos
ons belastingbetalers te veel....
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:_didnSvBtv6_d_jenZ2dnUVZ_tCdnZ2d@is.co.za...
> Het julle gesien van die vrou en haar kind wat in die Kaap 'n rob wat op die
> strand is wou terugsit in die water en toe die dier se koppetjie gevryf het,
> toe hap die rob haarneus af? Hoe stupid kan die mens dan nou nog wees?
> Dis in dieselfde kategorie as die Sjinees wat in die Krugersdorpse Leeupark
> uitgeklim het om die leeus beter af te neem en toe leeukos geword het......
>
Re: Rob en die antie se neus [boodskap #106848 is 'n antwoord op boodskap #106845] Di, 01 November 2005 08:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:
> Hier is nog 'n verdere riller tot die verhaal....
> Die robkoei het op die sand gelê en die vrou wou probeer om haar weer terug
> in die water te kry. Blykbaar het sy ook haar kleindogter van 1 jaar
> toegelaat om die rob te streel!
>
> Die rob is blykbaar 'n ou bekende op Heroldsbaai. Het dikwels in die
> getypoel geswem en op die strand gelê, maar altyd weer self terug in die
> water gegaan...soos na die gewraakte voorval ook.
>
>
> Miskien moes die rob maar haar hele kop afgebyt het, sulke onnoselheid kos
> ons belastingbetalers te veel....

Ek weet nie of die vrou van die binneland daar vakansie gehou het nie,
maar ek is van mening dat sy, oningelig natuurlik, gedink het dat sy 'n
goeie daad verrig om die rob terug in die see te kry met die aaklige
nagevolge.

Dit was onverantwoordelik, maar moontlik was die vrou 'n diere
liefhebber wat die rob wou help.

Ek het regtig medelye met haar gewees omdat so iets geweldig traumaties
kan wees en nog in die toekoms ook. Ek glo nie dat hulle haar gesig
ooit weer so sal kry dat sy goed sal kan lyk nie.

Miskien moet ons nie met klippe gooi nie, maar eerder medelye hê en
dink wat haar motiewe dalk was.

Groete
Friend.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:_didnSvBtv6_d_jenZ2dnUVZ_tCdnZ2d@is.co.za...
>> Het julle gesien van die vrou en haar kind wat in die Kaap 'n rob wat op
> die
>> strand is wou terugsit in die water en toe die dier se koppetjie gevryf
> het,
>> toe hap die rob haarneus af? Hoe stupid kan die mens dan nou nog wees?
>> Dis in dieselfde kategorie as die Sjinees wat in die Krugersdorpse
> Leeupark
>> uitgeklim het om die leeus beter af te neem en toe leeukos geword
> het......
>>
>>
Re: Rob en die antie se neus [boodskap #106851 is 'n antwoord op boodskap #106845] Di, 01 November 2005 09:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die mense se onnoselheid het partykeer nie grense nie. Dit kom natuurlik
van 'over exposure' van goed soos die internet. Daai rob lyk dan sê
'cuddly'! Nie lank gelede nie wou hierdie stadjafel met sy blink vrou net
'n perd doodskiet oor die vrou aan die hings se 'bearings-kant' verbygestap
het toe skop hy haar......wie het gesê die mens is die intelligente van die
spesies?

"Annette" skryf in boodskap news:dk762s$59q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hier is nog 'n verdere riller tot die verhaal....
> Die robkoei het op die sand gelê en die vrou wou probeer om haar weer
> terug
> in die water te kry. Blykbaar het sy ook haar kleindogter van 1 jaar
> toegelaat om die rob te streel!
>
> Die rob is blykbaar 'n ou bekende op Heroldsbaai. Het dikwels in die
> getypoel geswem en op die strand gelê, maar altyd weer self terug in die
> water gegaan...soos na die gewraakte voorval ook.
>
>
> Miskien moes die rob maar haar hele kop afgebyt het, sulke onnoselheid
> kos
> ons belastingbetalers te veel....
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:_didnSvBtv6_d_jenZ2dnUVZ_tCdnZ2d@is.co.za...
>> Het julle gesien van die vrou en haar kind wat in die Kaap 'n rob wat op
> die
>> strand is wou terugsit in die water en toe die dier se koppetjie gevryf
> het,
>> toe hap die rob haarneus af? Hoe stupid kan die mens dan nou nog wees?
>> Dis in dieselfde kategorie as die Sjinees wat in die Krugersdorpse
> Leeupark
>> uitgeklim het om die leeus beter af te neem en toe leeukos geword
> het......


>
Re: Rob en die antie se neus [boodskap #106853 is 'n antwoord op boodskap #106848] Di, 01 November 2005 11:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoewel ek met jou saamstem, dan mens medelye met haar ongeluk moet hê, maar
as sy 'n diereliefhebber was, dan was sy eenvoudig nie 'n goed genoeg ene
nie. Rêrige diereliefhebbers stel belang in diere en hulle gewoontes en
sal definitief nie 'n wilde dier nader en dan nog met 'n baba by haar nie!
"kaalbaster" wrote in message
news:1130832916.755559.298820@g47g2000cwa.googlegroups.com.. .

Ek weet nie of die vrou van die binneland daar vakansie gehou het nie,
maar ek is van mening dat sy, oningelig natuurlik, gedink het dat sy 'n
goeie daad verrig om die rob terug in die see te kry met die aaklige
nagevolge.

Dit was onverantwoordelik, maar moontlik was die vrou 'n diere
liefhebber wat die rob wou help.

Ek het regtig medelye met haar gewees omdat so iets geweldig traumaties
kan wees en nog in die toekoms ook. Ek glo nie dat hulle haar gesig
ooit weer so sal kry dat sy goed sal kan lyk nie.

Miskien moet ons nie met klippe gooi nie, maar eerder medelye hê en
dink wat haar motiewe dalk was.

Groete
Friend.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:_didnSvBtv6_d_jenZ2dnUVZ_tCdnZ2d@is.co.za...
>> Het julle gesien van die vrou en haar kind wat in die Kaap 'n rob wat op
> die
>> strand is wou terugsit in die water en toe die dier se koppetjie gevryf
> het,
>> toe hap die rob haarneus af? Hoe stupid kan die mens dan nou nog wees?
>> Dis in dieselfde kategorie as die Sjinees wat in die Krugersdorpse
> Leeupark
>> uitgeklim het om die leeus beter af te neem en toe leeukos geword
> het......
>>
>>
Re: Rob en die antie se neus [boodskap #106866 is 'n antwoord op boodskap #106848] Di, 01 November 2005 17:59 Na vorige boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
kaalbaster wrote:
> Ek weet nie of die vrou van die binneland daar vakansie gehou het nie,
> maar ek is van mening dat sy, oningelig natuurlik, gedink het dat sy 'n
> goeie daad verrig om die rob terug in die see te kry met die aaklige
> nagevolge.
>
> Dit was onverantwoordelik, maar moontlik was die vrou 'n diere
> liefhebber wat die rob wou help.
>
> Ek het regtig medelye met haar gewees omdat so iets geweldig traumaties
> kan wees en nog in die toekoms ook. Ek glo nie dat hulle haar gesig
> ooit weer so sal kry dat sy goed sal kan lyk nie.
>
> Miskien moet ons nie met klippe gooi nie, maar eerder medelye hê en
> dink wat haar motiewe dalk was.

10 uit 10 vir die diereliefhebber, maar -100 vir oningelig en onnosel. Nou sien
ek in vandag se Beeld wil die familie nou die skuld op die DBV pak, omdat dié
nou nie mense gewaarsku het dat die diere gevaarlik is nie. DUHH! Ek pak die
skuld vir sulke goed vierkantig voor mense soos Walt Disney se deur: met flieks
soos Bambi, Lion King, Lady & the Tramp, 101 Dalmatians en vele ander, maak
hulle diere uit as mense wat net ander vorme het. Leeu is eintlik net 'n ou
lapspeelding, olifant is cute en het groot ore waarmee hy kan vlieg, ens ens.
Daar is 'n geleerde woord vir dié soort ding - antropo-iets. Ekoloë waarmee ek
nogal somtyds skakeling het, praat baie neerhalend van "ag-shame" diereliefhebbers.

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|_&_KIE_|
Vorige onderwerp: Varkboud vervolg
Volgende onderwerp: Gloudina vs Frikkie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 14:35:49 MGT 2024