Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » SWAK KOERANT : "THE FRIEND"
SWAK KOERANT : "THE FRIEND" [boodskap #106756] Di, 25 Oktober 2005 13:57 na volgende boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
My skoondogter het aansoek gedoen vir 'n pos wat in 'n plaaslike
koerant (nie "The Friend" nie) adverteer was, vir 'n salaris van R5000,
+ toelae + kommissie. Na twee onderhoude was sy toe aangestel. 'n
Paar dae later het die eienaar van die koerant vir haar terloops laat
weet dat hy nie die R5000 basiese salaris, sowel as die toelaag betaal
nie, want hy het dit net so adverteer om mense te trek om aansoek te
doen! Sy het vir die hele 3 weke haar eie petrol uitgery, haar eie
selfoon gebruik om advertensies vir sy koerant te werf net om bietjie
oor die R500 salaris te kon kry!

"The Friend", is 'n nuwe koerant wie se tweede uitgawe nou eers verskyn
het en vertrou ek dat daar nie eers 'n derde uitgawe gaan wees nie,
want die koerant se naam moet eintlik "The enemy" gewees het>

Hierdie kan net sowel aanpas by "Plaaswerker" se stukkie waar hy so kla
en daar was nog 'n skrywer oor die swak salaris en behandeling wat hy
ontvang het van 'n werkgewer aan die rand. In hierdie geval het die
eienaar van die koerant ook toe die "paw-paw" die "fan" tref, en sy hom
konfronteer, sy speelgoed uit die kot laat val.
Re: SWAK KOERANT : "THE FRIEND" [boodskap #106757 is 'n antwoord op boodskap #106756] Di, 25 Oktober 2005 14:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
O ja, vergeet om te noem. Ons het verskeie instansies gekontak oor
bogenoemde geval, waar die eienaar my skoondogter, sowel as ander
personeel, onder 'n vals indruk aangestel het. Die CCMA hier gaan hom
aanvat, so hou duim vas dat sy tenminste
haar basiese salaris kan verhaal.
Re: SWAK KOERANT : "THE FRIEND" [boodskap #106762 is 'n antwoord op boodskap #106757] Wo, 26 Oktober 2005 04:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Daar is natuurlik die alternatief wat baie effektief is
as iemand jou so bedonner by name die "heavy's"
Jy stop so paar rand in hul hand en hulle sal dan net eers "praat"
met die persoon oor sy onbesonne dade.
"Praat" is gewoonlik genoeg en die ou kom gouuuu tot sys sinne

"kaalbaster" wrote in message
news:1130250169.352922.36310@g47g2000cwa.googlegroups.com...
> O ja, vergeet om te noem. Ons het verskeie instansies gekontak oor
> bogenoemde geval, waar die eienaar my skoondogter, sowel as ander
> personeel, onder 'n vals indruk aangestel het. Die CCMA hier gaan hom
> aanvat, so hou duim vas dat sy tenminste
> haar basiese salaris kan verhaal.
>
Re: SWAK KOERANT : "THE FRIEND" [boodskap #106788 is 'n antwoord op boodskap #106762] Do, 27 Oktober 2005 14:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het nie die oorspronklike stuk gesien nie. Kan iemand dit vir my weer
hier pos asb?
Die rede hoekom ek vra:
The Friend was 'n koerant in Bloemfontein. Ek het daar gewerk.
Nou sal ek graag wil weet wat die klagte is, want die koerant het al vroeg
in die 1980's toegemaak.
--
Groetnis
Annette

"Otterkop" skryf in boodskap news:1s6dnXJ1AdSfkMLeRVn-tA@is.co.za...
> Daar is natuurlik die alternatief wat baie effektief is
> as iemand jou so bedonner by name die "heavy's"
> Jy stop so paar rand in hul hand en hulle sal dan net eers "praat"
> met die persoon oor sy onbesonne dade.
> "Praat" is gewoonlik genoeg en die ou kom gouuuu tot sys sinne
>
>
>
>
>
> "kaalbaster" wrote in message
> news:1130250169.352922.36310@g47g2000cwa.googlegroups.com...
>> O ja, vergeet om te noem. Ons het verskeie instansies gekontak oor
>> bogenoemde geval, waar die eienaar my skoondogter, sowel as ander
>> personeel, onder 'n vals indruk aangestel het. Die CCMA hier gaan hom
>> aanvat, so hou duim vas dat sy tenminste
>> haar basiese salaris kan verhaal.
>>
>
Re: SWAK KOERANT : "THE FRIEND" [boodskap #106789 is 'n antwoord op boodskap #106788] Do, 27 Oktober 2005 14:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:
> Ek het nie die oorspronklike stuk gesien nie. Kan iemand dit vir my weer
> hier pos asb?
> Die rede hoekom ek vra:
> The Friend was 'n koerant in Bloemfontein. Ek het daar gewerk.
> Nou sal ek graag wil weet wat die klagte is, want die koerant het al vroeg
> in die 1980's toegemaak.
> --
> Groetnis
> Annette

Hallo Annette, nee hierdie "The Friend" is 'n nuwe koerant hier in
Bloem. Dit sal nou maar sy derde uitgawe wees. Dit is 'n ou wat by
die Volksblad gewerk het wat nou die koerant begin het wat adverteer
het dat hy advertensie konsultante soek @ R5000 basies + voordele +
kommissie. Hy het my skoondogter aangestel en nadat hy haar aangestel
het en sy 'n paar weke gewerk het, vir haar gesê dat hy nie die basies
en voordele gaan betaal nie en dat hy slegs so adverteer het om
personeel te lok!

> "Otterkop" wrote in message
> news:1s6dnXJ1AdSfkMLeRVn-tA@is.co.za...
>> Daar is natuurlik die alternatief wat baie effektief is
>> as iemand jou so bedonner by name die "heavy's"
>> Jy stop so paar rand in hul hand en hulle sal dan net eers "praat"
>> met die persoon oor sy onbesonne dade.
>> "Praat" is gewoonlik genoeg en die ou kom gouuuu tot sys sinne
>>
>>
>>
>>
>>
>> "kaalbaster" wrote in message
>> news:1130250169.352922.36310@g47g2000cwa.googlegroups.com...
>>> O ja, vergeet om te noem. Ons het verskeie instansies gekontak oor
>>> bogenoemde geval, waar die eienaar my skoondogter, sowel as ander
>>> personeel, onder 'n vals indruk aangestel het. Die CCMA hier gaan hom
>>> aanvat, so hou duim vas dat sy tenminste
>>> haar basiese salaris kan verhaal.
>>>
>>
>>
Re: SWAK KOERANT : "THE FRIEND" [boodskap #106790 is 'n antwoord op boodskap #106789] Do, 27 Oktober 2005 14:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wonder hoe lank 'n geregistreerde naam van 'n koerant van krag kan bly
voordat dit weer deur iemand anders gebruik kan word?

Het jou dogter 'n aanstellingsbrief gekry toe sy daar begin werk het? Het
die brief haar besoldiging en ander voorwaardes uitgespel? Indien nie, sal
sy heelwaarskynlik gehelp word op grond van die advertensie.
Is die nuwe Friend 'n daaglikse koerant?
Indien wel, dink ek nie dit gaan met so 'n eienaar veel langer hou as Die
Wêreld nie....
--
Groetnis
Annette
"kaalbaster" wrote in message
news:1130423163.175607.318450@z14g2000cwz.googlegroups.com.. .

Annette wrote:
> Ek het nie die oorspronklike stuk gesien nie. Kan iemand dit vir my weer
> hier pos asb?
> Die rede hoekom ek vra:
> The Friend was 'n koerant in Bloemfontein. Ek het daar gewerk.
> Nou sal ek graag wil weet wat die klagte is, want die koerant het al vroeg
> in die 1980's toegemaak.
> --
> Groetnis
> Annette

Hallo Annette, nee hierdie "The Friend" is 'n nuwe koerant hier in
Bloem. Dit sal nou maar sy derde uitgawe wees. Dit is 'n ou wat by
die Volksblad gewerk het wat nou die koerant begin het wat adverteer
het dat hy advertensie konsultante soek @ R5000 basies + voordele +
kommissie. Hy het my skoondogter aangestel en nadat hy haar aangestel
het en sy 'n paar weke gewerk het, vir haar gesê dat hy nie die basies
en voordele gaan betaal nie en dat hy slegs so adverteer het om
personeel te lok!

> "Otterkop" wrote in message
> news:1s6dnXJ1AdSfkMLeRVn-tA@is.co.za...
>> Daar is natuurlik die alternatief wat baie effektief is
>> as iemand jou so bedonner by name die "heavy's"
>> Jy stop so paar rand in hul hand en hulle sal dan net eers "praat"
>> met die persoon oor sy onbesonne dade.
>> "Praat" is gewoonlik genoeg en die ou kom gouuuu tot sys sinne
>>
>>
>>
>>
>>
>> "kaalbaster" wrote in message
>> news:1130250169.352922.36310@g47g2000cwa.googlegroups.com...
>>> O ja, vergeet om te noem. Ons het verskeie instansies gekontak oor
>>> bogenoemde geval, waar die eienaar my skoondogter, sowel as ander
>>> personeel, onder 'n vals indruk aangestel het. Die CCMA hier gaan hom
>>> aanvat, so hou duim vas dat sy tenminste
>>> haar basiese salaris kan verhaal.
>>>
>>
>>
Re: SWAK KOERANT : "THE FRIEND" [boodskap #106808 is 'n antwoord op boodskap #106790] Vr, 28 Oktober 2005 09:32 Na vorige boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:
> Ek wonder hoe lank 'n geregistreerde naam van 'n koerant van krag kan bly
> voordat dit weer deur iemand anders gebruik kan word?
>
> Het jou dogter 'n aanstellingsbrief gekry toe sy daar begin werk het? Het
> die brief haar besoldiging en ander voorwaardes uitgespel? Indien nie, sal
> sy heelwaarskynlik gehelp word op grond van die advertensie.
> Is die nuwe Friend 'n daaglikse koerant?
> Indien wel, dink ek nie dit gaan met so 'n eienaar veel langer hou as Die
> Wêreld nie....
> --
> Groetnis
> Annette

Nee, sy het nie 'n aanstellings brief gekry nie, so op grond daarvan
kan niks bewys word nie, alhoewel die advertensie hierdie voorwaardes
duidelik uitgespel het. Die CCMA, is egter positief oor haar saak.

Nee, dit is nognie daagliks nie, ek dink amper dit is 2 x per maand,
maar ek stem saam dat die koerant nie baie lank die lig gaan sien nie.
Die ou is maar blykbaar 'n redelike ongure kêrel met 'n lang lys van
skuldeisers, ens. ens. agter hom aan. Ja, nee, "Die Wêreld" was so
kortstondig dat ek hom nog nooit eers onder oë gehad het nie>
> "kaalbaster" wrote in message
> news:1130423163.175607.318450@z14g2000cwz.googlegroups.com.. .
>
> Annette wrote:
>> Ek het nie die oorspronklike stuk gesien nie. Kan iemand dit vir my weer
>> hier pos asb?
>> Die rede hoekom ek vra:
>> The Friend was 'n koerant in Bloemfontein. Ek het daar gewerk.
>> Nou sal ek graag wil weet wat die klagte is, want die koerant het al vroeg
>> in die 1980's toegemaak.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>
> Hallo Annette, nee hierdie "The Friend" is 'n nuwe koerant hier in
> Bloem. Dit sal nou maar sy derde uitgawe wees. Dit is 'n ou wat by
> die Volksblad gewerk het wat nou die koerant begin het wat adverteer
> het dat hy advertensie konsultante soek @ R5000 basies + voordele +
> kommissie. Hy het my skoondogter aangestel en nadat hy haar aangestel
> het en sy 'n paar weke gewerk het, vir haar gesê dat hy nie die basies
> en voordele gaan betaal nie en dat hy slegs so adverteer het om
> personeel te lok!
>
>> "Otterkop" wrote in message
>> news:1s6dnXJ1AdSfkMLeRVn-tA@is.co.za...
>>> Daar is natuurlik die alternatief wat baie effektief is
>>> as iemand jou so bedonner by name die "heavy's"
>>> Jy stop so paar rand in hul hand en hulle sal dan net eers "praat"
>>> met die persoon oor sy onbesonne dade.
>>> "Praat" is gewoonlik genoeg en die ou kom gouuuu tot sys sinne
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>> "kaalbaster" wrote in message
>>> news:1130250169.352922.36310@g47g2000cwa.googlegroups.com...
>>>> O ja, vergeet om te noem. Ons het verskeie instansies gekontak oor
>>>> bogenoemde geval, waar die eienaar my skoondogter, sowel as ander
>>>> personeel, onder 'n vals indruk aangestel het. Die CCMA hier gaan hom
>>>> aanvat, so hou duim vas dat sy tenminste
>>>> haar basiese salaris kan verhaal.
>>>>
>>>
>>>
Vorige onderwerp: Nog oor Brad Jesness - Internet se grootste skuimbol
Volgende onderwerp: Re: Beatings on Farm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 19:12:04 MGT 2024