Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ET
ET [boodskap #106673] Vr, 21 Oktober 2005 06:24 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek praat nou van die een met die gloeiende vinger, nie die een op die
vallende perd nie;))

Op 'n ander groep word ruimtewesens bespreek, en iemand maak toe die
opmerking, op die versugting van vele om so 'n wese te kan sien of te
ontmoet, dat die kuns om hierdie wesens te kan sien of te ontmoet, glo in
families loop.
Dit is dus 'n genetiese ding.
As pappie of mammie nog nie 'n ET gesien of ontmoet het nie, sal jy ook
nie;)))

--
Groetnis
Annette
Re: ET [boodskap #106678 is 'n antwoord op boodskap #106673] Vr, 21 Oktober 2005 11:43 Na vorige boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
Die een op die vallende perd ook! ET (op die vallende perd) se
skoonseun het die lotto so tyd gelede gewen ('n paar miljoen blykbaar),
en 'n plaas gekoop naby waar ek gewoon het. Ons het verneem dat ET
daar is en wou hom graag reël vir 'n "praaitjie", maar die ou wou niks
weet nie. Geneties? Sjoe, maar ek weet my Ma of Pa het hom ook nognie
gesien nie. Dalk hou die twee verband met mekaar.

Ha-ha
Vorige onderwerp: Privaatmotorvervoerlosedag.
Volgende onderwerp: Hulp nodig.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 23:31:25 MGT 2024