Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Boer
'n Boer [boodskap #106487] Ma, 17 Oktober 2005 05:47 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kry hierdie op 'n ander kol:

Ek weet nie wie die outeur hierrvan is nie maar dis vir my nogal 'n
"sweet" storietjie

Kom ek vertel julle 'n verhaal van ons boere.....

'n Mens kry boere wat nie tipiese boere is nie. Veral jou tjekboek boere.
Dit is die dokters, prokureurs, eiendomsagente en 'n arsenaal onbeskaafde,
ryk gomgatte wat hulle geld in die stad as "penelbieters" of
aandelemakelaars gemaak het. Hulle is nie ware boere nie.

So halfwas boer se grond is klaar betaal, sy krippe lek nie, sy lyndrade
hou jou wragtig beeste binne en sy hekke hang nie. Sy 4x4 bakkie het
CD-speler, is altyd blink, het skoon nuwe bande en trek n nuwe waentjie. Sy
seuns neem dramalesse en weet absoluut niks van 'n kettie of dikmelk af nie.

Natuurlik onder die ware boere is daar juis die een wat ook probeer anders
wees. Hy dra denimlangbroeke en gholfkepse, hy borsel sy tande voor brekvis,
gebruik sy eie handdoek en spuit goed onder sy arms. Vir so boer moet jy
versigtig wees... hy het waarskynlik nog nooit 'n Joseph-Rogers mes gesien
nie. Hy drink Pinotage by ete, braai vis pleks van tjops en maak die kar se
deur vir sy vrou oop. Hy is 'n "sissie".

'n Regte boer dra 'n hoed. Ou boere dra ou hoede met 'n wye rand wat na
jare se sweet ruik. Nuwe boere dra 'n nuwe hoed wat heel onvanpas soos 'n
vars miskoek op sy kop lyk. 'n Boer rook 'n kortsteelpyp wat hy met 'n
hoenderveer skoonmaak. 'n Boer drink brandewyn met brakwater of Coke. En hy
drink hom sterk, 4 vingers sterk. Sonder ys.

'n Boer se vrou kan kassies tamaties pak, 'n koolstoof brandmaak, truie
brei, pap wiele omruil, 'n rinkhals agter die yskas doodslaan, duwweltjies
uit voete uit haal en babatjies vang.

'n Boer verneuk niemand nie, behalwe die keiser. 'n Boer betaal nie
belasting nie, net BTW, wat hy terugeis.

'n Boer het 'n dubbelloop-haelgeweer, 'n ou Lee-Metford, 'n nuwe 30-06 en
'n .22 geweer. Hulle lê bo-op die hangkas, want hy het nie 'n geweerkluis
nie. 'n Boer het ook nie 'n tyddeel nie, maar baie tyd. Hy slaap smiddags
tussen 1 en 2.

'n Boer het net 1 pak klere wat hy kerk toe en troues toe aantrek. Die pak
is te klein. Die boer gaan kerk toe maar stem nie saam met die sinode se
besluite nie. 'n Boer praat nie Ingels nie, buiten 'n klompie in die kolonie
en Natal. Maar hy kan 'n swart taal praat. Wanneer 'n werker die hek laat
ooplê en die beeste in die lande kom, praat hy verskeie tale gelyk. En
vinnig.

'n Boer het deesdae 'n sakrekenaar, veral by die vendusie. Maar hy sukkel
steeds om uit te werk hoeveel water sy boorgate het, veral as hy sy plaas
wil verkoop aan iemand wat wil weet hoeveel water daar is sodat hy
bankrotbossies, net 'n geleerde naam vir tamaties, kan plant.

'n Boer glo nie in gesinsbeplanning nie. Min kinders los hy vir die
Ingelse, vir mense wat nie 'n groot werf het nie en diegene wat vir hulle
vleis moet betaal. 'n Boer se seuns kry 'n beurs vir die skoolkoshuis en
speel rugby,nie krieket nie. Na skool gaan hulle universiteit toe. Daarna
kan hulle nooit weer boorgatpype trek nie en word vaal ouditeurtjies in
gryspakke en blink leerskoene wat hulle pa wil leer boer as hulle vakansies
met hulle sagte handjies kom kuier.

Niemand skiet deesdae meer verniet op 'n boer se plaas nie - net die
bankbestuurder.

'n Boer weet meer van politiek, die ekonomie, die jongste krieket telling
in Indie, aandele pryse, vroue-operasies, die goudprys, stakings en
koekresepte as enige iemand anders, want hy luister heeldag draadloos in die
Isuzu.

'n Boer glo nie aan nuwe bande vir sy bakkie nie. Hulle moet glad wees
anders ry hulle nie lekker in die sand nie.

'n Boer huil nie, behalwe as die eerste bulkalf van die seisoen aankom of
sy dogter eerste op die skool sportbyeenkoms kom. Hy kry nie seer nie en
gebruik nie pleisters nie, maar hy dra sy hele lewe lank verbande, twee op
elk van sy drie plase.

'n Boer skei nie, hy gaan net dood. Ryk boere gaan arm dood en arm boere
gaan ryk dood. 'n Boer se testament lyk ander as ander mense s'n. Sy vrou en
dogters erf niks grond nie, sy oudste seun erf alles en verloor weer alles -
omdat hy dinge op die plaas probeer doen wat sy pa altyd geweet het nooit
sou werk nie.

'n Boer gaan dan hemel toe.....
Re: 'n Boer [boodskap #106497 is 'n antwoord op boodskap #106487] Ma, 17 Oktober 2005 20:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
KnopKop  is tans af-lyn  KnopKop
Boodskappe: 13
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
Anette, Baie Dankie. Laat my sommer terug dink aan 'n klomp mense wat ek
geken het en wonder wat van hulle geword het, want nie almal is hemel toe
nie.

"Annette" skryf in boodskap news:divdsh$p70$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kry hierdie op 'n ander kol:
>
> Ek weet nie wie die outeur hierrvan is nie maar dis vir my nogal 'n
> "sweet" storietjie
>
> Kom ek vertel julle 'n verhaal van ons boere.....
>
> 'n Mens kry boere wat nie tipiese boere is nie. Veral jou tjekboek boere.
> Dit is die dokters, prokureurs, eiendomsagente en 'n arsenaal onbeskaafde,
> ryk gomgatte wat hulle geld in die stad as "penelbieters" of
> aandelemakelaars gemaak het. Hulle is nie ware boere nie.
>
> So halfwas boer se grond is klaar betaal, sy krippe lek nie, sy lyndrade
> hou jou wragtig beeste binne en sy hekke hang nie. Sy 4x4 bakkie het
> CD-speler, is altyd blink, het skoon nuwe bande en trek n nuwe waentjie.
> Sy
> seuns neem dramalesse en weet absoluut niks van 'n kettie of dikmelk af
> nie.
>
>
> Natuurlik onder die ware boere is daar juis die een wat ook probeer anders
> wees. Hy dra denimlangbroeke en gholfkepse, hy borsel sy tande voor
> brekvis,
> gebruik sy eie handdoek en spuit goed onder sy arms. Vir so boer moet jy
> versigtig wees... hy het waarskynlik nog nooit 'n Joseph-Rogers mes gesien
> nie. Hy drink Pinotage by ete, braai vis pleks van tjops en maak die kar
> se
> deur vir sy vrou oop. Hy is 'n "sissie".
>
> 'n Regte boer dra 'n hoed. Ou boere dra ou hoede met 'n wye rand wat na
> jare se sweet ruik. Nuwe boere dra 'n nuwe hoed wat heel onvanpas soos 'n
> vars miskoek op sy kop lyk. 'n Boer rook 'n kortsteelpyp wat hy met 'n
> hoenderveer skoonmaak. 'n Boer drink brandewyn met brakwater of Coke. En
> hy
> drink hom sterk, 4 vingers sterk. Sonder ys.
>
> 'n Boer se vrou kan kassies tamaties pak, 'n koolstoof brandmaak, truie
> brei, pap wiele omruil, 'n rinkhals agter die yskas doodslaan, duwweltjies
> uit voete uit haal en babatjies vang.
>
> 'n Boer verneuk niemand nie, behalwe die keiser. 'n Boer betaal nie
> belasting nie, net BTW, wat hy terugeis.
>
> 'n Boer het 'n dubbelloop-haelgeweer, 'n ou Lee-Metford, 'n nuwe 30-06 en
> 'n .22 geweer. Hulle lê bo-op die hangkas, want hy het nie 'n geweerkluis
> nie. 'n Boer het ook nie 'n tyddeel nie, maar baie tyd. Hy slaap smiddags
> tussen 1 en 2.
>
> 'n Boer het net 1 pak klere wat hy kerk toe en troues toe aantrek. Die pak
> is te klein. Die boer gaan kerk toe maar stem nie saam met die sinode se
> besluite nie. 'n Boer praat nie Ingels nie, buiten 'n klompie in die
> kolonie
> en Natal. Maar hy kan 'n swart taal praat. Wanneer 'n werker die hek laat
> ooplê en die beeste in die lande kom, praat hy verskeie tale gelyk. En
> vinnig.
>
> 'n Boer het deesdae 'n sakrekenaar, veral by die vendusie. Maar hy sukkel
> steeds om uit te werk hoeveel water sy boorgate het, veral as hy sy plaas
> wil verkoop aan iemand wat wil weet hoeveel water daar is sodat hy
> bankrotbossies, net 'n geleerde naam vir tamaties, kan plant.
>
> 'n Boer glo nie in gesinsbeplanning nie. Min kinders los hy vir die
> Ingelse, vir mense wat nie 'n groot werf het nie en diegene wat vir hulle
> vleis moet betaal. 'n Boer se seuns kry 'n beurs vir die skoolkoshuis en
> speel rugby,nie krieket nie. Na skool gaan hulle universiteit toe. Daarna
> kan hulle nooit weer boorgatpype trek nie en word vaal ouditeurtjies in
> gryspakke en blink leerskoene wat hulle pa wil leer boer as hulle
> vakansies
> met hulle sagte handjies kom kuier.
>
> Niemand skiet deesdae meer verniet op 'n boer se plaas nie - net die
> bankbestuurder.
>
> 'n Boer weet meer van politiek, die ekonomie, die jongste krieket telling
> in Indie, aandele pryse, vroue-operasies, die goudprys, stakings en
> koekresepte as enige iemand anders, want hy luister heeldag draadloos in
> die
> Isuzu.
>
> 'n Boer glo nie aan nuwe bande vir sy bakkie nie. Hulle moet glad wees
> anders ry hulle nie lekker in die sand nie.
>
> 'n Boer huil nie, behalwe as die eerste bulkalf van die seisoen aankom of
> sy dogter eerste op die skool sportbyeenkoms kom. Hy kry nie seer nie en
> gebruik nie pleisters nie, maar hy dra sy hele lewe lank verbande, twee op
> elk van sy drie plase.
>
> 'n Boer skei nie, hy gaan net dood. Ryk boere gaan arm dood en arm boere
> gaan ryk dood. 'n Boer se testament lyk ander as ander mense s'n. Sy vrou
> en
> dogters erf niks grond nie, sy oudste seun erf alles en verloor weer
> alles -
> omdat hy dinge op die plaas probeer doen wat sy pa altyd geweet het nooit
> sou werk nie.
>
> 'n Boer gaan dan hemel toe.....
>
Re: 'n Boer [boodskap #106502 is 'n antwoord op boodskap #106497] Di, 18 Oktober 2005 04:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Niemand op aarde weet of iemand anders hemel toe of hel toe is n nie en kan
so se nie
Dink jy de mof dominee (Gaum) gaan hemel toe ?

"KnopKop" skryf in boodskap news:VLmdnSPN_7HRkcneRVn-iw@is.co.za...
> Anette, Baie Dankie. Laat my sommer terug dink aan 'n klomp mense wat ek
> geken het en wonder wat van hulle geword het, want nie almal is hemel toe
> nie.
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:divdsh$p70$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Kry hierdie op 'n ander kol:

>> Ek weet nie wie die outeur hierrvan is nie maar dis vir my nogal 'n
>> "sweet" storietjie

>> Kom ek vertel julle 'n verhaal van ons boere.....

>> 'n Mens kry boere wat nie tipiese boere is nie. Veral jou tjekboek boere.
>> Dit is die dokters, prokureurs, eiendomsagente en 'n arsenaal
>> onbeskaafde,
>> ryk gomgatte wat hulle geld in die stad as "penelbieters" of
>> aandelemakelaars gemaak het. Hulle is nie ware boere nie.

>> So halfwas boer se grond is klaar betaal, sy krippe lek nie, sy lyndrade
>> hou jou wragtig beeste binne en sy hekke hang nie. Sy 4x4 bakkie het
>> CD-speler, is altyd blink, het skoon nuwe bande en trek n nuwe waentjie.
>> Sy
>> seuns neem dramalesse en weet absoluut niks van 'n kettie of dikmelk af
>> nie.


>> Natuurlik onder die ware boere is daar juis die een wat ook probeer
>> anders
>> wees. Hy dra denimlangbroeke en gholfkepse, hy borsel sy tande voor
>> brekvis,
>> gebruik sy eie handdoek en spuit goed onder sy arms. Vir so boer moet jy
>> versigtig wees... hy het waarskynlik nog nooit 'n Joseph-Rogers mes
>> gesien
>> nie. Hy drink Pinotage by ete, braai vis pleks van tjops en maak die kar
>> se
>> deur vir sy vrou oop. Hy is 'n "sissie".

>> 'n Regte boer dra 'n hoed. Ou boere dra ou hoede met 'n wye rand wat na
>> jare se sweet ruik. Nuwe boere dra 'n nuwe hoed wat heel onvanpas soos 'n
>> vars miskoek op sy kop lyk. 'n Boer rook 'n kortsteelpyp wat hy met 'n
>> hoenderveer skoonmaak. 'n Boer drink brandewyn met brakwater of Coke. En
>> hy
>> drink hom sterk, 4 vingers sterk. Sonder ys.

>> 'n Boer se vrou kan kassies tamaties pak, 'n koolstoof brandmaak, truie
>> brei, pap wiele omruil, 'n rinkhals agter die yskas doodslaan,
>> duwweltjies
>> uit voete uit haal en babatjies vang.

>> 'n Boer verneuk niemand nie, behalwe die keiser. 'n Boer betaal nie
>> belasting nie, net BTW, wat hy terugeis.

>> 'n Boer het 'n dubbelloop-haelgeweer, 'n ou Lee-Metford, 'n nuwe 30-06 en
>> 'n .22 geweer. Hulle lê bo-op die hangkas, want hy het nie 'n
>> geweerkluis
>> nie. 'n Boer het ook nie 'n tyddeel nie, maar baie tyd. Hy slaap smiddags
>> tussen 1 en 2.

>> 'n Boer het net 1 pak klere wat hy kerk toe en troues toe aantrek. Die
>> pak
>> is te klein. Die boer gaan kerk toe maar stem nie saam met die sinode se
>> besluite nie. 'n Boer praat nie Ingels nie, buiten 'n klompie in die
>> kolonie
>> en Natal. Maar hy kan 'n swart taal praat. Wanneer 'n werker die hek
>> laat
>> ooplê en die beeste in die lande kom, praat hy verskeie tale gelyk. En
>> vinnig.

>> 'n Boer het deesdae 'n sakrekenaar, veral by die vendusie. Maar hy sukkel
>> steeds om uit te werk hoeveel water sy boorgate het, veral as hy sy plaas
>> wil verkoop aan iemand wat wil weet hoeveel water daar is sodat hy
>> bankrotbossies, net 'n geleerde naam vir tamaties, kan plant.

>> 'n Boer glo nie in gesinsbeplanning nie. Min kinders los hy vir die
>> Ingelse, vir mense wat nie 'n groot werf het nie en diegene wat vir
>> hulle
>> vleis moet betaal. 'n Boer se seuns kry 'n beurs vir die skoolkoshuis en
>> speel rugby,nie krieket nie. Na skool gaan hulle universiteit toe. Daarna
>> kan hulle nooit weer boorgatpype trek nie en word vaal ouditeurtjies in
>> gryspakke en blink leerskoene wat hulle pa wil leer boer as hulle
>> vakansies
>> met hulle sagte handjies kom kuier.

>> Niemand skiet deesdae meer verniet op 'n boer se plaas nie - net die
>> bankbestuurder.

>> 'n Boer weet meer van politiek, die ekonomie, die jongste krieket telling
>> in Indie, aandele pryse, vroue-operasies, die goudprys, stakings en
>> koekresepte as enige iemand anders, want hy luister heeldag draadloos in
>> die
>> Isuzu.

>> 'n Boer glo nie aan nuwe bande vir sy bakkie nie. Hulle moet glad wees
>> anders ry hulle nie lekker in die sand nie.

>> 'n Boer huil nie, behalwe as die eerste bulkalf van die seisoen aankom of
>> sy dogter eerste op die skool sportbyeenkoms kom. Hy kry nie seer nie en
>> gebruik nie pleisters nie, maar hy dra sy hele lewe lank verbande, twee
>> op
>> elk van sy drie plase.

>> 'n Boer skei nie, hy gaan net dood. Ryk boere gaan arm dood en arm boere
>> gaan ryk dood. 'n Boer se testament lyk ander as ander mense s'n. Sy vrou
>> en
>> dogters erf niks grond nie, sy oudste seun erf alles en verloor weer
>> alles -
>> omdat hy dinge op die plaas probeer doen wat sy pa altyd geweet het
>> nooit
>> sou werk nie.

>> 'n Boer gaan dan hemel toe.....



>
Re: 'n Boer [boodskap #106508 is 'n antwoord op boodskap #106502] Di, 18 Oktober 2005 05:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hy het 'n beter kans as die lot wat hom verguis, dink ek.
--
Groetnis
Annette

"Otterkop" skryf in boodskap news:EImdndxiaOrv4MneRVn-gw@is.co.za...
> Niemand op aarde weet of iemand anders hemel toe of hel toe is n nie en kan
> so se nie
> Dink jy de mof dominee (Gaum) gaan hemel toe ?
>
>
>
>
>
>
>
> "KnopKop" wrote in message
> news:VLmdnSPN_7HRkcneRVn-iw@is.co.za...
>> Anette, Baie Dankie. Laat my sommer terug dink aan 'n klomp mense wat ek
>> geken het en wonder wat van hulle geword het, want nie almal is hemel toe
>> nie.
>>
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:divdsh$p70$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Kry hierdie op 'n ander kol:
>
>>> Ek weet nie wie die outeur hierrvan is nie maar dis vir my nogal 'n
>>> "sweet" storietjie
>
>>> Kom ek vertel julle 'n verhaal van ons boere.....
>
>>> 'n Mens kry boere wat nie tipiese boere is nie. Veral jou tjekboek boere.
>>> Dit is die dokters, prokureurs, eiendomsagente en 'n arsenaal
>>> onbeskaafde,
>>> ryk gomgatte wat hulle geld in die stad as "penelbieters" of
>>> aandelemakelaars gemaak het. Hulle is nie ware boere nie.
>
>>> So halfwas boer se grond is klaar betaal, sy krippe lek nie, sy lyndrade
>>> hou jou wragtig beeste binne en sy hekke hang nie. Sy 4x4 bakkie het
>>> CD-speler, is altyd blink, het skoon nuwe bande en trek n nuwe waentjie.
>>> Sy
>>> seuns neem dramalesse en weet absoluut niks van 'n kettie of dikmelk af
>>> nie.
>
>
>>> Natuurlik onder die ware boere is daar juis die een wat ook probeer
>>> anders
>>> wees. Hy dra denimlangbroeke en gholfkepse, hy borsel sy tande voor
>>> brekvis,
>>> gebruik sy eie handdoek en spuit goed onder sy arms. Vir so boer moet jy
>>> versigtig wees... hy het waarskynlik nog nooit 'n Joseph-Rogers mes
>>> gesien
>>> nie. Hy drink Pinotage by ete, braai vis pleks van tjops en maak die kar
>>> se
>>> deur vir sy vrou oop. Hy is 'n "sissie".
>
>>> 'n Regte boer dra 'n hoed. Ou boere dra ou hoede met 'n wye rand wat na
>>> jare se sweet ruik. Nuwe boere dra 'n nuwe hoed wat heel onvanpas soos 'n
>>> vars miskoek op sy kop lyk. 'n Boer rook 'n kortsteelpyp wat hy met 'n
>>> hoenderveer skoonmaak. 'n Boer drink brandewyn met brakwater of Coke. En
>>> hy
>>> drink hom sterk, 4 vingers sterk. Sonder ys.
>
>>> 'n Boer se vrou kan kassies tamaties pak, 'n koolstoof brandmaak, truie
>>> brei, pap wiele omruil, 'n rinkhals agter die yskas doodslaan,
>>> duwweltjies
>>> uit voete uit haal en babatjies vang.
>
>>> 'n Boer verneuk niemand nie, behalwe die keiser. 'n Boer betaal nie
>>> belasting nie, net BTW, wat hy terugeis.
>
>>> 'n Boer het 'n dubbelloop-haelgeweer, 'n ou Lee-Metford, 'n nuwe 30-06 en
>>> 'n .22 geweer. Hulle lê bo-op die hangkas, want hy het nie 'n
>>> geweerkluis
>>> nie. 'n Boer het ook nie 'n tyddeel nie, maar baie tyd. Hy slaap smiddags
>>> tussen 1 en 2.
>
>>> 'n Boer het net 1 pak klere wat hy kerk toe en troues toe aantrek. Die
>>> pak
>>> is te klein. Die boer gaan kerk toe maar stem nie saam met die sinode se
>>> besluite nie. 'n Boer praat nie Ingels nie, buiten 'n klompie in die
>>> kolonie
>>> en Natal. Maar hy kan 'n swart taal praat. Wanneer 'n werker die hek
>>> laat
>>> ooplê en die beeste in die lande kom, praat hy verskeie tale gelyk. En
>>> vinnig.
>
>>> 'n Boer het deesdae 'n sakrekenaar, veral by die vendusie. Maar hy sukkel
>>> steeds om uit te werk hoeveel water sy boorgate het, veral as hy sy plaas
>>> wil verkoop aan iemand wat wil weet hoeveel water daar is sodat hy
>>> bankrotbossies, net 'n geleerde naam vir tamaties, kan plant.
>
>>> 'n Boer glo nie in gesinsbeplanning nie. Min kinders los hy vir die
>>> Ingelse, vir mense wat nie 'n groot werf het nie en diegene wat vir
>>> hulle
>>> vleis moet betaal. 'n Boer se seuns kry 'n beurs vir die skoolkoshuis en
>>> speel rugby,nie krieket nie. Na skool gaan hulle universiteit toe. Daarna
>>> kan hulle nooit weer boorgatpype trek nie en word vaal ouditeurtjies in
>>> gryspakke en blink leerskoene wat hulle pa wil leer boer as hulle
>>> vakansies
>>> met hulle sagte handjies kom kuier.
>
>>> Niemand skiet deesdae meer verniet op 'n boer se plaas nie - net die
>>> bankbestuurder.
>
>>> 'n Boer weet meer van politiek, die ekonomie, die jongste krieket telling
>>> in Indie, aandele pryse, vroue-operasies, die goudprys, stakings en
>>> koekresepte as enige iemand anders, want hy luister heeldag draadloos in
>>> die
>>> Isuzu.
>
>>> 'n Boer glo nie aan nuwe bande vir sy bakkie nie. Hulle moet glad wees
>>> anders ry hulle nie lekker in die sand nie.
>
>>> 'n Boer huil nie, behalwe as die eerste bulkalf van die seisoen aankom of
>>> sy dogter eerste op die skool sportbyeenkoms kom. Hy kry nie seer nie en
>>> gebruik nie pleisters nie, maar hy dra sy hele lewe lank verbande, twee
>>> op
>>> elk van sy drie plase.
>
>>> 'n Boer skei nie, hy gaan net dood. Ryk boere gaan arm dood en arm boere
>>> gaan ryk dood. 'n Boer se testament lyk ander as ander mense s'n. Sy vrou
>>> en
>>> dogters erf niks grond nie, sy oudste seun erf alles en verloor weer
>>> alles -
>>> omdat hy dinge op die plaas probeer doen wat sy pa altyd geweet het
>>> nooit
>>> sou werk nie.
>
>>> 'n Boer gaan dan hemel toe.....
>
>
>
>>
>
Re: 'n Boer [boodskap #106526 is 'n antwoord op boodskap #106502] Di, 18 Oktober 2005 13:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Otterkop" skryf

> Dink jy de mof dominee (Gaum) gaan hemel toe ?

Ek het 'n boek hier wat 'n besoeker uit Suid-Afrika
( Swellendam om meer presies te wees, Annette)
vir ons gebring het. Dit is geskryf deur Frits Gaum,
is in die jaar 2000 uitgegee, en Gaum word aangedui
as redakteur van die Kerkbode vir vyftien jaar. Is
hierdie Gaum dieselfde as waarna hierbo verwys
word? ( Die boek se naam is " Soos ons in die
2000's glo.")

Gloudina
Re: 'n Boer [boodskap #106529 is 'n antwoord op boodskap #106526] Di, 18 Oktober 2005 13:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nei, Fritz is Laurie se pappa.
Hy en vroulief staan glo by sy seun deur dik en dun.
Na Gaum was Johan Symington die redakteur van die Kerkbode, maar hy het ook
nou al uit moedeloosheid met die strydendes bedank.
Ek weet nie of daar al 'n nuwe redakteur aangestel is nie.

As ek kan reg onthou, is Gaum onder ietwat van 'n wolkie weg van die
Kerkbode - iets te doen met 'n salaris of voordele wat nie deur die nodiges
goedgekeur is nie.

Laurie het nou glo appèl aangeteken teen die beslissing wat hom as predikant
onthef - omdat die kommissie of wie ookal glo nie kan bewys dat daar 'n
seksuele verhouding tussen hom en sy dooie lewensmaat, met wie hy 4 jaar
lank saamgewoon het, bestaan het nie.
Hulle was blykbaar glo net dik pelle volgens Gaum.
Sy lewensmaat het selfmoord gepleeg.
--
Groetnis
Annette

"@rogers.com" skryf in boodskap news:qMmdneS0Y-Nfb8nenZ2dnUVZ_tGdnZ2d@rogers.com...
>
> "Otterkop" skryf
>
>> Dink jy de mof dominee (Gaum) gaan hemel toe ?
>
> Ek het 'n boek hier wat 'n besoeker uit Suid-Afrika
> ( Swellendam om meer presies te wees, Annette)
> vir ons gebring het. Dit is geskryf deur Frits Gaum,
> is in die jaar 2000 uitgegee, en Gaum word aangedui
> as redakteur van die Kerkbode vir vyftien jaar. Is
> hierdie Gaum dieselfde as waarna hierbo verwys
> word? ( Die boek se naam is " Soos ons in die
> 2000's glo.")
>
> Gloudina
>
Re: 'n Boer [boodskap #106541 is 'n antwoord op boodskap #106529] Di, 18 Oktober 2005 15:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf

> Laurie het nou glo appèl aangeteken teen die beslissing wat hom as predikant
> onthef - omdat die kommissie of wie ookal glo nie kan bewys dat daar 'n
> seksuele verhouding tussen hom en sy dooie lewensmaat, met wie hy 4 jaar
> lank saamgewoon het, bestaan het nie.
> Hulle was blykbaar glo net dik pelle volgens Gaum.
> Sy lewensmaat het selfmoord gepleeg.

Ek het nie eintlik hierdie saak gevolg nie. Is Laurie
openlik gay, en wil hy hê dat openlike gays as
predikante in die NG Kerk toegelaat word? Of
protesteer hy net teen 'n poging om hom as gay
te bestempel? Met ander woorde, is sy aksies
geinspireer deur persoonlike omstandighede, of
argumenteer hy uit beginsel?

Gloudina
Re: 'n Boer [boodskap #106570 is 'n antwoord op boodskap #106541] Wo, 19 Oktober 2005 06:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Die beginsel is dat Gays nie leierposisies in die kerk kan he ne , aldus NG
MoreletaPark waar ek
lidmaat is. En ek dink dis reg ook so.

"@rogers.com" skryf in boodskap news:HYSdnZfxi6ihjcjenZ2dnUVZ_s6dnZ2d@rogers.com...
>
> "Annette" skryf
>
>> Laurie het nou glo appèl aangeteken teen die beslissing wat hom as
> predikant
>> onthef - omdat die kommissie of wie ookal glo nie kan bewys dat daar 'n
>> seksuele verhouding tussen hom en sy dooie lewensmaat, met wie hy 4 jaar
>> lank saamgewoon het, bestaan het nie.
>> Hulle was blykbaar glo net dik pelle volgens Gaum.
>> Sy lewensmaat het selfmoord gepleeg.
>
> Ek het nie eintlik hierdie saak gevolg nie. Is Laurie
> openlik gay, en wil hy hê dat openlike gays as
> predikante in die NG Kerk toegelaat word? Of
> protesteer hy net teen 'n poging om hom as gay
> te bestempel? Met ander woorde, is sy aksies
> geinspireer deur persoonlike omstandighede, of
> argumenteer hy uit beginsel?
>
> Gloudina
>
Re: 'n Boer [boodskap #106578 is 'n antwoord op boodskap #106570] Wo, 19 Oktober 2005 07:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
So watse posisies mag hulle, as tweedeklaslidmate, wel beklee?
--
Groetnis
Annette

"Otterkop" skryf in boodskap news:NvGdnT2b84E_dsjenZ2dnUVZ_tKdnZ2d@is.co.za...
> Die beginsel is dat Gays nie leierposisies in die kerk kan he ne , aldus NG
> MoreletaPark waar ek
> lidmaat is. En ek dink dis reg ook so.
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:HYSdnZfxi6ihjcjenZ2dnUVZ_s6dnZ2d@rogers.com...
>>
>> "Annette" skryf
>>
>>> Laurie het nou glo appèl aangeteken teen die beslissing wat hom as
>> predikant
>>> onthef - omdat die kommissie of wie ookal glo nie kan bewys dat daar 'n
>>> seksuele verhouding tussen hom en sy dooie lewensmaat, met wie hy 4 jaar
>>> lank saamgewoon het, bestaan het nie.
>>> Hulle was blykbaar glo net dik pelle volgens Gaum.
>>> Sy lewensmaat het selfmoord gepleeg.
>>
>> Ek het nie eintlik hierdie saak gevolg nie. Is Laurie
>> openlik gay, en wil hy hê dat openlike gays as
>> predikante in die NG Kerk toegelaat word? Of
>> protesteer hy net teen 'n poging om hom as gay
>> te bestempel? Met ander woorde, is sy aksies
>> geinspireer deur persoonlike omstandighede, of
>> argumenteer hy uit beginsel?
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: 'n Boer [boodskap #106584 is 'n antwoord op boodskap #106578] Wo, 19 Oktober 2005 08:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Is jy gay ? Klink so

Slegs lidmate.

Of hulle kan hul eie kerk gaan stig net vir mowwe en so
hulself in hul sieklike oortygings versterk

"Annette" skryf in boodskap news:dj4svf$bsh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> So watse posisies mag hulle, as tweedeklaslidmate, wel beklee?
> --
> Groetnis
> Annette
> "Otterkop" wrote in message
> news:NvGdnT2b84E_dsjenZ2dnUVZ_tKdnZ2d@is.co.za...
>> Die beginsel is dat Gays nie leierposisies in die kerk kan he ne , aldus
> NG
>> MoreletaPark waar ek
>> lidmaat is. En ek dink dis reg ook so.

>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:HYSdnZfxi6ihjcjenZ2dnUVZ_s6dnZ2d@rogers.com...
>>>
>>> "Annette" skryf
>>>
>>>> Laurie het nou glo appèl aangeteken teen die beslissing wat hom as
>>> predikant
>>>> onthef - omdat die kommissie of wie ookal glo nie kan bewys dat daar
> 'n
>>>> seksuele verhouding tussen hom en sy dooie lewensmaat, met wie hy 4
> jaar
>>>> lank saamgewoon het, bestaan het nie.
>>>> Hulle was blykbaar glo net dik pelle volgens Gaum.
>>>> Sy lewensmaat het selfmoord gepleeg.
>>>
>>> Ek het nie eintlik hierdie saak gevolg nie. Is Laurie
>>> openlik gay, en wil hy hê dat openlike gays as
>>> predikante in die NG Kerk toegelaat word? Of
>>> protesteer hy net teen 'n poging om hom as gay
>>> te bestempel? Met ander woorde, is sy aksies
>>> geinspireer deur persoonlike omstandighede, of
>>> argumenteer hy uit beginsel?
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>>


>
Re: 'n Boer [boodskap #106585 is 'n antwoord op boodskap #106578] Wo, 19 Oktober 2005 08:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:
> So watse posisies mag hulle, as tweedeklaslidmate, wel beklee?

Ek dink in Laurie se geval, het hy erken dat hy gay is en is dit
teenstrydig met die Woord dat gays sondaars is. Ek moet erken dat ek
nie vir jou kan aanhaal uit die bybel nie, maar dit is iewers daarin
dat dit wel sonde is. Hierdie gay dominees en lidmate wil die bybel
lees sodat dit nie sonde is nie. Dit is egter 'n baie onbekende gebied
vir my as leek, maar ek wil tog saamstem daarmee. Hoekom baklei
lesbiese vroue nie so sterk soos die gay mans nie. Wat wil hulle
bewys?
> --
> Groetnis
> Annette
> "Otterkop" wrote in message
> news:NvGdnT2b84E_dsjenZ2dnUVZ_tKdnZ2d@is.co.za...
>> Die beginsel is dat Gays nie leierposisies in die kerk kan he ne , aldus
> NG
>> MoreletaPark waar ek
>> lidmaat is. En ek dink dis reg ook so.
>>
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:HYSdnZfxi6ihjcjenZ2dnUVZ_s6dnZ2d@rogers.com...
>>>
>>> "Annette" skryf
>>>
>>>> Laurie het nou glo appèl aangeteken teen die beslissing wat hom as
>>> predikant
>>>> onthef - omdat die kommissie of wie ookal glo nie kan bewys dat daar
> 'n
>>>> seksuele verhouding tussen hom en sy dooie lewensmaat, met wie hy 4
> jaar
>>>> lank saamgewoon het, bestaan het nie.
>>>> Hulle was blykbaar glo net dik pelle volgens Gaum.
>>>> Sy lewensmaat het selfmoord gepleeg.
>>>
>>> Ek het nie eintlik hierdie saak gevolg nie. Is Laurie
>>> openlik gay, en wil hy hê dat openlike gays as
>>> predikante in die NG Kerk toegelaat word? Of
>>> protesteer hy net teen 'n poging om hom as gay
>>> te bestempel? Met ander woorde, is sy aksies
>>> geinspireer deur persoonlike omstandighede, of
>>> argumenteer hy uit beginsel?
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>>
>>
>>
Re: 'n Boer [boodskap #106596 is 'n antwoord op boodskap #106585] Wo, 19 Oktober 2005 12:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"kaalbaster" skryf

Hoekom baklei
lesbiese vroue nie so sterk soos die gay mans nie.

Hier in Kanada is omtrent al die sake vir die regte
van homoseksueles gedryf en gewen deur lesbiese
vroue. Dit is vroulike soldate wat die voortou geneem
het in die eis van hulle regte. Ek meen dieselfde het
ook gebeur in die VSA.
Kanada het nou onlangs een van die handjie-
vol lande geword waar homoseksueles al die regte
en voorregte ( en verantwoordelikhede) van die
huwelik het. Toe die wet nou deurgaan, toe sê ons
Eerste Minister glo vir een van sy twee gay ministers
" after what I had to go through to get this law to
pass, you better get married."

Gloudina
Re: 'n Boer [boodskap #106601 is 'n antwoord op boodskap #106584] Wo, 19 Oktober 2005 13:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mmmmmmm, nog een wat ongegronde persoonlike aanvalle loods, net omdat hulle
nie op 'n vraag kan antwoord nie.

Hoe weet jy of jou predikant, wat so heftig te velde trek, en by gesplete
kleintongetjies rondwaal, dit nie eintlik doen om die aandag van hom af te
trek nie?
Mmmmmm?

Soos ek verstaan is daar etlike gemeentes wat vrolike predikante het,
verskeie al jare lank, en die predikant is baie diskreet in wat hy doen.
Niemand vermoed iets nie, en hy bly stil om den brode.
--
Groetnis
Annette

"Otterkop" skryf in boodskap news:9rKdnUOd7JFrYMjeRVn-rQ@is.co.za...
> Is jy gay ? Klink so
>
> Slegs lidmate.
>
> Of hulle kan hul eie kerk gaan stig net vir mowwe en so
> hulself in hul sieklike oortygings versterk
>
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:dj4svf$bsh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> So watse posisies mag hulle, as tweedeklaslidmate, wel beklee?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Otterkop" wrote in message
>> news:NvGdnT2b84E_dsjenZ2dnUVZ_tKdnZ2d@is.co.za...
>>> Die beginsel is dat Gays nie leierposisies in die kerk kan he ne ,
aldus
>> NG
>>> MoreletaPark waar ek
>>> lidmaat is. En ek dink dis reg ook so.
>
>>> "@rogers.com" wrote in message
>>> news:HYSdnZfxi6ihjcjenZ2dnUVZ_s6dnZ2d@rogers.com...
>>>>
>>>> "Annette" skryf
>>>>
>>>> > Laurie het nou glo appèl aangeteken teen die beslissing wat hom as
>>>> predikant
>>>> > onthef - omdat die kommissie of wie ookal glo nie kan bewys dat
daar
>> 'n
>>>> > seksuele verhouding tussen hom en sy dooie lewensmaat, met wie hy 4
>> jaar
>>>> > lank saamgewoon het, bestaan het nie.
>>>> > Hulle was blykbaar glo net dik pelle volgens Gaum.
>>>> > Sy lewensmaat het selfmoord gepleeg.
>>>>
>>>> Ek het nie eintlik hierdie saak gevolg nie. Is Laurie
>>>> openlik gay, en wil hy hê dat openlike gays as
>>>> predikante in die NG Kerk toegelaat word? Of
>>>> protesteer hy net teen 'n poging om hom as gay
>>>> te bestempel? Met ander woorde, is sy aksies
>>>> geinspireer deur persoonlike omstandighede, of
>>>> argumenteer hy uit beginsel?
>>>>
>>>> Gloudina
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
Re: 'n Boer [boodskap #106602 is 'n antwoord op boodskap #106585] Wo, 19 Oktober 2005 13:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek weet waar in die bybel die sg argument staan, maar die punt is dat die sg
"argument" saam met 'n hele paar ander "sondes" genoem word, wat heel
gerieflik van vergeet word, nooit genoem word nie, en nooit deur die kerk
gestraf word nie.
Net om vir jou effe reg te help. Die Kaapse Ring, wat die oordeel gevel het,
het glo verklaar dat hulle geen probleem het as 'n vrolike predikant nie
seks het nie. Dan kan hy maar predikant glo bly....
Gaum is glo afgedank, omdat hulle dink hy het seks gehad met die
selfmoordpsigiater.
En dis dan nou juis op daardie punt wat hy appêlleer.

--
Groetnis
Annette
"kaalbaster" wrote in message
news:1129709401.062550.239890@z14g2000cwz.googlegroups.com.. .

Annette wrote:
> So watse posisies mag hulle, as tweedeklaslidmate, wel beklee?

Ek dink in Laurie se geval, het hy erken dat hy gay is en is dit
teenstrydig met die Woord dat gays sondaars is. Ek moet erken dat ek
nie vir jou kan aanhaal uit die bybel nie, maar dit is iewers daarin
dat dit wel sonde is. Hierdie gay dominees en lidmate wil die bybel
lees sodat dit nie sonde is nie. Dit is egter 'n baie onbekende gebied
vir my as leek, maar ek wil tog saamstem daarmee. Hoekom baklei
lesbiese vroue nie so sterk soos die gay mans nie. Wat wil hulle
bewys?
> --
> Groetnis
> Annette
> "Otterkop" wrote in message
> news:NvGdnT2b84E_dsjenZ2dnUVZ_tKdnZ2d@is.co.za...
>> Die beginsel is dat Gays nie leierposisies in die kerk kan he ne , aldus
> NG
>> MoreletaPark waar ek
>> lidmaat is. En ek dink dis reg ook so.
>>
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:HYSdnZfxi6ihjcjenZ2dnUVZ_s6dnZ2d@rogers.com...
>>>
>>> "Annette" skryf
>>>
>>>> Laurie het nou glo appèl aangeteken teen die beslissing wat hom as
>>> predikant
>>>> onthef - omdat die kommissie of wie ookal glo nie kan bewys dat
daar
> 'n
>>>> seksuele verhouding tussen hom en sy dooie lewensmaat, met wie hy 4
> jaar
>>>> lank saamgewoon het, bestaan het nie.
>>>> Hulle was blykbaar glo net dik pelle volgens Gaum.
>>>> Sy lewensmaat het selfmoord gepleeg.
>>>
>>> Ek het nie eintlik hierdie saak gevolg nie. Is Laurie
>>> openlik gay, en wil hy hê dat openlike gays as
>>> predikante in die NG Kerk toegelaat word? Of
>>> protesteer hy net teen 'n poging om hom as gay
>>> te bestempel? Met ander woorde, is sy aksies
>>> geinspireer deur persoonlike omstandighede, of
>>> argumenteer hy uit beginsel?
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>>
>>
>>
Re: 'n Boer [boodskap #106623 is 'n antwoord op boodskap #106601] Do, 20 Oktober 2005 05:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ag Annette dit was 'n vraag aan jou en nie 'n aanval nie.
As jy voel dit was 'n aanval steek daar dalk waarheid in want jy
is darem BAIE sensitief

"Annette" skryf in boodskap news:dj5jcb$t7n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Mmmmmmm, nog een wat ongegronde persoonlike aanvalle loods, net omdat
> hulle
> nie op 'n vraag kan antwoord nie.
>
> Hoe weet jy of jou predikant, wat so heftig te velde trek, en by gesplete
> kleintongetjies rondwaal, dit nie eintlik doen om die aandag van hom af te
> trek nie?
> Mmmmmm?
>
> Soos ek verstaan is daar etlike gemeentes wat vrolike predikante het,
> verskeie al jare lank, en die predikant is baie diskreet in wat hy doen.
> Niemand vermoed iets nie, en hy bly stil om den brode.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Otterkop" wrote in message
> news:9rKdnUOd7JFrYMjeRVn-rQ@is.co.za...
>> Is jy gay ? Klink so

>> Slegs lidmate.

>> Of hulle kan hul eie kerk gaan stig net vir mowwe en so
>> hulself in hul sieklike oortygings versterk




>> "Annette" wrote in message
>> news:dj4svf$bsh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> So watse posisies mag hulle, as tweedeklaslidmate, wel beklee?
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Otterkop" wrote in message
>>> news:NvGdnT2b84E_dsjenZ2dnUVZ_tKdnZ2d@is.co.za...
>>>> Die beginsel is dat Gays nie leierposisies in die kerk kan he ne ,
> aldus
>>> NG
>>>> MoreletaPark waar ek
>>>> lidmaat is. En ek dink dis reg ook so.
>>
>>>> "@rogers.com" wrote in message
>>>> news:HYSdnZfxi6ihjcjenZ2dnUVZ_s6dnZ2d@rogers.com...
>>>> >
>>>> > "Annette" skryf
>>>> >
>>>> >> Laurie het nou glo appèl aangeteken teen die beslissing wat hom as
>>>> > predikant
>>>> >> onthef - omdat die kommissie of wie ookal glo nie kan bewys dat
> daar
>>> 'n
>>>> >> seksuele verhouding tussen hom en sy dooie lewensmaat, met wie hy 4
>>> jaar
>>>> >> lank saamgewoon het, bestaan het nie.
>>>> >> Hulle was blykbaar glo net dik pelle volgens Gaum.
>>>> >> Sy lewensmaat het selfmoord gepleeg.
>>>> >
>>>> > Ek het nie eintlik hierdie saak gevolg nie. Is Laurie
>>>> > openlik gay, en wil hy hê dat openlike gays as
>>>> > predikante in die NG Kerk toegelaat word? Of
>>>> > protesteer hy net teen 'n poging om hom as gay
>>>> > te bestempel? Met ander woorde, is sy aksies
>>>> > geinspireer deur persoonlike omstandighede, of
>>>> > argumenteer hy uit beginsel?
>>>> >
>>>> > Gloudina
>>>> >
>>>> >
>>
>>
>>>
>>>


>
Re: 'n Boer [boodskap #106624 is 'n antwoord op boodskap #106623] Do, 20 Oktober 2005 05:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gaaf dan.
Is jy gay?
Dit klink so.
--
Groetnis
Annette

"Otterkop" skryf in boodskap news:wt-dna4aJt2EtsreRVn-iQ@is.co.za...
> Ag Annette dit was 'n vraag aan jou en nie 'n aanval nie.
> As jy voel dit was 'n aanval steek daar dalk waarheid in want jy
> is darem BAIE sensitief
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:dj5jcb$t7n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Mmmmmmm, nog een wat ongegronde persoonlike aanvalle loods, net omdat
>> hulle
>> nie op 'n vraag kan antwoord nie.
>>
>> Hoe weet jy of jou predikant, wat so heftig te velde trek, en by gesplete
>> kleintongetjies rondwaal, dit nie eintlik doen om die aandag van hom af te
>> trek nie?
>> Mmmmmm?
>>
>> Soos ek verstaan is daar etlike gemeentes wat vrolike predikante het,
>> verskeie al jare lank, en die predikant is baie diskreet in wat hy doen.
>> Niemand vermoed iets nie, en hy bly stil om den brode.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Otterkop" wrote in message
>> news:9rKdnUOd7JFrYMjeRVn-rQ@is.co.za...
>>> Is jy gay ? Klink so
>
>>> Slegs lidmate.
>
>>> Of hulle kan hul eie kerk gaan stig net vir mowwe en so
>>> hulself in hul sieklike oortygings versterk
>
>
>
>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:dj4svf$bsh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> So watse posisies mag hulle, as tweedeklaslidmate, wel beklee?
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Otterkop" wrote in message
>>>> news:NvGdnT2b84E_dsjenZ2dnUVZ_tKdnZ2d@is.co.za...
>>>> > Die beginsel is dat Gays nie leierposisies in die kerk kan he ne ,
>> aldus
>>>> NG
>>>> > MoreletaPark waar ek
>>>> > lidmaat is. En ek dink dis reg ook so.
>>>
>>>> > "@rogers.com" wrote in message
>>>> > news:HYSdnZfxi6ihjcjenZ2dnUVZ_s6dnZ2d@rogers.com...
>>>> > >
>>>> > > "Annette" skryf
>>>> > >
>>>> > >> Laurie het nou glo appèl aangeteken teen die beslissing wat hom as
>>>> > > predikant
>>>> > >> onthef - omdat die kommissie of wie ookal glo nie kan bewys dat
>> daar
>>>> 'n
>>>> > >> seksuele verhouding tussen hom en sy dooie lewensmaat, met wie hy 4
>>>> jaar
>>>> > >> lank saamgewoon het, bestaan het nie.
>>>> > >> Hulle was blykbaar glo net dik pelle volgens Gaum.
>>>> > >> Sy lewensmaat het selfmoord gepleeg.
>>>> > >
>>>> > > Ek het nie eintlik hierdie saak gevolg nie. Is Laurie
>>>> > > openlik gay, en wil hy hê dat openlike gays as
>>>> > > predikante in die NG Kerk toegelaat word? Of
>>>> > > protesteer hy net teen 'n poging om hom as gay
>>>> > > te bestempel? Met ander woorde, is sy aksies
>>>> > > geinspireer deur persoonlike omstandighede, of
>>>> > > argumenteer hy uit beginsel?
>>>> > >
>>>> > > Gloudina
>>>> > >
>>>> > >
>>>
>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
Re: 'n Boer [boodskap #106625 is 'n antwoord op boodskap #106623] Do, 20 Oktober 2005 05:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, ek is baie sensitief oor woorde wat verkeerd gespel is.
Wat beteken of is 'n oortyg?

Ek is ook baie sensitief oor mense wat skelwoorde gebruik teenoor mense wat
veronderstel is, in godsdienstige terme, om hul naaste te wees.
--
Groetnis
Annette

"Otterkop" skryf in boodskap news:wt-dna4aJt2EtsreRVn-iQ@is.co.za...
> Ag Annette dit was 'n vraag aan jou en nie 'n aanval nie.
> As jy voel dit was 'n aanval steek daar dalk waarheid in want jy
> is darem BAIE sensitief
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:dj5jcb$t7n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Mmmmmmm, nog een wat ongegronde persoonlike aanvalle loods, net omdat
>> hulle
>> nie op 'n vraag kan antwoord nie.
>>
>> Hoe weet jy of jou predikant, wat so heftig te velde trek, en by gesplete
>> kleintongetjies rondwaal, dit nie eintlik doen om die aandag van hom af te
>> trek nie?
>> Mmmmmm?
>>
>> Soos ek verstaan is daar etlike gemeentes wat vrolike predikante het,
>> verskeie al jare lank, en die predikant is baie diskreet in wat hy doen.
>> Niemand vermoed iets nie, en hy bly stil om den brode.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Otterkop" wrote in message
>> news:9rKdnUOd7JFrYMjeRVn-rQ@is.co.za...
>>> Is jy gay ? Klink so
>
>>> Slegs lidmate.
>
>>> Of hulle kan hul eie kerk gaan stig net vir mowwe en so
>>> hulself in hul sieklike oortygings versterk
>
>
>
>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:dj4svf$bsh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> So watse posisies mag hulle, as tweedeklaslidmate, wel beklee?
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Otterkop" wrote in message
>>>> news:NvGdnT2b84E_dsjenZ2dnUVZ_tKdnZ2d@is.co.za...
>>>> > Die beginsel is dat Gays nie leierposisies in die kerk kan he ne ,
>> aldus
>>>> NG
>>>> > MoreletaPark waar ek
>>>> > lidmaat is. En ek dink dis reg ook so.
>>>
>>>> > "@rogers.com" wrote in message
>>>> > news:HYSdnZfxi6ihjcjenZ2dnUVZ_s6dnZ2d@rogers.com...
>>>> > >
>>>> > > "Annette" skryf
>>>> > >
>>>> > >> Laurie het nou glo appèl aangeteken teen die beslissing wat hom as
>>>> > > predikant
>>>> > >> onthef - omdat die kommissie of wie ookal glo nie kan bewys dat
>> daar
>>>> 'n
>>>> > >> seksuele verhouding tussen hom en sy dooie lewensmaat, met wie hy 4
>>>> jaar
>>>> > >> lank saamgewoon het, bestaan het nie.
>>>> > >> Hulle was blykbaar glo net dik pelle volgens Gaum.
>>>> > >> Sy lewensmaat het selfmoord gepleeg.
>>>> > >
>>>> > > Ek het nie eintlik hierdie saak gevolg nie. Is Laurie
>>>> > > openlik gay, en wil hy hê dat openlike gays as
>>>> > > predikante in die NG Kerk toegelaat word? Of
>>>> > > protesteer hy net teen 'n poging om hom as gay
>>>> > > te bestempel? Met ander woorde, is sy aksies
>>>> > > geinspireer deur persoonlike omstandighede, of
>>>> > > argumenteer hy uit beginsel?
>>>> > >
>>>> > > Gloudina
>>>> > >
>>>> > >
>>>
>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
Re: 'n Boer [boodskap #106627 is 'n antwoord op boodskap #106624] Do, 20 Oktober 2005 06:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Beslis nie en eks nie bang om dit te se nie

"Annette" skryf in boodskap news:dj7bjl$d1v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gaaf dan.
> Is jy gay?
> Dit klink so.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Otterkop" wrote in message
> news:wt-dna4aJt2EtsreRVn-iQ@is.co.za...
>> Ag Annette dit was 'n vraag aan jou en nie 'n aanval nie.
>> As jy voel dit was 'n aanval steek daar dalk waarheid in want jy
>> is darem BAIE sensitief



>> "Annette" wrote in message
>> news:dj5jcb$t7n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Mmmmmmm, nog een wat ongegronde persoonlike aanvalle loods, net omdat
>>> hulle
>>> nie op 'n vraag kan antwoord nie.
>>>
>>> Hoe weet jy of jou predikant, wat so heftig te velde trek, en by
> gesplete
>>> kleintongetjies rondwaal, dit nie eintlik doen om die aandag van hom af
> te
>>> trek nie?
>>> Mmmmmm?
>>>
>>> Soos ek verstaan is daar etlike gemeentes wat vrolike predikante het,
>>> verskeie al jare lank, en die predikant is baie diskreet in wat hy
>>> doen.
>>> Niemand vermoed iets nie, en hy bly stil om den brode.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Otterkop" wrote in message
>>> news:9rKdnUOd7JFrYMjeRVn-rQ@is.co.za...
>>>> Is jy gay ? Klink so
>>
>>>> Slegs lidmate.
>>
>>>> Of hulle kan hul eie kerk gaan stig net vir mowwe en so
>>>> hulself in hul sieklike oortygings versterk
>>
>>
>>
>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:dj4svf$bsh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > So watse posisies mag hulle, as tweedeklaslidmate, wel beklee?
>>>> > --
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> > "Otterkop" wrote in message
>>>> > news:NvGdnT2b84E_dsjenZ2dnUVZ_tKdnZ2d@is.co.za...
>>>> >> Die beginsel is dat Gays nie leierposisies in die kerk kan he ne ,
>>> aldus
>>>> > NG
>>>> >> MoreletaPark waar ek
>>>> >> lidmaat is. En ek dink dis reg ook so.
>>>>
>>>> >> "@rogers.com" wrote in message
>>>> >> news:HYSdnZfxi6ihjcjenZ2dnUVZ_s6dnZ2d@rogers.com...
>>>> >> >
>>>> >> > "Annette" skryf
>>>> >> >
>>>> >> >> Laurie het nou glo appèl aangeteken teen die beslissing wat hom
> as
>>>> >> > predikant
>>>> >> >> onthef - omdat die kommissie of wie ookal glo nie kan bewys
>>>> >> >> dat
>>> daar
>>>> > 'n
>>>> >> >> seksuele verhouding tussen hom en sy dooie lewensmaat, met wie
>>>> >> >> hy
> 4
>>>> > jaar
>>>> >> >> lank saamgewoon het, bestaan het nie.
>>>> >> >> Hulle was blykbaar glo net dik pelle volgens Gaum.
>>>> >> >> Sy lewensmaat het selfmoord gepleeg.
>>>> >> >
>>>> >> > Ek het nie eintlik hierdie saak gevolg nie. Is Laurie
>>>> >> > openlik gay, en wil hy hê dat openlike gays as
>>>> >> > predikante in die NG Kerk toegelaat word? Of
>>>> >> > protesteer hy net teen 'n poging om hom as gay
>>>> >> > te bestempel? Met ander woorde, is sy aksies
>>>> >> > geinspireer deur persoonlike omstandighede, of
>>>> >> > argumenteer hy uit beginsel?
>>>> >> >
>>>> >> > Gloudina
>>>> >> >
>>>> >> >
>>>>
>>>>
>>>> >
>>>> >
>>
>>
>>>
>>>


>
Re: 'n Boer [boodskap #106628 is 'n antwoord op boodskap #106625] Do, 20 Oktober 2005 06:13 Na vorige boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Partykeer is sekere mense jou verste en nie jou naaste nie

"Annette" skryf in boodskap news:dj7bjn$d1v$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja, ek is baie sensitief oor woorde wat verkeerd gespel is.
> Wat beteken of is 'n oortyg?
>
> Ek is ook baie sensitief oor mense wat skelwoorde gebruik teenoor mense
> wat
> veronderstel is, in godsdienstige terme, om hul naaste te wees.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Otterkop" wrote in message
> news:wt-dna4aJt2EtsreRVn-iQ@is.co.za...
>> Ag Annette dit was 'n vraag aan jou en nie 'n aanval nie.
>> As jy voel dit was 'n aanval steek daar dalk waarheid in want jy
>> is darem BAIE sensitief



>> "Annette" wrote in message
>> news:dj5jcb$t7n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Mmmmmmm, nog een wat ongegronde persoonlike aanvalle loods, net omdat
>>> hulle
>>> nie op 'n vraag kan antwoord nie.
>>>
>>> Hoe weet jy of jou predikant, wat so heftig te velde trek, en by
> gesplete
>>> kleintongetjies rondwaal, dit nie eintlik doen om die aandag van hom af
> te
>>> trek nie?
>>> Mmmmmm?
>>>
>>> Soos ek verstaan is daar etlike gemeentes wat vrolike predikante het,
>>> verskeie al jare lank, en die predikant is baie diskreet in wat hy
>>> doen.
>>> Niemand vermoed iets nie, en hy bly stil om den brode.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Otterkop" wrote in message
>>> news:9rKdnUOd7JFrYMjeRVn-rQ@is.co.za...
>>>> Is jy gay ? Klink so
>>
>>>> Slegs lidmate.
>>
>>>> Of hulle kan hul eie kerk gaan stig net vir mowwe en so
>>>> hulself in hul sieklike oortygings versterk
>>
>>
>>
>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:dj4svf$bsh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > So watse posisies mag hulle, as tweedeklaslidmate, wel beklee?
>>>> > --
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> > "Otterkop" wrote in message
>>>> > news:NvGdnT2b84E_dsjenZ2dnUVZ_tKdnZ2d@is.co.za...
>>>> >> Die beginsel is dat Gays nie leierposisies in die kerk kan he ne ,
>>> aldus
>>>> > NG
>>>> >> MoreletaPark waar ek
>>>> >> lidmaat is. En ek dink dis reg ook so.
>>>>
>>>> >> "@rogers.com" wrote in message
>>>> >> news:HYSdnZfxi6ihjcjenZ2dnUVZ_s6dnZ2d@rogers.com...
>>>> >> >
>>>> >> > "Annette" skryf
>>>> >> >
>>>> >> >> Laurie het nou glo appèl aangeteken teen die beslissing wat hom
> as
>>>> >> > predikant
>>>> >> >> onthef - omdat die kommissie of wie ookal glo nie kan bewys
>>>> >> >> dat
>>> daar
>>>> > 'n
>>>> >> >> seksuele verhouding tussen hom en sy dooie lewensmaat, met wie
>>>> >> >> hy
> 4
>>>> > jaar
>>>> >> >> lank saamgewoon het, bestaan het nie.
>>>> >> >> Hulle was blykbaar glo net dik pelle volgens Gaum.
>>>> >> >> Sy lewensmaat het selfmoord gepleeg.
>>>> >> >
>>>> >> > Ek het nie eintlik hierdie saak gevolg nie. Is Laurie
>>>> >> > openlik gay, en wil hy hê dat openlike gays as
>>>> >> > predikante in die NG Kerk toegelaat word? Of
>>>> >> > protesteer hy net teen 'n poging om hom as gay
>>>> >> > te bestempel? Met ander woorde, is sy aksies
>>>> >> > geinspireer deur persoonlike omstandighede, of
>>>> >> > argumenteer hy uit beginsel?
>>>> >> >
>>>> >> > Gloudina
>>>> >> >
>>>> >> >
>>>>
>>>>
>>>> >
>>>> >
>>
>>
>>>
>>>


>
Vorige onderwerp: Re: boER Farm Expropriation Begins - Lekker
Volgende onderwerp: Re: New Series - Farm Worker Misery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 22:13:15 MGT 2024