Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "REPORT ABUSE"
"REPORT ABUSE" [boodskap #106373] Di, 11 Oktober 2005 05:26 na volgende boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
Ek as 'n Afrikaans sprekende persoon vind dit die afgelope tyd werklik
afstootlik om op hierdie groep te probeer gesels EN HOOFSAAKLIK AGV DIE
AFSTOOTLIKE TAAL VAN OA. BEN EHLERS, ETTERKOP EN KIE.

Ek het het rapporteer en hoop dat my mede afrikaners sal saamstaan en
dit ook doen sodat 'n mens vir 'n slag 'n normale NG kan hê om te
gesels en te verskil.

Staan saam Afrikaners en elimineer die vuilbekke in die groep!!
Re: "REPORT ABUSE" [boodskap #106375 is 'n antwoord op boodskap #106373] Di, 11 Oktober 2005 06:57 Na vorige boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Moet jou nie eers aan die knaap steur nie. Kry hom eerder jammer - dink net
daaraan hoeveel demone sy toutjies trek.

"kaalbaster" wrote in message
news:1129008371.885266.48710@o13g2000cwo.googlegroups.com...
Ek as 'n Afrikaans sprekende persoon vind dit die afgelope tyd werklik
afstootlik om op hierdie groep te probeer gesels EN HOOFSAAKLIK AGV DIE
AFSTOOTLIKE TAAL VAN OA. BEN EHLERS, ETTERKOP EN KIE.

Ek het het rapporteer en hoop dat my mede afrikaners sal saamstaan en
dit ook doen sodat 'n mens vir 'n slag 'n normale NG kan hê om te
gesels en te verskil.

Staan saam Afrikaners en elimineer die vuilbekke in die groep!!
Vorige onderwerp: Al Gore ..
Volgende onderwerp: Ons Mense
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 21:15:23 MGT 2024