Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: HOUSE RENT LAWS
Re: HOUSE RENT LAWS [boodskap #106115] Ma, 26 September 2005 10:18 na volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
ja jy moet trek hoekom moet ander mense skade ly as jy nie kan betaal nie

"kaalbaster" wrote in message
news:1127481630.088771.76590@g14g2000cwa.googlegroups.com...
> Need some advice please. I rent a townhouse and experience a problem
> last month in paying the rent. Only 1 month in arrears and the agent
> handed me over to the layers - received a summons, try to negotiate to
> pay the bill either in full, depending on money coming in, or at least
> half of the arrears. Can they summons me with evacuation papers?
>
Re: HOUSE RENT LAWS [boodskap #106118 is 'n antwoord op boodskap #106115] Ma, 26 September 2005 11:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
As jy swart is kan jy bly, maar as jy wit is, sal jy te skaam wees om te
bly, tensy jy reël vir afbetaling.

"kaalbaster" wrote in message
news:1127730566.530225.292880@g43g2000cwa.googlegroups.com.. .
> AS FOKKOF ASB.
> Otterkop wrote:
>> ja jy moet trek hoekom moet ander mense skade ly as jy nie kan betaal nie


>> "kaalbaster" wrote in message
>> news:1127481630.088771.76590@g14g2000cwa.googlegroups.com...
>>> Need some advice please. I rent a townhouse and experience a problem
>>> last month in paying the rent. Only 1 month in arrears and the agent
>>> handed me over to the layers - received a summons, try to negotiate to
>>> pay the bill either in full, depending on money coming in, or at least
>>> half of the arrears. Can they summons me with evacuation papers?
>>>
>
Re: HOUSE RENT LAWS [boodskap #106122 is 'n antwoord op boodskap #106115] Ma, 26 September 2005 14:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter.G...  is tans af-lyn  Pieter.G...
Boodskappe: 23
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Junior Lid
Die wet is eintlik aan jou kant, want as die huis eineaar jou enigsins
uit wil hê moet hy vir jou alernatiewe huisvesting reel, of ten minste
'n redelike tyd gun om dit te reel - selfs al betaal jy nie huur vir
daai tyd nie.

Hy sal jou wel kan dagvaar en eis dat jy alle skulde afbetaal - en die
kanse is groot as hy wen dat jy ook sy regsonkostes sal moet dra...
Re: HOUSE RENT LAWS [boodskap #106129 is 'n antwoord op boodskap #106115] Di, 27 September 2005 06:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat sê jou huurkontrak?
Het jy 'n deposito betaal?
--
Groetnis
Annette
"kaalbaster" wrote in message
news:1127735660.747659.233350@o13g2000cwo.googlegroups.com.. .

Francois Human wrote:
> As jy swart is kan jy bly, maar as jy wit is, sal jy te skaam wees om te
> bly, tensy jy reël vir afbetaling.

Dit is huis agv 'n swarte dat ek nie kon betaal nie - het my
skoondogterse handsak gegryp. Sy moes dit gaan betaal het. Ek is besig
om te onderhandel, maar ek voel dit is darem onmenslik, die
omstandighede inag geneem om my sommer dadelik te dagvaar. Nie dat ek
altyd nie betaal nie. Ek betaal altyd gereeld en op tyd. Ek wil weet
wat die wet daarvan sê.

> "kaalbaster" wrote in message news:1127730566.530225.292880@g43g2000cwa.googlegroups.com.. .
>> AS FOKKOF ASB.
>> Otterkop wrote:
>>> ja jy moet trek hoekom moet ander mense skade ly as jy nie kan betaal nie
>
>
>>> "kaalbaster" wrote in message news:1127481630.088771.76590@g14g2000cwa.googlegroups.com...
>>>> Need some advice please. I rent a townhouse and experience a problem
>>>> last month in paying the rent. Only 1 month in arrears and the agent
>>>> handed me over to the layers - received a summons, try to negotiate to
>>>> pay the bill either in full, depending on money coming in, or at least
>>>> half of the arrears. Can they summons me with evacuation papers?
>>>>
>>
Re: HOUSE RENT LAWS [boodskap #106135 is 'n antwoord op boodskap #106115] Di, 27 September 2005 07:26 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As jy 'n deposito betaal het, dan sit hulle mos al klaar ( lankal) met die
maand se huur waarvoor hulle jou wou aankla!
--
Groetnis
Annette

"kaalbaster" wrote in message news:1127805498.937967.264970@o13g2000cwo.googlegroups.com.. .

Annette wrote:
> Wat sê jou huurkontrak?
Is 'n standaard kontrak, niks uitsonderliks nie, maar tog wel die
gewone klousule dat as jy nie betaal dit kontrak breek is.

> Het jy 'n deposito betaal? Ja, het die volle huurgeld deposito betaal.

Ek besef dat dit onaanvaarbaar is as jy nie huur betaal nie omdat jy
net skelm wil wees, maar hier is tog omstandighede aan verbonde. Die
vrou by die agentskap is die eienaar se niggie en sy is heeltemal
opgestress! Daarom dat sy so vinnig prokureur toe hardloop.
> --
> Groetnis
> Annette
> "kaalbaster" wrote in message
> news:1127735660.747659.233350@o13g2000cwo.googlegroups.com.. .
>
> Francois Human wrote:
>> As jy swart is kan jy bly, maar as jy wit is, sal jy te skaam wees om te
>> bly, tensy jy reël vir afbetaling.
>
> Dit is huis agv 'n swarte dat ek nie kon betaal nie - het my
> skoondogterse handsak gegryp. Sy moes dit gaan betaal het. Ek is besig
> om te onderhandel, maar ek voel dit is darem onmenslik, die
> omstandighede inag geneem om my sommer dadelik te dagvaar. Nie dat ek
> altyd nie betaal nie. Ek betaal altyd gereeld en op tyd. Ek wil weet
> wat die wet daarvan sê.
>>
>>
>> "kaalbaster" wrote in message
>> news:1127730566.530225.292880@g43g2000cwa.googlegroups.com.. .
>>> AS FOKKOF ASB.
>>> Otterkop wrote:
>>>> ja jy moet trek hoekom moet ander mense skade ly as jy nie kan betaal nie
>>
>>
>>>> "kaalbaster" wrote in message
>>>> news:1127481630.088771.76590@g14g2000cwa.googlegroups.com...
>>>> > Need some advice please. I rent a townhouse and experience a problem
>>>> > last month in paying the rent. Only 1 month in arrears and the agent
>>>> > handed me over to the layers - received a summons, try to negotiate to
>>>> > pay the bill either in full, depending on money coming in, or at least
>>>> > half of the arrears. Can they summons me with evacuation papers?
>>>> >
>>>
Vorige onderwerp: Re: bOER TOER
Volgende onderwerp: Nuwe pous steek stokkie voor agtermekaarkêrels
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 13:43:14 MGT 2024