Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Eerste plaas gaan in SA onteien word
Eerste plaas gaan in SA onteien word [boodskap #106082] Vr, 23 September 2005 10:18 na volgende boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
Nicolize Mulder

Die eerste plaas in Suid-Afrika gaan onteien word en die eienaar het
aangedui dat hy bereid is "om die pad deur die hof te stap".

Mnr. Hannes Visser van die plaas Leeuwspruit in die Lichtenburg-distrik in
Noordwes het gister aangedui hy gaan nie sy grond teen die regering se prys
laat gaan nie.

Hy het reeds regsadvies ingewin.

Sy reaksie kom nadat mnr. Blessing Mphela, grondeise-kommissaris in Gauteng
en Noordwes, gister aangekondig het me. Thoko Didiza, minister van landbou
en grondsake, het toestemming gegee dat die onteiening van die
Visser-familieplaas voortgaan.

Dit sal die eerste keer wees dat 'n restitusie-eis op kommersiële
landbougrond op onteiening uitloop.

Die plaas is sedert 1968 in die Vissers se besit.

Mphela het gesê 'n kennisgewing van voorneme om te onteien sal so gou
moontlik op die Vissers beteken word. Dit kom ná meer as twee jaar se
onderhandelings waar daar tot geen prysvergelyk gekom kon word nie, het
Mphela gesê.

Volgens hom wou die Vissers aanvanklik R6 miljoen vir die sowat 500 ha
grond, woonhuis en abattoir hê, maar het hulle uiteindelik aangedui dat
hulle 'n bedrag van R3 miljoen sal aanvaar. Die staat wou egter nie meer as
die R1,75 miljoen betaal wat 'n waardeerder vir die grond en verbeterings
vasgestel het nie.

Me. Lizanne Burger, een van die Visser-kinders, het gesê die familie sal die
saak bespreek sodra die kennisgewing beteken word.

Volgens Visser, wat op die grond boer, erken hy nie die restitusie-eis nie.

Hy het aan Sapa gesê hy gaan nie gedwing word om teen die regering se prys
te verkoop nie.

"As die howe my enigste uitweg is, sal ek dié pad stap."

Regspanne het reeds opdrag gekry om die kennisgewing van voorneme om te
onteien, op te stel.

Volgens Mphela sal die grondeienaars dan kans kry om redes aan te voer oor
hoekom die onteiening nie behoort voort te gaan nie.

Didiza sal die redes moet oorweeg en 'n besluit neem.

As die minister nie oortuig is nie, gaan die onteiening voort en kan hulle
dit net in hooggeregshof betwis, het Mphela gesê.

Die Vissers se grond is die vierde en laaste stuk wat deur die Molamu- en
Moropa-families geëis is.

Die ander drie stukke van die grond ('n verdere sowat 1 000 ha) is reeds
verkry.
Re: Eerste plaas gaan in SA onteien word [boodskap #106083 is 'n antwoord op boodskap #106082] Vr, 23 September 2005 10:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Binneband  is tans af-lyn  Binneband
Boodskappe: 6
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Junior Lid
ja NEE zim-ligte fikker hier by ons.
Gaan kyk maar indien hulle die plaas kry hoe lyk dit oor 5 jaar. Afgebreek tot
niks.

" de boskabouter" skryf in boodskap news:ODQYe.2465$_q1.57401@phobos.telenet-ops.be...
> Nicolize Mulder
>
> Die eerste plaas in Suid-Afrika gaan onteien word en die eienaar het
> aangedui dat hy bereid is "om die pad deur die hof te stap".
>
> Mnr. Hannes Visser van die plaas Leeuwspruit in die Lichtenburg-distrik in
> Noordwes het gister aangedui hy gaan nie sy grond teen die regering se
> prys
> laat gaan nie.
>
> Hy het reeds regsadvies ingewin.
>
> Sy reaksie kom nadat mnr. Blessing Mphela, grondeise-kommissaris in
> Gauteng
> en Noordwes, gister aangekondig het me. Thoko Didiza, minister van landbou
> en grondsake, het toestemming gegee dat die onteiening van die
> Visser-familieplaas voortgaan.
>
> Dit sal die eerste keer wees dat 'n restitusie-eis op kommersiële
> landbougrond op onteiening uitloop.
>
> Die plaas is sedert 1968 in die Vissers se besit.
>
> Mphela het gesê 'n kennisgewing van voorneme om te onteien sal so gou
> moontlik op die Vissers beteken word. Dit kom ná meer as twee jaar se
> onderhandelings waar daar tot geen prysvergelyk gekom kon word nie, het
> Mphela gesê.
>
> Volgens hom wou die Vissers aanvanklik R6 miljoen vir die sowat 500 ha
> grond, woonhuis en abattoir hê, maar het hulle uiteindelik aangedui dat
> hulle 'n bedrag van R3 miljoen sal aanvaar. Die staat wou egter nie meer
> as
> die R1,75 miljoen betaal wat 'n waardeerder vir die grond en verbeterings
> vasgestel het nie.
>
> Me. Lizanne Burger, een van die Visser-kinders, het gesê die familie sal
> die
> saak bespreek sodra die kennisgewing beteken word.
>
> Volgens Visser, wat op die grond boer, erken hy nie die restitusie-eis
> nie.
>
> Hy het aan Sapa gesê hy gaan nie gedwing word om teen die regering se prys
> te verkoop nie.
>
> "As die howe my enigste uitweg is, sal ek dié pad stap."
>
> Regspanne het reeds opdrag gekry om die kennisgewing van voorneme om te
> onteien, op te stel.
>
> Volgens Mphela sal die grondeienaars dan kans kry om redes aan te voer oor
> hoekom die onteiening nie behoort voort te gaan nie.
>
> Didiza sal die redes moet oorweeg en 'n besluit neem.
>
> As die minister nie oortuig is nie, gaan die onteiening voort en kan hulle
> dit net in hooggeregshof betwis, het Mphela gesê.
>
> Die Vissers se grond is die vierde en laaste stuk wat deur die Molamu- en
> Moropa-families geëis is.
>
> Die ander drie stukke van die grond ('n verdere sowat 1 000 ha) is reeds
> verkry.
>
Re: Eerste plaas gaan in SA onteien word [boodskap #106084 is 'n antwoord op boodskap #106083] Vr, 23 September 2005 15:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
Die correcte sê : moe die mense wat tyd gee,binne tien jare is alles reg,dan
sal die swarte een beter boer wees as die blanke en sal geen armoe meer wees

"Binneband" schreef in bericht news:_oadnSiAP_GvQq7eRVn-qQ@is.co.za...
> ja NEE zim-ligte fikker hier by ons.
> Gaan kyk maar indien hulle die plaas kry hoe lyk dit oor 5 jaar. Afgebreek tot
> niks.
>
>
>> Nicolize Mulder
>>
>> Die eerste plaas in Suid-Afrika gaan onteien word en die eienaar het
>> aangedui dat hy bereid is "om die pad deur die hof te stap".
>>
>> Mnr. Hannes Visser van die plaas Leeuwspruit in die Lichtenburg-distrik in
>> Noordwes het gister aangedui hy gaan nie sy grond teen die regering se
>> prys
>> laat gaan nie.
>>
>> Hy het reeds regsadvies ingewin.
>>
>> Sy reaksie kom nadat mnr. Blessing Mphela, grondeise-kommissaris in
>> Gauteng
>> en Noordwes, gister aangekondig het me. Thoko Didiza, minister van landbou
>> en grondsake, het toestemming gegee dat die onteiening van die
>> Visser-familieplaas voortgaan.
>>
>> Dit sal die eerste keer wees dat 'n restitusie-eis op kommersiële
>> landbougrond op onteiening uitloop.
>>
>> Die plaas is sedert 1968 in die Vissers se besit.
>>
>> Mphela het gesê 'n kennisgewing van voorneme om te onteien sal so gou
>> moontlik op die Vissers beteken word. Dit kom ná meer as twee jaar se
>> onderhandelings waar daar tot geen prysvergelyk gekom kon word nie, het
>> Mphela gesê.
>>
>> Volgens hom wou die Vissers aanvanklik R6 miljoen vir die sowat 500 ha
>> grond, woonhuis en abattoir hê, maar het hulle uiteindelik aangedui dat
>> hulle 'n bedrag van R3 miljoen sal aanvaar. Die staat wou egter nie meer
>> as
>> die R1,75 miljoen betaal wat 'n waardeerder vir die grond en verbeterings
>> vasgestel het nie.
>>
>> Me. Lizanne Burger, een van die Visser-kinders, het gesê die familie sal
>> die
>> saak bespreek sodra die kennisgewing beteken word.
>>
>> Volgens Visser, wat op die grond boer, erken hy nie die restitusie-eis
>> nie.
>>
>> Hy het aan Sapa gesê hy gaan nie gedwing word om teen die regering se prys
>> te verkoop nie.
>>
>> "As die howe my enigste uitweg is, sal ek dié pad stap."
>>
>> Regspanne het reeds opdrag gekry om die kennisgewing van voorneme om te
>> onteien, op te stel.
>>
>> Volgens Mphela sal die grondeienaars dan kans kry om redes aan te voer oor
>> hoekom die onteiening nie behoort voort te gaan nie.
>>
>> Didiza sal die redes moet oorweeg en 'n besluit neem.
>>
>> As die minister nie oortuig is nie, gaan die onteiening voort en kan hulle
>> dit net in hooggeregshof betwis, het Mphela gesê.
>>
>> Die Vissers se grond is die vierde en laaste stuk wat deur die Molamu- en
>> Moropa-families geëis is.
>>
>> Die ander drie stukke van die grond ('n verdere sowat 1 000 ha) is reeds
>> verkry.
>>
>
Re: Eerste plaas gaan in SA onteien word [boodskap #106087 is 'n antwoord op boodskap #106084] Vr, 23 September 2005 16:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
Voordat wij hier weer een debat tegemoet gaan, wil ik er wel op wijzen dat
de boer heel veel geld voor zijn land geboden is. Meneer wil nog steeds
meer, gezien het feit dat hij op 'zwart' land boert moet hij blij zijn dat
ze hem uitwil kopen.
Jacqueline(een blanke wat swartes verdedig)

" de boskabouter" schreef in bericht
news:1mVYe.2647$0H.199736@phobos.telenet-ops.be...
> Die correcte sê : moe die mense wat tyd gee,binne tien jare is alles reg,dan
> sal die swarte een beter boer wees as die blanke en sal geen armoe meer wees
>
> "Binneband" schreef in bericht
> news:_oadnSiAP_GvQq7eRVn-qQ@is.co.za...
>> ja NEE zim-ligte fikker hier by ons.
>> Gaankyk maar indien hulle ie plaas kry hoe lyk dit oor 5 jaar. Afgebreek tot
>> niks.
>>
>>
>>
>>> Nicolize Mulder
>>>
>>> Die eerste plaas in Suid-Afrika gaan onteien word en die eienaar het
>>> aangedui dat hy bereid is "om die pad deur die hof te stap".
>>>
>>> Mnr. Hannes Visser van die plaas Leeuwspruit in die Lichtenburg-distrik in
>>> Noordwes het gister aangedui hy gaan nie sy grond teen die regering se
>>> prys
>>> laat gaan nie.
>>>
>>> Hy het reeds regsadvies ingewin.
>>>
>>> Sy reaksie kom nadat mnr. Blessing Mphela, grondeise-kommissaris in
>>> Gauteng
>>> en Noordwes, gister aangekondig het me. Thoko Didiza, minister van landbou
>>> en grondsake, het toestemming gegee dat die onteiening van die
>>> Visser-familieplaas voortgaan.
>>>
>>> Dit sal die eerste keer wees dat 'n restitusie-eis op kommersiële
>>> landbougrond op onteiening uitloop.
>>>
>>> Die plaas is sedert 1968 in die Vissers se besit.
>>>
>>> Mphela het gesê 'n kennisgewing van voorneme om te onteien sal so gou
>>> moontlik op die Vissers beteken word. Dit kom ná meer as twee jaar se
>>> onderhandelings waar daar tot geen prysvergelyk gekom kon word nie, het
>>> Mphela gesê.
>>>
>>> Volgens hom wou die Vissers aanvanklik R6 miljoen vir die sowat 500 ha
>>> grond, woonhuis en abattoir hê, maar het hulle uiteindelik aangedui dat
>>> hulle 'n bedrag van R3 miljoen sal aanvaar. Die staat wou egter nie meer
>>> as
>>> die R1,75 miljoen betaal wat 'n waardeerder vir die grond en verbeterings
>>> vasgestel het nie.
>>>
>>> Me. Lizanne Burger, een van die Visser-kinders, het gesê die familie sal
>>> die
>>> saak bespreek sodra die kennisgewing beteken word.
>>>
>>> Volgens Visser, wat op die grond boer, erken hy nie die restitusie-eis
>>> nie.
>>>
>>> Hy het aan Sapa gesê hy gaan nie gedwing word om teen die regering se prys
>>> te verkoop nie.
>>>
>>> "As die howe my enigste uitweg is, sal ek dié pad stap."
>>>
>>> Regspanne het reeds opdrag gekry om die kennisgewing van voorneme om te
>>> onteien, op te stel.
>>>
>>> Volgens Mphela sal die grondeienaars dan kans kry om redes aan te voer oor
>>> hoekom die onteiening nie behoort voort te gaan nie.
>>>
>>> Didiza sal die redes moet oorweeg en 'n besluit neem.
>>>
>>> As die minister nie oortuig is nie, gaan die onteiening voort en kan hulle
>>> dit net in hooggeregshof betwis, het Mphela gesê.
>>>
>>> Die Vissers se grond is die vierde en laaste stuk wat deur die Molamu- en
>>> Moropa-families geëis is.
>>>
>>> Die ander drie stukke van die grond ('n verdere sowat 1 000 ha) is reeds
>>> verkry.
>>>
>>
>
Re: Eerste plaas gaan in SA onteien word [boodskap #106095 is 'n antwoord op boodskap #106084] Sa, 24 September 2005 07:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
" de boskabouter" skryf in boodskap news:1mVYe.2647$0H.199736@phobos.telenet-ops.be...
> Die correcte sê : moe die mense wat tyd gee,binne tien jare is alles
> reg,dan
> sal die swarte een beter boer wees as die blanke en sal geen armoe meer
> wees
----Daar is nie 'n manier wat dit sal gebeur nie. Hierdie hele plaasstorie
is 'n 'no-brainer' sover dit boer aanbetref. Laat ek dit vir jou so stel:
Enige nuwe boer [maak nie saak of hy wit of swart is nie] het kapitaal in
hoofletters nodig net om te begin. Eers is daar die amper 'n miljoen se
plaasaankoopprys, dan is daar die diere wat vir voorraad aangekoop moet
word, die infrastruktuur wat nodig is om die diere aan die lewe te hou, die
medisyne en voere nodig om die diere af te rond vir die mark en die
transportvermoe om die diere by die mark te kry. Plus natuurlik jy en jou
familie en die van jou werkers en hulle familie wat moet lewe en inkomste
kry.
Jy kan dit nie op skuld alleen doen nie. Selfs al koop jy net die
plaas op skuld en het genoeg kapitaal om die plaas te 'stock' en die
daaglikse operasies voor te betaal, dan is jou rente op die lening so hoog
dat, AS jy wel suksesvol boer met jou diere, jy dalk binne 5 jaar 'n winsie
gaan wys. Ongelukkig beteken dit dat die plaaskoper amper dieselfde geld
as die plaasprys beskikbaar moet he as bedryfskapitaal.
Die hervestigde swart boere kry 'n kans om se 'n vyfde van 'n groot
plaas te koop [gewoonlik 'n kamp en so 1000ha groot] saam met ander
hervestigdes. 'n Ekonomiese vee-eenheid is ten minste 5000ha. So, reg
van die begin af het hierdie ouens nie eintlik 'n kans nie. Meeste van
hulle besit nie eers 'n voertuig nie en as jy baie ver van die dorp af is,
hoe gaan jy boer?
Die rede hiervoor is natuurlik politieke onbevoegdheid. Die swart
regerings kan nie slaag in die kernvereisde van enige suksesvolle regering
nie: Werkskepping. Die getalle werkloses eskaleer by die dag en die
enigste manier wat hulle vir hul kiesers kan verduidelik hoekom hulle so
swaar kry, is om vir hulle vinger te wys na die wit mense se suksesvolle
plase en besighede en dan vir hulle te vertel dat dit alles van die swart
mense gesteel is en dat dit nou tyd geword het om dit terug te vat.
Wat maak die wit mense? Ons kry ly sekerlik, maar ons raak ook
slimmer. Die een ou vertel my anderdag dat hy sy plaas moes verkoop vir
hervestiging, maar hy het sy planne gemaak. So maklik om elke boorgat se
'casings' te lig en so 'n draai of twee los te draai...nie lank nie dan
breek die spul en die pype val in die gat af. Hy reken ook so 'n bietjie
snaakse goete by die olie in die waterpompe se enjins, verseker ook dat dit
nie te lank gaan werk nie. En so aan........
Re: Eerste plaas gaan in SA onteien word [boodskap #106097 is 'n antwoord op boodskap #106095] Sa, 24 September 2005 09:28 Na vorige boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
Dit lyk my een realistiese kyk op die sake

"Suidwester" skryf in boodskap news:FL-dnXN0I4cla6neRVn-rw@is.co.za...
>
> " de boskabouter" wrote in message
> news:1mVYe.2647$0H.199736@phobos.telenet-ops.be...
>> Die correcte sê : moe die mense wat tyd gee,binne tien jare is alles
>> reg,dan
>> sal die swarte een beter boer wees as die blanke en sal geen armoe meer
>> wees
> ----Daar is nie 'n manier wat dit sal gebeur nie. Hierdie hele plaasstorie
> is 'n 'no-brainer' sover dit boer aanbetref. Laat ek dit vir jou so stel:
> Enige nuwe boer [maak nie saak of hy wit of swart is nie] het kapitaal in
> hoofletters nodig net om te begin. Eers is daar die amper 'n miljoen se
> plaasaankoopprys, dan is daar die diere wat vir voorraad aangekoop moet
> word, die infrastruktuur wat nodig is om die diere aan die lewe te hou, die
> medisyne en voere nodig om die diere af te rond vir die mark en die
> transportvermoe om die diere by die mark te kry. Plus natuurlik jy en jou
> familie en die van jou werkers en hulle familie wat moet lewe en inkomste
> kry.
> Jy kan dit nie op skuld alleen doen nie. Selfs al koop jy net die
> plaas op skuld en het genoeg kapitaal om die plaas te 'stock' en die
> daaglikse operasies voor te betaal, dan is jou rente op die lening so hoog
> dat, AS jy wel suksesvol boer met jou diere, jy dalk binne 5 jaar 'n winsie
> gaan wys. Ongelukkig beteken dit dat die plaaskoper amper dieselfde geld
> as die plaasprys beskikbaar moet he as bedryfskapitaal.
> Die hervestigde swart boere kry 'n kans om se 'n vyfde van 'n groot
> plaas te koop [gewoonlik 'n kamp en so 1000ha groot] saam met ander
> hervestigdes. 'n Ekonomiese vee-eenheid is ten minste 5000ha. So, reg
> van die begin af het hierdie ouens nie eintlik 'n kans nie. Meeste van
> hulle besit nie eers 'n voertuig nie en as jy baie ver van die dorp af is,
> hoe gaan jy boer?
> Die rede hiervoor is natuurlik politieke onbevoegdheid. Die swart
> regerings kan nie slaag in die kernvereisde van enige suksesvolle regering
> nie: Werkskepping. Die getalle werkloses eskaleer by die dag en die
> enigste manier wat hulle vir hul kiesers kan verduidelik hoekom hulle so
> swaar kry, is om vir hulle vinger te wys na die wit mense se suksesvolle
> plase en besighede en dan vir hulle te vertel dat dit alles van die swart
> mense gesteel is en dat dit nou tyd geword het om dit terug te vat.
> Wat maak die wit mense? Ons kry ly sekerlik, maar ons raak ook
> slimmer. Die een ou vertel my anderdag dat hy sy plaas moes verkoop vir
> hervestiging, maar hy het sy planne gemaak. So maklik om elke boorgat se
> 'casings' te lig en so 'n draai of twee los te draai...nie lank nie dan
> breek die spul en die pype val in die gat af. Hy reken ook so 'n bietjie
> snaakse goete by die olie in die waterpompe se enjins, verseker ook dat dit
> nie te lank gaan werk nie. En so aan........
>
Vorige onderwerp: Schabir Shaik se woonstel
Volgende onderwerp: Nuus gemis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 17:42:13 MGT 2024