Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Klomp goed 4: SA tigting wil ongeletterdheid uitskakel
Klomp goed 4: SA tigting wil ongeletterdheid uitskakel [boodskap #105847] Ma, 12 September 2005 07:16
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die SBA ( Stigting vir die Bemagtiging van Afrikaans) bestuur tans volwasse
geletterdheidsprojekte in o.a op plase naby Robertson en Wellington, asook
in woongebiede Ravensmead, Uitsig, Delft-Suid, Bellville-Suid en
Elsiesrivier.

Die skolegeletterdheidsheidsprogram word Funda genoem.

Die SBA is ook betrokke by verskeie hoërskole in die Wes-Kaap dmv die
Bravo-projek.

Die hooffokus van die organisasie is die voorsiening van basiese en
funksionele geletterdheid binne die konteks van armoedeverligting.

Hierdie berig verskyn op Bl 5 van Die Burger, Donderdag 8 September 2005
Vorige onderwerp: Klomp Goes 2: Oor Truman se vriend in die Son
Volgende onderwerp: Re: Reaksie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 03:02:01 MGT 2024