Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Peter Hain
Peter Hain [boodskap #105840] So, 11 September 2005 16:49 na volgende boodskap
RHINO[2]  is tans af-lyn  RHINO[2]
Boodskappe: 22
Geregistreer: Augustus 2005
Karma: 0
Junior Lid
Wat n' stuk gemors was die ene. Hy hol weg van Suid Africa na Engeland toe,
want hy was te sleg om sy deel by te dra in sy geboorte land. Maar die hele
ding het ontstaan toe sy bediende wat vir hom in die huis gewerk het, hom
nie n knippie wou gee nie. Sy gaan kla toe by die polietse (SAP) en hy bekak
homself en hol.
Vanaf Engeland het hy sy beste probeer om Suid Afrika te beskadig. Hy was n'
voorloper met SANCTIONS en was die rede waarom so baie swart mense hulle
werk verloor het, toe so baie besigheide uitgetrek het van Suid Afrika.
Inplaas van die swart man te help het hy en sanction dit moeiliker gemaak.
Hier maak hulle toe n' film van die nuwe woon gebuurte wat vir die swartman
(brand new town) sal water en elektrisieteit verskaf en hom uit die "shanty
town" sal verlos. In die film wys hulle ook hoe die "shanty town " omgestoot
word. Wat wys Peter Hain in Engeland? Hy kry die kopie van die film en
verknip dit en wys net hoe die Suid Afrikaners ( met swart bestuurders op
die trekkers) die arme mense se huise in die "shanty town' omstood. Die
gedeeltes waar die nuwe huise gewys word , word nie gewys nie.
Peter se onnoselle maatjies is.
Billy Snettler, Sam Dumas, Gordon Peterson, Dave Manto, Paul Kruger, Paule
Naude, Chris Meyer, Naartjie Bunker en Piet Gouws.
HET JULLE OPGEMERK DAT HULLE ALMAL VAN mail2news is en word betaal om emails
te lees.
Die onnoselle gemorste lees 1,000 emails en kry $4.00 betaling daarvoor.
Geen wonder hulle kom met so baie kak uit hulle bekakte bruins. N' mens moet
wragtig onnosel wees om vir so baie werk so min betaal word
Re: Peter Hain [boodskap #105844 is 'n antwoord op boodskap #105840] So, 11 September 2005 20:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
RHINO wrote:
> Wat n' stuk gemors was die ene. Hy hol weg van Suid Africa na Engeland toe,
> want hy was te sleg om sy deel by te dra in sy geboorte land. Maar die hele
> ding het ontstaan toe sy bediende wat vir hom in die huis gewerk het, hom
> nie n knippie wou gee nie. Sy gaan kla toe by die polietse (SAP) en hy bekak
> homself en hol.
> Vanaf Engeland het hy sy beste probeer om Suid Afrika te beskadig. Hy was n'
> voorloper met SANCTIONS en was die rede waarom so baie swart mense hulle
> werk verloor het, toe so baie besigheide uitgetrek het van Suid Afrika.
> Inplaas van die swart man te help het hy en sanction dit moeiliker gemaak.
> Hier maak hulle toe n' film van die nuwe woon gebuurte wat vir die swartman
> (brand new town) sal water en elektrisieteit verskaf en hom uit die "shanty
> town" sal verlos. In die film wys hulle ook hoe die "shanty town " omgestoot
> word. Wat wys Peter Hain in Engeland? Hy kry die kopie van die film en
> verknip dit en wys net hoe die Suid Afrikaners ( met swart bestuurders op
> die trekkers) die arme mense se huise in die "shanty town' omstood. Die
> gedeeltes waar die nuwe huise gewys word , word nie gewys nie.
> Peter se onnoselle maatjies is.
> Billy Snettler, Sam Dumas, Gordon Peterson, Dave Manto, Paul Kruger, Paule
> Naude, Chris Meyer, Naartjie Bunker en Piet Gouws.
> HET JULLE OPGEMERK DAT HULLE ALMAL VAN mail2news is en word betaal om emails
> te lees.
> Die onnoselle gemorste lees 1,000 emails en kry $4.00 betaling daarvoor.
> Geen wonder hulle kom met so baie kak uit hulle bekakte bruins. N' mens moet
> wragtig onnosel wees om vir so baie werk so min betaal word
>

Jammer boet, Peter Hain is uitgevang toe hy 'n swarte bygekom
het. Toe hardloop hy weg omdat haar pa labola wou kry en hy bang
geword het vir die SAP.
Vra dalk vir vrind Ferdi van die pienk Beeld of hy nie goeie
ondersoekende joernalistiek wil gebruik om dit te bewys nie? :)
Re: Peter Hain [boodskap #105858 is 'n antwoord op boodskap #105840] Ma, 12 September 2005 10:09 Na vorige boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
Ek glo dat jy sekerlik so groot geword het > dat jou pappie die ousie
gelukkig gehou het.
Siestog, het jy ondervinding van jou mammie wat die dominee gelukkig
gehou het?
Ek weet nie vir wie jy beskuldig dat hy leer om engels te praat nie,
maar jy kan doen met
'n ordentlike paar klasse in spel! Eintlik in opvoeding ook want die
P*&^ bestaan nie werklik
in ons afrikaanse woordeklas nie. Miskien moet jy eerder jou huiswerk
doen en minder op
google rond kuier want ek glo nie iemand geniet jou "humoristiese" siek
praatjies nie.
Vorige onderwerp: Klomp goed 6: Wonderlike verskonings
Volgende onderwerp: Re: Bed Monster
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 18:33:16 MGT 2024