Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Swartmens "Loot"; witmens "Find"
Swartmens "Loot"; witmens "Find" [boodskap #105750] Wo, 07 September 2005 22:06 na volgende boodskap
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Hier is nou een vir die joernaliste om oor kop te skut.

En dit was nie eers n bOER wat dit geskryf het nie!

Ai tog - dis maar n universele sonde.

http://www.juliusbergh.com/loot.jpg
Re: Swartmens "Loot"; witmens "Find" [boodskap #105752 is 'n antwoord op boodskap #105750] Wo, 07 September 2005 22:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Julius Bergh" skryf
...
> Hier is nou een vir die joernaliste om oor kop te skut.

Dis nie die eerste persoon wat opgemerk het dat
die swartmense blykbaar geloot het as hulle dinge
neem, en die wit ouens maar net hulself help nie.
Terloops, die Cajun generaal, wat nou in bevel
is van wet en orde in New Orleans, het gesê
dat daar niks verkeerd was met mense wat dinge
uit winkels geneem het nie. Dit is absoluut
verstaanbaar ten midde van sulke onsekerheid
en chaos.

Gloudina
Re: Swartmens "Loot"; witmens "Find" [boodskap #105758 is 'n antwoord op boodskap #105750] Do, 08 September 2005 05:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wie se kop is hier in die skut?:))
--
Groetnis
Annette

"Julius Bergh" skryf in boodskap news:puouh1pkermq91iik9pkvqph1shdeonesk@4ax.com...
> Hier is nou een vir die joernaliste om oor kop te skut.
>
> En dit was nie eers n bOER wat dit geskryf het nie!
>
> Ai tog - dis maar n universele sonde.
>
> http://www.juliusbergh.com/loot.jpg
>
Re: Swartmens "Loot"; witmens "Find" [boodskap #105763 is 'n antwoord op boodskap #105752] Do, 08 September 2005 05:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat 'n klomp tjol kan julle praat! NIKS gee jou die reg om te steel nie.
As jy bereid is om dit te doen, dan is daar fout met jou karakter. Kan ek
vrylik aanneem dat 'julle' wat die goed gevat het uit besighede, na die ramp
verby is, sal aantree en aanbied om te betaal vir wat julle gevat het? Ek
dink egter nie so nie, want julle 'mind set' is anders....

"@rogers.com" skryf in boodskap news:y5GdnVDcs8t78YLeRVn-jQ@rogers.com...
>
> "Julius Bergh" skryf
> ...
>> Hier is nou een vir die joernaliste om oor kop te skut.
>
> Dis nie die eerste persoon wat opgemerk het dat
> die swartmense blykbaar geloot het as hulle dinge
> neem, en die wit ouens maar net hulself help nie.
> Terloops, die Cajun generaal, wat nou in bevel
> is van wet en orde in New Orleans, het gesê
> dat daar niks verkeerd was met mense wat dinge
> uit winkels geneem het nie. Dit is absoluut
> verstaanbaar ten midde van sulke onsekerheid
> en chaos.
>
> Gloudina
>
Re: ai Gloudina [boodskap #105790 is 'n antwoord op boodskap #105752] Do, 08 September 2005 15:29 Na vorige boodskap
P & L  is tans af-lyn  P & L
Boodskappe: 46
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Jy skryf: "GELOOT" !!!!

Is die Afrikaanse woord nie GEPLUNDER, GEROOF nie ?

Ons hoop tog onse taal suiwer te kry of hoe? Geloot? Bwa!

Patrick
Vorige onderwerp: "Oorstap" in die parlement?
Volgende onderwerp: Is hier bootmense wat kan help?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 24 23:38:53 MGT 2024