Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Katrina (vervolg..)
Katrina (vervolg..) [boodskap #105659] Di, 06 September 2005 00:35 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die Amerikaner is maar 'n patetiese klompie.
Oënskynlik (volgens waarneming van media beriggewing) word meer tyd en
energie word spandeer om politieke munt te slaan uit 'n ramp - voordat die
probleme aangespreek is.
So byvoorbeeld gebruik Jesse Jackson sy 5 minute op BBC om die lot van die
swartman te betreur omdat die ouens se image so negatief geprojekteer sou
word. M.i. kon hy eerder 'n beroep op die internasionale gemeenskap gedoen
het om hulp en ondersteuning vir die arme drommels (wit & swart) wie se
lewens verwoes is.
Re: Katrina (vervolg..) [boodskap #105701 is 'n antwoord op boodskap #105659] Di, 06 September 2005 14:08 Na vorige boodskap
RHINO[2]  is tans af-lyn  RHINO[2]
Boodskappe: 22
Geregistreer: Augustus 2005
Karma: 0
Junior Lid
Maar die swart ouens daar moet na elke strooi gryp wat hulle kan help om
ontslae te raak van die DAVE MANTOS, GORDON PETERSENS( all the scum that
hide behind mail2news as email readers and get paid for it), PAUL KRUGERS,
PAULE NAUDES, CHRIS MEYERS en moet nie vir NAARTJIE (NAAR= OPGOOI) vergeet
nie. Their sort of appartheid is to let you move into an area where there is
no support from any white man or white Goverment aid and off course if
disaster strike, they wash their hands like Pontius Pilate.LEES VERDER
Ja, jy het reg gesien. Dit is meestal swartes in daardie omgewing. Dit is
die werk van imbesiele soos DAVE MANTO, NUDE RAIDER en NAARTJIE wat in ander
lande bly en dan gif uit spoeg teenoor die Suid Afrikaners maar in hul eie
lande behandel hulle swartes ( hul tiepe van appartheid) presies soos dit op
die square box wys en hulle bly weg van die gebiede want daar bly net
swartes. Hulle sal nie gaan help nie en hulle hoop daar is n' stupid wit man
wat in hul plek sal gaan help sodat hulle nie bevuil word nie. Dit laat my
dink aan die KKK mentaliteid van DAVE MANTO en diegenes.

"Jonas" skryf in boodskap news:dfhok8$c4k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die Amerikaner is maar 'n patetiese klompie.
> Oënskynlik (volgens waarneming van media beriggewing) word meer tyd en
> energie word spandeer om politieke munt te slaan uit 'n ramp - voordat die
> probleme aangespreek is.
> So byvoorbeeld gebruik Jesse Jackson sy 5 minute op BBC om die lot van die
> swartman te betreur omdat die ouens se image so negatief geprojekteer sou
> word. M.i. kon hy eerder 'n beroep op die internasionale gemeenskap gedoen
> het om hulp en ondersteuning vir die arme drommels (wit & swart) wie se
> lewens verwoes is.
>
Vorige onderwerp: Re: Katrina (vervolg..)
Volgende onderwerp: Nog n' mail2news (get paid) email leser
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 02:28:27 MGT 2024