Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Harry Potter
Harry Potter [boodskap #104673] Do, 28 Julie 2005 08:11 na volgende boodskap
Frika  is tans af-lyn  Frika
Boodskappe: 53
Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
Volle Lid
Graag wil ek julle meings hoor oor Harry Potter. Is Harry Potter groter
as GOD ? (Opskrif Mail en Guardian 22 Julie 2005). Is die boeke
satanisties geinspireerd ?
Re: Harry Potter [boodskap #104686 is 'n antwoord op boodskap #104673] Do, 28 Julie 2005 13:25 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat is jou probleem?
Altwee is fiktiewe karakters.

Ek weet nie hoe groot God is nie ( vir al wat ek weet kan hy so klein wees
soos 'n Tokkelos). Harry neem ek aan is so groot soos 'n gemiddelde
tienerseun van 16.
So ek kan nie met jou praat van groter nie, want ek weet nie.
Van gewilder, dan is HP beslis meer gewild, aangesien daar meer HP nuwe
boeke in een dag verkoop word, as 'n nuwe uitgawe van die Bybel in een jaar
( of tien).

--
Groetnis
Annette
"Frika" wrote in message
news:1122538292.867801.297800@g44g2000cwa.googlegroups.com.. .
> Graag wil ek julle meings hoor oor Harry Potter. Is Harry Potter groter
> as GOD ? (Opskrif Mail en Guardian 22 Julie 2005). Is die boeke
> satanisties geinspireerd ?
>
Vorige onderwerp: Re: Tweede vraag aan Ferdietjiekie
Volgende onderwerp: Re: Ongelukkig korrek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 20:37:27 MGT 2024