Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » RSG en Monitor
RSG en Monitor [boodskap #104132] Di, 28 Junie 2005 07:52 na volgende boodskap
Frika  is tans af-lyn  Frika
Boodskappe: 53
Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
Volle Lid
Dit wil vir my voorkom asof Monitor ook nou 'n speelbal geword het van
die regering of te wel die ANC. Gisteroggend (27 Junie 2005), van net
na die 6 uur nuus tot en met half sewe, was daar net berigte op van die
ANC. Die anc dit en die anc dat. Nou moet ek ook byse dat al die
stories 'n mooi berig was maw dit het gegaan oor die ANC wat alles mooi
en reg doen.

Vanoggend was dit nou weer Cosato se beurt op monitor. Alles het gegaan
oor die gister se staking. Ek het naderhand so gatvol geword dat ek die
radio afgesit het. Hulle kon daardie berig na 3 minute verkort het en
dit sou meer aanvaarbaar gewees het vir my.

Het die eerste halfuur van monitor 'n "Ons bring julle ons getroue
kammerade gou op datum met wat julle gedoen het, en dan kan julle ook
hoor hoe goed julle is?"

Daar is soveel nuus in Suid Afrika hoekom moet hulle so bly hamer op
die Anc en Cosatu ?

Net Vrydag was daar 'n brokkie nuus op 702 gewees, waar 'n swart vrou
gekla het oor die gebooorte kliniek by Baragwanath hospitaal. Haar baba
is gebore en hulle het hom toegedraai in 'n swartsak omdat daar nie
komberse was nie. Hoekom kom sulke berigte nooit op Monitor nie?

Die hoofnuus vir my was die skool in die Kaap wat die saak gewen het
teen die Kaapse onderwts departement. Maar tot half sewe wat ek
geluister het was dit net genoem as hooftrek en nie breedvoerig
bespreek nie.

Al afleiding wat ek kan maak is Monitor dans na die NAC se pype.
Re: RSG en Monitor [boodskap #104133 is 'n antwoord op boodskap #104132] Di, 28 Junie 2005 08:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Watter stasie van esseibiesie dans nie na die regering se pype nie?
Almal skerm maar om den brode.

Maar, net vandag , of was dit gister?, word luisteraars uitgenooi om insette
te lewer hoe om die programme en inhoud te verbeter met voorstelle.
Daar is jou kans.
Gebruik dit.
--
Groetnis
Annette
"Frika" wrote in message
news:1119945141.302355.37540@o13g2000cwo.googlegroups.com...
> Dit wil vir my voorkom asof Monitor ook nou 'n speelbal geword het van
> die regering of te wel die ANC. Gisteroggend (27 Junie 2005), van net
> na die 6 uur nuus tot en met half sewe, was daar net berigte op van die
> ANC. Die anc dit en die anc dat. Nou moet ek ook byse dat al die
> stories 'n mooi berig was maw dit het gegaan oor die ANC wat alles mooi
> en reg doen.
>
> Vanoggend was dit nou weer Cosato se beurt op monitor. Alles het gegaan
> oor die gister se staking. Ek het naderhand so gatvol geword dat ek die
> radio afgesit het. Hulle kon daardie berig na 3 minute verkort het en
> dit sou meer aanvaarbaar gewees het vir my.
>
> Het die eerste halfuur van monitor 'n "Ons bring julle ons getroue
> kammerade gou op datum met wat julle gedoen het, en dan kan julle ook
> hoor hoe goed julle is?"
>
> Daar is soveel nuus in Suid Afrika hoekom moet hulle so bly hamer op
> die Anc en Cosatu ?
>
> Net Vrydag was daar 'n brokkie nuus op 702 gewees, waar 'n swart vrou
> gekla het oor die gebooorte kliniek by Baragwanath hospitaal. Haar baba
> is gebore en hulle het hom toegedraai in 'n swartsak omdat daar nie
> komberse was nie. Hoekom kom sulke berigte nooit op Monitor nie?
>
> Die hoofnuus vir my was die skool in die Kaap wat die saak gewen het
> teen die Kaapse onderwts departement. Maar tot half sewe wat ek
> geluister het was dit net genoem as hooftrek en nie breedvoerig
> bespreek nie.
>
> Al afleiding wat ek kan maak is Monitor dans na die NAC se pype.
>
Re: RSG [boodskap #104134 is 'n antwoord op boodskap #104132] Di, 28 Junie 2005 08:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sal graag weer iets soos Flink uit die Vere vanaf 6vm tot 8vm wil hoor -
sodat ons almal lag-lag die dag kan begin.
Die nuusitems hoor ons tog elk geval in die nuusbulletins en
nuusankondigings elke halfuur.

--
Groetnis
Annette
"Frika" wrote in message
news:1119945141.302355.37540@o13g2000cwo.googlegroups.com...
> Dit wil vir my voorkom asof Monitor ook nou 'n speelbal geword het van
> die regering of te wel die ANC. Gisteroggend (27 Junie 2005), van net
> na die 6 uur nuus tot en met half sewe, was daar net berigte op van die
> ANC. Die anc dit en die anc dat. Nou moet ek ook byse dat al die
> stories 'n mooi berig was maw dit het gegaan oor die ANC wat alles mooi
> en reg doen.
>
> Vanoggend was dit nou weer Cosato se beurt op monitor. Alles het gegaan
> oor die gister se staking. Ek het naderhand so gatvol geword dat ek die
> radio afgesit het. Hulle kon daardie berig na 3 minute verkort het en
> dit sou meer aanvaarbaar gewees het vir my.
>
> Het die eerste halfuur van monitor 'n "Ons bring julle ons getroue
> kammerade gou op datum met wat julle gedoen het, en dan kan julle ook
> hoor hoe goed julle is?"
>
> Daar is soveel nuus in Suid Afrika hoekom moet hulle so bly hamer op
> die Anc en Cosatu ?
>
> Net Vrydag was daar 'n brokkie nuus op 702 gewees, waar 'n swart vrou
> gekla het oor die gebooorte kliniek by Baragwanath hospitaal. Haar baba
> is gebore en hulle het hom toegedraai in 'n swartsak omdat daar nie
> komberse was nie. Hoekom kom sulke berigte nooit op Monitor nie?
>
> Die hoofnuus vir my was die skool in die Kaap wat die saak gewen het
> teen die Kaapse onderwts departement. Maar tot half sewe wat ek
> geluister het was dit net genoem as hooftrek en nie breedvoerig
> bespreek nie.
>
> Al afleiding wat ek kan maak is Monitor dans na die NAC se pype.
>
Re: RSG [boodskap #104147 is 'n antwoord op boodskap #104134] Wo, 29 Junie 2005 20:11 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit was veral interessant hoe die SABC se tv-stasies die "freedom-charter"
voorgehou het as die hoeksteen van alle positiewe veranderinge in die land.
(Asof die grondwet nie die grondslag vorm nie.)
Gelukkig is die propaganda-pogings so amateuragtig en deursigtig dat
normaaldenkende wesens dit met die nodige minagting kan ignoreer.
Vorige onderwerp: Re: Commission for Africa report
Volgende onderwerp: Sinlose boodskappe op RSG
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 20:18:37 MGT 2024