Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bedrog: Standaard vir Afrika, No1.
Bedrog: Standaard vir Afrika, No1. [boodskap #103788] Di, 14 Junie 2005 08:14 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis vir my ongelooflik om te lees van adj. pres. Zuma en sy storie. Tot
Nelson Mandela ondersteun hom nou. 'n Mens wonder of dié hogere mense dan
nie werklik 'n begrip het van die boodskap wat hulle vir die wêreld uitstuur
nie? Kan hulle nie werklik 'n ondeskeid tref tussen reg en verkeerd nie.
Is Nelson Mandela dan maar net dit waarvan hy in die ou dae beskuldig was:
'n Terroriste leier wat onskuldige mense in sy opdrag laat vermoor het? Is
hierdie ikoon van Afrikadom uiteindelik maar tog ook net nog 'n misdadiger?
Zuma se oortreding het absoluut niks met die politiek te doene nie.
Selfverryking ten koste van jou land as jy in 'n vertrouensposisie sit, is
'n misdaad, plein en simpel. Volgens die wette van die land is hy skuldig
bevind aan 'n misdaad en behoort hy daarvolgens gestraf te word.

......dis nou te sê as die res van die mense dink sy dade was 'n misdaad!
Met die aksies van Mandela en die mense wat hom ondersteun, word 'n
duidelike bevestiging die wêreld ingestuur. Diefstal en selfverryking is
nie 'n misdaad nie. Of is dit slegs 'n misdaad as dit die ANC pas?
Re: Bedrog: Standaard vir Afrika, No1. [boodskap #103792 is 'n antwoord op boodskap #103788] Di, 14 Junie 2005 09:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Miskien moet jy weer lees.

On Tue, 14 Jun 2005 10:14:29 +0200, "Suidwester" wrote:

> Dis vir my ongelooflik om te lees van adj. pres. Zuma en sy storie. Tot
> Nelson Mandela ondersteun hom nou. 'n Mens wonder of dié hogere mense dan
> nie werklik 'n begrip het van die boodskap wat hulle vir die wêreld uitstuur
> nie? Kan hulle nie werklik 'n ondeskeid tref tussen reg en verkeerd nie.
> Is Nelson Mandela dan maar net dit waarvan hy in die ou dae beskuldig was:
> 'n Terroriste leier wat onskuldige mense in sy opdrag laat vermoor het? Is
> hierdie ikoon van Afrikadom uiteindelik maar tog ook net nog 'n misdadiger?
> Zuma se oortreding het absoluut niks met die politiek te doene nie.
> Selfverryking ten koste van jou land as jy in 'n vertrouensposisie sit, is
> 'n misdaad, plein en simpel. Volgens die wette van die land is hy skuldig
> bevind aan 'n misdaad en behoort hy daarvolgens gestraf te word.
>
> ......dis nou te sê as die res van die mense dink sy dade was 'n misdaad!
> Met die aksies van Mandela en die mense wat hom ondersteun, word 'n
> duidelike bevestiging die wêreld ingestuur. Diefstal en selfverryking is
> nie 'n misdaad nie. Of is dit slegs 'n misdaad as dit die ANC pas?
>
Re: Bedrog: Standaard vir Afrika, No1. [boodskap #103798 is 'n antwoord op boodskap #103792] Di, 14 Junie 2005 11:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek lees die twak wat julle joernaliste kwytraak!

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:rk9ta1hdsmjgnpla9ghofa4e7lfhsqu8ec@4ax.com...
>
> Miskien moet jy weer lees.
>
> On Tue, 14 Jun 2005 10:14:29 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Dis vir my ongelooflik om te lees van adj. pres. Zuma en sy storie. Tot
>> Nelson Mandela ondersteun hom nou. 'n Mens wonder of dié hogere mense
>> dan
>> nie werklik 'n begrip het van die boodskap wat hulle vir die wêreld
>> uitstuur
>> nie? Kan hulle nie werklik 'n ondeskeid tref tussen reg en verkeerd nie.
>> Is Nelson Mandela dan maar net dit waarvan hy in die ou dae beskuldig was:
>> 'n Terroriste leier wat onskuldige mense in sy opdrag laat vermoor het?
>> Is
>> hierdie ikoon van Afrikadom uiteindelik maar tog ook net nog 'n
>> misdadiger?
>> Zuma se oortreding het absoluut niks met die politiek te doene nie.
>> Selfverryking ten koste van jou land as jy in 'n vertrouensposisie sit, is
>> 'n misdaad, plein en simpel. Volgens die wette van die land is hy
>> skuldig
>> bevind aan 'n misdaad en behoort hy daarvolgens gestraf te word.

>> ......dis nou te sê as die res van die mense dink sy dade was 'n misdaad!
>> Met die aksies van Mandela en die mense wat hom ondersteun, word 'n
>> duidelike bevestiging die wêreld ingestuur. Diefstal en selfverryking is
>> nie 'n misdaad nie. Of is dit slegs 'n misdaad as dit die ANC pas?

>
Re: Bedrog: Standaard vir Afrika, No1. [boodskap #103804 is 'n antwoord op boodskap #103798] Di, 14 Junie 2005 12:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ja wel, Zuma is pas gefire

On Tue, 14 Jun 2005 13:22:07 +0200, "Suidwester"
wrote:

> Ek lees die twak wat julle joernaliste kwytraak!
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:rk9ta1hdsmjgnpla9ghofa4e7lfhsqu8ec@4ax.com...

>> Miskien moet jy weer lees.

>> On Tue, 14 Jun 2005 10:14:29 +0200, "Suidwester"
>> wrote:

>>> Dis vir my ongelooflik om te lees van adj. pres. Zuma en sy storie. Tot
>>> Nelson Mandela ondersteun hom nou. 'n Mens wonder of dié hogere mense
>>> dan
>>> nie werklik 'n begrip het van die boodskap wat hulle vir die wêreld
>>> uitstuur
>>> nie? Kan hulle nie werklik 'n ondeskeid tref tussen reg en verkeerd nie.
>>> Is Nelson Mandela dan maar net dit waarvan hy in die ou dae beskuldig was:
>>> 'n Terroriste leier wat onskuldige mense in sy opdrag laat vermoor het?
>>> Is
>>> hierdie ikoon van Afrikadom uiteindelik maar tog ook net nog 'n
>>> misdadiger?
>>> Zuma se oortreding het absoluut niks met die politiek te doene nie.
>>> Selfverryking ten koste van jou land as jy in 'n vertrouensposisie sit, is
>>> 'n misdaad, plein en simpel. Volgens die wette van die land is hy
>>> skuldig
>>> bevind aan 'n misdaad en behoort hy daarvolgens gestraf te word.
>
>>> ......dis nou te sê as die res van die mense dink sy dade was 'n misdaad!
>>> Met die aksies van Mandela en die mense wat hom ondersteun, word 'n
>>> duidelike bevestiging die wêreld ingestuur. Diefstal en selfverryking is
>>> nie 'n misdaad nie. Of is dit slegs 'n misdaad as dit die ANC pas?
Re: Bedrog: Standaard vir Afrika, No1. [boodskap #103826 is 'n antwoord op boodskap #103788] Di, 14 Junie 2005 19:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 14 Jun 2005 10:14:29 +0200, "Suidwester" wrote:

> Dis vir my ongelooflik om te lees van adj. pres. Zuma en sy storie. Tot
> Nelson Mandela ondersteun hom nou.

wat selfs nog meer ongelooflik is, is Nelson Mandela se woorde toe hy
sê dat Mbeki die regte ding gedoen het om Zuma af te dank. Dat hy
Mbeki ondersteun daarmee.

Volgens die media het Mandela so onlangs soos 'n paar dae gelede
vir Zuma ondersteun en vir Zuma gesê dat hy nie moet bedank nie.

Volgens die media het Mandela vir Zuma ondersteun omdat hy
geen tyd vir Mbeki het nie.

Cosatu se woordvoerder was natuurlik die enigste wat nie
bly is daaroor nie. Nou moet die anc se jeugliga nog van
hulle laat hoor.

DD
Re: Bedrog: Standaard vir Afrika, No1. [boodskap #103850 is 'n antwoord op boodskap #103826] Wo, 15 Junie 2005 13:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 14 Jun 2005 21:36:54 +0200, DD wrote:

> Volgens die media het Mandela so onlangs soos 'n paar dae gelede
> vir Zuma ondersteun en vir Zuma gesê dat hy nie moet bedank nie.

Nee. Business Day het daardie AFLEIDING gemaak en dit geskryf.
Re: Bedrog: Standaard vir Afrika, No1. [boodskap #103864 is 'n antwoord op boodskap #103850] Wo, 15 Junie 2005 18:06 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 15 Jun 2005 15:44:18 +0200, Ferdi Greyling wrote:

> On Tue, 14 Jun 2005 21:36:54 +0200, DD wrote:
>
>
[color=blue]>
Vorige onderwerp: Re: Ag Ja Mense
Volgende onderwerp: Zuma is ge-fire
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 04:36:10 MGT 2024