Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Arms en bene val uit die lug!
Arms en bene val uit die lug! [boodskap #103681] Wo, 08 Junie 2005 11:47 na volgende boodskap
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
http://www.nytimes.com/2005/06/08/nyregion/08parts.html

Aanhaling:
A man's leg and part of his spine came crashing onto the roof of a woman's home in Nassau County near Kennedy International Airport yesterday morning, and a short while later the man himself was found dead in the wheel well of a South African Airways jetliner that had just landed.
Re: Arms en bene val uit die lug! [boodskap #103684 is 'n antwoord op boodskap #103681] Wo, 08 Junie 2005 12:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Hoekom gebeur dit net met iemand wat op 'n SAL-vlug wegkruip?:))
--
Groetnis
Annette

"Julius Bergh" skryf in boodskap news:dlmda15eemnrl0vd8srvtm7r94l5mdjc3v@4ax.com...
> http://www.nytimes.com/2005/06/08/nyregion/08parts.html
Arms en bene val uit die lug! [boodskap #103707 is 'n antwoord op boodskap #103684] Do, 09 Junie 2005 07:09 Na vorige boodskap
Braam  is tans af-lyn  Braam
Boodskappe: 24
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ek het die fotos gesien en daar is baie skade aan die vliegtuig.
Die "stow aways" besef nie dat daar baie min lugdruk in die "wheel well "
van so 'n vliegtuig is nie en dat dit so minus 50 grade is en dat hulle dit
nie gaan oorleef nie.

Braam
Vorige onderwerp: Noodvoedsel in Afrika
Volgende onderwerp: Sogenaamde Leiers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 13:26:25 MGT 2024