Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waarnatoe nou Zuma?
Waarnatoe nou Zuma? [boodskap #103629] Ma, 06 Junie 2005 09:04 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Lyk my die druk word nou bietjie erg op die ANC en hul kokkedore. Hulle moes
maar die besluit al 2 jaar gelede geneem het, en 'n paar minder stemme met
die verkiesing getrek het. Nou is dit effe erger.
Ons praat so oor die storie die naweek, en Zuma wat weereens beweer hy het
niks verkeerd gedoen nie.
Al slotsom waartoe mens kan kom is dat hulle al so gewoond is om die
verkeerde goed te doen, dat hulle nie eers meer weet wat reg is nie.

--
Groetnis
Annette
Re: Waarnatoe nou Zuma? [boodskap #103631 is 'n antwoord op boodskap #103629] Ma, 06 Junie 2005 09:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek sien die ANC & SAKP se jeug ligas gee nog hulle volle steun vir hom.
Hulle maak die judge uit as 'n apartheids judge wat nou die volgende
president se naam kom beswadder. Ek vind dit redelik snaaks as die ouens
toi-toi oor sulke goed, soos bv. die behuising, as hulle moan die polisie
skiet te seer met traangas en rubber koels en regstelsel of ander
staatsdienste. Gelukkig betoog hulle nie nou meer teen die wit goewerment
nie maar teen die swart goewerment wat hulle self gekies het.

"Annette" skryf in boodskap news:d813o6$srg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lyk my die druk word nou bietjie erg op die ANC en hul kokkedore. Hulle
> moes
> maar die besluit al 2 jaar gelede geneem het, en 'n paar minder stemme met
> die verkiesing getrek het. Nou is dit effe erger.
> Ons praat so oor die storie die naweek, en Zuma wat weereens beweer hy het
> niks verkeerd gedoen nie.
> Al slotsom waartoe mens kan kom is dat hulle al so gewoond is om die
> verkeerde goed te doen, dat hulle nie eers meer weet wat reg is nie.
>
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Waarnatoe nou Zuma? [boodskap #103633 is 'n antwoord op boodskap #103631] Ma, 06 Junie 2005 09:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Jeug, bo 20s?

:-)

TJ

"Deneile" skryf in boodskap news:d814e0$k5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sien die ANC & SAKP se jeug ligas gee nog hulle volle steun vir hom.
> Hulle maak die judge uit as 'n apartheids judge wat nou die volgende
> president se naam kom beswadder. Ek vind dit redelik snaaks as die ouens
> toi-toi oor sulke goed, soos bv. die behuising, as hulle moan die polisie
> skiet te seer met traangas en rubber koels en regstelsel of ander
> staatsdienste. Gelukkig betoog hulle nie nou meer teen die wit goewerment
> nie maar teen die swart goewerment wat hulle self gekies het.
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:d813o6$srg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Lyk my die druk word nou bietjie erg op die ANC en hul kokkedore. Hulle
>> moes
>> maar die besluit al 2 jaar gelede geneem het, en 'n paar minder stemme met
>> die verkiesing getrek het. Nou is dit effe erger.
>> Ons praat so oor die storie die naweek, en Zuma wat weereens beweer hy het
>> niks verkeerd gedoen nie.
>> Al slotsom waartoe mens kan kom is dat hulle al so gewoond is om die
>> verkeerde goed te doen, dat hulle nie eers meer weet wat reg is nie.
>>
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Waarnatoe nou Zuma? [boodskap #103634 is 'n antwoord op boodskap #103633] Ma, 06 Junie 2005 10:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jip amper soos jy speel onder 13 rugby maar die ander span se ouens skeer al
almal!
:))

"TJ" skryf in boodskap news:PIidnY5o65OogznfRVn-tQ@is.co.za...
> Jeug, bo 20s?
>
> :-)
>
> TJ
>
>
>
> "Deneile" wrote in message
> news:d814e0$k5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek sien die ANC & SAKP se jeug ligas gee nog hulle volle steun vir hom.
>> Hulle maak die judge uit as 'n apartheids judge wat nou die volgende
>> president se naam kom beswadder. Ek vind dit redelik snaaks as die ouens
>> toi-toi oor sulke goed, soos bv. die behuising, as hulle moan die polisie
>> skiet te seer met traangas en rubber koels en regstelsel of ander
>> staatsdienste. Gelukkig betoog hulle nie nou meer teen die wit
>> goewerment
>> nie maar teen die swart goewerment wat hulle self gekies het.



>> "Annette" wrote in message
>> news:d813o6$srg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Lyk my die druk word nou bietjie erg op die ANC en hul kokkedore. Hulle
>>> moes
>>> maar die besluit al 2 jaar gelede geneem het, en 'n paar minder stemme
> met
>>> die verkiesing getrek het. Nou is dit effe erger.
>>> Ons praat so oor die storie die naweek, en Zuma wat weereens beweer hy
> het
>>> niks verkeerd gedoen nie.
>>> Al slotsom waartoe mens kan kom is dat hulle al so gewoond is om die
>>> verkeerde goed te doen, dat hulle nie eers meer weet wat reg is nie.
>>>
>>>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>>
>>>


>
Re: Waarnatoe nou Zuma? [boodskap #103636 is 'n antwoord op boodskap #103634] Ma, 06 Junie 2005 11:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Noddy  is tans af-lyn  Noddy
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Deneile wrote:
> Jip amper soos jy speel onder 13 rugby maar die ander span se ouens skeer al
> almal!
> :))
>
>
>
> "TJ" wrote in message
> news:PIidnY5o65OogznfRVn-tQ@is.co.za...
>
>> Jeug, bo 20s?

>> :-)

>> TJ

Kyk na die ICT BEE charter (kan kry vanaf www.hellkom.co.za, dan sal jy
sien dat die jeug beskryf
word as 'n swart persoon tussen die ouderdom van 16 tot 35 jaar.

Lyk my hulle word stadiger ouer as ek.
Re: Waarnatoe nou Zuma? [boodskap #103638 is 'n antwoord op boodskap #103631] Ma, 06 Junie 2005 11:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Burger vandag vertel dat sedert die uitspraak Onse Prez en Zuma nog glad
nie met mekaar in kontak was nie, en dat Onse Prez alweer vandag landuit is
na Chilli - seker om weg te kom van die indringende vrae van die pers en
ander groepe.
--
Groetnis
Annette

"Deneile" skryf in boodskap news:d814e0$k5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sien die ANC & SAKP se jeug ligas gee nog hulle volle steun vir hom.
> Hulle maak die judge uit as 'n apartheids judge wat nou die volgende
> president se naam kom beswadder. Ek vind dit redelik snaaks as die ouens
> toi-toi oor sulke goed, soos bv. die behuising, as hulle moan die polisie
> skiet te seer met traangas en rubber koels en regstelsel of ander
> staatsdienste. Gelukkig betoog hulle nie nou meer teen die wit goewerment
> nie maar teen die swart goewerment wat hulle self gekies het.
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:d813o6$srg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Lyk my die druk word nou bietjie erg op die ANC en hul kokkedore. Hulle
>> moes
>> maar die besluit al 2 jaar gelede geneem het, en 'n paar minder stemme met
>> die verkiesing getrek het. Nou is dit effe erger.
>> Ons praat so oor die storie die naweek, en Zuma wat weereens beweer hy het
>> niks verkeerd gedoen nie.
>> Al slotsom waartoe mens kan kom is dat hulle al so gewoond is om die
>> verkeerde goed te doen, dat hulle nie eers meer weet wat reg is nie.
>>
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Waarnatoe nou Zuma? [boodskap #103644 is 'n antwoord op boodskap #103629] Ma, 06 Junie 2005 13:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf

> Al slotsom waartoe mens kan kom is dat hulle al so gewoond is om die
> verkeerde goed te doen, dat hulle nie eers meer weet wat reg is nie.

Ja-nee, ou Annette, ek het dieselfde gedurende
die apartheidsdae gedink.

Gloudina
Re: Waarnatoe nou Zuma? [boodskap #103648 is 'n antwoord op boodskap #103644] Ma, 06 Junie 2005 14:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
So jy erken dus daar is geen verskil in optrede tussen die politici van
vandag en die van die vorige bedeling nie.
--
Groetnis
Annette

"@rogers.com" skryf in boodskap news:XKWdnT2lP7vTzTnfRVn-2A@rogers.com...
>
> "Annette" skryf
>
>> Al slotsom waartoe mens kan kom is dat hulle al so gewoond is om die
>> verkeerde goed te doen, dat hulle nie eers meer weet wat reg is nie.
>
> Ja-nee, ou Annette, ek het dieselfde gedurende
> die apartheidsdae gedink.
>
> Gloudina
>
Re: Waarnatoe nou Zuma? [boodskap #103651 is 'n antwoord op boodskap #103648] Ma, 06 Junie 2005 22:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf

> So jy erken dus daar is geen verskil in optrede tussen die politici van
> vandag en die van die vorige bedeling nie.

Bog. Bo en behalwe dat daar in die apartheidsregime
dieselfde verdoeseling van regeringsfondse vir private
doeleindes plaasgevind het, was daar in die apartheids-
jare ook gruwelike kriminele oortredings en verbreking
van menseregte. Om die een met die ander te vergelyk
is 'n skreiende skande, en jy behoort beter te weet.
Selfs wat op die oomblik in Zimbabwe plaasvind,
kan nie vergelyk met wat in die apartheidsjare aangegaan
het nie. En jy behoort dit te weet. Jy is oud genoeg
om die getuienis van die Waarheidskommissie te
onthou.

Gloudina
Re: Waarnatoe nou Zuma? [boodskap #103653 is 'n antwoord op boodskap #103651] Di, 07 Junie 2005 06:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die mees ongelooflike van jou bydraes is dat jy klaarblyklik die stront glo
wa jy verkondig, ou antie!

"@rogers.com" skryf in boodskap news:VfmdnVEY-O0HVDnfRVn-vw@rogers.com...
. Om die een met die ander te vergelyk
> is 'n skreiende skande, en jy behoort beter te weet.
----Hoekom kan jy dit nie vergelyk nie? Wat maak die swart geregtig om met
vergrype weg te kom?
> Selfs wat op die oomblik in Zimbabwe plaasvind,
> kan nie vergelyk met wat in die apartheidsjare aangegaan
> het nie. En jy behoort dit te weet. Jy is oud genoeg
> om die getuienis van die Waarheidskommissie te
> onthou.
----Sê mos jy sit in Kanada op jou sneeuhoop en kraai oor dinge wat jy op
die Internet lees. Snaaks genoeg, in die ou dae is plaasgrond van wittes
afgevat om vir swart mense te gee. Wat anders het in Zim gebeur? Net
veel erger! O, en die twak wat op die Waarheidkommissie kwytgeraak is, is
nie eers 'n spoegie van wat werklikheid aan die gang was nie. Jy kan
omtrent die mense een na die ander uitruk wat gaan 'praat' het as mense wat
om die een of ander rede ontevrede was en nou sy soort van wraak kry. Die
ironie is dat meestal 'n klomp twak gepraat is deur mense wat nie die breed
genoeg insig gehad het om die volle storie te ken nie. Mense soos jy
swymel in die klas van drama.
Re: Waarnatoe nou Zuma? [boodskap #103655 is 'n antwoord op boodskap #103653] Di, 07 Junie 2005 09:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek lees gister dat daar nou weer in Zim gevry word na die blanke boere om
asseblief terug te kom.
Die " versekering" wat aan hulle gegee word, is dat hulle 5 - 10 jaar
ongehinderd sal kan boer.
Wonder wie gaan so mal wees om die " belofte" te glo.
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:W7-dnUWZ5_EX2DjfRVn-tA@is.co.za...
> Die mees ongelooflike van jou bydraes is dat jy klaarblyklik die stront glo
> wa jy verkondig, ou antie!
> "@rogers.com" wrote in message
> news:VfmdnVEY-O0HVDnfRVn-vw@rogers.com...
> . Om die een met die ander te vergelyk
>> is 'n skreiende skande, en jy behoort beter te weet.
> ----Hoekom kan jy dit nie vergelyk nie? Wat maak die swart geregtig om met
> vergrype weg te kom?
>> Selfs wat op die oomblik in Zimbabwe plaasvind,
>> kan nie vergelyk met wat in die apartheidsjare aangegaan
>> het nie. En jy behoort dit te weet. Jy is oud genoeg
>> om die getuienis van die Waarheidskommissie te
>> onthou.
> ----Sê mos jy sit in Kanada op jou sneeuhoop en kraai oor dinge wat jy op
> die Internet lees. Snaaks genoeg, in die ou dae is plaasgrond van wittes
> afgevat om vir swart mense te gee. Wat anders het in Zim gebeur? Net
> veel erger! O, en die twak wat op die Waarheidkommissie kwytgeraak is, is
> nie eers 'n spoegie van wat werklikheid aan die gang was nie. Jy kan
> omtrent die mense een na die ander uitruk wat gaan 'praat' het as mense wat
> om die een of ander rede ontevrede was en nou sy soort van wraak kry. Die
> ironie is dat meestal 'n klomp twak gepraat is deur mense wat nie die breed
> genoeg insig gehad het om die volle storie te ken nie. Mense soos jy
> swymel in die klas van drama.
>
Re: Waarnatoe nou Zuma? [boodskap #103657 is 'n antwoord op boodskap #103655] Di, 07 Junie 2005 10:54 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis mos die belaglikheid van Afrika. Hier by ons laat loop hulle kundige
blanke mense met jare se ondervinding en dan, na 'n jaar of twee, as die
wiele afkom, dan wil hulle die mense weer terughê en verwag hulle dat jy
hulle weer moet vertrou. Die verlede vergeet, so seg hulle. Nee wat, dan
stel jy 'n kontrak op en gaan doen die werk op 'n sub-kontrakbasis
[konsultasiebasis] en stamp hulle drie tot vier keer wat jy voorheen verdien
het. Hulle moet dit net eenvoudig aanvaar want sulke ervaring loop nie los
op straat nie en as dit pap reën dan skep jy!

"Annette" skryf in boodskap news:d83o7j$aai$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek lees gister dat daar nou weer in Zim gevry word na die blanke boere om
> asseblief terug te kom.
> Die " versekering" wat aan hulle gegee word, is dat hulle 5 - 10 jaar
> ongehinderd sal kan boer.
> Wonder wie gaan so mal wees om die " belofte" te glo.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:W7-dnUWZ5_EX2DjfRVn-tA@is.co.za...
>> Die mees ongelooflike van jou bydraes is dat jy klaarblyklik die stront
> glo
>> wa jy verkondig, ou antie!
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:VfmdnVEY-O0HVDnfRVn-vw@rogers.com...
>> . Om die een met die ander te vergelyk
>>> is 'n skreiende skande, en jy behoort beter te weet.
>> ----Hoekom kan jy dit nie vergelyk nie? Wat maak die swart geregtig om
> met
>> vergrype weg te kom?
>>> Selfs wat op die oomblik in Zimbabwe plaasvind,
>>> kan nie vergelyk met wat in die apartheidsjare aangegaan
>>> het nie. En jy behoort dit te weet. Jy is oud genoeg
>>> om die getuienis van die Waarheidskommissie te
>>> onthou.
>> ----Sê mos jy sit in Kanada op jou sneeuhoop en kraai oor dinge wat jy op
>> die Internet lees. Snaaks genoeg, in die ou dae is plaasgrond van
>> wittes
>> afgevat om vir swart mense te gee. Wat anders het in Zim gebeur? Net
>> veel erger! O, en die twak wat op die Waarheidkommissie kwytgeraak is,
> is
>> nie eers 'n spoegie van wat werklikheid aan die gang was nie. Jy kan
>> omtrent die mense een na die ander uitruk wat gaan 'praat' het as mense
> wat
>> om die een of ander rede ontevrede was en nou sy soort van wraak kry.
> Die
>> ironie is dat meestal 'n klomp twak gepraat is deur mense wat nie die
> breed
>> genoeg insig gehad het om die volle storie te ken nie. Mense soos jy
>> swymel in die klas van drama.


>
Vorige onderwerp: 'n Zoeloestorie
Volgende onderwerp: brief by die Engelse ng
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 26 11:20:59 MGT 2024