Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby se streke
Rugby se streke [boodskap #102679] Wo, 20 April 2005 06:40 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoe op aarde kan die organiseerders van SA rugby verwag dat jy samwerking
tussen die Bulls en die OP gaan kry? Geografies is dit 'n 'no-brainer' en
dit gaan die Bulls geweldig benadeel in die kompetisie om twee wedstryde so
ver weg van Loftus af te moet speel. Enige logiese mens sal wonder of hier
nie 'n agenda is om die Bulls te probeer verswak nie. Die oplossing vir
die probleem was so voor die hand liggend:
Stormers: WP en Boland
Sharks: Natal
Cheetahs: Vrystaat, Griekwas en Luiperde
Bulls: Blou Bulle, Goue Leeus, Valke.
? : OP, Grens

Daar sal wel vrae wees dat van die spanne te sterk en andere te swak gaan
wees, maar hulle dink nie oor hoe die S12 nog altyd gewerk het nie. Die
spelers word gekontrakteer uit 'n poel uit en die res word na enige streek
toe getrek soos wat hulle benodig word. Wat dit wel sal bereik, is dat die
ondersteuners hul eie streke kan ondersteun en nie eintlik weet waar om aan
te haak nie. Soort soek soort.
Re: Rugby se streke [boodskap #102681 is 'n antwoord op boodskap #102679] Wo, 20 April 2005 08:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris du Preez  is tans af-lyn  Chris du Preez
Boodskappe: 58
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Wed, 20 Apr 2005 08:40:39 +0200, Suidwester wrote:

> Hoe op aarde kan die organiseerders van SA rugby verwag dat jy samwerking
> tussen die Bulls en die OP gaan kry? Geografies is dit 'n 'no-brainer' en
> dit gaan die Bulls geweldig benadeel in die kompetisie om twee wedstryde so
> ver weg van Loftus af te moet speel. Enige logiese mens sal wonder of hier
> nie 'n agenda is om die Bulls te probeer verswak nie. Die oplossing vir
> die probleem was so voor die hand liggend:
> Stormers: WP en Boland
> Sharks: Natal
> Cheetahs: Vrystaat, Griekwas en Luiperde
> Bulls: Blou Bulle, Goue Leeus, Valke.
> ? : OP, Grens
>
> Daar sal wel vrae wees dat van die spanne te sterk en andere te swak gaan
> wees, maar hulle dink nie oor hoe die S12 nog altyd gewerk het nie. Die
> spelers word gekontrakteer uit 'n poel uit en die res word na enige streek
> toe getrek soos wat hulle benodig word. Wat dit wel sal bereik, is dat die
> ondersteuners hul eie streke kan ondersteun en nie eintlik weet waar om aan
> te haak nie. Soort soek soort.

Weet iemand miskien hoekom die nuwe twee "franchises" nie na Argentinie
toe gagaan het nie
Re: Rugby se streke [boodskap #102682 is 'n antwoord op boodskap #102681] Wo, 20 April 2005 10:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Of Namibie toe gegaan het nie?

"Chris" skryf in boodskap news:pan.2005.04.20.08.20.51.177955@netscape.net...
> On Wed, 20 Apr 2005 08:40:39 +0200, Suidwester wrote:
>
>> Hoe op aarde kan die organiseerders van SA rugby verwag dat jy samwerking
>> tussen die Bulls en die OP gaan kry? Geografies is dit 'n 'no-brainer'
>> en
>> dit gaan die Bulls geweldig benadeel in die kompetisie om twee wedstryde
>> so
>> ver weg van Loftus af te moet speel. Enige logiese mens sal wonder of
>> hier
>> nie 'n agenda is om die Bulls te probeer verswak nie. Die oplossing vir
>> die probleem was so voor die hand liggend:
>> Stormers: WP en Boland
>> Sharks: Natal
>> Cheetahs: Vrystaat, Griekwas en Luiperde
>> Bulls: Blou Bulle, Goue Leeus, Valke.
>> ? : OP, Grens

>> Daar sal wel vrae wees dat van die spanne te sterk en andere te swak gaan
>> wees, maar hulle dink nie oor hoe die S12 nog altyd gewerk het nie. Die
>> spelers word gekontrakteer uit 'n poel uit en die res word na enige
>> streek
>> toe getrek soos wat hulle benodig word. Wat dit wel sal bereik, is dat
>> die
>> ondersteuners hul eie streke kan ondersteun en nie eintlik weet waar om
>> aan
>> te haak nie. Soort soek soort.
>
> Weet iemand miskien hoekom die nuwe twee "franchises" nie na Argentinie
> toe gagaan het nie
>
Re: Rugby se streke [boodskap #102683 is 'n antwoord op boodskap #102681] Wo, 20 April 2005 11:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis eintlik nie 'n sleg idee nie. Ek dink ook dat beide SA en Oz kan
werklik nog 'n S12 span op die been bring sonder om hul eie aanslag af te
water nie.

"Chris" skryf in boodskap news:pan.2005.04.20.08.20.51.177955@netscape.net...
> On Wed, 20 Apr 2005 08:40:39 +0200, Suidwester wrote:
>
>> Hoe op aarde kan die organiseerders van SA rugby verwag dat jy samwerking
>> tussen die Bulls en die OP gaan kry? Geografies is dit 'n 'no-brainer'
>> en
>> dit gaan die Bulls geweldig benadeel in die kompetisie om twee wedstryde
>> so
>> ver weg van Loftus af te moet speel. Enige logiese mens sal wonder of
>> hier
>> nie 'n agenda is om die Bulls te probeer verswak nie. Die oplossing vir
>> die probleem was so voor die hand liggend:
>> Stormers: WP en Boland
>> Sharks: Natal
>> Cheetahs: Vrystaat, Griekwas en Luiperde
>> Bulls: Blou Bulle, Goue Leeus, Valke.
>> ? : OP, Grens

>> Daar sal wel vrae wees dat van die spanne te sterk en andere te swak gaan
>> wees, maar hulle dink nie oor hoe die S12 nog altyd gewerk het nie. Die
>> spelers word gekontrakteer uit 'n poel uit en die res word na enige
>> streek
>> toe getrek soos wat hulle benodig word. Wat dit wel sal bereik, is dat
>> die
>> ondersteuners hul eie streke kan ondersteun en nie eintlik weet waar om
>> aan
>> te haak nie. Soort soek soort.
>
> Weet iemand miskien hoekom die nuwe twee "franchises" nie na Argentinie
> toe gagaan het nie
>
Re: Rugby se streke [boodskap #102684 is 'n antwoord op boodskap #102682] Wo, 20 April 2005 11:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Es jy mal? Ons kan nie eers behoorlike streeksrugby speel nie!

"Deneile" skryf in boodskap news:d45ci8$798$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Of Namibie toe gegaan het nie?
>
>
>
> "Chris" wrote in message
> news:pan.2005.04.20.08.20.51.177955@netscape.net...
>> On Wed, 20 Apr 2005 08:40:39 +0200, Suidwester wrote:

>>> Hoe op aarde kan die organiseerders van SA rugby verwag dat jy
>>> samwerking
>>> tussen die Bulls en die OP gaan kry? Geografies is dit 'n 'no-brainer'
>>> en
>>> dit gaan die Bulls geweldig benadeel in die kompetisie om twee wedstryde
>>> so
>>> ver weg van Loftus af te moet speel. Enige logiese mens sal wonder of
>>> hier
>>> nie 'n agenda is om die Bulls te probeer verswak nie. Die oplossing
>>> vir
>>> die probleem was so voor die hand liggend:
>>> Stormers: WP en Boland
>>> Sharks: Natal
>>> Cheetahs: Vrystaat, Griekwas en Luiperde
>>> Bulls: Blou Bulle, Goue Leeus, Valke.
>>> ? : OP, Grens
>
>>> Daar sal wel vrae wees dat van die spanne te sterk en andere te swak
>>> gaan
>>> wees, maar hulle dink nie oor hoe die S12 nog altyd gewerk het nie.
>>> Die
>>> spelers word gekontrakteer uit 'n poel uit en die res word na enige
>>> streek
>>> toe getrek soos wat hulle benodig word. Wat dit wel sal bereik, is dat
>>> die
>>> ondersteuners hul eie streke kan ondersteun en nie eintlik weet waar om
>>> aan
>>> te haak nie. Soort soek soort.

>> Weet iemand miskien hoekom die nuwe twee "franchises" nie na Argentinie
>> toe gagaan het nie

>
Re: Rugby se streke [boodskap #102686 is 'n antwoord op boodskap #102683] Wo, 20 April 2005 13:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jy wil weer he dat die ouens hul verskonings om nie basiese rugby te kan
speel nie moet swap vir die toer uitputting storie! Snaaks krieket spelers
kan vir twee maande op toer wees en 5 5dae reekse en 7 odi's na mekaar speel
en nie kla dat hulle vlug flou is nie! SA rugby moet terug gaan om die
basiese dinge te doen, tekkel tekkel eerste keer, in die gat hardloop,
lynstanne en skrums te wen en dan sal ons weer kan kompeteer in Super14.

Namibie kan ingeskryf het vir die o/19 toernooi!
Re: Rugby se streke [boodskap #102687 is 'n antwoord op boodskap #102683] Wo, 20 April 2005 14:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jy wil weer he dat die ouens hul verskonings om nie basiese rugby te kan
speel nie moet swap vir die toer uitputting storie! Snaaks krieket spelers
kan vir twee maande op toer wees en 5 5dae reekse en 7 odi's na mekaar speel
en nie kla dat hulle vlug flou is nie! SA rugby moet terug gaan om die
basiese dinge te doen, tekkel tekkel eerste keer, in die gat hardloop,
lynstanne en skrums te wen en dan sal ons weer kan kompeteer in Super14.

Namibie kan ingeskryf het vir die o/19 toernooi!

"Suidwester" skryf in boodskap news:juedndfTefPMq_vfRVn-pA@is.co.za...
> Dis eintlik nie 'n sleg idee nie. Ek dink ook dat beide SA en Oz kan
> werklik nog 'n S12 span op die been bring sonder om hul eie aanslag af te
> water nie.
> "Chris" wrote in message
> news:pan.2005.04.20.08.20.51.177955@netscape.net...
>> On Wed, 20 Apr 2005 08:40:39 +0200, Suidwester wrote:

>>> Hoe op aarde kan die organiseerders van SA rugby verwag dat jy
>>> samwerking
>>> tussen die Bulls en die OP gaan kry? Geografies is dit 'n 'no-brainer'
>>> en
>>> dit gaan die Bulls geweldig benadeel in die kompetisie om twee wedstryde
>>> so
>>> ver weg van Loftus af te moet speel. Enige logiese mens sal wonder of
>>> hier
>>> nie 'n agenda is om die Bulls te probeer verswak nie. Die oplossing
>>> vir
>>> die probleem was so voor die hand liggend:
>>> Stormers: WP en Boland
>>> Sharks: Natal
>>> Cheetahs: Vrystaat, Griekwas en Luiperde
>>> Bulls: Blou Bulle, Goue Leeus, Valke.
>>> ? : OP, Grens
>
>>> Daar sal wel vrae wees dat van die spanne te sterk en andere te swak
>>> gaan
>>> wees, maar hulle dink nie oor hoe die S12 nog altyd gewerk het nie.
>>> Die
>>> spelers word gekontrakteer uit 'n poel uit en die res word na enige
>>> streek
>>> toe getrek soos wat hulle benodig word. Wat dit wel sal bereik, is dat
>>> die
>>> ondersteuners hul eie streke kan ondersteun en nie eintlik weet waar om
>>> aan
>>> te haak nie. Soort soek soort.

>> Weet iemand miskien hoekom die nuwe twee "franchises" nie na Argentinie
>> toe gagaan het nie

>
Re: Rugby se streke [boodskap #102692 is 'n antwoord op boodskap #102687] Do, 21 April 2005 06:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Deneile" skryf in boodskap news:d45oaf$m50$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy wil weer he dat die ouens hul verskonings om nie basiese rugby te kan
> speel nie moet swap vir die toer uitputting storie!
----Hoe jy tot dié gevolgtrekking kom, weet net jy alleen.....
Snaaks krieket spelers
> kan vir twee maande op toer wees en 5 5dae reekse en 7 odi's na mekaar
> speel
> en nie kla dat hulle vlug flou is nie!
----Krieketspelers word moeg van verveling en nie van uitputting nie! Die
enigste ou wat moeg word is die snelbouler en dan rus hy ook lank tussen
goi-sessies. Die draaiballers is almal vet en stadig. Hoe kan jy dit met
rugby wil vergelyk? 'n Rugbyspeler wat net effens probeer die spel speel
doen meer in 10 minute as wat 'n krieketspeler in 10 dae doen.
Vlugflouheid het vele aspekte. Die feit dat die Oz en Nz mense dit vir die
SA besoekers so moeilik moontlik maak, is ook 'n groot faktor.

> Namibie kan ingeskryf het vir die o/19 toernooi!
----Dalk vergeet jy, of weet jy nie, maar daar's 'n groot gebrek aan borge
in ons land. Ja vir sokker, nee vir rugby.
Re: Rugby se streke [boodskap #102698 is 'n antwoord op boodskap #102692] Do, 21 April 2005 14:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jy kan ook nie 'n bleddie grap vat nie!

"Suidwester" skryf in boodskap news:wM6dnUfvnosR1frfRVn-jQ@is.co.za...
>
> "Deneile" wrote in message
> news:d45oaf$m50$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jy wil weer he dat die ouens hul verskonings om nie basiese rugby te kan
>> speel nie moet swap vir die toer uitputting storie!
> ----Hoe jy tot dié gevolgtrekking kom, weet net jy alleen.....
> Snaaks krieket spelers
>> kan vir twee maande op toer wees en 5 5dae reekse en 7 odi's na mekaar
>> speel
>> en nie kla dat hulle vlug flou is nie!
> ----Krieketspelers word moeg van verveling en nie van uitputting nie!
> Die enigste ou wat moeg word is die snelbouler en dan rus hy ook lank
> tussen goi-sessies. Die draaiballers is almal vet en stadig. Hoe kan
> jy dit met rugby wil vergelyk? 'n Rugbyspeler wat net effens probeer die
> spel speel doen meer in 10 minute as wat 'n krieketspeler in 10 dae doen.
> Vlugflouheid het vele aspekte. Die feit dat die Oz en Nz mense dit vir
> die SA besoekers so moeilik moontlik maak, is ook 'n groot faktor.
>
>> Namibie kan ingeskryf het vir die o/19 toernooi!
> ----Dalk vergeet jy, of weet jy nie, maar daar's 'n groot gebrek aan borge
> in ons land. Ja vir sokker, nee vir rugby.
>
Re: Rugby se streke [boodskap #102699 is 'n antwoord op boodskap #102698] Vr, 22 April 2005 06:24 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek is maar by beste van tye maar so toe.............

"Deneile" skryf in boodskap news:d48e0t$fdb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy kan ook nie 'n bleddie grap vat nie!
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:wM6dnUfvnosR1frfRVn-jQ@is.co.za...

>> "Deneile" wrote in message
>> news:d45oaf$m50$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Jy wil weer he dat die ouens hul verskonings om nie basiese rugby te kan
>>> speel nie moet swap vir die toer uitputting storie!
>> ----Hoe jy tot dié gevolgtrekking kom, weet net jy alleen.....
>> Snaaks krieket spelers
>>> kan vir twee maande op toer wees en 5 5dae reekse en 7 odi's na mekaar
>>> speel
>>> en nie kla dat hulle vlug flou is nie!
>> ----Krieketspelers word moeg van verveling en nie van uitputting nie! Die
>> enigste ou wat moeg word is die snelbouler en dan rus hy ook lank tussen
>> goi-sessies. Die draaiballers is almal vet en stadig. Hoe kan jy dit
>> met rugby wil vergelyk? 'n Rugbyspeler wat net effens probeer die spel
>> speel doen meer in 10 minute as wat 'n krieketspeler in 10 dae doen.
>> Vlugflouheid het vele aspekte. Die feit dat die Oz en Nz mense dit vir
>> die SA besoekers so moeilik moontlik maak, is ook 'n groot faktor.

>>> Namibie kan ingeskryf het vir die o/19 toernooi!
>> ----Dalk vergeet jy, of weet jy nie, maar daar's 'n groot gebrek aan
>> borge in ons land. Ja vir sokker, nee vir rugby.


>
Vorige onderwerp: Amptelik: Stormers is onnosel verby
Volgende onderwerp: Naweek......'n Rugby Pyn Gedagte.....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:12:11 MGT 2024