Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Souttert.
Souttert. [boodskap #102397] Vr, 08 April 2005 10:35 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Annette, het jy nie 'n lekker (maklike) korslose souttertresep nie?

bvd
Max
Re: Souttert. [boodskap #102399 is 'n antwoord op boodskap #102397] Vr, 08 April 2005 11:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Gooi 'n klomp aromat op 'n melktert wat se kors afgesny is!

"Max" skryf in boodskap news:42565f7c$0$141$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Annette, het jy nie 'n lekker (maklike) korslose souttertresep nie?
>
> bvd
> Max
>
Re: Souttert. [boodskap #102400 is 'n antwoord op boodskap #102399] Vr, 08 April 2005 11:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jig

"Deneile" skryf in boodskap news:d35odp$msm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gooi 'n klomp aromat op 'n melktert wat se kors afgesny is!
>
>
> "Max" wrote in message
> news:42565f7c$0$141$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Annette, het jy nie 'n lekker (maklike) korslose souttertresep nie?

>> bvd
>> Max


>
Re: Souttert. [boodskap #102402 is 'n antwoord op boodskap #102397] Vr, 08 April 2005 12:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, ek het, Hoe sout wil jy dit hê?:))
Ek sal dit vanaand opsit - bietjie besig vanmiddag.

--
Groetnis
Annette

"Max" skryf in boodskap news:42565f7c$0$141$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Annette, het jy nie 'n lekker (maklike) korslose souttertresep nie?
>
> bvd
> Max
>
Re: Souttert. [boodskap #102403 is 'n antwoord op boodskap #102399] Vr, 08 April 2005 12:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Of laat week 'n sponskoek in 'n bak seewater:))
--
Groetnis
Annette
@thanks.com> skryf in boodskap news:d35odp$msm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gooi 'n klomp aromat op 'n melktert wat se kors afgesny is!
>
>
> "Max" wrote in message
> news:42565f7c$0$141$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Annette, het jy nie 'n lekker (maklike) korslose souttertresep nie?
>>
>> bvd
>> Max
>>
>
Re: Souttert. [boodskap #102411 is 'n antwoord op boodskap #102402] Vr, 08 April 2005 14:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Annette!

Eintlik wil ek die verhoudings eiers, meel en melk weet, want die lekker
goodies gooi ek altyd na smaak in... En mens kry nie bully beef in Holland
nie... :-)

Ek kyk uit na die reseppie!

Max

"Annette" skryf in boodskap news:d363c3$gbo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja, ek het, Hoe sout wil jy dit hê?:))
> Ek sal dit vanaand opsit - bietjie besig vanmiddag.
>
> --
> Groetnis
> Annette
> "Max" wrote in message
> news:42565f7c$0$141$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Annette, het jy nie 'n lekker (maklike) korslose souttertresep nie?
>>
>> bvd
>> Max
>>
>
Re: Souttert. [boodskap #102412 is 'n antwoord op boodskap #102403] Vr, 08 April 2005 14:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek het gesê souttert, nie soutkoek nie!

"Annette" skryf in boodskap news:d363c5$gbo$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Of laat week 'n sponskoek in 'n bak seewater:))
> --
> Groetnis
> Annette
> @thanks.com> skryf in boodskap news:d35odp$msm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Gooi 'n klomp aromat op 'n melktert wat se kors afgesny is!
>>
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:42565f7c$0$141$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Annette, het jy nie 'n lekker (maklike) korslose souttertresep nie?
>>>
>>> bvd
>>> Max
>>>
>>
>
Re: Souttert. [boodskap #102417 is 'n antwoord op boodskap #102411] Vr, 08 April 2005 18:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
1) Korsloos: Hamtert.
1 k ( 250g) gemaalde ham
1 k gerasperde kaas
3 hardgekookte eiers, fyn gedruk, met sout en peper gestrooi na smaak.
1 k ( 250ml) melk
2 e botter ( 1 teelepel is 5ml - so doen nou self die sommetjie - en dink 3
t is 1 e)
2 e meelblom.

Metode: Maak witsous van melk, botter en meelblom
Meng die ham, kaas en eiers. Voeg by witsous
Plaas vulsel in 'n uitgevoerde tertbord
Gooi 1 eier en 1/2 k melk, goed geklits bo-oor
Bak vir 15- 20 minute.

Met 'n kors: Biltongtert.
1 gaar kors
4 fyn hardgekookte eiers
1 k gerasperde kaas
1 e tamatiesmeer
2 e mayonnaise
1 e tamatiesap
1/2 t mosterd
2 k baie fyn biltong
1 k witsous.

Metode: meng alles, plaas in tertkors.
Bak 10 minute teen 175 C ( 350F)
Strooi biltong oor.

Al die ander soutterte het korse.
A:
1) 250g ontbytspek opgesny
250g gerasperde kaas
4 eiers, goed geklits
2 eiers hardgekook en opgesny
1/4 k pietersielie opgekap
1t sout
1/4 t peper 1 t mosterd

Meng al die bestanddele goed saam, plaas in tertdop en bak vir 35 min by
350F.

B: 1 e mielieblom
1 e botter
1 k melk 1/2 k gerasperde kaas 2 geklitste eiers
1 e gekapte uie
1 e fyngekerfde pietersielie
knippie rooi peper
225g fyngekerfde spek.

Maak witsous van mielieblom, botter en melk, kook tot dik en laat afkoel.
Voeg orige bestanddele by
Gooi mengsel in ongebakte kors en strooi gerasperde kaas bo-oor
Bak tot kors gaar is en vulsel 'n goudkleur het
Bedien warm.

Hier is vir jou 'n ekstratjie:
Cremora-tert.
1 pak ( 200g) mariebeskuitjies, fyn gemaak.
100 - 125 ml gesmelte botter

250g cremora melkpoeier
135 ml kookwater
1 blik ( 397) kondensmelk
125 ml suurlemoensap.

Meng die beskuitjies en die gesmelte botter goed en druk dit in 23cm
tertbord vas.
Los die melkpoeier in die kookwater op. Klits die kondensmelk en
suurlemoensap saam. Voeg die opgeloste melkpoeier by en klits tot dik,
romerig en wit. Skep die vulsel in die voorbereide kors en verkoel tot
stewig.
--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
ann...@ctnet.co.za

"Max" skryf in boodskap news:42569847$0$146$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Dankie Annette!
>
> Eintlik wil ek die verhoudings eiers, meel en melk weet, want die lekker
> goodies gooi ek altyd na smaak in... En mens kry nie bully beef in Holland
> nie... :-)
>
> Ek kyk uit na die reseppie!
>
> Max
>
> "Annette" wrote in message
> news:d363c3$gbo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ja, ek het, Hoe sout wil jy dit hê?:))
>> Ek sal dit vanaand opsit - bietjie besig vanmiddag.
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Max" wrote in message
>> news:42565f7c$0$141$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Annette, het jy nie 'n lekker (maklike) korslose souttertresep nie?
>>>
>>> bvd
>>> Max
>>>
>>
>
Re: Souttert. [boodskap #102492 is 'n antwoord op boodskap #102417] Ma, 11 April 2005 08:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dankie, Annette!

"Annette" skryf in boodskap news:d36h8c$jb8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 1) Korsloos: Hamtert.
> 1 k ( 250g) gemaalde ham
> 1 k gerasperde kaas
> 3 hardgekookte eiers, fyn gedruk, met sout en peper gestrooi na smaak.
> 1 k ( 250ml) melk
> 2 e botter ( 1 teelepel is 5ml - so doen nou self die sommetjie - en dink 3
> t is 1 e)
> 2 e meelblom.
>
> Metode: Maak witsous van melk, botter en meelblom
> Meng die ham, kaas en eiers. Voeg by witsous
> Plaas vulsel in 'n uitgevoerde tertbord
> Gooi 1 eier en 1/2 k melk, goed geklits bo-oor
> Bak vir 15- 20 minute.
>
>
> Met 'n kors: Biltongtert.
> 1 gaar kors
> 4 fyn hardgekookte eiers
> 1 k gerasperde kaas
> 1 e tamatiesmeer
> 2 e mayonnaise
> 1 e tamatiesap
> 1/2 t mosterd
> 2 k baie fyn biltong
> 1 k witsous.
>
> Metode: meng alles, plaas in tertkors.
> Bak 10 minute teen 175 C ( 350F)
> Strooi biltong oor.
>
> Al die ander soutterte het korse.
> A:
> 1) 250g ontbytspek opgesny
> 250g gerasperde kaas
> 4 eiers, goed geklits
> 2 eiers hardgekook en opgesny
> 1/4 k pietersielie opgekap
> 1t sout
> 1/4 t peper 1 t mosterd
>
> Meng al die bestanddele goed saam, plaas in tertdop en bak vir 35 min by
> 350F.
>
>
> B: 1 e mielieblom
> 1 e botter
> 1 k melk 1/2 k gerasperde kaas 2 geklitste eiers
> 1 e gekapte uie
> 1 e fyngekerfde pietersielie
> knippie rooi peper
> 225g fyngekerfde spek.
>
> Maak witsous van mielieblom, botter en melk, kook tot dik en laat afkoel.
> Voeg orige bestanddele by
> Gooi mengsel in ongebakte kors en strooi gerasperde kaas bo-oor
> Bak tot kors gaar is en vulsel 'n goudkleur het
> Bedien warm.
>
> Hier is vir jou 'n ekstratjie:
> Cremora-tert.
> 1 pak ( 200g) mariebeskuitjies, fyn gemaak.
> 100 - 125 ml gesmelte botter
>
> 250g cremora melkpoeier
> 135 ml kookwater
> 1 blik ( 397) kondensmelk
> 125 ml suurlemoensap.
>
> Meng die beskuitjies en die gesmelte botter goed en druk dit in 23cm
> tertbord vas.
> Los die melkpoeier in die kookwater op. Klits die kondensmelk en
> suurlemoensap saam. Voeg die opgeloste melkpoeier by en klits tot dik,
> romerig en wit. Skep die vulsel in die voorbereide kors en verkoel tot
> stewig.
> --
> Groetnis
> Annette
> Life is uncertain - eat dessert first
> ann...@ctnet.co.za
> "Max" wrote in message
> news:42569847$0$146$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Dankie Annette!
>>
>> Eintlik wil ek die verhoudings eiers, meel en melk weet, want die lekker
>> goodies gooi ek altyd na smaak in... En mens kry nie bully beef in Holland
>> nie... :-)
>>
>> Ek kyk uit na die reseppie!
>>
>> Max
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:d363c3$gbo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ja, ek het, Hoe sout wil jy dit hê?:))
>>> Ek sal dit vanaand opsit - bietjie besig vanmiddag.
>>>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Max" wrote in message
>>> news:42565f7c$0$141$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> Annette, het jy nie 'n lekker (maklike) korslose souttertresep nie?
>>>>
>>>> bvd
>>>> Max
>>>>
>>>
>>
>
Re: Souttert. [boodskap #102500 is 'n antwoord op boodskap #102492] Ma, 11 April 2005 08:59 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Plesier - laat weet maar hoe dit gesmaak het.
--
Groetnis
Annette

"Max" skryf in boodskap news:425a30cf$0$150$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Dankie, Annette!
>
> "Annette" wrote in message
> news:d36h8c$jb8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 1) Korsloos: Hamtert.
>> 1 k ( 250g) gemaalde ham
>> 1 k gerasperde kaas
>> 3 hardgekookte eiers, fyn gedruk, met sout en peper gestrooi na smaak.
>> 1 k ( 250ml) melk
>> 2 e botter ( 1 teelepel is 5ml - so doen nou self die sommetjie - en dink 3
>> t is 1 e)
>> 2 e meelblom.
>>
>> Metode: Maak witsous van melk, botter en meelblom
>> Meng die ham, kaas en eiers. Voeg by witsous
>> Plaas vulsel in 'n uitgevoerde tertbord
>> Gooi 1 eier en 1/2 k melk, goed geklits bo-oor
>> Bak vir 15- 20 minute.
>>
>>
>> Met 'n kors: Biltongtert.
>> 1 gaar kors
>> 4 fyn hardgekookte eiers
>> 1 k gerasperde kaas
>> 1 e tamatiesmeer
>> 2 e mayonnaise
>> 1 e tamatiesap
>> 1/2 t mosterd
>> 2 k baie fyn biltong
>> 1 k witsous.
>>
>> Metode: meng alles, plaas in tertkors.
>> Bak 10 minute teen 175 C ( 350F)
>> Strooi biltong oor.
>>
>> Al die ander soutterte het korse.
>> A:
>> 1) 250g ontbytspek opgesny
>> 250g gerasperde kaas
>> 4 eiers, goed geklits
>> 2 eiers hardgekook en opgesny
>> 1/4 k pietersielie opgekap
>> 1t sout
>> 1/4 t peper 1 t mosterd
>>
>> Meng al die bestanddele goed saam, plaas in tertdop en bak vir 35 min by
>> 350F.
>>
>>
>> B: 1 e mielieblom
>> 1 e botter
>> 1 k melk 1/2 k gerasperde kaas 2 geklitste eiers
>> 1 e gekapte uie
>> 1 e fyngekerfde pietersielie
>> knippie rooi peper
>> 225g fyngekerfde spek.
>>
>> Maak witsous van mielieblom, botter en melk, kook tot dik en laat afkoel.
>> Voeg orige bestanddele by
>> Gooi mengsel in ongebakte kors en strooi gerasperde kaas bo-oor
>> Bak tot kors gaar is en vulsel 'n goudkleur het
>> Bedien warm.
>>
>> Hier is vir jou 'n ekstratjie:
>> Cremora-tert.
>> 1 pak ( 200g) mariebeskuitjies, fyn gemaak.
>> 100 - 125 ml gesmelte botter
>>
>> 250g cremora melkpoeier
>> 135 ml kookwater
>> 1 blik ( 397) kondensmelk
>> 125 ml suurlemoensap.
>>
>> Meng die beskuitjies en die gesmelte botter goed en druk dit in 23cm
>> tertbord vas.
>> Los die melkpoeier in die kookwater op. Klits die kondensmelk en
>> suurlemoensap saam. Voeg die opgeloste melkpoeier by en klits tot dik,
>> romerig en wit. Skep die vulsel in die voorbereide kors en verkoel tot
>> stewig.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> Life is uncertain - eat dessert first
>> ann...@ctnet.co.za
>> "Max" wrote in message
>> news:42569847$0$146$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Dankie Annette!
>>>
>>> Eintlik wil ek die verhoudings eiers, meel en melk weet, want die lekker
>>> goodies gooi ek altyd na smaak in... En mens kry nie bully beef in Holland
>>> nie... :-)
>>>
>>> Ek kyk uit na die reseppie!
>>>
>>> Max
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:d363c3$gbo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ja, ek het, Hoe sout wil jy dit hê?:))
>>>> Ek sal dit vanaand opsit - bietjie besig vanmiddag.
>>>>
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Max" wrote in message
>>>> news:42565f7c$0$141$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> > Annette, het jy nie 'n lekker (maklike) korslose souttertresep nie?
>>>> >
>>>> > bvd
>>>> > Max
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Kaas en wyn
Volgende onderwerp: Snoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 07:59:45 MGT 2024