Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nog Rehoboth se moorde
Nog Rehoboth se moorde [boodskap #101891] Ma, 14 Maart 2005 06:12 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die moordenaar, 'n 20-jarige man van Rehoboth, het bloot net wraak geneem
omdat hy en sy broer gevang is met 67 skape wat hulle gesteel het en die
boer [die ou wat doodgeskiet is] hulle nie laat aankla het nie, maar hulle
'n kans gegee het om eerder die skade te vergoed deur dit terug te betaal!
Toe voel hulle dat dit darem te onregverdig is en moor die boer, sy vrou en
die plaaswerkers.....oorlat hulle vir hulle diefstalle moet bet��l?
In die koerant wys hulle die jong moordenaar wat kalm vir die polisie al
die plekke van sy dade uitwys en hy's duidelik nie veel gepla nie. Dit
maak mens siek tot in jou siel dat so 'n dier gaan toegelaat word om dit te
behou wat hy vir 8 ander mense nie gegun het nie en op die wreedste manier
doodgemaak het: Die lewe.
Re: Nog Rehoboth se moorde [boodskap #101894 is 'n antwoord op boodskap #101891] Ma, 14 Maart 2005 07:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Luister julle daar Kontreistories? In verlede week se program oor Die
Hantam, is vertel van ene Jokob? Afrikaner, wat die boer en sy vrou van die
plaas waarop hy gewerk het, doodgeskiet het. Hy het geen berou daaroor gehad
nie, en na jare se voortvlugtery, het hy die geleentheid gehad om te bieg en
van vervolging kwytgeskel te word.
Geen berou nie.
Maar hy is ook nie vervolg nie.
As teenvraag wou hy weet , dat as die goewerneur hom kan kwytskeld, hoekom
kan die goewerneur nie die grond van sy pa aan hom teruggee nie.
Snaaks, selfs daardie tyd, word nie 'n dooie woord gepraat van wat die
"oorsprinklike eienaar" van die koper vir die grond sou gekry het nie.
So, gee die grond terug vir die nasate, maar laat hulle dan die betaling van
die oorspronklike grond - bereken teen vandag se pryse - terugbetaal aan die
familie van die oorspronklike koper, en so aan, al langs die lyn van kopers
af....

--
Groetnis
Annette
> Die moordenaar, 'n 20-jarige man van Rehoboth, het bloot net wraak geneem
> omdat hy en sy broer gevang is met 67 skape wat hulle gesteel het en die
> boer [die ou wat doodgeskiet is] hulle nie laat aankla het nie, maar hulle
> 'n kans gegee het om eerder die skade te vergoed deur dit terug te betaal!
> Toe voel hulle dat dit darem te onregverdig is en moor die boer, sy vrou en
> die plaaswerkers.....oorlat hulle vir hulle diefstalle moet bet��l?
> In die koerant wys hulle die jong moordenaar wat kalm vir die polisie al
> die plekke van sy dade uitwys en hy's duidelik nie veel gepla nie. Dit
> maak mens siek tot in jou siel dat so 'n dier gaan toegelaat word om dit te
> behou wat hy vir 8 ander mense nie gegun het nie en op die wreedste manier
> doodgemaak het: Die lewe.
>
Re: Nog Rehoboth se moorde [boodskap #101895 is 'n antwoord op boodskap #101894] Ma, 14 Maart 2005 08:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:d13dtk$pvc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Luister julle daar Kontreistories? In verlede week se program oor Die
> Hantam, is vertel van ene Jokob? Afrikaner, wat die boer en sy vrou van
> die
> plaas waarop hy gewerk het, doodgeskiet het. Hy het geen berou daaroor
> gehad
> nie, en na jare se voortvlugtery, het hy die geleentheid gehad om te bieg
> en
> van vervolging kwytgeskel te word.
> Geen berou nie.
> Maar hy is ook nie vervolg nie.
> As teenvraag wou hy weet , dat as die goewerneur hom kan kwytskeld, hoekom
> kan die goewerneur nie die grond van sy pa aan hom teruggee nie.
> Snaaks, selfs daardie tyd, word nie 'n dooie woord gepraat van wat die
> "oorsprinklike eienaar" van die koper vir die grond sou gekry het nie.
> So, gee die grond terug vir die nasate, maar laat hulle dan die betaling
> van
> die oorspronklike grond - bereken teen vandag se pryse - terugbetaal aan
> die
> familie van die oorspronklike koper, en so aan, al langs die lyn van
> kopers
> af....
---------Dis 'n baie interessante storie wat jy nou hier aanraak. As 'n
mens in die geskiedenis rondkrap dan kom jy op baie plekke af waar betalings
genoteer is vir grond. Daar is gevalle waar witmense grondreg gekry het
van swart stamme teen 'n betaling en as mens na hierdie betaling vandag kyk,
dan lyk dit na weinig en baie goedkoop, maar jy moet die items terugplaas in
die tyd van die transaksie en dan die koopkrag van die items bepaal en dan
kom jy agter dat dit in meeste gevalle glad nie goedkoop was nie. Bv. doer
in 1895 het 'n transaksie plaasgevind vir die koop van die grond van
Rehoboth van die Bondelswarts-stam deur die Basters en onder andere het daar
gesoute perde en gewere van hande verwissel en bietjie geld. Vandag se
waarde is 'n perd seker so R2500 werd en 'n geweer seker so R5 000 en dis
niks in vergelyking met die grond wat die ouens gekry het nie. Plaas jy
dit egter terug in daardie tyd, dan was 'n gesoute perd 'n baie waardevolle
dier en veel meer werd as 'n motorkar vandag. 'n Mauser-geweer met magasyn
en patrone was nog net in die hande van die heel voorste mense en van
onskatbare waarde in 'n land met wye vlaktes waar jag deel van die daaglikse
bestaan was en ver skiet en akkuraat skiet geweldig tyd en moeite bespaar
het. Kyk mens dit sê, dan het die verkopers van die grond, heel goed
gedoen.
Nog 'n ding, ek sê dit reguit en die mense kan my maar looi, maar bitter
min plaasgrond is al ooit opgebou deur swart mense in die geskiedenis van
Afrika. Daar is tradisonele gronde wat lank voor die kommersiële boere op
die toneel gekom het, in uitsluitlike swart hande en die gronde kan jy maar
gaan vergelyk met enige kommersiële plaas en wat jy sien, is armoede en
bloot slegtigheid. Baie van hulle kan nie 'n bestaan maak nie en trek
stede toe om te gaan handlanger speel vir die een of ander werkgewer.
Hierdie ongebruikte gronde is later deur die regering verkoop as plaasgrond
en baie van die boere het paradyse-in-kleine geskep in 'n harde, ongenaakte
landskap waar niemand in elk geval nie wou of kon bly nie. Nou, na al die
jare, nou kom vertel hulle dat dit hulle grond is wat gesteel is en hulle
wil die grond terughê. Sommer verniet want hoe kan jy grond terugkoop wat
aanvanklik gesteel is?
Dit strek nie tot sommige van hierdie aktiviste se breinvermoë om te
besef dat hierdie grond gekoop is en dat die ou nie gaan plak het op die
grond nie, Nee! Hulle het investeer in die grond, infrastuktuur geskep
en dit 'n produserende eenheid gemaak wat kos gee vir die bevolking van die
land en sommer nog belasting betaal ook. Maar hulle's nie werklik agter
die grond nie. Hulle is uit op 'n vinnige 'score'. Dit wat op die plaas
ontwikkel en gebou is, dit is wat hulle wil hê. Juis die deel wat nie
'gesteel' was nie en dit wat hulle nie self kon skep nie! Dit wat jy
vinnig kan smous en geld van maak om vir 'n paar jaar lekker te kan lê en
lekker te lewe tot alles op is en dan verkoop hulle die grond weer aan 'n
blanke boer!
Re: Nog Rehoboth se moorde [boodskap #101906 is 'n antwoord op boodskap #101891] Ma, 14 Maart 2005 15:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
almal die skuld van die appartheid
"Suidwester" skryf in boodskap news:_qqdnXg_BahTrKjfRVn-hQ@is.co.za...
> Die moordenaar, 'n 20-jarige man van Rehoboth, het bloot net wraak geneem
> omdat hy en sy broer gevang is met 67 skape wat hulle gesteel het en die
> boer [die ou wat doodgeskiet is] hulle nie laat aankla het nie, maar hulle
> 'n kans gegee het om eerder die skade te vergoed deur dit terug te betaal!
> Toe voel hulle dat dit darem te onregverdig is en moor die boer, sy vrou en
> die plaaswerkers.....oorlat hulle vir hulle diefstalle moet bet��l?
> In die koerant wys hulle die jong moordenaar wat kalm vir die polisie al
> die plekke van sy dade uitwys en hy's duidelik nie veel gepla nie. Dit
> maak mens siek tot in jou siel dat so 'n dier gaan toegelaat word om dit te
> behou wat hy vir 8 ander mense nie gegun het nie en op die wreedste manier
> doodgemaak het: Die lewe.
>
Re: Nog Rehoboth se moorde [boodskap #101909 is 'n antwoord op boodskap #101891] Ma, 14 Maart 2005 18:36 Na vorige boodskap
Didi  is tans af-lyn  Didi
Boodskappe: 36
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Mon, 14 Mar 2005 07:12:33 +0100, "Suidwester" wrote:

> Dit
> maak mens siek tot in jou siel dat so 'n dier gaan toegelaat word om dit te
> behou wat hy vir 8 ander mense nie gegun het nie en op die wreedste manier
> doodgemaak het: Die lewe.
>

enige een van julle teenstanders van die doodstraf
wat die guts het om te reageer op wat Suidwester
hier sê? Sinvol te reageer?

Hagar die verskriklike
Vorige onderwerp: Ons weet nog maar min
Volgende onderwerp: Disfunksionele kulture
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 12:29:39 MGT 2024