Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Pretoria of ... ?
Pretoria of ... ? [boodskap #101877] Sa, 12 Maart 2005 19:56 na volgende boodskap
Michel Martens  is tans af-lyn  Michel Martens
Boodskappe: 126
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Gelezen:

____________________________________________________
Nieuwe naam voor Pretoria: Tshwane

De administratieve hoofdstad van Zuid-Afrika, Pretoria, krijgt een
nieuwe naam. De keus is gevallen op Tshwane, de naam die een aantal
van de eerste Afrikaanse bewoners aan het gebied gaf en 'we zijn
hetzelfde' betekent. Dat heeft de gemeenteraad van Pretoria maandag
beslist, aldus het persbureau SAPA.

De naamsverandering is de laatste in een reeks en is bedoeld om te
breken met het verleden, waarin een blanke minderheid het land
bestuurde. Op deze manier maakt Zuid-Afrika een onderscheid tussen het
oude en het nieuwe, tussen het verleden en het heden, zei burgemeester
Smangaliso Mkhatshwa.

Naar verwachting keurt de Zuid-Afrikaanse Raad voor Plaatsnamen in
oktober het besluit van de gemeenteraad goed. Dan wordt begonnen met
het aanbrengen van de nieuwe naam op landkaarten.

Pretoria werd in 1855 gesticht en is genoemd naar kolonistenleider
Andries Pretorius. Het district waar Pretoria deel vanuit maakt, wordt
al jaren Tshwane genoemd.

Tegenstanders wezen erop dat de naamswijziging geldverspilling is en
mogelijk de spanningen tussen blanke en zwarte Zuid-Afrikanen doet
oplaaien.
______________________________________________________

Is dat "final"?

Nu de naam Suid-Afrika/South Africa zelf nog in de ban en er blijft
niets meer over van de geschiedenis. Ik heb me daar niet mee te
bemoeien maar ik vind dit erg. Heel erg.

--
Michel.
Re: Pretoria of ... ? [boodskap #101884 is 'n antwoord op boodskap #101877] Sa, 12 Maart 2005 21:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan van Wezer  is tans af-lyn  Jan van Wezer
Boodskappe: 13
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Junior Lid
> Nu de naam Suid-Afrika/South Africa zelf nog in de ban en er blijft
> niets meer over van de geschiedenis. Ik heb me daar niet mee te
> bemoeien maar ik vind dit erg. Heel erg.
>
> Michel.

Ja, dat zal nog wel eens Azanië worden. Al die naamsveranderingen zijn
onzin en jammer genoeg doet de hele politiek-correcte meute er aan mee.
Geen nood. Ik blijf lekker de vertrouwde namen gebruiken die ik op
school heb geleerd . Voor mij geen Bogor, Kalimantan, Sri Lanka, Mumbay
en Beijing maar gewoon Buitenzorg, Borneo, Ceylon en Bombay zoals het
altijd geweest is. Er zijn simpele zielen die dan met de oren klepperen
maar één keer uitleggen is meestal genoeg. Mijn partner die nog net
voor de souvereiniteitsoverdracht (en dús in Nederlands-Indië)is
geboren heeft met succes een linksige gemeenteambtenaar verplicht om
Batavia op zijn paspoort te zetten i.p.v. Jakarta. Terzijde : ik zat
gisteren op een site waar fraaie rugbyshirts te bestellen zijn met het
wapen van Rhodesië. Er kan ook een Springbok-logo op, of de
Zuid-Afrikaanse vlag (van voor 1994 natuurlijk). Ga ik doen, ik verheug
me er al op om daar van de zomer mee rond te lopen. Jan
Re: Pretoria of ... ? [boodskap #101888 is 'n antwoord op boodskap #101884] So, 13 Maart 2005 15:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Pretoria, o, Pretoria!

Die ANC-beheerde stadsraad van die Tshwane Metropool het daarin geslaag om
die naam van Pretoria te verander sonder om die naam van Pretoria te
verander. 'n Geruime tyd reeds het die ANC te kenne gegee dat hulle
Pretoria se naam na Tshwane wil verander. Dit het groot openbare
teenkanting uitgelok. Nou is aangekondig dat die naam Pretoria behoue sal
bly, maar dat dit net van toepassing is op 'n paar straatblokke in die
middestad. Die res van die stadsgebied sal voortaan as Tshwane bekendstaan.

Effektief gesproke is Pretoria nou net 'n klein 'voorstad' van Tshwane. Dit
bring die name van gebiede soos Pretoria-Noord en Pretoria-Wes en selfs die
Universiteit van Pretoria in gedrang.

Adv. Tommy Ntsewa, voorsitter van die SA Pleknameraad het bekendgemaak dat
nog 50,000 plekname met koloniale of kwetsende inhoud oorweeg word vir
verandering. Intussen is 'n veldtog begin om plekname in die Suid-Kaap
(soos Mosselbaai, George en Oudtshoorn) na Khoi-name te verander. In
Limpopo is ook aangekondig dat die name van riviere en later selfs berge
gaan verander. 'n Woordvoerder het gesê dat dit "ongelukkig bloot
toevallig" is dat slegs Afrikaanse name op die lys vir verandering is.
mailto:ello...@mweb.co.za

schreef in bericht news:1110663055.380595.66570@l41g2000cwc.googlegroups.com...
> Nu de naam Suid-Afrika/South Africa zelf nog in de ban en er blijft
> niets meer over van de geschiedenis. Ik heb me daar niet mee te
> bemoeien maar ik vind dit erg. Heel erg.
>
> Michel.

Ja, dat zal nog wel eens Azanië worden. Al die naamsveranderingen zijn
onzin en jammer genoeg doet de hele politiek-correcte meute er aan mee.
Geen nood. Ik blijf lekker de vertrouwde namen gebruiken die ik op
school heb geleerd . Voor mij geen Bogor, Kalimantan, Sri Lanka, Mumbay
en Beijing maar gewoon Buitenzorg, Borneo, Ceylon en Bombay zoals het
altijd geweest is. Er zijn simpele zielen die dan met de oren klepperen
maar één keer uitleggen is meestal genoeg. Mijn partner die nog net
voor de souvereiniteitsoverdracht (en dús in Nederlands-Indië)is
geboren heeft met succes een linksige gemeenteambtenaar verplicht om
Batavia op zijn paspoort te zetten i.p.v. Jakarta. Terzijde : ik zat
gisteren op een site waar fraaie rugbyshirts te bestellen zijn met het
wapen van Rhodesië. Er kan ook een Springbok-logo op, of de
Zuid-Afrikaanse vlag (van voor 1994 natuurlijk). Ga ik doen, ik verheug
me er al op om daar van de zomer mee rond te lopen. Jan
Re: Pretoria of ... ? [boodskap #101889 is 'n antwoord op boodskap #101888] So, 13 Maart 2005 16:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Didi  is tans af-lyn  Didi
Boodskappe: 36
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 13 Mar 2005 15:53:42 GMT, "Paul" wrote:

>
> Adv. Tommy Ntsewa, voorsitter van die SA Pleknameraad het bekendgemaak dat
> nog 50,000 plekname met koloniale of kwetsende inhoud oorweeg word vir
> verandering. Intussen is 'n veldtog begin om plekname in die Suid-Kaap
> (soos Mosselbaai, George en Oudtshoorn) na Khoi-name te verander. In
> Limpopo is ook aangekondig dat die name van riviere en later selfs berge
> gaan verander. 'n Woordvoerder het gesê dat dit "ongelukkig bloot
> toevallig" is dat slegs Afrikaanse name op die lys vir verandering is.

'n Paar dae gelede was dit wat jy noem van 50 000 name wat verandering
in die oog staar, hoof opskrif in die Mercury. Gevra wat van name soos
Hottentotsvalei (of name in dier voege) waarmee die inwoners heel
tevrede is, was die antwoord dat hulle moet opgelei word om te
verstaan dat dit neerhalend is.

Seker maar bloot toevallig dat slegs Afrikaanse name op die lys is:-)
Selfs Afrikaanssprekendes wat groot bekke het oor die korrekte
gebruik van Afrikaans op hierdie selfde nuusgroep, het Afrikaans
verraai in hul eie huise. Dit as 'n statussimbool beskou om die
taal van die kakies wat plase en plaashuise in Suid Afrika
afgebrand het, en vrouens in kinders in konsentrasiekampe
vermoor het, hul huistaal te maak:-(- En Afrikaans uit
hul huis te verban.

Wonder hoe voel hulle oor die (steeds huidige gunsteling vir)
volgende staats president kandidaat. Of hulle sal kan
bekostig om vir hom 'n paar rand te leen (lees gee want
hy betaal nie terug nie.)

Dave

ns.
Jy't nie die deel geken wat ek jou nou
vertel het oor verraaiers van Afrikaans
nie né! Intussen het hul kappies
op hul koppe gesit en voorskote
aangetrek. En wag hulle vir
Rooikappie.

http://www.ushakamarineworld.co.za/
Re: Pretoria [boodskap #103019 is 'n antwoord op boodskap #101877] Vr, 13 Mei 2005 08:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja en ek verstaan Steve Hofmeyer gaan een van die voorlopers wees. Ek het
baie simpatie met die mense en dink self dat die naamveranderings 'n pot
snot is. Jy kan nie die geskiedenis van 'n land herskryf deur name te
verander nie. Daar is genoeg nuwe strate wat amper daagliks uitgesit word
om mense te vereer, hoekom verwarring skep deur bestaande goed te verander.
Ons spul hier in Namibië weet steeds glad nie wat van die dorpe doer in die
noorde van SA geword het nie! Ek kan verstaan dat hierdie 'n politieke
ding is, maar prakties skep dit vir die mense wat juis daai name gebruik,
moerse probleme. As jy vir iemand 'n pad moet beduie, gaan dit maar effens
swaar met al hierdie vreemde name wat nou afgedwing word. Ja, dis seker
vir die swart mense makliker leesbaar en verstaanbaar, maar wie gebruik
hierdie paaie en strate en aanwysings die meeste? En wat van die arme
buitelandse toeris wat hier probeer pad kry?

"Jonas" skryf in boodskap news:d618cv$4i5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Op die oggend (0900) van 21 Mei 2005 (Saterdag) is daar 'n protesoptog vanaf
> Kerkplein vir ongeveer 600m om te betoog dat Pretoria Pretoria bly. (Ek sal
> skuldig voel as ek, my familie en my vrinne nie daar gaan wees nie.)
>
Re: Pretoria [boodskap #103020 is 'n antwoord op boodskap #103019] Vr, 13 Mei 2005 08:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Tot liedjies sal verander word, want We are Marching to Pretoria sal
verander moet word.
Dis al klaar hels moeilik om Sarie Marais deesdae te sing;))

Van voorloop gepraat, het julle gisteraand die nussinsetsel gesien waar die
taxidrywers hul broeke uitgetrek het uit protes?

Ek Wil Steve Se Kaal Boudjies Uit Protes Sien!!:))

--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:F_ydnQ8A-6Ht_hnfRVn-qQ@is.co.za...
> Ja en ek verstaan Steve Hofmeyer gaan een van die voorlopers wees. Ek het
> baie simpatie met die mense en dink self dat die naamveranderings 'n pot
> snot is. Jy kan nie die geskiedenis van 'n land herskryf deur name te
> verander nie. Daar is genoeg nuwe strate wat amper daagliks uitgesit word
> om mense te vereer, hoekom verwarring skep deur bestaande goed te verander.
> Ons spul hier in Namibië weet steeds glad nie wat van die dorpe doer in die
> noorde van SA geword het nie! Ek kan verstaan dat hierdie 'n politieke
> ding is, maar prakties skep dit vir die mense wat juis daai name gebruik,
> moerse probleme. As jy vir iemand 'n pad moet beduie, gaan dit maar effens
> swaar met al hierdie vreemde name wat nou afgedwing word. Ja, dis seker
> vir die swart mense makliker leesbaar en verstaanbaar, maar wie gebruik
> hierdie paaie en strate en aanwysings die meeste? En wat van die arme
> buitelandse toeris wat hier probeer pad kry?
> "Jonas" wrote in message
> news:d618cv$4i5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Op die oggend (0900) van 21 Mei 2005 (Saterdag) is daar 'n protesoptog vanaf
>> Kerkplein vir ongeveer 600m om te betoog dat Pretoria Pretoria bly. (Ek sal
>> skuldig voel as ek, my familie en my vrinne nie daar gaan wees nie.)
>>
>
Re: Pretoria [boodskap #103031 is 'n antwoord op boodskap #103019] Vr, 13 Mei 2005 12:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

Ek kan verstaan dat hierdie 'n politieke
> ding is, maar prakties skep dit vir die mense wat juis daai name gebruik,
> moerse probleme.

Jy vergeet natuurlik dat meeste van die bevolking
van Suid-Afrika, wat ongelukkig nie die regte kleur
vel gehad het nie, vir meer as 'n eeu en 'n half moes
sukkel met die vreemde naam Pretoria vir 'n plek
wat lank voor die Groot Trek en Pretorius gekom
het, 'n ander naam gehad het.
Toe ons vir Billy Modise, toe hy nog Hoë
Kommissaris hier in Kanada was, vra of
sy geboorteplek Bloemfontein ook sy naam
gaan verander ( dis nou 'n paar jaar gelede
al) toe glimlag hy net en sê nee. Toe sê hy die
swart bevolking daar noem dit in alle geval
Mangaung, al vir eeue. Dit beteken die plek
van die tier. Waarom moet die plek nou
'n naam hê wat nie eens Afrikaans is nie,
maar Nederlands, vra ek jou. As meeste
mense dit nie eens by daardie Nederlandse
naam noem nie,

Gloudina
Re: Pretoria [boodskap #103035 is 'n antwoord op boodskap #103031] Vr, 13 Mei 2005 13:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Soos ons aan jou gewoond is, lees jy nie die hele plasing nie en maak jy
soos 'n lekepreker en trek net stukke uit en dan gaat jy daarmee. Wat jy
nie verstaan het nie, is dat die meeste padgebruikers wat padkaarte en
tekens gebruik om by 'n plek uit te kom, definitief nie jou swart
meerderheid is nie. O, en nog 'n ding, om Bloemfontein die plek van die
tier te noem is net so belaglik as om Kanada 'n land van regverdigheid te
noem terwyl hulle miljuisende robbe jaarliks vermoor! En waar sou die
Vrystaat aan sy tier gekom het, antie?

"@rogers.com" skryf in boodskap news:qNmdne_pX_U9BBnfRVn-vg@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
> Ek kan verstaan dat hierdie 'n politieke
>> ding is, maar prakties skep dit vir die mense wat juis daai name gebruik,
>> moerse probleme.
>
> Jy vergeet natuurlik dat meeste van die bevolking
> van Suid-Afrika, wat ongelukkig nie die regte kleur
> vel gehad het nie, vir meer as 'n eeu en 'n half moes
> sukkel met die vreemde naam Pretoria vir 'n plek
> wat lank voor die Groot Trek en Pretorius gekom
> het, 'n ander naam gehad het.
> Toe ons vir Billy Modise, toe hy nog Hoë
> Kommissaris hier in Kanada was, vra of
> sy geboorteplek Bloemfontein ook sy naam
> gaan verander ( dis nou 'n paar jaar gelede
> al) toe glimlag hy net en sê nee. Toe sê hy die
> swart bevolking daar noem dit in alle geval
> Mangaung, al vir eeue. Dit beteken die plek
> van die tier. Waarom moet die plek nou
> 'n naam hê wat nie eens Afrikaans is nie,
> maar Nederlands, vra ek jou. As meeste
> mense dit nie eens by daardie Nederlandse
> naam noem nie,
>
> Gloudina
>
Re: Pretoria [boodskap #103047 is 'n antwoord op boodskap #103035] Vr, 13 Mei 2005 15:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die dierename klink OK man.

Pas elk geval in met die dier van die veld.
SOORT SOEK SOORT !!!!!!!

Diere Groete
Frikkie

Suidwester skryf in boodskap news:6N6dnXQB8eHxOhnfRVn-3Q@is.co.za...
> Soos ons aan jou gewoond is, lees jy nie die hele plasing nie en maak jy
> soos 'n lekepreker en trek net stukke uit en dan gaat jy daarmee. Wat jy
> nie verstaan het nie, is dat die meeste padgebruikers wat padkaarte en
> tekens gebruik om by 'n plek uit te kom, definitief nie jou swart
> meerderheid is nie. O, en nog 'n ding, om Bloemfontein die plek van die
> tier te noem is net so belaglik as om Kanada 'n land van regverdigheid te
> noem terwyl hulle miljuisende robbe jaarliks vermoor! En waar sou die
> Vrystaat aan sy tier gekom het, antie?
> "@rogers.com" wrote in message
> news:qNmdne_pX_U9BBnfRVn-vg@rogers.com...
>>
Re: Pretoria [boodskap #103050 is 'n antwoord op boodskap #103031] Vr, 13 Mei 2005 17:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Schorsch  is tans af-lyn  Schorsch
Boodskappe: 96
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
@rogers.com wrote:
> "Suidwester" skryf
>
> Ek kan verstaan dat hierdie 'n politieke
>> ding is, maar prakties skep dit vir die mense wat juis daai name gebruik,
>> moerse probleme.
>
> Jy vergeet natuurlik dat meeste van die bevolking
> van Suid-Afrika, wat ongelukkig nie die regte kleur
> vel gehad het nie, vir meer as 'n eeu en 'n half moes
> sukkel met die vreemde naam Pretoria vir 'n plek
> wat lank voor die Groot Trek en Pretorius gekom
> het, 'n ander naam gehad het.

Jy het nie die vaagste benul nie waaroor die "nuwe name" gaan nie, het
jy!?
Die afwesigheid van artefakte (wat op voorheen nie-Blanke vestiging
dui) praat boeke!

> Toe ons vir Billy Modise, toe hy nog Hoë
> Kommissaris hier in Kanada was, vra of
> sy geboorteplek Bloemfontein ook sy naam
> gaan verander ( dis nou 'n paar jaar gelede
> al) toe glimlag hy net en sê nee. Toe sê hy die
> swart bevolking daar noem dit in alle geval
> Mangaung, al vir eeue.

Hier word 'n fantastiese "geskiedenis" ontwikkel.

> Dit beteken die plek
> van die tier. Waarom moet die plek nou

HAAHHAHAH - In Afrika is daar nie 'n inheemse tier nie.


> 'n naam hê wat nie eens Afrikaans is nie,
> maar Nederlands, vra ek jou. As meeste
> mense dit nie eens by daardie Nederlandse
> naam noem nie,
>
> Gloudina
Re: Pretoria [boodskap #103051 is 'n antwoord op boodskap #103035] Vr, 13 Mei 2005 17:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Schorsch  is tans af-lyn  Schorsch
Boodskappe: 96
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Suidwester wrote:
> Soos ons aan jou gewoond is, lees jy nie die hele plasing nie en maak jy
> soos 'n lekepreker en trek net stukke uit en dan gaat jy daarmee. Wat jy
> nie verstaan het nie, is dat die meeste padgebruikers wat padkaarte en
> tekens gebruik om by 'n plek uit te kom, definitief nie jou swart
> meerderheid is nie. O, en nog 'n ding, om Bloemfontein die plek van die
> tier te noem is net so belaglik as om Kanada 'n land van regverdigheid te
> noem terwyl hulle miljuisende robbe jaarliks vermoor! En waar sou die
> Vrystaat aan sy tier gekom het, antie?


Al agter gekom sy redeneer nie logies of met feite nie?
Jy kan gaan stem - net vir die pret!
http://www.pip.org.za


> "@rogers.com" wrote in message
> news:qNmdne_pX_U9BBnfRVn-vg@rogers.com...
>>
>> "Suidwester" skryf
>>
>> Ek kan verstaan dat hierdie 'n politieke
>>> ding is, maar prakties skep dit vir die mense wat juis daai name gebruik,
>>> moerse probleme.
>>
>> Jy vergeet natuurlik dat meeste van die bevolking
>> van Suid-Afrika, wat ongelukkig nie die regte kleur
>> vel gehad het nie, vir meer as 'n eeu en 'n half moes
>> sukkel met die vreemde naam Pretoria vir 'n plek
>> wat lank voor die Groot Trek en Pretorius gekom
>> het, 'n ander naam gehad het.
>> Toe ons vir Billy Modise, toe hy nog Hoë
>> Kommissaris hier in Kanada was, vra of
>> sy geboorteplek Bloemfontein ook sy naam
>> gaan verander ( dis nou 'n paar jaar gelede
>> al) toe glimlag hy net en sê nee. Toe sê hy die
>> swart bevolking daar noem dit in alle geval
>> Mangaung, al vir eeue. Dit beteken die plek
>> van die tier. Waarom moet die plek nou
>> 'n naam hê wat nie eens Afrikaans is nie,
>> maar Nederlands, vra ek jou. As meeste
>> mense dit nie eens by daardie Nederlandse
>> naam noem nie,
>>
>> Gloudina
>>
>>
Re: Pretoria [boodskap #103058 is 'n antwoord op boodskap #103031] Vr, 13 Mei 2005 19:38 Na vorige boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 13 May 2005 08:19:29 -0400, "@rogers.com" wrote:
>
> Jy vergeet natuurlik ....
>
> Gloudina
>

Sa Frikkie...!!! Sa... vat hom(haar).....!

DD
Vorige onderwerp: GEOCACHING EN GPS
Volgende onderwerp: Sinodebesluit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 19:41:03 MGT 2024