Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » mondelingse ooreenkoms 5 jaar later
mondelingse ooreenkoms 5 jaar later [boodskap #101608] Vr, 25 Februarie 2005 06:35 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Net toe jy dink jy's veilig ...

"... "She asserts that when plaintiff 'delivered' his sperm, it was a gift -
an absolute and irrevocable transfer of title to property from a donor to a
donee," the decision said. "There was no agreement that the original deposit
would be returned upon request." ..."

www.iol.co.za/index.php?newslett=1&em=26877a1a20050225ah &click_id=29&art_id=
qw1109269801138B221&set_id=1

... en ons gesondheidsmense waarsku nie teen die nagevolge van sulke aksies
nie.

:-)

TJ
Re: mondelingse ooreenkoms 5 jaar later [boodskap #101619 is 'n antwoord op boodskap #101608] Vr, 25 Februarie 2005 17:05 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van stories en nagevolge gepraat - het enige van julle na Kontreistories
verlede week geluister?
Het julle die een van die vroedvrou ook geniet?:)))
--
Groetnis
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:cvmgvu$t0r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Net toe jy dink jy's veilig ...
>
> "... "She asserts that when plaintiff 'delivered' his sperm, it was a gift -
> an absolute and irrevocable transfer of title to property from a donor to a
> donee," the decision said. "There was no agreement that the original deposit
> would be returned upon request." ..."
>
> www.iol.co.za/index.php?newslett=1&em=26877a1a20050225ah &click_id=29&art_id=
> qw1109269801138B221&set_id=1
>
> ... en ons gesondheidsmense waarsku nie teen die nagevolge van sulke aksies
> nie.
>
> :-)
>
> TJ
>
Vorige onderwerp: Doodstraf
Volgende onderwerp: Re: Walvisbaai se 'koning'....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 11:49:07 MGT 2024